6 Olives on Third
Review Summary
Liezl S - Dec 2020
Overall score
What a pleasant welcome, so friendly. The place was definitely a home away from home.
6 Olives on Third's response
Dear Liezl, thank you so much for your positive review. That is what keeps me focused and dedicated. You are always welcome.
Moira W - Sep 2020
Overall score
Absolutely loved our stay. We will be back!
6 Olives on Third's response
Thank you so much for the kind words!
It was only a pleasure to host you.
Take care Ronel
Johan & Martie D - Aug 2020
Overall score
Rustige, privaat en baie netjiese plekkie.
Loretha V - Feb 2020
Overall score
Wonderful people and excellent service. Thank you very much.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlike hartsmense en puik diens. Dankie baie.
Pragtige en rustige area. Mens voel veilig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
6 Olives on Third's response
Dankie Loretha vir die inspererinde woorde! Dit was net n plesier om julle te huisves!! Mooi loop goed gaan.
Groete
Ronel
6OLIVES ON THIRD
Assie V - Jan 2020
Overall score
Waarde vir geld.
6 Olives on Third's response
Dit het regtig gevoel of Assie hulle familie is!!! Baie aangename gaste kan hulle verseker hoogs aanbeveel. Altyd welkom!!
Jan Hendrik D - Dec 2019
Overall score
Perfek. Eienaars wat omgee oor wat hulle doen.
6 Olives on Third's response
Baie dankie Hennie vir jul opbouende resensie. Dit was net 'n plesier gewees om jul te huisves. Julle het dit so netjies gelos, dankie.
Dankie vir jul ondersteuning. Groete, Ronel.
Elsabe W - Sep 2019
Overall score
Value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld.
Die gasvrou is 'n baie vriendelike persoon. Eenheid baie skoon en netjies. Absolute waarde vir geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
6 Olives on Third's response
Baie dankie vir jou positiewe resensie Elsabe, waardeer dit. Was 'n plesier om jul te huisves.
Mooi loop
6 OLIVES ON THIRD
Ronel
Elardus E - Sep 2019
Overall score
Lieflik!
6 Olives on Third's response
Baie dankie vir die resensie Elardus! Dit was net 'n plesier om julle te huisves.
Mooi loop
Ronel
Brendon S - Aug 2019
Overall score
Besonderse vriendelike mense en het baie tuis gevoel.
6 Olives on Third's response
Brendon, dit was 'n absolute plesier om julle te huisves. Baie dankie vir die resensie, julle is enige tyd welkom. Verseker die tipe gaste wat enige gasvrou graag wil ontvang.
Cathleen H - Aug 2019
Overall score
Baie lekker!
6 Olives on Third's response
Baie, baie dankie Kathleen vir jul kuier en pragtige resensie. So bly julle het lekker gebly en dit was net 'n plesier om jul by ons te hê. Altyd welkom.
Mooi loop
Ronel
Suretha B - Aug 2019
Overall score
Heerlik ontspanne. Skoon sal beslis aanbeveel.
6 Olives on Third's response
Suretha dit was net 'n plesier om jul te huisves!! Baie dankie vir die ondersteuning en resensie!
Groete
Ronel
Ronel C - Jul 2019
Overall score
Very peaceful area.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie rustige omgewing.
Ons is baie vriendelik ontvang en die personeel was baie behulpsaam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
6 Olives on Third's response
Baie dankie vir die mooi resensie, Ronel. Dit was aangenaam om julle te ontmoet!
Ansie P - Jul 2019
Overall score
Fantasies, everything like the photos.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasies, alles soos op foto's.
Dit was heerlik om daar te oornag. Gasvrou baie behulpsaam. Heerlik warm geslaap en sjerrie was baie welkom.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
6 Olives on Third's response
Baie dankie vir jul terugvoer. Dit was net 'n plesier om jul te huisves. Julle is altyd welkom. Goed gaan, Ronel.
Pierre J - Apr 2019
Overall score
6 Olives on Third exceeded our expectations!
6 Olives on Third's response
Liewe Pierre,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer! So kan ons julle op ons beurt aanbeveel as puik gaste. Na jul vertrek was alles so netjies gelos. Julle is altyd welkom by ons.
Mooi loop,
6 Olives on Third
Wynand S - Apr 2019
Overall score
Extremely friendly, super neat and comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uiters vriendelik, super netjies en gerieflik.
Johan en Ronel het uit hul pad gegaan om ons te laat tuis voel. Woonstelletjie smaakvol, netjies, gerieflik en alles wat mens benodig. Area heerlik stil. Ligging was ideaal vir ons vereistes. Sal definitief terugkom.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
6 Olives on Third's response
Beste Wynand,
Dit was vir ons 'n groot plesier om julle te huisves. Die lekker vir my om sulke aangenane gaste te ontmoet! Julle is altyd welkom by ons.
Mooi loop en lekker reis.
Groete,
6 Olives on Third
Nicolene O - Mar 2019
Overall score
Ons verwagtinge is oortref!
Read more6 Olives on Third's response
Liewe Nicolene,
Baie dankie vir n pragtige opbouende resensie, dit maak ons net nog meer positief.
Jullle was puik gaste en dit was n groot plesier om jul te huisves.
Dit is gaste soos julle wat mens met graagte wil ontvang.
Mooi loop,
Ronel
Stephanie N - Mar 2019
Overall score
Fantastiese ervaring.
6 Olives on Third's response
Liewe Stephanie, dankie vir die goeie resensie. Dit word opreg waardeer!! Julle is altyd welkom. Plesier gewees om jul te huisves!!
Almarie C - Feb 2019
Overall score
Uitstekende diens, was heerlik om daar oor te slaap en sal definitief die plek aanbeveel vir verblyf.
6 Olives on Third's response
Liewe Jan en Almarie,
Baie dankie vir jul resensie. Dit word hoog waardeer.
Dit was net n plesier om julle te huisves!
Mooi bly
Ronel
- Capacity: 8 people
-
Check-in: 13:00 to 19:00
Check-out: 11:00 - Address: 60 Third Street, Linden, Johannesburg, 2195, Gauteng
- All ages welcome