The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Aandbloem Guest House | TravelGround
+52

Aandbloem Guest House

Guest House

Review Summary

4.9 out of 5from 14 reviews for Aandbloem Guest House
Cleanliness
5.0/5
Service
4.9/5
Location
4.7/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.9/5
Mariana T - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariana T
On business

Clean, neat, secure and friendly.

Everything was satisfactory, had no problems. Received a friendly and hospitable welcome. Will definitely use them again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon, netjies, veilig en vriendelik.

Alles was bevredigend, het geen probleme gehad. Is vriendelik en gasvry ontvang. Sal definitief weer van hulle gebruik maak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Aandbloem Guest House's response

Beste Mariana,

Baie dankie vir jou mooi terugvoer oor Aandbloem. Ons waardeer dit opreg en sien daarna uit om jou weer by ons te verwelkom.

Groete,

Johan en Elsabè Bloem

Aandbloem Guest House
Dirk H - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dirk H
Individual traveler

Wonderful.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlik.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Aandbloem Guest House's response

Beste Dirk,

Baie dankie vir jou goeie terugvoer, die sterre. Ons sien daarna uit om jou weer by Aandbloem te verwelkom.

Groete,
Johan & Elsabè Bloem

Aandbloem Guest House
Dirk M - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dirk M
Family with teenagers

Fantastic accommodation.

They went out of their way to make us feel at home. I'd recommend Aandbloem strongly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantastiese verblyf.

Hulle het uit hul pad gegaan om ons te laat tuis voel. Ek sal Aandbloem ten sterkste aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Aandbloem Guest House's response

Baie dankie vir die goeie terugvoer Dirk. Ons sien daarna uit om julle weer by Aandbloem te verwelkom in die toekoms.

Aandbloem groete
Johan en Elsabè Bloem

Aandbloem Guest House
Engela K - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Engela K
With spouse/partner

Very neat.

The guesthouse is well located and the residential area is very quiet, no noise from vehicles or dogs. We will stay there anytime.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies.

Die gastehuis is goed geleë en die woongebied is baie stil, geen geraas van voertuie of honde. Ons sal enige tyd weer daar bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Aandbloem Guest House's response

Beste Engela

Baie dankie vir die terugvoer, ons hoop om julle gou weer by Aandbloem Gastehuis te verwelkom.

Aandbloem-groete

Johan en Elsabè Bloem

Aandbloem Guest House
Nelene E - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nelene E
Individual traveler

Excellent.

A wonderful 3 days.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend.

Was wonderlike 3 dae gewees.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Aandbloem Guest House's response

Beste Nelene,

Baie dankie vir die mooi terugvoer, ons waardeer dit baie. Ons sien uit na jou volgende kuier by Aandbloem Gastehuis.

Vriendelike groete
Johan en Elsabè

Aandbloem Guest House
Marike S - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marike S
With spouse/partner

Oor en oor die moeite werd!

Ons het so lekker gebly! Vriendelike aankoms en diens! Skoon, netjies en alles wat mens nodig het is toegerus in die kamer! Baie lekker ontbyt geëet!

Aandbloem Guest House's response

Beste Marike

Baie dankie vir die mooi terugvoer, ons waardeer dit baie. Ons sien uit na julle volgende kuier by Aandbloem Gastehuis.

Vriendelike groete

Johan en Elsabè Bloem

Aandbloem Guest House
Ben S - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ben S
Individual traveler

Briljant, skoon, netjies, veilig en baie gawe personeel.

Ten eerste was ek hartlik verwelkom deur Johan met my aankoms by die gastehuis. Johan het my vergesel na my kamer wat volgens my die beste blyplek wat ek nog ooit geboek het, was. Dit was skoon, netjies en 'n groot plesier om daar in te boek. Die kamer was ruim en die yskas was gevul met net wat jy graag sou wou hê. Die algemene gevoel was heerlik en ek het baie tuis gevoel by die gastehuis en sal dit enige tyd aan enig iemand aanbeveel. Die volgende oggend se ontbyt was heerlik en met baie moeite voorberei, baie dankie daarvoor, gewoonlik is dit 'n afskeep-ontbyt, maar in dié geval was dit uitstekend. Johan het ook daar aan ontbyt tafel kom vra of alles reg is en of ek 'n heerlike nagrus gehad het, daarna het ek opgepak en Johan was weer daar om my af te sien. Baie dankie vir die ongelooflike gasvryheid, ek het dit baie waardeer en volgens my mening weereens die beste gastehuis wat ek nog geboek het deur LekkeSlaap. Baie dankie Aandbloem Gastehuis. Sien julle weer as ek in Pretoria moet oorslaap.

Aandbloem Guest House's response

Beste Ben

Ons is ongelooflik dankbaar vir die mooi resensie wat jy vir ons geskryf het. Aandbloem streef net daarna om die beste diens vir ons gaste te lewer. Ons is ook baie bly dat jy Aandbloem op LekkeSlaap gekies het vir jou akkommodasie. Ons sien daarna uit om jou weer by Aandbloem te verwelkom.

Groete

Johan, Elsabè en personeel.

Aandbloem Guest House
Adele E - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adele E
With spouse/partner

Stil en rustig.

Het baie lekker gebly, gemaklik en baie rustig. Heerlike ontbyt! Baie dankie!

Aandbloem Guest House's response

Beste Adele,

Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit baie en sien daarna uit om julle weer by ons te verwelkom.

Groete,
Johan & Elsabe & Personeel

Aandbloem Guest House
Lynnette B - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynnette B
On business

Beslis waarde vir geld en diens is uitstekend!

Die kamer was silwerskoon en die veiligheid is beslis vyf sterre werd.

Aandbloem Guest House's response

Beste Lynnette

Baie dankie dat julle Aandbloem Gastehuis gebruik het vir julle verblyf. Die terugvoer is vir ons baie belangrik en ons hoop om jou gou weer te sien.

Aandbloem Groete
Johan, Elsabe Bloem en Personeel

Aandbloem Guest House
Sandra H - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sandra H
Individual traveler

Gerieflik, skoon en netjies met vriendelike diens.

Die kamers is ruim, skoon en netjies. Daar is 'n haardroër vir die dames. Die tuin en swembad area is goed onderhou en skep 'n rustige atmosfeer. Die kos is smaaklik en porsies is meer as genoeg. Die personeel en bestuurders is almal baie vriendelik.

Aandbloem Guest House's response

Beste Sandra,

Baie dankie vir jou terugvoer ten opsigte van Aandbloem Gastehuis. Ons waardeer dit opreg en hoop om jou spoedig weer te sien!

Aandbloem groete,
Johan en Elsabe Bloem en Personeel

Aandbloem Guest House
Francois S - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Francois S
With spouse/partner

Peaceful, comfortable accommodation.

We had a great time, but the room is very small and cramped - it is a double room but they stuffed a third bed in there. Breakfast was not up to standard at all, not for a four star guesthouse. We went for breakfast at 07:30 and by then there was almost no fruit left, just a few apple slices and a banana, and the bacon and sausages were not hot anymore. I had to ask the waiter to get us some more scrambled egg - there were just a few scraps left in the bowl - looked as though she didn't really want to offer.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige, gerieflike verblyf.

Ons het lekker gebly, maar die kamer is baie klein en beknop omdat 'n derde bed ingedruk is terwyl dit bloot 'n dubbelkamer was. Die ontbyt was glad nie op standaard vir 'n vier ster gastehuis nie. Ons het 7:30 gaan eet en toe is daar amper nie meer vrugte oor nie, paar stukkies appel en piesang, en die bacon en worsies was al koud. Ek moes die kelnerin vra om vir ons nog roereier te maak - daar was net 'n klein bietjie in die bak - dit het nie gelyk of sy self wou aanbied nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Aandbloem Guest House's response

Baie dankie vir jou terugvoer oor julle ervaring by Aandbloem Gastehuis. Ons is werklik jammer oor die negatiewe ervaring en stuur vir jou 'n e-pos in hierdie verband na jou private e-pos adres.

Vriendelike Groete,

Aandbloem Guest House

Aandbloem Guest House
Marlene V - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlene V
On business

Perfect for all your requirements!

Clean, neat, value for money. Nice entertainment area, delicious breakfast. Thank you very much.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Voldoen aan al jou behoeftes!

Skoon, netjies, waarde vir geld. Lekker kuierarea, goeie ontbyt. Baie dankie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Aandbloem Guest House's response

Baie dankie vir jou mooi terugvoer oor Aandbloem Gastehuis! Ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete

Johan & Elsabè Bloem

Aandbloem Guest House
Mike D - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mike D

Wonderlike geriewe.

Wonderlike geriewe, vriendelike mense, geen moeite, in 'n lekker stil woonbuurt, sal beslis weer kom kuier!

Aandbloem Guest House's response

Beste Mike

Baie dankie vir jou terugvoer. Aandbloem en sy personeel sien daarna uit om jou en jou gesin weer hier te verwelkom.

Johan & Elsabè Bloem
Aandbloem Gastehuis

Aandbloem Guest House
Lisa C - Jan 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lisa C
Individual traveler

Excellent!

Dennis has stayed in numerous guesthouses in Centurion, and he says that Aandbloem is the best. Seems you have a client for life! :)nThanks again.

was R800
From R533
per night (sleeps 2)
was R800
From R533
per night (sleeps 2)
was R800
From R533
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 18 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 44 Janet Road, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvg1zh59uhEqanwQaoPeGWZNiyrb6MRYFiPcNpYVvCk08ehgFVj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R800, now From R533  per night (sleeps 2) 14 5 1 5 44 Janet Road Eldoraigne 0157 Gauteng 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -25.836234355095 28.150888888889
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!