6 Edensands
Review Summary
Jenny J - Dec 2020
Overall score
Skoon, gemaklik, pragtige uitsig.
Jenny J - Dec 2020
Overall score
Gemaklik.
Jenny J - Nov 2020
Overall score
Gerieflik
Jacques L - Feb 2020
Overall score
Safe, quiet, beautiful sea views, nice pool.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Veilig, rustig, pragtige uitsig oor see, lekker swembad.
Awesome plek. Op die see. Veilig. Naby mall en lekker vermaak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Theunis J - Dec 2019
Overall score
Excellent.
Laraine A - Nov 2019
Overall score
Was baie lekker.
Robyn H - Nov 2019
Overall score
Can't wait to go back!
Read moreWillem D - Oct 2019
Overall score
Absoluut 'n goeie wegbreek, stil, veilig, skoon en sal definitief weer daar inklok!
Sphesihle K - Oct 2019
Overall score
Place was amazing and very appropriate.
Travers C - Jul 2019
Overall score
Best view.
Marina N - Jul 2019
Overall score
Baie lekker naby die see, maklik en naby met die kinders strand toe en terug. Sal definitief aanbeveel.
Antoinette M - Jun 2019
Overall score
Vrede op Aarde.
Alfrieda L - Jun 2019
Overall score
Pragtige uitsig en rustigheid.
Francois B - May 2019
Overall score
Baie lekker. Baie skoon.
Estie K - May 2019
Overall score
We enjoyed it very much.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het dit baie geniet.
Die eienaar was gaaf genoeg om te reël dat ons vroeër kan inklok. Die eenheid het 'n pragtige uitsig van die strand. Die netheid van die eenheid kort egter bietjie aandag. Die vensters wat na die see uitkyk was nie skoongemaak nie en die kombuis kort aandag aangesien die stoof en oond baie aangepak is en ons moes eers die breekware was voor dat ons dit kon gebruik. Buiten vir die netheid van die eenheid was dit 'n baie lekker wegbreek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hannetjie J - Apr 2019
Overall score
Excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Puik.
Sal enige iemand aanbeveel om hier te bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Franco T - Mar 2019
Overall score
Awesome plekkie reg op die strand. Sal beslis weer bespreek!
Ilana S - Feb 2019
Overall score
Wonderful stay.
Karusha M - Feb 2019
Overall score
Beautiful and stunning views
Tyron M - Sep 2018
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties!
Dit was een van die beste plekkies waar ek al was in KZN. Perfekte plek vir as jy kinders het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marnus M - Aug 2018
Overall score
Die uitsig is fantasties en die ligging perfek!
6 Edensands's response
Hi Marnus,
Ek is so bly dat julle julle tyd by ons woonstel geniet het.
Vriendelike groete,
John
Reinette S - Aug 2018
Overall score
One word: excellent!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Een woord: puik!
Dit is een van die lekkerste plekkies by die see wat ek nog ooit by gebly het. Die mense is almal so vriendelik. Wat vir my uitgestaan het, is dat hul jou los om jou ding te doen, solank as wat jy by die reëls hou, hoor en sien jy niks. Dit is so verfrissend. Strand is baie lekker naby en swembad is heerlik vir daai warm somers.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Suré N - Jun 2018
Overall score
Very relaxing and stunning view.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie rustig en pragtige uitsig.
Die plekkie het 'n pragtige uitsig maar is baie beknop, te veel meubels vir so 'n klein woonstel. 3 mense maksimum, maar anders as dit is dit baie gerieflik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gerrit N - May 2018
Overall score
The right recipe for relaxing and breathtaking sea view.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Die regte resep vir ontspanning en asemrowende uitsig oor die see.
Die hoekeenheid bied 'n goeie asemrowende uitsig oor die see, en is naby die strand en winkels. Baie netjiese oord. Goeie veiligheid en sekuriteit. Die eenheid het ongelukkig baie werk nodig. Kombuis is vervalle, oud en moet hernu word. Matrasse moet vervang word. Alle meubels is maar oud, en mag ook maar vervang word. Dit kan nie vir ewig hou. Die eenheid se braaigeriewe is pateties op die fantastiese oord. Die eenheid se braaier was helemaal gemuf en moes eers goed skoongemaak word. Alle eetgerei moet vervang word, was baie vuil met aankoms, asook die wasgoedrakkie is gebreek en moes op 'n manier reggemaak word om ons handdoeke op te hang. Badkamer was skoon asook alle vloere en skoon beddegoed. So as jy vol fiemies is, is die eenheid nie vir jou nie .Verder het ons lekker gebly. Ons het die woonstel gekies alleen vir sy uitsig en omdat ons wou see toe. Mnr van Antwerpen is baie tegemoedkomend en gee nie om as jy hom privaat skakel. Dankie Edensand. Ons vakansie was puik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
6 Edensands's response
Hi Gerrit
Baie dankie vir jou terugvoering en opmerkings. Miskien stem ons nie heeltemal saam nie, maar ek waardeer die terugvoer. Dit help my om die woonstel se beskrywing te verander sodat my gaste presies weet wat om te verwag van die woonstel.
Die wagwoorde vir ons is gemaklik, bekostigbaar en huislik. As my gaste die voordeur oopmaak, dan gewoonlik besef hulle dat hulle baie, baie meer sou betaal vir so 'n see uitsig in so 'n woonstel, en ook net soos hy is. Ons kon al die meubels en die kombuis opknap meer na 5-ster gehalte, maar dan styg die prys en dit word te duur vir die gewone mens. Kinders word bang om op die meubels te sit. Ons hou van ons ou meubels en “rocking chair”, maar baie dankie vir jou opmerkings.
Ek is jammer oor die braai geriewe en die wasgoed rakkie. Party gaste braai en party nie. Ongelukkig as 'n mens so na aan die see is en die geriewe is nie altyd in gebruik nie, dan word die braai geriewe gemuf en dit moet skoongemaak word voor gebruik. Dankie vir die terugvoering oor die wasgoed rakkie, dit sal vervang word.
Jammer oor die eetgerei wat moet skoongemaak word. Ons het die kantoor gevra of daar enige probleme was met eetgerei skoonmaak en hulle het nie 'n probleem gevind nie, maar ons sal self ook inspeksie doen wanneer ons na die woonstel gaan aan die einde van Mei. Dieselfde personeel maak al die woonstelle skoon so, min of meer, dieselfde skoonmaak standaard sal skiet oor al die woonstelle en dit was altyd aanvaarbaar, maar ons sal ook selfs sien.
Ek is bly dat julle, oor die algemeen, lekker gebly het.
Andre V - Apr 2018
Overall score
Wonderlikke ligging, met lieflike uitsig!
Willem S - Mar 2018
Overall score
Nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker.
Ons het lekker gebly, lekker geslaap en die plek geniet. Was nooit nodig om oor iets te kwel nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Shana-lee W - Feb 2018
Overall score
Amazing.
De Villiers D - Feb 2018
Overall score
'n Baie rustige tyd met 'n ongelooflike uitsig.
Madeleine J - Jan 2018
Overall score
Die mooiste see-uitsig wat jy kan kry.
Read moreNicole M - Jan 2018
Overall score
The flat has an amazing location but it is not newly decorated and sub-standard to other units.
Read moreRoy M - Oct 2017
Overall score
Daar was 'n storm gedurende ons besoek, maar die uitsig was fantasties.
Marcus C - Sep 2017
Overall score
Fantastiese ligging en pragtige uitsig. Alles wat mens nodig het.
6 Edensands's response
Good Day Marcus,
Thank you for your comments. Much appreciated. I had the fridge checked immediately and the seal was fine. As discussed, the compartments in the door are fairly small so a large bottle in the compartment was probably the cause of the fridge door not closing properly. I have asked the body corporate to look at new braai grids for the braais but we do have a large braai grid in the flat to cater for times when the communal braai grids are inadequate. The beds are still reasonably comfortable but we are planning to put in new beds next year. Thanks again for your comments and we look forward to your return.
Kind Regards
John van Antwerpen
Sara V - Sep 2017
Overall score
Breathtaking views of 2 sides of beach and sea.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Asemrowende uitsigte van 2 kante van die strand en see.
Die plekkie is beslis die moeite werd en waarde vir geld. Dis die mooiste see-uitsigte.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
6 Edensands's response
Ek is so bly dat julle ons woonstel en jou vakansie geniet het.
Vriendelike groete
John
Ashneetha B - Aug 2017
Overall score
We had a fantastic time. Will book again in January.
6 Edensands's response
Good day Ashneetha,
I am so pleased that you enjoyed your stay and I look forward to your return.
Kind regards,
John van Antwerpen
André V - Jun 2017
Overall score
Great view and peaceful area.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlike uitsig en lekker rustige area.
Baie lekker rustige area, woonstel het fantastiese uitsig en ligging. Swembad reg onder by trappe. 2 Groot kruidenierswinkels lekker naby. As jy van visvang hou is dit 'n baie lekker visvangstrand.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
- Capacity: 6 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 09:00 - Address: 42 Middleton Road, Winklespruit, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
- All ages welcome