79 On Ridge Bed & Breakfast
Review Summary
Hendrik J L - Mar 2020
Overall score
It is not a stay, it is a holiday!
Read moreWillie V - Sep 2019
Overall score
Besondere gasvryheid, heerlike ontbyt.
Read moreChristopher L - Sep 2019
Overall score
Most enjoyable stay.
Cy F - Jul 2019
Overall score
Very well located near Maritzburg College for our visit.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Baie goed geleë naby Maritzburg College vir ons besoek.
Pragtige decor. Hulle het aan alles gedink en is die woonstel waar ons gebly het baie goed toeggerus. Gys was baie gaaf en behulpsaam. Lekker bed met goeie linne en elektriese kombers was welkom vir die koue weer. Let net daarop dat ontbyt nie ingesluit is in prys en moet vooraf bespreek word. Ons het toe maar by die Spur naby gaan ontbyt eet. Goeie verwysing na die heerlike Olive n Oil restaurant vir aandete. Ons sal definitief weer hier bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Zodwa M - Jul 2019
Overall score
Home away from home.
79 On Ridge Bed & Breakfast's response
Dear Zodwa,
Thank you for your wonderful review. It was an absolute pleasure hosting you and we look forward to welcoming you back again soon. Take care and safe travels.
Cobus V - Jul 2019
Overall score
This guesthouse is a few cuts above the rest.
79 On Ridge Bed & Breakfast's response
Dear Cobus,
Thank you so much for your wonderful review. We are overjoyed that you enjoyed your stay and thoroughly enjoyed hosting you and your Wife. Thank you once again for staying with us it was such a privelage to meet you both. You arrived as guests and left as special friends.
Take care and safe travels, we hope to see you both again soon.
Take care and best wishes,
GYS
Muller & Yvette V - Jun 2019
Overall score
Baie lekker.
Geraldine M - Apr 2019
Overall score
Vriendelike diens, heerlik in die kothuis gebly, heerlike ontbyt.
Sylvain C - Mar 2019
Overall score
Well managed B&B and excellent hosts.
79 On Ridge Bed & Breakfast's response
Dear Sylvain,
Thank you for your kind words and wonderful review. We are thrilled that you enjoyed your stay with us, and hope to welcome you back again in the near future. It is good to know that our guests are enjoying their time with us and that our efforts are being appreciated
Take care.
Kind regards
Gys
Morne H - Mar 2019
Overall score
'n Buitekamer is ongelukkig nie 'n gastehuis nie.
Read moreTharina P - Feb 2019
Overall score
Magnificent
This review has been translated,click hereto view the original version.
Manjifiek.
Baie dankie vir 'n gerieflike en vriendelike oorslaap. Baie aandag word aan detail gegee en die ontbyt is heerlik! Veilig vir 'n jong student en baie naby aan Varsity College maak dit ideaal.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sunette T - Oct 2018
Overall score
As at home as in your own home.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
So tuis soos by jou eie huis.
Ons het heerlik gebly en sal beslis weer daar bly as ons in Pietermaritzburg is (sien jul beslis weer volgende jaar)! 79 On Ridge Bed & Breakfast is naby aan die N3 geleë, regoorkant die Universiteit en bied ‘n rustige atmosfeer. Die eienaars, Gys en Denzil is vriendelik en laat mens dadelik tuis voel. Ons het in die “self-catering cottage” gebly - wat ‘n pragtige plekkie, baie skoon en netjies (met stylvolle dekor). Die eenheid het alles wat jy benodig weg van die huis - ‘n ruim slaapkamer met dié awesomeste (ek weet dis nie regtig ‘n woord nie) bed / beddegoed en genoeg pakplek vir almal se klere, ‘n groot badkamer met skoon en sagte handdoeke, ‘n kombuis met alles wat jy benodig en ‘n sitkamer waar die kinders dan ook geslaap het. Daar was ook ekstras wat mens nie noodwendig altyd verwag nie - ‘n houer met gesuiwerde drinkwater, koffie / tee asook ‘n boksie cappuccinos en tot ekstra seep / shower gel in die badkamer. Die kinders se “favourites” van die plek - die sagte kombersies, die oulike hondjies - veral Mitsie, die gratis WiFi en dan natuurlik die lekker bederf van Lindt Lindor Truffles wat hul elke aan langs die bed gekry het. Die ontbyt was heerlik en word op ‘n knus, kuier-stoep bedien. Ons het ook gaan loer na die res van die gastehuis se kamers - en die standaard (en “attention to detail”) geld ook hier. Gys en Denzil, duisende dankies vir jul gasvryheid - jul plek is definitief een van die mooistes en skoonstes waar ons al tuisgegaan het en ons beveel jul definitief aan vir enigeen wat akkommodasie benodig in jul area.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ludwig O - Aug 2018
Overall score
Very nice and clean, friendly owner.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker en skoon, vriendelike eienaar.
Die beste ontbyt wat ek in 'n baie lang tyd gehad het. Baie gerieflik en skoon.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Monika P - Aug 2018
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Stylvol en gerieflik. Sal beslis weer daar bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jopie B - Feb 2018
Overall score
Pragtige plek en besondere gasvryheid.
Louise J - Jan 2018
Overall score
Uitstekende diens
Ilze M - Jun 2017
Overall score
More than satisfied.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Meer as tevrede.
Ons was betower deur die omgewing binne die groot veilige mure, pragtige smaakvolle huis en die gasvryheid! Heerlikste lasagne, ontbyt in so 'n mooi omgewing. Beste B&B ooit!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Stephanie S - May 2017
Overall score
Excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend.
Baie baie lekker gebly, net te kort. Diens baie goed. Ontbyt puik en mooi aangebied. Net met mense wat kom kuier, baie versigtig wees met die ingang en uitgang van en na perseel, nogal gevaarlik. Gasvryheid puik. My vrou is sommer al weer daar op die oomblik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jean-pierre S - Dec 2016
Overall score
Hospitality at its best.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gasvryheid op sy beste
Sien die sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Christopher L - Oct 2016
Overall score
Warm, friendly service.
- Capacity: 12 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 79 Ridge Road, Scottsville, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
- All ages welcome