The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at A Country Garden Guest House | TravelGround
+14

A Country Garden Guest House

Guest House

Review Summary

4.8 out of 5from 26 reviews for A Country Garden Guest House
Cleanliness
5.0/5
Service
4.8/5
Location
4.8/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.8/5
Daleen M - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
1/5
Value for money
5/5
Daleen M
Family with young children

Netjiese, skoon verblyf.

Sal beslis weer daar oorbly. Pragtige tuin. Kamer was baie netjies en skoon en hulle het uit hulle pad uit gegaan om dit vir ons gerieflik te maak.

Jeandre B - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeandre B
Individual traveler

Baie netjies en mooi tuin.

Lekker ontbyt en baie vriendelike diens gekry. Het krag met load shedding, wat baie help.

Lalla F - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lalla F
Individual traveler

Pragtige, netjiese en veilige gastehuis

Waarde vir geld. Pragtige tuin. Netjiese akkommodasie. Sal definitief weer bespreek.

Lonwabo M - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lonwabo M
Individual traveler

I enjoyed my stay.

Hosts are incredibly welcoming and helpful.

A Country Garden Guest House's response

We are so happy that you enjoyed your stay. We would love to welcome you back.

A Country Garden Guest House
Beukes V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Beukes V
Family with teenagers

Oornagplek vir gesin gesoek met universiteitreëlings.

Alles het meer as voldoen aan ons verwagtinge. Baie dankie.

Erna O - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erna O
With spouse/partner

Pragtige gastehuis.

Die gastehuis is baie sentraal. Die kamers kyk uit op 'n pragtige tuin met groot bome. Die kamer het alles wat jy nodig het en die linne is van hoë gehalte.

Johan V - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Johan V
With spouse/partner

Well-equipped room and facilities - beautiful garden and quiet environment.

Definitely a choice for anyone who prefers safe, clean, well-equipped accommodation in a beautiful garden.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goed toegeruste kamer en fasiliteite - pragtige tuin en rustige omgewing.

Beslis 'n keuse vir enige persoon wat veilige, skoon, goed toegeruste verblyf in pragtige tuin verkies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Helga V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Helga V
With spouse/partner

Netjies, skoon, gerieflik en alles wat jy nodig het vir oornagverblyf. Heerlike ontbyt. Vriendelike ontvangs en goeie raad wat om te doen in omgewing.

Heerlike oornagplek, heerlike groot ontbyt. Pragtige, rustige tuin met voëlsang wat jou wakker maak soggens. Ems baie behulpsaam met inligting oor eetplekke en waar om te gaan. Sal definitief aanbeveel en weer daar bly.

Roberto B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roberto B
On business

My experience was very nice.

I would definitely recommend the accommodation to others.

A Country Garden Guest House's response

Dear Roberto,

Thank you for staying at A Country Garden Guest House. We are very happy that you enjoyed your stay.

Hope to see you soon!

A Country Garden Guest House
Linda N - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda N
With spouse/partner

Neat rooms, peaceful atmosphere and great breakfast.

Peaceful atmosphere and beautiful garden, hostess very friendly and breakfast was delicious. Rooms neat and comfortable and will definitely be back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjiese kamers, rustige atmosfeer en heerlike ontbyt.

Rustige atmosfeer en mooi tuin, gasvrou baie vriendelik en ontbyt was heerlik. Kamers netjies en gerieflik en sal beslis weer daar oorslaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

John C - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
John C
Individual traveler

Hospitality is great!

Friendly people who make you feel warm. Would highly recommend the accommodation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gasvryheid is tops!

Vriendelike mense wat jou warm laat voel. Sal die verblyf sterk aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elma S - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elma S
With spouse/partner

Rustig!

Vriendelike mense, rustige atmosfeer en alles wat hulle belowe, is daar!

A Country Garden Guest House's response

Dankie dat jy by ons tuisgegaan het Elma! Dankie vir die mooi getuigskrif vir ons. Dit was 'n plesier om julle te huisves, ons hoop julle kom weer.

A Country Garden Guest House
Gary C - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gary C
With spouse/partner

Very nice experience and in a great location.

Enjoyed our stay with very nice facilities, WiFi, water, juice, coffee and tea available in the room with wonderful gardens.

A Country Garden Guest House's response

Thank you for your staying with us and for the nice words Gary! It was a pleasure to host you and we hope that you will come again.

A Country Garden Guest House
Bianca B - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bianca B
With spouse/partner

Ems went out of her way.

Centrally located, but wonderfully relaxed with a beautiful garden. Emmerentia went out of her way to accommodated us. We didn't take the breakfast option, but we were treated with filter coffee in our room. We'll definitely see you again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ems het uit haar pad uit gegaan.

Sentraal geleë, maar wonderlik ontspannend met 'n pragtige tuin. Emmerentia het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer. Ons het nie die ontbyt-opsie geneem nie, maar was heerlik bederf met filterkoffie in ons kamer. Ons sal julle beslis weer sien!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

A Country Garden Guest House's response

Ons is so bly julle het lekker by ons gebly Bianca! Dit was 'n plesier om julle hier te hê en ons sal julle graag weer ontvang.

A Country Garden Guest House
Johann B - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johann B
With spouse/partner

Die beste plek om te wees om so tuis as moontlik te voel.

Dit is 'n wonderlike plek en wonderlike mense wat graag help en laat voel jou so tuis as moontlik.

A Country Garden Guest House's response

Dit is vir ons die grootste beloning as ons gaste tuis gevoel het en van ons plek gehou het! Baie dankie Johan, dat julle by ons bespreek het. Dit was 'n groot plesier om julle te ontvang. Kom gerus weer.

A Country Garden Guest House
Carin B - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carin B
With spouse/partner

Beste, mees toegeruste gastehuis nog.

Ems het aan als gedink. Alles wat jy nodig het vir 'n heerlike bederf-verblyf is aan gedink. Die ontbyt is baie lekker. Sy is bereid om agteroor te buig om by haar gaste se behoeftes aan te pas. Die kamers is meer as goed ingerig en is in die mooiste tuin geleë.

A Country Garden Guest House's response

Baie dankie Carin! Dit was vir ons heerlik om julle hier by ons te ontvang en ons hoop dat julle weer by ons sal kom oorbly.

A Country Garden Guest House
Hercules V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Hercules V
With spouse/partner

Soos verwag.

Pragtuin, baie ontspannend, yskas met versnaperinge was 'n bonus. Baie skoon en net. Geen ontvangs en het gesukkel om toegang te bekom omdat daar niemand tuis was nie. Tuinwerker het sommer eerste en verkeerde kamer aan ons gebied. Is wel reggestel. Ek wonder ook oor die sementvloer in die koue Potch in die winter? Klein irritasie maar sal Country Garden aanbeveel vir vinnige oornagtuiste.

A Country Garden Guest House's response

Baie dankie Hercules dat jy ten spyte van 'n paar probleempies nog steeds A Country Garden Guest House aan beveel om te oornag. Ek hoop julle kom weer 'n slag, teen afslag natuurlik, sodat ons kan wys ons kan beter! Baie jammer oor die probleem met die inboek. Ons nuwe interkom stelsel was op daardie stadium nog te slim vir ons. Wat die vloere betref wil ons ons gaste verseker dat ons lugversorging die kamers heerlik warm maak in die winter. Die vloere is ook maklik om silwerskoon te hou wat vir my baie belangrik is.

A Country Garden Guest House
Lizelle L - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lizelle L
With spouse/partner

Alles was netjies en pragtig. Die mense is baie vriendelik.

Die verblyf was uit die boeke. Dit is stylvol en netjies. Die mense wat daar werk is baie vriendelik en die ontbyt was heerlik. Daar is baie klein afrondings wat die plek uniek maak en baie spesiaal.

A Country Garden Guest House's response

Baie dankie Lizelle, dit was heerlik om julle hier te ontvang.

A Country Garden Guest House
Sharon S - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sharon S
On business

Very nice stay.

Clean beautifully decorated units with comfortable beds. Emms very helpful and informed us when all load shedding was going to take place which was very helpful.

A Country Garden Guest House's response

Thank you very much Sharon! It was a pleasure to host you.

A Country Garden Guest House
Anna H - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anna H
With spouse/partner

Baie skoon en netjies, baie vriendelike diens.

Sien sterre.

A Country Garden Guest House's response

Baie dankie Johan! Ons sal julle graag weer ontvang.

A Country Garden Guest House
Pieter V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter V
With friends

Excellent. Best ever!

Very neat rooms. Friendly service. Incredible breakfast. Nice garden. Highly recommended.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend. Beste ooit!

Uiters netjiese kamers. Vriendelike diens. Ongelooflike ontbyte. Mooi tuin. Hoogs aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

A Country Garden Guest House's response

Baie dankie vir hierdie terugvoer Pieter! Ons waardeer dit. Dit was vir ons heerlik om jou en jou kollega hier te ontvang.

A Country Garden Guest House
Lizelle S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizelle S
Individual traveler

My verblyf was heerlik en aangenaam. Ek sal beslis weer daarheen gaan.

Baie aangenaam. Sal beslis weer daarheen gaan.

Elma S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elma S
With spouse/partner

Heerlik!

Ons het lekker gebly! Skoon, netjies, vriendelike mense!

A Country Garden Guest House's response

Ons is baie bly dat julle dit geniet het hier by ons.

A Country Garden Guest House
Sunette G - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sunette G
With spouse/partner

Baie netjies, skoon en rustige atmosfeer a.g.v. tuin met groot bome en voëllewe.

Hoewel dit sentraal en in 'n besige straat geleë is, het ons 'n rustige nag gehad, sonder steuring van die dorpsgewoel.

A Country Garden Guest House's response

Sunette, baie dankie vir jou resensie. Dit was lekker om julle hier by ons te hê.

A Country Garden Guest House
Rachel S - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rachel S
With spouse/partner

Fantastic!

Very peaceful. Area very beautiful and clean. Friendly people.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties!

Baie rustig. Omgewing baie mooi en skoon. Vriendelike mense.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

A Country Garden Guest House's response

Baie dankie Rachel. Dit was lekker om julle te ontvang. Kom kuier gerus weer.

A Country Garden Guest House
Rozanne D - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rozanne D
With spouse/partner

Baie netjies en luuks.

Baie vriendelike diens. Die kamers is lekker ruim en nuut oorgedoen. Sal definitief weer hier bly!

was R1 080
From R864
per night (for 2 people)
was R1 080
From R864
per night (for 2 people)
was R1 080
From R864
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 62 Peter Mokaba Street, Potchefstroom, 2531, North West
  • No children under 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOVFzhUlu93wFPcCTrKlRt4kT0hRO9gXHqmpxMgpeNHNzg9PFq6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 080, now From R864  per night (for 2 people) 26 5 1 5 62 Peter Mokaba Street Potchefstroom 2531 North West 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -26.708598337711 27.0938091416
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!