Plettenberg Bay Accommodation at 75 Dune's Resort | TravelGround
+17

75 Dune's Resort

Self Catering

Review Summary

3.9 out of 5from 6 reviews for 75 Dune's Resort
Cleanliness
3.8/5
Service
3.7/5
Location
4.0/5
Safety
4.3/5
Value for money
3.8/5
Edward V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Edward V
With spouse/partner

The apartment was very well kept and clean. It is nice and spacious and has all you need for a stay. The resort is also very well kept. Stay was enjoyed.

For older people beach access was a bit of a problem.

75 Dune's Resort's response

Thank you, hope to see you soon again.

75 Dune's Resort
Leatitia L - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Leatitia L
Family with young children

Gerieflik.

Handdoeke in treurige toestand. Messe stukkend. Kragprop in hoofslaapkamer hang uit muur. Badprop werk nie.

Shahieda J - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Shahieda J
Family with young children

Die plek moet opgradeer word, die kettel het gelek en geen antenna om TV te kyk nie.

75 Dune's Resort needs an upgrade, no antenna to watch TV, leaking kettle, no bathroom mats. No broom or mop to clean up, broken knives. A total waste of money to go so far without having everything a home away from home should have. To the owner: keep your investment up to date if you want to generate an income by renting it out and generate an income. I will not make use of your unit 75 again.

75 Dune's Resort's response

Thank you for the feedback, I sorry to hear about your experience. We replaced the cutlery immediately, and the estate management investigated what is wrong with the TV as reception is from a central point.

75 Dune's Resort
Werner V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Werner V

Netjies en skoon in 'n veilige area.

Baie lekker gekuier.

Anton N - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Anton N
Family with young children

Gefrustreerd met groot hoeveelheid agterstallige instandhouding.

Reeds ons derde keer by The Dune's. Die oord self is steeds baie lekker, maar die spesifieke wooneenheid was baie teleurstellend. Daar was 'n hoop klein probleempies wat individueel nie te erg is nie, maar almal saam was baie frustrerend. Ek lys hulle graag: 1) Geen/ bitter swak TV-ontvangs - kon dit glad nie gebruik al was die TV klaarblyklik relatief nuut. 2) Muurprop in hoofslaapkamer uit muur uitgehang aan los drade. 3) Spieël in badkamer het aan een skarnier gehang tot ek dit reggemaak het. 4) Die badprop het geen seël nie, so kan glad nie bad nie - problematies met klein kinders. 5) Helfte van die sitkamer/eetkamer area se ligte is uit - gloeilampies geblaas. 6) Die buite deure se hakke wat hulle teen die muur inhaak, is uitgebreek uit die muur, so kan nie die deure oop hou as daar wind waai nie. 7) Stort teëls lig. 8) Geen hangers in kaste nie. 9) Geen klere droograk nie, so nat swemklere kan nêrens opgehang word nie - vorige 2 keer het eenhede dit wel gehad, maar weet nie of dit standaard is nie. 10) Breekgoed is totaal uit pas met hoeveelhede potensiële gaste bv. 3 koeldrankglase, 9 wynglase, 5 borde. Van die ses steakmesse is 2 onbruikbaar weens stukkende handvatsels. 11) Groente mandjies/laaie se skarniere se rollers werk nie lekker nie - sodra jy iets swaars soos aartappels daarin sit kan dit nie ooptrek nie. Het wel die probleme gaan aanmeld by ontvangs, maar hulle het my net verwys na die kompleks opsigter. Na die 4de onsuksesvolle poging om hom in die hande te kry dit maar gelos. Ons sal weer Dune's toe gaan, maar definitief nie na die eenheid toe nie - die eienaars moet dalk 'n draai gaan maak en self gaan kyk. Daar is ook redelik waterskade teen die kombuis muur af maar dit het nie gereën toe ons daar was nie so weet nie of die lekplekke reggemaak is of nie.

75 Dune's Resort's response

Baie dankie vir die terugvoering. Ek gee dadelik aandag aan alles.

75 Dune's Resort
Belinda J - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Belinda J
Family with teenagers

Regtig baie lekker, netjiese ruim verblyf, naby Plet en die see.

As 'n gesin met 2 tieners het ons die 4 nagte by Dunes baie geniet. Die plek is pragtig en baie goed toegerus met als wat nodig is. Ons het die Woensdagaand saam vriende gebraai en musiek gemaak en die bure skuins agter was baie vriendelik en verwelkomend. Die trappe is gevaarlik vir klein kinders en babas, maar vir tieners geen probleem. Die TV se opvangs was baie swak, sodat ons nie kon TV kyk nie, maar gelukkig was ons baie min by die eenheid, aangesien ons baie rondgekuier het.

75 Dune's Resort's response

Bly julle het die verblyf geniet, ons gee dadelik aandag aan die TV se ontvangs.

Groete.

75 Dune's Resort
From R1 250
per night (sleeps 4)
From R1 250
per night (sleeps 4)
From R1 250
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 15:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Unit 75 Dunes Resort, Keurboomstrand, Plettenberg Bay, 6600, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRmOTM5NDRkLTQzZjMtNGNjMi1iODI4LTNhMDI1N2E2ODk2Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 250  per night (sleeps 4) 6 5 1 4 Unit 75 Dunes Resort Keurboomstrand 6600 Western Cape 0860 022 102 15:00-19:00 10:00 -34.009404961191 23.422098624335
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com