The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at 65 Brenton Park | TravelGround
+13

65 Brenton Park

19 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 19 reviews for 65 Brenton Park
Cleanliness
4.9/5
Service
4.8/5
Location
4.6/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.7/5
Belia V - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Belia V
With spouse/partner

Peaceful and pretty.

Nice to sit on the patio with a view. Lovely with the trees and nature surrounding you, other than usual complexes.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en mooi.

Rustig en mooi, lekker om op stoep te sit en uit te kyk. Heerlik met bome en natuur om jou, anders gewone komplekse.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Willy L - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Willy L
With spouse/partner

Baie netjies en skoon. Baie goed toegerus.

Veiligheidskompleks, bosbokke en tarentale. Braaiplek word daagliks skoongemaak.

Rhinus M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rhinus M
Family with teenagers

Mooi uitsig, eenheid netjies, parkering effens probleem met dubbelkajuitbakkie.

Ons het baie lekker gebly, uitsig baie mooi en eenheid netjies met alles wat nodig is. Die swembad en tennisbane was 'n bonus. Bestuursvernuf so effens getoets met parkering, ander voertuie parkeer aan ander kant van smal pad halfpad voor indraai. Moeilik om in en uit parkeerarea te kom. Andersins het ons dit baie geniet.

Leonie Q - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leonie Q
With spouse/partner

Amazing!

The best place ever. Me and my husband really did not want to leave. It's so relaxing. The views of the lagoon at night were awesome. We will definitely be there next year again.

Roné N - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roné N
With friends

Juweel van 'n plekkie!

Ons wou beslis aan Lake Brenton se kant wees, om van die rumoerigheid van die dorp weg te wees. Die lagoon-uitsig, en lekker kuierstoep met braaiplek was 'n bonus! Die feit dat altwee badkamers volledig met 'n bad is, was ook heerlik! Daar kom niks te kort nie, behalwe 'n swartpot vir potjie maak. Ons sal sonder twyfel weer daar bespreek.

Johan V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan V
With spouse/partner

Best time you can spend with your loved one.

We can't talk enough about the excellent house. Can't wait to visit the place again. So much nature and tranquility in one place - you don't get this everyday.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Beste tyd wat jy saam met jou geliefde kan spandeer.

Ons kan nie uitgepraat raak oor die puik huisie nie. Kan nie wag om weer die plek te besoek nie. Soveel natuur en rustigheid in een plek kry jy nie aldag nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan V - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan V
With spouse/partner

Ons asem was weggeslaan met die aankoms.

Die beste plek wat ons kon gekies het. Ligging en omgewing is puik. Die huis was skoon en netjies. Ons het die bly so geniet dat ons sommer dadelik weer 'n bespreking geplaas het. Sal die enige tyd aanbeveel aan vriende wat so besonderse plek sal waardeer.

Ruari P - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ruari P
With spouse/partner

Thank you for an awesome experience even though I messed up the dates.

Very friendly and supportive, I had muddled up the days but the rest of the experience was great.

Eugene G - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eugene G
With spouse/partner

Amazing place.

We had a relaxing time. Everything was beautiful and neat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was 'n ongelooflike plekkie. Ons het wonderlik uitgerus. Alles was pragtig en netjies.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Belia V - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Belia V
With spouse/partner

Alles wat jy nodig het met mooi uitsig.

Volledig toegeruste huis, mooi uitsig, rustige area.

65 Brenton Park's response

Dankie vir julle terugvoer, kom kuier gerus weer.

65 Brenton Park
Cloete V - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Cloete V
With spouse/partner

'n Plesier om 'n netjiese en ruim huis te huur met 'n pragtige uitsig, alles wat prakties nodig is en alles wat moet werk die werk!

Ons het vir omtrent 3 weke die huis gehuur. Dit is werklik goeie waarde vir geld, goed geleë, netjies en gerieflik met 'n pragtige uitsig oor die meer. Die meubels en toerusting is prakties en alles in 'n goeie werkende toestand. Baie dankie - ons waardeer die geleentheid om daar te kon bly.

65 Brenton Park's response

Dankie vir die terugvoer. Kom kuier gerus weer.

65 Brenton Park
Sanneli K - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sanneli K
Family with young children

Ongelooflike ervaring met ons gesin.

Brenton Park was die beste ervaring nog in Knysna. Uitstekende ligging en uitsigte van Knysna. Naby geleë aan alle Tuinroete-areas. Ons sal definitief weer terugkom.

Laetitia V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Laetitia V
With friends

Lieflike uitsig en rustig.

Ons het net vir twee aande oorgeslaap, maar sal vir seker in die toekoms daar vir 'n week wil bespreek. Dit is rustig, stil en veilig en nie te ver en ook nie te naby aan die "hustle and bustle" van Knysna-dorp nie. Die kompleks is moontlik 'n aftreeoord met vakansiehuise ook deel van dit. Die huis het 'n lieflike stoep wat uitkyk oor die meer en Knysnadorp aan die oorkant. Dit is pragtig netjies en skoon en is ten volle toegerus. Volgende keer sal ek 'n sakkie wildevoëlsaad saamvat om gebruik te maak van die voerbakkies op die stoep.

Laura K - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Laura K
Family with teenagers

Puik huisie en ligging, bitter netjies!

Ek sal weer hier gaan kuier.

Junior L - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Junior L
Family with teenagers

Wonderful view of the Lagoon.

Everything you need for a nice getaway. Good value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlike uitsig oor Lagoon.

Alles wat nodig is vir 'n lekker wegbreek. Goeie waarde vir geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marzaan F - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marzaan F
With spouse/partner

Exceeded expectations!

The place was a nice surprise. Well laid out, with everything you could need, calm and the view was absolutely amazing!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Verwagtinge oortref!

Die plekkie was 'n lekker verrassing. Goed uitgelê, met alles wat jy kan nodig kry, rustig en die uitsig absoluut fantasties!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

65 Brenton Park's response

Bly julle het dit geniet. Dankie

65 Brenton Park
Olet J - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Olet J
Family with young children

Lieflike rustigheid in die natuur.

Hierdie was een van die lekkerste plekkies met die bokkies wat jou elke oggend kom groet op die agterstoep. Hou 'n koolblaar of appel byderhand! Dit is luuks, skoon en gerieflik veral met ons babatjie wat saam met ons reis was dit 'n baie lekker blyplek. Jy sien die meer vanuit die venster en voel net die kalmte van die omgewing as jy daar oorbly. Voorwaar 'n móét vir reisigers wat kalmte soek.

65 Brenton Park's response

Baie dankie Olet. Ek is bly julle het dit geniet.

65 Brenton Park
Roelien S - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roelien S
With spouse/partner

Very nice.

The house is really very neat and clean. View is lovely. Surroundings very peaceful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker.

Die huis is regtig baie netjies en skoon. Die uitsig is pragtig. Die omgewing is ook baie rustig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jan D - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jan D
Family with teenagers

Ons het heerlik gebly.

Ons sal graag weer hier wil bly.

From R1 820
per night (for 6 people)
From R1 820
per night (for 6 people)
From R1 820
per night (for 6 people)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Unit 65 Brenton Park, Captian Duthe Road, Brenton Lake, 6571, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE1YTk1MjJlLTk5YjgtNDMyOS1iOWQ3LWE2ZDE1MGQ5NTc4OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 820  per night (for 6 people) 19 5 1 5 Unit 65 Brenton Park Captian Duthe Road 6571 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.070721 23.026495
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!