The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at A Touch of Grace | TravelGround
+121

A Touch of Grace

Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 255 reviews for A Touch of Grace
Cleanliness
4.8/5
Service
4.8/5
Location
4.6/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.8/5
Bassie M - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bassie M
With spouse/partner

Peaceful and had an excellent stay.

Place is clean, service is excellent and prompt. Safety is good. We had a peaceful night. Keep it up. This is the best place I visited.

Jacques P - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques P
On business

Waarde vir geld, rustig en netjies.

Sien sterre.

Mia V - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mia V
With spouse/partner

Dis was gerieflik en netjies.

Die verblyf was soos geadverteer. Daar was slegs 'n probleem met inklok. Die tyd op die WhatApp-boodskap vir inklok was verkeerd en ek kon toe eers later inklok. Dit was vir my bietjie ongerieflik. Baie tevrede met die verblyf.

Nico B - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nico B
With spouse/partner

Naby alles en goed geleë.

Skoon en netjies, perfek vir oorslaap.

Cheryl D - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Cheryl D
On business

Pleasant stay.

Lovely, well-furnished studio. Clean and airy. Warm on the cold winter night. The mattress needs to be replaced on the main bed. A tad too soft, otherwise a comfortable night. Limited kitchenware. A microwave dish would have been handy to warm up food. Instructions to check in where well communicated.

Thomas D - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thomas D
Individual traveler

Fantasties.

A Touch of Grace is 'n pragtige plekkie. Die mense is baie vriendelik. Baie netjies en skoon. Sal definitief die plek aanbeveel.

Heleen T - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heleen T
With spouse/partner

Baie mooi, skoon en netjies.

Baie lekker plek. Het net gebruik vir slaapplek, maar dit is baie mooi, skoon en netjies.

Zane L - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zane L
With spouse/partner

Gerieflik en netjies.

Die inklok-methode is goed ingerig.

Mike V - May 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Mike V
With spouse/partner

Slaapplek, en dis al.

Waarde vir geld maar, soos verwag, die minimum. Yskas se vrieshokkie se deur weg.

Sheyden A - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sheyden A
With spouse/partner

Baie aangenaam en volgens verwagtinge.

Sou graag in die oggende 'n eiertjie en bacon wou bak. 'n Klein stofie sal hoogs aanbeveel word.

Anna-marie D - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anna-marie D
With spouse/partner

Lieflik ingerig.

Gemaklike privaat verblyf. Veilige parkeerplek, goeie ligging. Sal definitief weer daar slaap.

Madelein V - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madelein V
With spouse/partner

Heerlike verblyf.

Kamers is netjies en skoon, baie toeganklik.

Marius M - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius M
With spouse/partner

Baie aangename verblyf.

Sal beslis weer daar bly as ek in Potchefstroom oorbly.

Henriette K - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henriette K
With friends

Netjies en vriendelik.

Ons het 4 kamers bespreek vir een nag. Kamers is netjies en goeie waarde vir geld.

Karien M - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Karien M
Family with teenagers

Baie dankie vir die lekker verblyf!

Dankie dat ons by Touch of Grace kon tuisgaan. Was lekker om daar te bly.

Edwin W - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Edwin W
Individual traveler

Lekker, rustig en stil.

Dankie, ek het baie lekker geslaap.

Hanelie V - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hanelie V
Family with teenagers

Baie netjiese, goed toegeruste familiekamer met genoeg spasie.

Ideaal vir ouers met studente in Potchefstroom.

Santie R - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Santie R
With spouse/partner

Ongelooflik mooi.

Diens is besonders. Die kamers lyk net soos op die foto's. Jy kry regtig waarde vir jou geld. Dis baie netjies. Sal dit definitief aanbeveel. Alles is baie modern.

Hendrik C - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendrik C
With spouse/partner

Baie gerieflik en netjies!

Baie netjies en skoon eenhede. Die self-inklok idee is wonderlik!. Sal weer daar gaan bly!

Magdaleen S - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Magdaleen S
Family with teenagers

Dit was baie gemaklik en als baie netjies.

Daar is beslis 'n oog vir detail by die gastehuis. Ons het nils kort gekom nie, van 'n gemaklike kragpunt by die spieël tot melk in die yskas. Die beddegoed is kraakvars, die handdoeke sag, alles netjies en op hulle plek. Dit was 'n plesier, ons kon net daar instap en net tuis voel.

Makoma S - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Makoma S
With spouse/partner

Beautiful and quiet place.

The check in process is easy. The area is quiet and close to most facilities. The house is clean and quiet. I really enjoyed my stay. I will definitely book again when coming to Potchefstroom.

Suezette B - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suezette B
With friends

Heèrlik!

Pragtige praktiese plekkie vir 4. Regtig oulik. Dankie vir die lekker bly.

Christa O - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christa O

Pleasant and relaxed.

Secluded, quite area, yet well located.

Susan N - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan N
With spouse/partner

Netjies en skoon. Waarde vir jou geld.

Sal definitief weer daar tuisgaan.

Ivan K - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ivan K
With spouse/partner

Mooi, netjies en gerieflike oornagplek, net waarna ons opsoek was.

Al die geriewe wat 'n mens benodig vir 'n oornagplek, netjies, gerieflik en mooi.

Ruan V - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ruan V
With friends

Goeie, ontspanne tyd.

Die plek was netjies, skoon en het 'n mens baie gemaklik laat voel met die inloopslag.

Frederick V - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Frederick V
With spouse/partner

Die Sondagoggend was daar nie warm water om te bad of stort nie.

Om nie persoonlike kontak met die gashere te hê nie, was vir ons ietwat vreemd.

A Touch of Grace 's response

Dankie vir jou terugvoer, Frederick.

Ons is jammer om te hoor oor die probleem met die warm water. Ons het agtergekom dat 1 van ons 3 geyser-tydskakelaars heeltemal sy programmering verloor het. Dit was die 1ste keer wat dit gebeur het en ons het nie ñ verklaring daarvoor nie (moontlik a.g.v. beurtkrag, alhoewel dit nog nie voorheen so ñ effek gehad het nie). Ons is baie jammer dat dit julle getref het!

Vriendelike groete,
Johann en Jeannine

A Touch of Grace
Fred H - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fred H
With spouse/partner

Baie mooi skoon, gerieflik.

Sal weer die plekkie gebruik. Sal aanbeveel. Netjies mooi skoon.

André P - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
André P
Individual traveler

Great plek.

Baie netjies en skoon. Al die geriewe wat mens nodig het. Uitstekend.

Hendri H - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendri H
On business

Baie netjies, vriendelike staff, gerieflike in- en uitboekproses.

Dis baie netjiese, moderne kamers met 'n gerieflike in- en uitboekproses. Persone aan diens is baie vriendelik en hulpvaardig. Sal beslis weer van hulle gebruik maak!

Gene P - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gene P
With friends

Very pleasant and value for money.

Will def book again.

Elizabeth D - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Elizabeth D
Individual traveler

Perfek vir my gewees.

Wou net met min moeite 1 aand oorslaap en het baie van die setup gehou.

Madeleen F - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madeleen F
With friends

Was verrassende, presiese weergawe van die foto's.

Goeie kommunikasie. Baie veilig. Skoon en netjies. Heerlik geslaap.

Marietjie B - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marietjie B
With spouse/partner

Baie oulike plekkie. Die waaier wil wou nie draai nie. Die groot grys throw het soos voete geruik. Ek glo nie dit was gewas nie.

Ons het lekker gekuier. Heerlike beskuit gehad.

Johannes Hendrik C - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johannes Hendrik C
With spouse/partner

Ideaal vir oornag. Rustig en veilig.

WiFi swak. Verder lekker gebly en veral lekker geslaap.

Marna D - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marna D
With spouse/partner

Rustig, privaat.

Ons sal weer van die verblyf gebruik in die toekoms.

Grant C - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Grant C
With spouse/partner

Amazing stay with constant updates from the owner, Johan.

Thank you to Johan and staff for a great stay, clean, neat and most friendly. A must return should we stay in Potch again.

Frans K - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frans K
With spouse/partner

Baie netjiese en goed versorgde verblyf. Familie0eenheid en Enkelkamer is puik toegerus.

Met aankoms was alles presies soos verduidelik op hulle boodskap aan ons. Daar was egter drink glase kort in altwee die eenhede maar dit was dadelik aangevul. Eenhede was netjies, skoon en gerieflik.

Lida-louise W - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lida-louise W
With spouse/partner

Baie aangenaam, skoon en netjies. Waarde vir geld.

Baie oulike plekkie! Hou van die selfhelp-inklokmanier. Was baie gelukkig met die ligging en hoe dit gelyk het. Baie netjies, skoon en waarde vir geld.

Alida V - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alida V
Family with teenagers

Netjies.

Hou van die manier hoe ons sleutels ontvang en terug gee.

Adri D - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adri D

Die kuier was gerieflik vir 3 volwassenes.

Die eenheid was skoon en gerieflik. Johann was baie vriendelik en behulpsaam. Die inboek en verkryging van sleutels was baie maklik en vinnig. Ek sal enige tyd weer hier oorbly.

Christa M - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christa M
Individual traveler

Baie skoon en netjies.

Goeie waarde vir geld.

Petro R - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petro R
With spouse/partner

Oornag in Potch.

Baie gerieflik, alles wat jy nodig het en meer.

Annie F - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Annie F
With friends

Baie ontspanne en stil omgewing.

Die self-inklokstelsel werk baie maklik. Instruksies is duidelik deurgegee en die eenheid was skoon en netjies. Dankie julle!

Sonja S - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonja S

Ons het baie lekker gebly in hierdie pragtige, skoon plekkie.

Die waterdruk in die pragtige stort kan dalk so bietjie sterker wees, maar alles was mooi en skoon. TV-kanale kan dalk met meer fliekkanale aangepas word.

Paul F - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paul F
With friends

Baie lekker.

Gerieflik en maklik om in en uit te kom.

Charles B - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charles B
Individual traveler

Gerieflik, skoon, modern en goed geleë.

Wat ’n awesome plekkie. Presies wat ek nodig gehad het.

Nicolene R - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicolene R
With spouse/partner

Baie netjies en ideaal vir 'n kort ruk.

Baie netjiese verblyf, ligging is ideaal. Sisteme wat in plek gestel is werk perfek. Dit was 'n moeitelose kuier.

Lwellyn H - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lwellyn H

Quiet, peaceful and so neat.

Couldn't ask for more. Excellent value for money.

Marisa B - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marisa B
On business

Die verblyf het aan al die vereistes voldoen

Ek is 'n student wat oornag verblyf benodig het en die verblyf het aan al my vereistes voldoen.

Dawid K - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dawid K
With spouse/partner

Veilig en waarde vir geld.

Aanwysings en inboek was baie duidelik en maklik. Familie eenheid baie netjies en lekker privaat. Sal beslis weer A Touch of Grace gebruik.

Brendon O - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brendon O
With spouse/partner

Dit was baie netjies. Goed ingerig en baie gerieflik.

Baie lekker gebly in hierdie netjiese plek. Baie gerieflik gewees en vir seker goeie waarde vir geld.

Nontando M - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Nontando M
With spouse/partner

Bad.

The place is not clean.

Almero W - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Almero W
With spouse/partner

Baie netjies en waarde vir geld.

Gerieflike kamer. Netjies en skoon.

Morena J - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Morena J
With spouse/partner

Was fantastic.

Keep it up. The place is amazing. In love with the neighbourhood.

Evert G - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Evert G
With spouse/partner

Jy kan lekker rus en dit is so rustig.

Kan dit aanbeveel om te ontspan en rustig te wees. Heerlik sentraal geleë en baie veilig.

Wilna R - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilna R
With spouse/partner

Oulike plekkie en baie veilig.

Daar is onderdakparkeerplek.

Alfred S - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alfred S
Individual traveler

Waarde vir geld.

Kommunikasie was baie goed. Baie lieflike verblyf, skoon en gerieflik.

Roland M - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Roland M
Individual traveler

Enkelgeleentheid-oornag.

Die plek was superskoon en alle instruksies per SMS ontvang was duidelik en akkuraat. Die enigste negatiewe aanmerking wat ek kan maak, is dat die beskuit regtig nie smaaklik is nie.

Dalene C - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dalene C
Family with teenagers

Baie aangenaam.

Instruksies wat ontvang is was baie duidelik en die inklok was maklik en goed geörganiseerd. Die blyplek was skoon en netjies. Sal defintief a Touch of Grace aanbeveel.

Refilwe M - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Refilwe M
With friends

It was a peaceful stay.

The self check-in services was effortless and not to mention how quiet the area was.

Ruan B - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ruan B
With spouse/partner

Fantastiese waarde vir geld.

Dit was ons tweede besoek aan A Touch of Grace en het steeds niks negatief om te sê oor die bestemming nie.

Iana S - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Iana S

Beautiful, neat accommodation with everything you need!

Our family booked three rooms that were inside the house. Everything was very beautiful and good. Because we visited one another we didn't lock our doors every time, except when we went out. A strange man (I suppose one of the guests in a different room) suddenly walked into our room. I got a big fright, but he quickly left. A while later there was a knock on the door and it was him again, he wanted to know if everything was alright.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige, netjiese verblyf met alles wat nodig is!

Ons gesin het 3 kamers bespreek, wat binne-in die huis was. Alles baie mooi en goed. Omdat ons oor en weer gekuier het, het ons nie elke keer ons deure gesluit nie, wel as ons uitgegaan het. 'n Vreemde man (ek vermoed een van die gaste in 'n ander kamer) het net skielik by ons kamer ingeloop. Ek het groot geskrik, maar hy is vinnig daaruit. 'n Rukkie later was daar 'n klop aan die deur en dit was weer hy, hy wou weet of alles reg was.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Motsabi L - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Motsabi L
With spouse/partner

A touch of greatness.

The place was very clean and fancy for the amount we paid, easy to locate. The place is dope.

Kayla W - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Kayla W
Individual traveler

I will definitely recommend it.

I had to pack up and clean my flat in Potch and get it ready for the agent. A Touch of Grace was fantastic and so peaceful and comfortable. It was simple enough to get the keys and not even necessary to talk to people. Fantastic.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ek sal dit definitief aanbeveel.

Ek moes my flat in Potch oppak en skoonmaak en als regkry vir die agent. A Touch of Grace was fantasties en so rustig en gemaklik. Dit was eenvoudig om die sleutels te kry en nie eers nodig om met mense te praat nie. Fantasties.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Regomoditswe M - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Regomoditswe M
With spouse/partner

It was great.

I would just advise them to get a new bed for the room, the shower tap should also be changed because it had an electric shock but other than that I really liked the room. It's spacious and just a nice, quiet place.

Santie V - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Santie V

Goeie waarde vir geld.

A Touch of Grace lyk presies soos op die foto's, die kamer was skoon en netjies, dit het als wat jy nodig het. Die ligging is sentraal en veilig, dit is goeie waarde vir geld. Johann was vriendelik en baie behulpsaam. Ek sal dit beslis kan aanbeveel en ek sal self weer daar oorbly.

Ronel B - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ronel B

Gerieflik, skoon en gebruikersvriendelik, definitief die moeite werd.

Sien sterre.

Rudolph B - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Rudolph B
On business

Netjies en skoon! Voldoende vir 'n nag se oorslaap.

Korrenspondensie op epos. Kennis van hekkode met verdere instruksie per WhatsApp. Ons tyd vertoef voor hek voordat ons die WhatsApp raakgesien het. Verder als in orde.

Karleine V - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karleine V
With spouse/partner

Baie lekker gebly!

Quiet, private and calm. I stayed in unit 5 and it was a delight. The decor is fantastic! I loved how private it was, during my stay I didn't see anyone and the people staying in the other units were respectful. Overall a 10/10 experience.

Lynnette J - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynnette J

Goed georganiseerd, netjies en beslis waarde vir geld. Besoek gerus.

Ek sal beslis weer hier bly. Alles draai rondom die student, as jy as ouer van student in Potch moet oornag, oorweeg gerus "A Touch of Grace".

Fiona D - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Fiona D
Family with teenagers

Gerieflike oornag akkommodasie.

Baie netjies & besonders. 'n Braaibak & rasper by die familie-eenheid sal goed wees. Verder het ons die Delux eenheid ook baie geniet - pragtig ingerig - Johann was ook baie akkomoderend, vriendelik & behulpsaam - baie dankie

Gerhard C - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gerhard C
With spouse/partner

Lovely night's rest - works for an overnight stay.

Although there are clear notices stating that smoking is prohibited on the inside, there was a strong smoke smell in the room that was disruptive. It's a shame that there are guests that are so inconsiderate that spoils someone else's visit.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker geslaap - dit werk vir 'n nag se oorslaap.

Alhoewel daar duidelike kennisgewings is dat mense nie binne mag rook nie, was daar ongelukkig 'n baie sterk rookreuk in die kamer, wat steurend was. Dit is regtig jammer dat mens onbedagsame en selfsugtige gaste kry, wat dan die lewe vir ander mense versuur.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

A Touch of Grace 's response

Beste Gert.

Baie dankie vir jou terugvoer.

Ons is opreg jammer oor die slegte ervaring wat jy by ons gehad het - dis vir ons nie lekker om daarvan te lees nie. Behalwe dat dit teen die wet in SA is, doen ons verder ons bes om sulke situasies te verhoed (soos jy sê: daar is duidelike kennisgewings) en doen ons in so 'n geval alles in ons vermoë om die rookreuk so vinnig as moontlik uit 'n kamer te kry (ons maak selfs die kamer vir 'n dag of twee toe vir besprekings, indien moontlik). Ons sou jou ook na 'n ander (selfs beter) kamer geskuif het as ons kon, maar dit was ongelukkig nie moontlik gewees nie.

Dankie dat jy verstaan dat ons ongelukkig nie gaste se gedrag kan beheer nie (en dit gebeur darem nie gereeld nie), maar ons vra steeds om verskoning dat dit julle nou getref het en hoop dat julle weer by ons sal kom kuier.

Vriendelike groete,
Johann en Jeannine.

A Touch of Grace
Chrisna V - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chrisna V
With spouse/partner

Veilige, luukse, bekostigbare verblyf.

Sien sterre.

Johan D - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan D
With friends

Baie gerieflik.

Die plek was regtig baie goed toegerus met alles wat ons kon nodig kry, baie mooi en die plek was baie netjies.

Andrea W - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andrea W
Individual traveler

Waarde vir geld, sal weer daar oorbly.

Tuisgebakte beskuit ’n heerlike bederf!

Madeleine J - May 2021
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
3/5
Madeleine J
Individual traveler

Dit was 'n koue aand, komberse aan die dun kant.

Die vertrek is yskoud, geen verwarming nie. Geen verwarmers, dit was baie koud. Een dun kombers. Sal hulle glad nie aanbeveel nie.

Sibusiso M - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Sibusiso M
With spouse/partner

Good.

See stars.

Yolande B - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolande B
Individual traveler

Gerieflik, instruksies was baie duidelik hoe om toegang tot perseel te kry en sleutels te kry. Alles is in kamer wat benodig word.

Ideaal vir die oornagreisiger of vir 'n paar dae, afhangende van die behoefte en doel van oorslaap.

Jomerie V - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jomerie V
With friends

Beste en lekkerste plek.

Was 'n baie peaceful naweek.

Dan P - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dan P
With spouse/partner

Wowzer! Die plek is regtig wonderlik en baie goeie waarde vir geld.

Perfek gewerk vir ons en net wat ons nodig gehad het. Sal defnitief weer daar slaap as ek ooit weer in Potch is.

Jessie M - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jessie M
Family with teenagers

Netjies, vriendelik, baie behulpsaam.

Op die nippertjie moes ons reëlings tref vir ons seun wat nog nie in die koshuis kon ingaan nie om by ons oor te slaap en Johan het sonder om te skroom ons bygestaan, selfs toe ons moontlik 'n ekstra nag sou nodig hê het hy als in sy vermoë gedoen om ons te akkommodeer.

Melissa M - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Melissa M
With spouse/partner

Baie netjies en gerieflik.

Ons het by Touch of Grace gebly vir n troue in Potch. Die kamer was baie netjies en gerieflik. Ons het baie lekker gebly.

Carlien V - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Carlien V
With spouse/partner

Aangenaam, netjies en prakties.

Die self-inklok-sisteem is baie gerieflik.

Vaughen I - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vaughen I
With spouse/partner

Myself and my partner really enjoyed our stay. We are definitely looking forward to stay at A Touch of Grace in the future.

We felt safe and it was not a struggle to find the accommodation. Everything went smoothly.

Susan G - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan G
With spouse/partner

Dit was absoluut fantasties.

Die netheid van die kamers, die diens toe ons daar aankom en natuurlik die bed en die kussings, absoluut 'n droom, sal dit aanbeveel vir enige iemand vir 'n aand of twee se oorslaap. Definitief waarde vir ons geld!

Nolene D - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nolene D
Family with teenagers

Netjies, privaat en goed ingerig.

Die wooneenheid is netjies en privaat met veilige parkeerplek. Sal enige tyd teruggaan.

Maryke K - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maryke K
With spouse/partner

Baie lekker plekkie/

Hulle het 'n baie oulike sisteem en maak inklok en uitklok gerieflik en veilig. Ons plekkie was baie mooi en skoon en ons het heerlik geslaap.

Maryka T - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maryka T
Family with teenagers

Goeie waarde vir geld en puik diens.

Baie goeie waarde vir geld en veilig.

Helga V - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Helga V
Family with teenagers

Ons het vir 2 aande in die gesinseenheid oornag. ’n Lieflike plek om te slaap.

Ongelukkig het ek en my 2 tienerdogters almal op die dubbelbed geslaap, want die slaapbank was kliphard en die beddegoed het ’n snaakse reuk gehad.

A Touch of Grace 's response

Dankie vir jou terugvoer. Ons glo wel dat die fermheid van die slaapbank 'n geval van persoonlike voorkeur is, aangesien ons al baie komplimente gekry het oor daardie slaapbank. Aangaande die snaakse reuk van die beddegoed ons is baie jammer daaroor - ons is nie seker wat die oorsaak daarvan kon wees nie, want ons was natuurlik al ons beddegoed na elke gebruik daarvan. As jy ons oor die situasie ingelig het, sou ons dadelik vir julle ander beddegoed gebring het.

A Touch of Grace
Charles D - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charles D
On business

Netjies en skoon.

Huis weg van die huis af, gaan definitief weer bespreek.

Rolinda N - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Rolinda N
With spouse/partner

Baie mooi en netjiese akkommodasie.

Als was baie lekker. Als was in die kamer wat ons nodig gehad het.

Nadia V - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nadia V
With spouse/partner

Baie netjies, goeie kliëntediens.

Die aanwysings was betyds en baie duidelik uiteengesit. Toegang en veiligheid is puik. Dekor is modern en lig. Puik kliëntediens.

Amanda K - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Amanda K
On business

Baie gerieflike ruim kamer met alles wat nodig is.

Netjiese, gerieflike, ruim verblyf in 'n maklik bereikbare area. Maak gebruik van 'n self inklokstelsel wat baie vriendelik en duidelik uiteengesit is in 'n 'WhatsApp' boodskap. Maklik om te gebruik, maar voel vir my tog so effe onpersoonlik.

Debbie V - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Debbie V
With spouse/partner

Rustige omgewing, baie behulpsame bestuur.

Kamers wat netjies. Navrae was vinnig en vriendelik hanteer.

Ruan B - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ruan B
With spouse/partner

Uitstekende diens en gastehuis.

Dis die klein goed wat altyd die grootste verskil maak. Van 'n battery lig in die laai, haardroër, strykyster en beskuit. Ons het ook probleme met die geyser gehad en Johann was baie vinnig daar om dit uit te sorteer. Sal definitief weer 'n draai hier kom maak!

Gerrit D - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gerrit D
With spouse/partner

'n Ideale oornagverblyf.

Skoon, netjies met alles wat nodig is vir oornagverblyf.

Jomerie V - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jomerie V
With spouse/partner

’n Baie tuis gevoel. Veilig, rustig, skoon.

Dit was regtig baie lekker. Sal definitief weer daar oorslaap.

Sibusiso M - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sibusiso M
With spouse/partner

Good.

Proper bathroom door please and proper working windows and more channels on Dstv please.

Marthie R - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marthie R

Beslis waarde vir geld.

Baie netjies en beskik oor alles en nog meer wat jy nodig het om jou verblyf gerieflik te maak.

Corne S - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corne S
Family with teenagers

Pragtig, rustige omgewing! Kamer baie mooi en netjies met alles wat nodig is!

Kamer baie mooi! Alles wat nodig is!

Precious B - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Precious B
With spouse/partner

Perfect in every way possible.

I really loved the place, everything about it was what I had hoped for.

Rochelle B - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rochelle B
On business

Gerieflik

Baie gerieflik, netjies en veilig.

Corli T - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Corli T
With spouse/partner

Kry waarde vir geld.