A Le Picchio Gastehuis
Review Summary
Cassie J - Mar 2020
Overall score
Nice room with clean bathroom.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker kamer met skoon badkamer.
Sal weer van A Le Picchio Gastehuis gebruik maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
A Le Picchio Gastehuis's response
Hi Cassie, baie dankie vir die goeie referensie. Dit word opreg waardeer en dit was absoluut net 'n groot voorreg om jul hier spesiaal te kon laat voel en verwelkom.
Ek vertrou verder dat ons jul spoedig weer hier sal sien.
Vriendelike groete,
Esmé.
Tanya V - Jan 2020
Overall score
Esme was 'n behulpsame, vriendelike en akkommoderende gasvrou.
A Le Picchio Gastehuis's response
Hi Tanya, baie dankie vir die mooi referensies, waardeer dit baie en ja, dit was absoluut n groot voorreg om jul hier te kon akkommodeer. Ons Is ook vol vertrou dat ons dit binnekort weer sal kan doen. Vriendelike groete Esmé.
Riaan V - Jan 2020
Overall score
Baie netjies. Baie vriendelik.
A Le Picchio Gastehuis's response
Hi Riaan, vertrou dat dit nog goed gaan. Van almal hier, baie dankie vir jul mooi gradering. Dit word opreg waardeer en dit was vir ons absoluut 'n spesiale voorreg om jul hier te kon akkommodeer. Wens julle verder 'n wonderlike week toe en hoop ons sien julle gou weer. Vriendelike groete, Esme.
Mbali N - Jan 2020
Overall score
It was amazing.
A Le Picchio Gastehuis's response
Hi Ruth,
I trust that you are still doing well. I really do appreciate all the beautiful comments. You are a good friend and an even better person. May God bless you with wonderful times in this New Year and I do believe I will see you again soon. Thanks for your friendship.
Regards,
Esmé
Werner R - Dec 2019
Overall score
Waarde vir geld en skoon en netjies.
Andre M - Nov 2019
Overall score
Voel of ons vir familie kom kuier het.
A Le Picchio Gastehuis's response
Hi Andre,
Baie dankie vir jul kompliment en ondersteuning. Dit word opreg waardeer. Verder was dit absoluut 'n groot voorreg om julle hier te kon huisves. Mis julle al klaar.
Vriendelike groete
Clarice F - Sep 2019
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Dit was 'n ongelooflike lekker naweek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
A Le Picchio Gastehuis's response
Beste Clarice,
Baie dankie vir die fantastiese resensie, dit word opreg waardeer. Dit was absoluut 'n voorreg om jou hier te kon verwelkom. Sterkte verder met al jou kompetisies en hoop ons sien jou binnekort weer.
Vriendelike groete,
Esme.
Brian F - Sep 2019
Overall score
Absolute plesier gewees om daar oor the bly.
A Le Picchio Gastehuis's response
Dear Brian,
Duisende dankies vir die mooi resensie. Dit was maar net 'n groot plesier om julle hier te kon akkommodeer - julle is vriende so na aan my hart.
Hoop ons sal julle spoedig weer sien.
Met opregte waardering en vriendelike groete
Esmé
Thuli M - Jul 2019
Overall score
Hidden gem. Friendly host who is easy going and very thoughtful. Central location.
A Le Picchio Gastehuis's response
Hi Thuli, It was a great pleasure to have you here. I really do appreciate all the beautiful comments and compliments. You are a good friend and an even better person. May God bless you with wonderful times ahead and I do believe I will see you soon again. Thanks for your friendship. Regards Esmé
- Capacity: 6 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 3 Olienhout Street, Vanderbijlpark, 1900, Gauteng
- All ages welcome