730 On Sher
Review Summary
Wolfgang B - Apr 2022
Overall score
Ons is vriendelik ontvang. Die eenheid was skoon, gerieflik en netjies.
Neels B - Feb 2022
Overall score
Baie lekker gebly dankie. Alles baie netjies. Puik fokus op detail en gemak.
Alta S - Dec 2021
Overall score
Fantasties.
Johan W - Dec 2021
Overall score
Baie tevrede
Chantè Z - Nov 2021
Overall score
We only stayed one night, but the hostess was very accommodating and it is a lovely place. Would recommend to anyone going to Pretoria.
Dalene B - Nov 2021
Overall score
Aangename ervaring.
730 On Sher 's response
Baie dankie vir julle uitsonderlike resensie. Ons het die "sort probleem" aangespreek en hoop om julle spoedig weer te kan ontvang.
Stephanie C - Aug 2021
Overall score
Gerieflik, ontspannend en gemaklik.
Kariena H - Aug 2021
Overall score
Vriendelik, netjies, en lekker privaat. Waarde vir geld.
Salomie D - Aug 2021
Overall score
Besonderse verblyf
Amore V - Jan 2021
Overall score
Great guesthouse and friendly hospitality!
Karen M - Jan 2021
Overall score
Waarde vir geld, lieflik, rustig.
Sonia V - Nov 2020
Overall score
Fantasies en vreeslik ontspannend.
730 On Sher 's response
Baie dankie Sonia, dit is altyd lekker om te hoor dat my gaste lekker gebly het. ek kyk uit om julle weer eendag te kan verwelkom. Vriendelike Groete
Du Toit R - Nov 2020
Overall score
Baie lekker gekuier! Rustige omgewing.
730 On Sher 's response
Dit is so besonders om te weet julle het 730 on Sher gekies vir hierdie besonderse gebeurtenis.
Ons hoop om julle sommer spoedig weer te kan verwelkom.
David H - Nov 2020
Overall score
Very pleasant.
730 On Sher 's response
David it was an absolute pleasure to have you at 730 on Sher. Hope to see you soon.
Amalia D - Oct 2020
Overall score
Was great. Had a lovely stay and will definitely go again. Friendly host. Thanks very much.
730 On Sher 's response
Amalia, thank you so much for taking the time to say these kind words.
It was a pleasure having you guys here. Looking forward to the next stay.
Sonya Z - Oct 2020
Overall score
Excellent, clean and friendly.
730 On Sher 's response
Thank you for the excellent review Sonya.
Hope to see you soon.
Alrika M - Mar 2020
Overall score
Hotels can forget it with jewels like this!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Hotelle kan gaan slaap met juwele soos díé!
Die gasvrou en gasheer het geen detail uitgelaat in hierdie woonstel nie. Alles is nuut en van uitmuntende kwaliteit. Die ligging is ideaal, naby verskeie inkopiesentrums en hospitale. Die plekkie was ook ideaal vir my moeder wat saam met my gereis het. Ons het ook geen ongemak ervaar gedurende beurtkrag nie. Ek sal ’n verskoning soek om weer hier te oornag!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Paul L - Mar 2020
Overall score
Very friendly hostess/owner couple, room very clean and amenities good. Comfortable and better than a hotel room.
Lorrian J - Feb 2020
Overall score
Phenomenal stay. Hospitality is the best.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fenomenale verblyf. Gasvryheid uit die boonste rakke.
Sal 730 On Sher beslis aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
730 On Sher 's response
Baie dankie Lorrian, waardeer jou uitstekende resensie opreg.
Santie N - Jan 2020
Overall score
Beste diens ooit.
730 On Sher 's response
Goeiedag Santie, baie dankie vir jou uitstekende terugvoer.
Dit word opreg waardeer. Baie sterkte vorentoe ek glo ook jou operasie was 'n groot sukses.
Reinette D - Dec 2019
Overall score
Baie mooi!
Gerhard D - Nov 2019
Overall score
Neat, convenient, central and affordable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies, gerieflik, sentraal en bekostigbaar.
Kommunikasie was baie goed, en my inklok tyd was bevestig voor die tyd. Tydens aankoms het alles vlot verloop en ek was vriendelik verwelkom. Gereelde WhatsApp kommunikasie was gestuur tydens my verblyf om seker te maak alles is in orde. Die verblyf is in rustige, veilige woonbuurt en parkering is onderdak en agter 'n elektriese hek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Louise H - Oct 2019
Overall score
Quality at its best.
Read moreRulet V - Jun 2019
Overall score
Comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik.
Dit was 'n baie netjiese gerieflike woonstel wat goed toegerus is.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
730 On Sher 's response
Baie dankie vir jou goeie resensie.
Sien uit om julle weer te kan ontvang.
Vriendelike Groete
Mahlodi P - May 2019
Overall score
I will definitely book here again.
Pieter S - Jan 2019
Overall score
Uitstekende akkommodasie.
Erika G - Jan 2019
Overall score
Home away from home!
Jacques J - Sep 2018
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Vir seker die moeite werd.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ayanda M - Jul 2018
Overall score
Outstanding place.
- Capacity: 2 people
-
Check-in: 16:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 730 Sher Street, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
- All ages welcome