The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at 6 King Fisher Beacon Point | TravelGround
+19

6 King Fisher Beacon Point

6 reviews
Self Catering

Review Summary

5 out of 5from 6 reviews for 6 King Fisher Beacon Point
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
5.0/5
Safety
4.8/5
Value for money
5.0/5
Marlene L - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Marlene L
With spouse/partner

Net een woord: wow!

Als is net mooi: die uitsig, die woonstel is ten volle toegerus, decor, netheid. Kyk, als is net mooi. Mens voel sommer net tuis. Dis net die braai wat aandag kort. Die trappe het my man net 'n bietjie onder gekry. Hy't so 'n paar rugoperasies agter die rug. Ses mense kan net gepak daar bly.

Anscha Z - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anscha Z
With spouse/partner

Gerieflik ingerig, mooi uitsig.

Die woonstel het alles wat jy benodig met 'n goed toegeruste kombuis.

Joan B - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joan B
With friends

Wonderlike verblyf.

Hierdie verblyf is die beste wat ek nog teëgekom het. Daar is niks tekort en silwerskoon. Ligging puik. Dink net dit moet gemeld word dat dit op 2de verdieping is.

6 King Fisher Beacon Point's response

Beste Joan

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer ons waardeer dit regtig baie. Hoop om julle weer in Mosselbaai te verwelkom.

Groete en beste wense

Jan en Minnie Mostert

6 King Fisher Beacon Point
Louwrene D - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louwrene D
With spouse/partner

Amazing.

Unit was great, neat, outstandingly equipped, perfectly located.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflik lekker.

Eenheid was tops, netjies, uitstekend toegerus, perfek geleë.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

6 King Fisher Beacon Point's response

Beste Louwrene

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit word werklik baie waardeer. Hoop om julle weer eendag terug te verwelkom

Groete

Jan en Minnie

6 King Fisher Beacon Point
Marina V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marina V

Ongelooflik.

Ek kuier gereeld in Mosselbaai. Dit was die skoonste, netjieste plek ooit. Die diens was ongelooflik. riendelikste mense ooit. Als wat mens kan aan dink was daar, tot die kleinste dingetjie. Genoeg handdoeke, genoeg komberse. Ek kan aangaan en aangaan. Net een woord - ongelooflik. Baie dankie Jan en Minnie. Julle is dierbaar. Ek sal beslis weer gaan.

6 King Fisher Beacon Point's response

Baie dankie vir jul goeie terugvoer en dat julle ons eenheid gekies het om julle welverdiende ruskans by te kom geniet. Dit was heerlik om julle te ontmoet.

Hoop ons kan julle weer ontvang met 'n volgende besoek aan Mosselbaai.

6 King Fisher Beacon Point
Engela V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Engela V
With spouse/partner

Beautiful view.

Thanks, Jan and Minnie, for your friendliness and efficient service. Highly recommended. Neat, beautiful and clean. Will stay here again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige uitsig.

Baie dankie, Jan en Minnie, vir jul vriendelikheid en flinke diens. Hoogs aanbeveelbaar. Netjies mooi en skoon. Sal weer daar bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

6 King Fisher Beacon Point's response

Goeiedag Engela,

Baie dankie vir jul positiewe kommentaar. Ons waardeer dit regtig baie en hoop om julle weer te sien.

Mooi dag en groete,
Jan en Minnie

6 King Fisher Beacon Point
From R2 400
per night (for 6 people)
From R2 400
per night (for 6 people)
From R2 400
per night (for 6 people)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 6 King Fisher, Beach Road, Beacon Point, Mossel Bay, 6506, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXYLkGfl6ApANUxuf2BsbOiSYhbe9e7v9BZkOKgUk4W6EfHI2lZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R2 400  per night (for 6 people) 6 5 1 5 6 King Fisher, Beach Road Beacon Point 6506 Western Cape 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -34.181163 22.154879
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!