The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at 62 @ Prospero Street | TravelGround
+21

62 @ Prospero Street

Guest House

Review Summary

5 out of 5from 1 review 62 @ Prospero Street
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
5.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Christelle V - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christelle V
With spouse/partner

Top punte vir gasvryheid, gerief en waarde vir geld.

Ons is vriendelik en gemaklik met ons aankoms ontvang en ons kon veilig op die perseel parkeer. Die gasvrou Petro het uit haar pad gegaan om die kamers vir ons gerieflik en toegerus te maak. Die kamers is selfs nog mooier as in die foto's. Daar is 'n verfrissende verskeidenheid kragpunte! Die elektriese komberse was gereed op die bed, en so ook klein lampies om lig te maak sou beurtkrag aanbreek. Die beddens en kussings is heerlik gemaklik en nuut. Die stort is lekker groot met voldoende warm water. Sal beslis weer by [email protected] bespreek!

From
R800
per night, for 2 ppl
From
From R800
per night, for 2 ppl
From
R800
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 62 Prospero Street, Bedelia, Welkom, 9459, Free State
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe658a1ffd741ba2591df20952c193965c888e40b4cec6cf5f68580103a3f162b1f0a6291eb8872b2560bff7241246b3ddc48?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R800  per night, for 2 ppl 1 5 1 5 62 Prospero Street Bedelia 9459 Free State 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -27.9784547 26.7273847
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!