Review Summary
Dirk H - Jan 2021
Overall score
Ons verblyf was skoon en modern en dit het ons goed gepas as oornag-rusplek
Dries D - Jan 2021
Overall score
Bly weer en weer daar.
A Little Guesthouse's response
Baie dankie. Dis altyd die beste bevestiging wat ons kan kry as gaste weer bespreek. Dis lekker om te hoor dat julle ons beskryf as die beste opsie in die omgewing. Waardeer die terugvoer baie.
Deon K - Jan 2021
Overall score
Gerieflik
A Little Guesthouse's response
Baie dankie.
Karen S - Jan 2021
Overall score
Baie skoon en netjies. Ons het lekker geslaap en dis stil en rustig op die plotte.
Shanene G - Dec 2020
Overall score
Baie gemaklik en vriendelike diens.
Kobus G - Dec 2020
Overall score
Aangename oornag-ervaring.
A Little Guesthouse's response
Dankie vir die terugvoer. Ek is bly julle het die verbly as aangenaam ervaar. Dis waar, met baie verbruikers (25 gaste) in die gastehuis raak ons internet stadiger. Daarom dat ons vooraf sĂȘ net vir selfoon- en eposboodskappe. Ons het in Desember opgradeer na 7mbps, die vinnigste beskikbaar tans waar ons geleĂ« is.
Veronica N - Dec 2020
Overall score
Lekker.
A Little Guesthouse's response
Baie baie dankie. In hierdie tyd met sy baie uitdagings, gee jou terugvoer ons baie moed vir aanhou.
Etienne V - Nov 2020
Overall score
Goeie waarde vir geld en naby snelweg.
A Little Guesthouse's response
Baie dankie vir die resensie. Dit is gerieflik dat ons so naby die snelweg is, veral as jy net wil oorslaap en vroeg wil ry. Altyd lekker om te hoor dat ons goeie waarde vir geld bied.
Gerda B - Oct 2020
Overall score
Aangename ervaring. Kon ons akkommodeer laat in die aand.
A Little Guesthouse's response
Dankie dat jy tyd gemaak het vir terugvoer. Die kodestelsel maak dit moontlik om gaste laat te akkommodeer. Dankie dat julle dit gebruik het. Groete
Craig S - Sep 2020
Overall score
Comfortable, clean and quiet.
A Little Guesthouse's response
Your review is much appreciated. Thank you.
Stephen C - Sep 2020
Overall score
Perfek.
A Little Guesthouse's response
Dankie dankie. Beste kompliment wat ons kan kry. Dis so lekker om gaste soos julle gereeld te sien. Sien ons kuier al saam van 2016 af.
Hannetjie V - Aug 2020
Overall score
Reis vir beroepstoetse.
A Little Guesthouse's response
Baie dankie vir julle resensie. Dis goed om te hoor dat julle dink ons plek veilig is. Ons gaste, ons personeel en ons eie beskerming is vir ons 'n prioriteit.
Groete,
Annalie
Marzell N - Aug 2020
Overall score
Die verblyf by A Little Guesthouse was absoluut fantasties.
A Little Guesthouse's response
Baie dankie vir die positiewe resensie. Dit laat ons harte warmer klop. Sien uit na julle volgende kuier.
Dawie R - Aug 2020
Overall score
Hoogs aan te bevele.
A Little Guesthouse's response
Dankie aan julle. Dis sleg as iets kosbaars agter bly en ons stuur dit graag aan. Hoop ons sien julle gou weer.
Elmarie S - Aug 2020
Overall score
Baie lekker gesellig. Maklik om daar te bly. Goeie kommunikasie en gasvry.
A Little Guesthouse's response
Baie baie dankie vir die terugvoer. Was regtig lekker om julle weer hier te hĂȘ.
Hendrik V - Feb 2020
Overall score
Was very neat and pleasant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was baie netjies en aangenaam.
Netjies en aangenaam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
A Little Guesthouse's response
Dankie vir die resensie. Ons waardeer dit.
Sandra B - Feb 2020
Overall score
Ideale oornagplek.
A Little Guesthouse's response
Dis soos goud vir ons. Dankie.
Dis vir ons so belangrik dat gaste ons maklik vind, tuis voel en lekker bly. Julle terugvoer is vir ons baie waardevol.
Dankie
Marnus S - Jan 2020
Overall score
Baie netjies en deftige oornag-verblyf.
A Little Guesthouse's response
Baie dankie vir die resensie wat jy geskryf het. Dis waar dat ons doen wat ons kan mbt die veiligheid. Omdat ons self hier bly, is dit vir ons 'n prioriteit.
Hilary K - Jan 2020
Overall score
Huis weg van my huis.
A Little Guesthouse's response
Dankie Hilary dat jy vir ons terugvoer gee. Die naald en gare is daar vir die noodsituasies. Dankie dat jy dit raakgesien het.
Monique L - Jan 2020
Overall score
Exactly what it says: Small guesthouse.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Presies wat dit sĂȘ: Klein gastehuis.
Die eenheid was klein, maar tog netjies en gerieflik. Ons het net een nag oorgebly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
A Little Guesthouse's response
Dankie vir die resensie. Dis waar dat dit klein is. Die eenheid is eintlik vir twee mense ontwerp, maar vir een nag se oorbly het ons later aan planne gedink om dit vir families meer bekostigbaar te maak. Eers het ons die slaapbank aangeskaf en na soveel navrae, besluit op die stretcher en matras as 'n vierdie opsie. Die beweegspasie is nou kleiner, maar tog werk dit vir families en groepe.
Laleetha R - Jan 2020
Overall score
We were very happy with our stay, although it was just for 1 night.
A Little Guesthouse's response
Thank you for the feedback. Glad you were happy. We will definitely follow up on the tiling. Regards
Corne V - Jan 2020
Overall score
Uitstekend.
A Little Guesthouse's response
Baie dankie. Dis lekker om sulke terugvoer te ontvang.
Caren B - Jan 2020
Overall score
Definitely value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Beslis waarde vir geld.
Skoon, netjies en die eienaar doen daai ietsie ekstra.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
A Little Guesthouse's response
Goeie dag Caren,
Dankie vir die terugvoer. So bly as ons gaste die ietsie ekstra raaksien. Ons fokus daarop om dit vir ons gaste so gemaklik as moontlik te maak.
Corrie M - Jan 2020
Overall score
Het al 'n paar keer daar oorgeslaap en dis lekker om te weet wat om te verwag. Baie vriendelik en netjies. Alles wat jy nodig het na 'n lang reis.
A Little Guesthouse's response
Dit was als net 'n groot plesier. Was lekker om julle weer hier te hĂȘ.
Willem S - Jan 2020
Overall score
Baie netjiese kamers. Kinders het die diere baie geniet!
A Little Guesthouse's response
Baie dankie vir die boodskap. Ons gaste is soms so verbaas dat ons so naby die hoofweg is en nie die verkeer hoor nie. Die diere skep 'n rustigheid wat ons ook geniet.
Charl B - Jan 2020
Overall score
Fantasties.
A Little Guesthouse's response
Dankie vir die resensie. Ons het dieselfde "gadgets" in die huis en dit verskaf ons baie plesier.
Etienne V - Jan 2020
Overall score
Gerieflik, skoon en privaat.
A Little Guesthouse's response
Goeie dag Etienne,
Dankie. Ons poog regtig om dit vir ons gaste so gemaklik as moontlik te maak
Ernest S - Jan 2020
Overall score
Uitstekend.
A Little Guesthouse's response
Ons is bly om te hoor jy het die koffie geniet. Ons is regte koffie snobs en hou van goeie varsgemaalde koffie. Ons deel dit graag met ons gaste. Groete, Annalie.
Louis K - Jan 2020
Overall score
Uitstekende verblyf!
A Little Guesthouse's response
Sjoe! Dankie! Dis nou 'n groot kompliment. Dit is werklik waarop ons fokus en lekker om dan sulke gawe terugvoer te kry.
Hennie V - Dec 2019
Overall score
Die plek was mooi en skoon en was goed geleë.
A Little Guesthouse's response
Baie dankie vir die vriendelike resensie. Ons waardeer dit baie.
Hennie B - Dec 2019
Overall score
Just what is needed after a long day in the car.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Net wat nodig is na 'n lang dag in die kar.
Sal beslis weer daar oorbly!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
A Little Guesthouse's response
Dankie, ek waardeer. Hoop ons sien julle gou weer.
Adele L - Dec 2019
Overall score
Nice to stay at for a breather in between long trips.
A Little Guesthouse's response
Thank you for the feedback. We really appreciate you taking the time to send us the message.
Raj S - Dec 2019
Overall score
Excellent. Neat. Convenient. Good value.
A Little Guesthouse's response
Good day Raj,
Aaah thank you. Christmas time needs a bit of planning and has different challenges. Thank you for the message asking for suggestions. Now we also know where to eat next Xmas. We are looking forward to your next stay.
Johann R - Dec 2019
Overall score
Hassle free. Alles was 100%.
A Little Guesthouse's response
Baie dankie Johann. Goed om te hoor dat die verblyfreëlings voldoende was. Sien uit om julle weer oppad terug te ontvang.
Jessica V - Dec 2019
Overall score
Goeie diens.
A Little Guesthouse's response
Goeie dag Jessicav,
Dankie. Desembermaand is 'n opwindende tyd wanneer ons gereelde "vakansie - gaste" oorslaap. So lekker om al die bekendes elke jaar te sien.
Nicolette O - Dec 2019
Overall score
Lieflike plekkie.
A Little Guesthouse's response
Goeie dag Nicolette,
Dankie vir die wenk. Dis 'n goeie idee. Ons sal daaraan aandag gee.
Etienne V - Dec 2019
Overall score
Gerieflik, skoon en privaat.
A Little Guesthouse's response
Ai dankie, Die nuwe aanbouings was 'n groot uitdaging, bly dit was gerieflik. Die nuwe diere gee ons net so baie plesier. Sien uit na julle volgende oorslaap.
Linda J - Dec 2019
Overall score
Vriendelik en behulpsaam.
A Little Guesthouse's response
Dankie Linda.. So na die welkome reën is die tuin en bome ook vir ons 'n groen lafenis.
Pieter B - Dec 2019
Overall score
Uitstekende diens. Gaan weer terugkom.
A Little Guesthouse's response
Goeie dag Pieter,
Wow dankie.Lekker as die Desember "gaste- familie" groei. Altyd 'n opwindende tyd van die jaar om almal weer te sien. Soms selfs twee keer, oppad met vakansie en weer oppad terug. Sien weer volgende keer.
Leon V - Dec 2019
Overall score
Fantasties, alles wat jy nodig het onder een dak.
A Little Guesthouse's response
Goeie dag Leon,
Sjoe baie dankie. Dis die beste motivering om so 'n boodskap te kry. Ons waardeer dit baie.
Angelique M - Dec 2019
Overall score
Baie aangenaam!
A Little Guesthouse's response
Baie dankie. Dis goeie nuus vir ons. Waardeer die boodskap baie.
Dawn M - Dec 2019
Overall score
Beautiful and convenient.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtig en gerieflik.
Lekker skoon en spierwit linne. Stort en badkamer perfek langs kamer. Kombuis lekker kompak met als wat nodig is. Parkering nie te ver van blyplek nie, wat dit maklik maak vir oumense om veilig by blyplek in te kom. Kan dalk vashoureling vir oumense in stort installeer, maar dis net my voorstel. Personeel baie professioneel en uiters vriendelik. Baie lekker geslaap. Dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
A Little Guesthouse's response
Baie dankie vir die terugvoer. Die vashoureëling is 'n oulike idee, nog nooit daaraan gedink nie. Definitief iets om te oorweeg.
Groete
Leonard V - Nov 2019
Overall score
It's definitely worth it and will stay there again.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dis beslis die moeite werd en sal weer daar bly.
Ons het al verskeie kere by A Little Guesthouse oornag en sal weer daar oornag.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
A Little Guesthouse's response
Baie baie dankie. Dis die beste terugvoer wat ons kan kry, as gaste weer bespreek.
Gerda A - Nov 2019
Overall score
A wonderful place to stay. Hospitable owners and comfortable place.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
'n Wonderlike plekkie om oor te bly. Gasvrye eienaars en gerieflike plekkie.
Baie dankie vir die vriendelike, gasvrye ontvangs wat ons ontvang het. Ons reis is so vergemaklik met die wyse waarop alle inligting vir my vroegtydig deurgestuur was op my foon met alle koördinate, asook inligting hoe om by die perseel aan te kom. Dit is werklik 'n pragtige plek om oor te bly. Alles is netjies en gerieflik. Kan nie vir beter gevra het nie en sal enige dag weer teruggaan en daar bespreek. Ek kan net dankie sĂȘ vir jul gasvryheid en die netheid en gerief waarin ons kon oorbly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
A Little Guesthouse's response
Sjoe, baie dankie. Jou terugvoer beteken vir ons baie. Ons intensie is om die verblyf vir ons gaste blyfvriendelik te maak, wat begin met die nodige inligting om ons plek maklik te vind en dan oorspoel in die netheid en gerief van ons eenhede. Moet ook erken ons het die geselsies met julle baie geniet en sien uit na julle volgende kuier.
Barbara S - Nov 2019
Overall score
We describe Little Guesthouse as our home in Bloemfontein.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons beskryf Little Guesthouse as ons huis in Bloemfontein.
Lekkerste plek in Bloemfontein.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
A Little Guesthouse's response
Aaah dankie. Dit is presies wat ons wil wees; julle "huis in Bloemfontein".
Wayne H - Nov 2019
Overall score
Excellent stay. Exactly what I wanted. Not a fantastic garden setting for the actual units, but if what you are looking for is a very neat, clean, safe and comfortable place to stay as you travel, it is highly recommended. Very quiet, so slept well. Place is very tidy, owner and staff are very friendly. I will certainly stay there again.
A Little Guesthouse's response
Thank you. We really appreciate this valuable feedback.
Sanet S - Oct 2019
Overall score
Lovely overnight spot!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lieflike oornagplekkie!
Ons was bevoorreg om 'n aand by A Little Guesthouse oor te bly. Onmiddellik na ons bespreking het ons volledige aanwysings gekry na die gastehuis wat ons maklik gekry het en waar ons baie vriendelik ontvang is. Die kamer was lieflik ruim en onberispelik skoon. Ons sal sonder twyfel terugkeer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
A Little Guesthouse's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Vriendelike groete,
Annalie
Hellette D - Oct 2019
Overall score
Goed.
A Little Guesthouse's response
Dankie vir die terugvoer.
Dis waar dat dit klein is vir 'n groep mense. Daarom dat ons sĂȘ dat dit intwerp is vir 4 mense, maar sou die groep verkies om kostes te bespaar, kan ons wel 'n ekstra bed in die eenheid sit.
Vir gerief sal ons eerder twee eenhede aanbeveel.
Vriendelike groete,
Annalie
Sabine Q - Oct 2019
Overall score
Super stay at little guesthouse.
A Little Guesthouse's response
Thank you so much for this feedback. Can't wait to show you our new units, the process finally done. We are looking forward to your next stay. Was really so great to meet and host you.
Margaret B - Oct 2019
Overall score
Ons oornag by A Little Guesthouse was 'n baie aangename ondervinding.
A Little Guesthouse's response
Sjoe, dankie. Ons waardeer dit baie.
Sharon Q - Sep 2019
Overall score
Our stay at A Little Guesthouse was very pleasant.
A Little Guesthouse's response
Thank you for the kind feedback. We really enjoyed your stay.
Veronica P - Sep 2019
Overall score
Very nice and quiet.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangenaam en stil.
Stil omgewing, veilig en rustig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
A Little Guesthouse's response
Dankie, ons waardeer julle terugvoer.
Ronelle G - Sep 2019
Overall score
Clean and neat, pleasant stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon en netjies, aangename verblyf.
Verblyf buite die gewoel van die stad. Die personeel is meer as gewillig om baie moeite te doen om spesiale behoeftes te hanteer. Alles wat nodig is, is daar.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
A Little Guesthouse's response
Baie dankie vir die terugvoer. Jammer dat julle vroeër moes ry omdat die griep jou beet gekry het.
Vanessa B - Aug 2019
Overall score
Gerieflik en baie netjies.
A Little Guesthouse's response
Dankie vir die idee van 'n rakkie. Ek gaan kyk hoe ons dit kan doen. Bly julle het die eenheid netjies en gerieflik gevind. Hoop ons sien julle gou weer.
Jc S - Aug 2019
Overall score
Excellent accommodation and welcome.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekende verblyf en ontvangs.
Baie goed geleë en aangename mense om mee te werk. Verblyf is uitstekend.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
A Little Guesthouse's response
Baie dankie. Was 'n voorreg om julle groep hier te hĂȘ.
Zibuyile Lindiwe M - Aug 2019
Overall score
It was a great experience to stay over.
A Little Guesthouse's response
Thank you for the feedback on the rusks and specially the shower head, I will definitely get a new one.
Please visit us again on your way back from PE.
Was nice meeting you and your lovely family.
Louis B - Aug 2019
Overall score
Skoon en netjies, staff was behulpsaam.
A Little Guesthouse's response
Beste Louis,
Baie dankie vir die terugvoer.
Dit is goed om te hoor dat dit ideaal vir jul behoeftes was.
Die elektriese heinings en streng toegangsbeheer is nodig vir ons almal se veiligheid. Dit was maar vir ons ook 'n aanpassing.
Stop gerus weer by ons, dit was lekker om julle te ontmoet.
Groete,
A Little Guesthouse
Jan D - Aug 2019
Overall score
Baie lekker.
A Little Guesthouse's response
Was lekker om terugvoer te kry. Die beskutte parkering naby die voordeur is veral belangrik. Jammer oor die kragonderbreking. Ons probeer normaalweg daarvoor te vergoed met die "emergency kit" - die battery liggies, die klein gasstofie, die gasverwarmer, die radio en die kookwater warmsakkies.
Elmien T - Jul 2019
Overall score
Fantasties!
A Little Guesthouse's response
Baie dankie Elmien. Dit is altyd lekker as ons weet julle is oppad.
Leatitia M - Jul 2019
Overall score
Vriendelik ontvangs, die eenheid was skoon en ons het veilig gevoel.
A Little Guesthouse's response
Lekker om te lees dat die ontvangs aangenaam was. Ons wil graag hĂȘ dat ons gaste tuis voel.
Michael K - Jul 2019
Overall score
Comfortable and practical.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gemaklik en prakties.
Ek was meeste van die tyd op die pad met 'n sakereis. Het net 'n basiese, veilige, skoon plek benodig om my kop neer te sit. Die kamer was goed toegerus, die beskuit was heerlik en vars, alles was prakties, skoon en in plek. Heerlik gebly by A Little Guesthouse.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
A Little Guesthouse's response
Ai, baie dankie, dis goed om te hoor. Hoop jy stop volgende keer weer hier.
Gary P - Jul 2019
Overall score
Very highly recommended!
A Little Guesthouse's response
Thank you for "the highly recommended" in the feedback. We also can't do without the electric blankets. Hope to see you soon again on your next trip through South Africa.
Deidre B - Jul 2019
Overall score
Very neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies.
Lieflik, netjies, skoon en hulpvaardig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
A Little Guesthouse's response
Baie dankie vir die skrywe. Kort en kragtig.
Elsa P - Jul 2019
Overall score
Baie tuis gevoel en alles byderhand.
A Little Guesthouse's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Altyd lekker om te hoor dat dit skoon, netjies en alles byderhand was.
Theodore W - Jul 2019
Overall score
Altyd goed om hier oor te bly.
A Little Guesthouse's response
Baie dankie. Dis goed om al die dinge te hoor. Gee ons weer moed.
Chris V - Jul 2019
Overall score
We stayed over between Mossel Bay and Brits. It was 100%.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het oorgeslaap tussen Mosselbaai en Brits. Dit was 100%.
Geen klagtes nie, alles skoon en netjies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
A Little Guesthouse's response
Baie dankie vir jou boodskap. Dit is goed om te hoor dat alles skoon en netjies was.
Hoop julle slaap weer hier oor.
Carmen B - Jul 2019
Overall score
Very clean and friendly welcome.
A Little Guesthouse's response
It is great to hear the stay was "perfect for what you needed" and that it was clean and well equipped. We really enjoy meeting and welcoming our valuable guests.
Erich O - Jun 2019
Overall score
Comfortable and clean.
A Little Guesthouse's response
Thank you for the review and the 5-star ratings.
Elmarie S - Jun 2019
Overall score
Heerlike gemaklike verblyf.
A Little Guesthouse's response
Baie dankie vir die goeie terugvoer van alles wat ons poog om te bied. Ons fokus veral op deeglike kommunikasie en is so bly as julle dit ook so ervaar het. Ons sien uit na jul volgende besoek.
Lou C - Jun 2019
Overall score
Very comfortable and very safe and friendly.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gerieflik en baie veilig en vriendelik.
Uitstekend geleë naby die N1. Baie veilig en die kamers is uitstekend toegerus en baie skoon en netjies. Baie vriendelike ontvangs en baie goed georganiseerd. Dit is elke keer ons oornagplek as ons in Bloemfontein moet oorbly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
A Little Guesthouse's response
Baie baie dankie vir die terugvoer. Ons het dit nodig om te hoor dat julle raaksien wat ons bied.
Sien uit na julle volgende kuier.
Jackie F - Jun 2019
Overall score
A Little Guesthouse is heerlik om in te bly, alles wat jy nodig het is daar.
Read moreA Little Guesthouse's response
Wonderlik om te hoor dat julle graag langer wou bly en ek is bly dat julle veilig gevoel het. Dis vir ons baie belangrik. Hoop ons sien julle gou weer sodat julle heerlik buite kan sit en braai en na die leeus se gebrul luister.
Marie C - Jun 2019
Overall score
Very comfortable, quiet and neat with everything that you need.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gerieflik, stil en netjiese plek en alles wat mens nodig het.
Baie stil en netjiese, veilige plek met veilige parkeering. Aanwysing baie duidelik. Gasvrou baie hulpvaardig en vriendelik, sal enige tyd weer terugkom, goeie waarde vir geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
A Little Guesthouse's response
Baie dankie dat julle tyd gemaak het om vir ons terugvoer te gee. Ons is bly dat julle veilig gevoel het en dat die aanwysings gewerk het.
Hoop om julle gou weer te sien.
Heather B - May 2019
Overall score
Clean confortable accommodation, excellent service.
A Little Guesthouse's response
Thank you. This is really good news and great feedback.
Sorita G - May 2019
Overall score
Very neat and clean. Will go back.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies en skoon. Sal beslis weer daar bly.
Netjies en skoon. Beveel dit enige tyd aan!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
A Little Guesthouse's response
Baie dankie. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Annalie
Sally C - May 2019
Overall score
Fantastic guesthouse.
A Little Guesthouse's response
Thank you. The best motivation we can get on a Monday morning. It was great meeting you.Hope to host you soon again.
Yolanda E - May 2019
Overall score
Uitmuntende verblyf. Julle sien my weer!
A Little Guesthouse's response
Wow, dankie vir die kort en kragtige terugvoer. Net die woema wat ons kort op 'n Maandagoggend.
Waardeer.
Dan J - May 2019
Overall score
Fantasties!
Read moreA Little Guesthouse's response
Sjoe dankie, ons intensie is om vir ons gaste gerieflike verblyf te verskaf en om dan sulke terugvoer te kry, spoor ons net aan om vol te hou. Dis soos musiek in ons ore as ons hoor dat ons gaste hulle verblyf as aangenaam ervaar het. Hoop ons sien julle vinnig weer.
Veronica P - May 2019
Overall score
Baie skoon en netjies en veilig.
A Little Guesthouse's response
Baie dankie vir die boodskap. Goed om te hoor dat julle veilig gevoel het.
Sarie A - May 2019
Overall score
Heerlik gebly. Stil omgewing.
A Little Guesthouse's response
Dankie. Ons geniet ook die heerlike beskuit wat Teresa spesiaal vir ons bak en die Bloemfonteinse gewilde Stereo Cafe koffie verskaf.
Marelize B - May 2019
Overall score
Neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies.
Vriendelik, netjies en veilig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
A Little Guesthouse's response
Baie dankie. Ons waardeer julle boodskap.
Berdine M - Apr 2019
Overall score
Beautiful place, very comfortable and friendly.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie mooi plek, baie gemaklik en vriendelik.
Ons het baie lekker hier gebly. Dit was baie naby die N1. Is baie mooi en goed ingerigte kamer. Die personeel is vriendelik en die kamer was baie mooi skoon.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
A Little Guesthouse's response
Dankie. Ons waardeer.
Tharina V - Apr 2019
Overall score
Baie aangename ervaring.
A Little Guesthouse's response
Baie, baie dankie. Ons het julle kuier hier by ons baie geniet.
Jeanelle C - Apr 2019
Overall score
Weereens 'n baie goeie ervaring.
A Little Guesthouse's response
Baie dankie. Dis altyd goed om te weet dat wanneer ons gaste weer hier bly, hulle dit steeds ervaar as goeie waarde vir geld.
Joseph V - Apr 2019
Overall score
Peaceful atmosphere.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustige atmosfeer.
Ek en my vrou het een aand oorgeslaap. Is vriendelik ontvang. Kamers is uiters netjies en baie goed toegerus. Ons gaan beslis weer 'n draai maak. Baie dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
A Little Guesthouse's response
Baie dankie, ons waardeer die terugvoer.
Carl N - Mar 2019
Overall score
Baie aangenaam.
A Little Guesthouse's response
Baie dankie, ons waardeer julle terugvoer. Dis goed om te hoor dat julle tevrede was met ons sekuriteit. Dis jammer dat na 'n 40% korting, dit nogsteeds nie vir julle waarde vir geld was nie.
Jessie M - Mar 2019
Overall score
Dit was lekker, stil en ontspannend!
Read moreA Little Guesthouse's response
Baie dankie. Sien om jou weer te huisves.
Hanneri V - Mar 2019
Overall score
Baie lekker en skoon. Het rustigheid geniet!
A Little Guesthouse's response
Baie dankie, waardeer dit.
Groete,
Annalie en die span.
John Nicolaas H - Mar 2019
Overall score
You are in nature. Restaurants also close by.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Jy is in die natuur. Alle eetplekke ook naby.
Baie dankie A Little Guesthouse - julle is awesome. Sak jul weer gebruik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
A Little Guesthouse's response
Dankie, ons sien uit daarna.