The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Aandrus | TravelGround
+20

Aandrus

Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 79 reviews for Aandrus
Cleanliness
4.5/5
Service
4.6/5
Location
4.4/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.7/5
Zelda G - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zelda G

Baie gemaklik en groot waarde vir geld.

Heerlike spasie met drie badkamers.

Franco C - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Franco C
Family with young children

Baie lekker.

Sal dit aanbeveel.

Peter H - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Peter H
With friends

Very nice stay.

Nice to have a lush lawn in Prince Albert.

Salome K - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Salome K
With spouse/partner

Pragtige en gesellige Karoo-huisie.

Tradisionele Karoo-huis volledig toegerus en met interessante meubels. Ons was net 2 persone en kon die huis met een slaapkamer en badkamer huur teen 'n baie billike tarief, maar die huis kan maklik 'n groter familie huisves. Gesellige kombuis, eetkamer en woonkamer met TV (beperkte kanale). Daar is 'n lekker kuierarea buite om die braaiplek en lekker groot tuin met speelplek vir kinders. Restaurante en die klein supermark is stapafstand.

Surina S - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Surina S

Heerlik en gemaklik!

Net ’n vinnige naweek wegbreek, alles baie gerieflik, mooi en skoon!

Philip B - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Philip B
With spouse/partner

Lekker gebly.

Baie mooi plek. Stel net voor 'n handreling by die ingang sal die trappies veiliger maak. Het heerlik gekuier.

Thinus D - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thinus D
With friends

We had a lovely stay.

Great value for money. Clean and tidy. Enjoyed the braai outside!

Hanlie C - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hanlie C
Family with teenagers

Cosy plaashuis in die dorp.

Ons is warm ontvang en meer vertel oor gebeure in die dorp. Baie lekker huis en lekker gebly.

Joan S - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joan S
With spouse/partner

Gemaklike, veilige plek om te oornag.

Alles was skoon, netjies en voldoende.

Chris R - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris R
On business

Value for money in Prince Albert!

Don't be fooled by appearance, this is very good value for money, central, safe and secure with friendly hosts. Will recommend to anyone!

Marthinus P - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marthinus P
With spouse/partner

Lekke, sommer lekke.

Baie ruimte. Die plek is 'n goed beplande mengsel van oud en nuut. Daar is suksesvol gepoog om klem te plaas op die destyds, sonder om moderne geriewe uit te skakel. Baie lekker gebly.

Sarel J - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Sarel J
With friends

Slegs 1 aand oorgebly, maar alles was perfek!

Sal weer daar bly, die diens was baie goed!

Peter H - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Peter H
With friends

Excellent value for money. Will gladly recommend to my friends.

Excellent service.

Annerie T - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annerie T
Family with young children

Lieflik en skoon.

Ek sal enige tyd Aandrus aanbeveel. Ons en die kinders het die plaasgevoel baie geniet. Dankie vir die aircons in die kamers. Dit het baie gehelp. Die huis waarin ons gebly het was pragtig en skoon.

Thys L - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
2/5
Value for money
5/5
Thys L
Family with teenagers

Na 1100 km op die pad, hemel op aarde!

Hierdie is 'n juweel aan die voet van die Swartbergpas. Vriendelike gasvrou, pragtige plekkie met alles wat jy nodig het en die lugreëling in die slaapkamers is 'n groot plus. Buiten die parkering wat nie veilig is nie, is hierdie plekkie regtig 5 sterre werd in elke opsig. Baie dankie.

Nadia H - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nadia H
Family with young children

Perfekte pitstop.

Netjies, ruim en salig.

Bastiaan P - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bastiaan P
With spouse/partner

Lekker rustig

Dit was lekker rustig en ontspannend.

Raymond D - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Raymond D
With spouse/partner

Pragtige plek.

Baie mooi en gerieflike plek.

Jane H - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jane H
Family with young children

Large family friendly accommodation.

Big rooms, well-equipped kitchen, large dining table. Lots of room for the 4 children with us to play inside the house and a lovely grassed area just outside with braai circle.

Wessel L - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Wessel L
Family with teenagers

Baie netjies gerestoureerde Karoohuis, baie interressant en gerieflik gemeubileer.

Sou graag langer die stilte en vrede wou geniet.

Oredus M - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Oredus M
With friends

Heerlike oornag in 'n netjiese ou huis.

Baie lekker geslaap. Huis is pragtig binne en buite. Aan te beveel.

Geraldine R - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Geraldine R
With spouse/partner

Neat clean, affordable accommodation.

The aircon was a winner! Will definitely come to rest with Aandrus again. Thanks Mari!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjiese skoon sakpasverblyf.

Die aircon was 'n wenner! Sal beslis weer by Aandrus kom rus. Dankie Mari!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Josua V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Josua V
Family with young children

Goeie rus in mooi omgewing.

Huis is baie ruim en ook gerieflik geleë teenaan staproete buite dorp. Lugversorging het baie gehelp teen hitte.

Brian W - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Brian W
With spouse/partner

Most enjoyable stay.

We arrived a little late at Aandrus due to rather poor road surfaces on the Swartberg Pass. We contacted Marie as soon as we arrived in Prince Albert and she immediately directed us and personally met us at the house. The house is fairly old, but entirely within the ambience of Prince Albert. The rooms were immaculately clean with a decor that matched the house completely. We really enjoyed our stay and will certainly return when we are in the area.

Francois R - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Francois R
With spouse/partner

Beautiful, neat and clean house.

The rooms with en-suite bathrooms were super clean and neat. Great braai place as well. I'll definitely stay here again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige netjiese en skoon huis.

Die kamers met en suite-badkamers was besonders skoon en netjies. Lekker braaiplek ook. Ek sal beslis weer daar oorbly!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nita V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nita V

Perfect.

A quiet and private house, unique decor. Loved the kettle and the kitchen lights! Nice farm atmosphere with enough seating under the tree.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Perfek.

Stil eenkant huisie, unieke dekor - keteltjies as kombuisligte! Love dit! Plaasatmosfeer, met genoeg sitplek vir lekker kuier onder die boom.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Louise R - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise R
Family with young children

Gerieflike ruim skoon en netjiese huis. Heerlike braaiplek onder bome.

Pragtige ruim netjiese skoon huis. Heerlike braaiplek. Sal definitief weer daar bly. Vriendelikste gasvrou ooit.

Stoffel C - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stoffel C
With friends

Baie goeie waarde vir geld en baie skoon.

Uitstekende verblyf. Enigste ding wat effe gekrap het is dat die water in die een badkamer (die een wat nie en-suite is nie) skaars warm was en mens dus maar koud moes stort.

Martli D - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martli D
With spouse/partner

Snoesige Karoo-huisie.

Ons sal beslis weer 'n keer oorbly in hierdie pragtige opgeknapte Karoo-huisie. Het so lekker gelê en lees onder 'n peperboom in die tuin. Sal die verblyf vir enige iemand aanbeveel!

Belinda V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Belinda V

Gerieflik, bekostigbaar, netjies, op die buitewyke en nie in die dorp nie.

Netjiese en beskostigbare verblyf, ideaal vir 'n groep of familie.

Andrea M - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Andrea M
With spouse/partner

Huis was baie mooi skoon en netjies.

Ons het baie lekker gebly. Die huis was baie ruim en skoon. Die buite-braaigeriewe is ook baie lekker.

Louise M - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise M
With spouse/partner

Fantasties en die gasvrou Mari 'n engel op aarde.

Wat 'n wonderlike en dierbare mens is Mari. Engel op aarde. 'n Beter gasvrou sal mens nie sommer kry nie. Ons voertuig het gebreek en sy het ons nie vir nog 'n dag laat betaal nie en het ons ook Spar toe geneem sodat ons kos kon gaan koop. Mari, baie dankie uit die diepte van my en Cor se hart vir alles wat jy vir ons gedoen het. Ons waardeer dit opreg. Mari het ons kom optel en self rond gewys in Prins Albert en vir ons die geskiedenis vertel van die plek. Selfs die geuwels se verskil uit gewys. Kan julle glo: Prins Albert het sy eie unieke geuwels.

Dewald J - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dewald J

Geen probleme.

Hierdie is nie topverblyf nie, maar wel goeie waarde vir geld. Ons was 5 motorfietsryers wat elkeen sy eie kamer of bed gesoek het. Baie van die ander gastehuise het dubbelbeddens in kamers en is vir gesinne ingerig. Vir ons doeleindes was hierdie blyplek baie goed.

Hein V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hein V
With spouse/partner

Clean, safe, tranquil and value for money.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon, veilig, rustig en waarde vir geld.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Louise K - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Louise K
With spouse/partner

Baie lekker, rustige akkommodasie. Baie stil en lekker gerus.

Het die verblyf baie geniet en lekker gerus in 'n still en rustige omgewing.

Zurietta P - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Zurietta P
With spouse/partner

Regte Karoo-ervaring.

As jy nog altyd in 'n regte Karoo-huis wou geslaap het, met ouma se katel en die kombuis kaste jou herinner aan ouma se kaste is dit die plek om te wees. Die huis het alles wat jy nodig het vir 'n heerlike Karoo-ervaring en vir 'n groot familie is dit perfek met 'n lieflike braai-area buite. Jy kry daardie regte oggend Karoo-gevoel as jy opstaan, nie luuks nie, maar alles is daar wat jy benodig en dit moet ook nie luuks wees nie, want dan verloor die huis sy karakter.

Marianne M - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marianne M
Family with teenagers

It is a very comfortable stay with a friendly welcome, close proximity to the village.

Can recommend it. Lots of mosquitoes so bring your own things for that. We regrouped the chairs around the fireplace to make it more inviting, but they were all put together again after the grass was watered!

This review has been translated,click hereto view the original version.

It is a very comfortable stay with a friendly welcome, close proximity to the village.

Can recommend it. Lots of mosquitoes so bring your own things for that. We regrouped the chairs around the fireplace to make it more inviting, but they were all put together again after watering the grass!,

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Susan J - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Susan J
Family with teenagers

Heerlik rustig na lang dag in motor.

Baie dankie aan Mari. Heerlik gerus. Alles wat ons nodig gehad het. Sentraal geleë. Netjies en skoon. Absoluut die moeite werd om hier oor te bly.

Sonja S - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sonja S
Family with teenagers

Rustige omgewing.

Lekker rustige omgewing, lekker gebly.

Susan M - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Susan M
With friends

Fantasties.

Waardeer die feit dat die dame so vinnig gekom het na net een phone call, ons sou eers 23h00 die aand ingeklok het maar kom toe vroeër daar aan. Enigste complaint is dat die matras van die dubbelbed baie dun is en jy kan plank onder dit voel, ons liggame was baie seer die volgende dag maar die 2 enkelbeddens in die kleiner kamer was fantasties. Gee asb. aandag aan die dubbelbed, groot asseblief!

Nico V - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nico V
With spouse/partner

Baie aangenaam.

Hoogs aan te beveel vir akkommodasie.

Deborah H - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deborah H
With spouse/partner

Delightful retreat in Prince Albert.

An entire house with fully fitted kitchen, 3 bedrooms and two bathrooms (one brand new), a fire pit and braai and two beautiful horses, secluded and quiet. What is not to love? Awesome little get-away. Quirky and has everything you need. Only slight suggestion is the brass bed in main room was not put together properly and the slightest movement in the night and the whole thing rattled, but as the bathroom had only been finished that morning I think it was a rush to get it together and get the bedroom back together. Well worth every sent and highly recommended.

Tina W - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
5/5
Value for money
1/5
Tina W
With friends

Dis baie vuil.

Dis vuil en dooie goudvisse lê op die grond rond en daar is dooie visse in die damme en dis vreeslik brommers. Een dubbelbed slaap baie sleg. Sal nooit weer daar oornag nie.

Magriet S - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magriet S
Family with teenagers

Salig, rustig, ontspannend met 'n wonderlike gevoel dat jy op 'n plaas wakker word.

Ons het ongelooflik lekker gebly by Aandrus. Die voer van die Koi's was 'n ervaring op sy eie. Ons het uitgerus na 'n lieflike naweek huis toe gegaan. Dit is heerlik om weg van die stad se gewoel in so rustige omgewing te ontspan. Die braai-area is natuurlik 'n groot treffer.

Olivia F - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Olivia F
With spouse/partner

The accommodation was pleasant and adequate.

The accommodation was central and adequate for our requirements.

Carlia V - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carlia V

Heerlik groot en boomryk.

Die plekkie is baie mooi versorg. Vriendelike diens en groot kamers met lugversorging en groot boomryke tuin met heerlike buitegeriewe .

Hugo V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hugo V
Family with teenagers

Rustigheid in die Karoo.

Ons het heerlik gekuier by Aandrus. Ons is baie vriendelik ontvang deur Mari. Aandrus is 'n baie ruim huis met outydse meubels en is loopafstand van die dorpie, asook baie privaat geleë. Mari het ons ongelooflik beïndruk met haar hulpvaardigheid toe ons uitgevra het oor wat daar alles is om te doen in die omgewing. Die boma braai buite in die tuin was 'n groot pluspunt in die warm somer Karoo aande. Ons het elke aand gebraai, terwyl ons die sterrehemel bewonder het. Die lugverkoelingstelsels in die 2 slaapkamers wat ons gebruik het was hemel op aarde in die bloedige hitte. Daar is wel 'n TV met net gewone SABC-kanale, maar die opvangs is nie so goed nie, so ons het nie TV gekyk nie, eerder die natuur buite bewonder en lekker saam gesels. Ons sal beslis in die toekoms weer daar bly.

Carel D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carel D
Family with teenagers

Pragtige dorpie.

Ons gesin het in Prins Albert oornag op pad kus toe en is spyt dat ons nie 'n ekstra paar dae gebly het nie! Aandrus was reeds vol en ons het in 'n ander huis gebly. Sien sterre, maar ons kan dit enige tyd aanbeveel.

Jan M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Jan M
With spouse/partner

Baie netjies en rustig!

Baie skoon en netjies verblyf. Die huis was rustig en stil.

Elrieta B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Elrieta B
With friends

Skoon, ruim waarde vir geld.

Lekker skoon huis met baie spasie. Gasvrou het ons laat welkom voel en goed ingelig van eetplekke.

Liezel K - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
1/5
Liezel K
Family with teenagers

Aandrus did not live up to our expectations.

The establishment is situated in a noisy suburb. The house and furnishings are very old and not 100% clean (bed bugs and cockroaches, greasy crockery). The description is misleading since there is no view to speak of and the koi-dam only an unsightly cement structure not even visible from the house.

Tim V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Tim V

Waarde vir geld verblyf in 'n baie gerieflik ingerigte ou dorpshuis.

Met eerste oogopslag (van buite) lyk Aandrus soos 'n ondeurdagte keuse. Maar maak die outydse plaastipe voordeur oop en stap deur die ruim huis, en jy word teruggeneem na 'n deel van Oupa en Ouma se plaashuis. Met 'n balans tussen outydse decor en meer moderne items soos die (baie nodige) lugversorging in albei kamers, het ons die plek terdeë geniet en was dit die perfekte oornagplek terwyl ons Prince Albert en die omgewing verken het. Ons is met die wonderlike natuurlike entoesiasme van die Karoo-inwoners ontvang en die huis se ligging weg van die hoofstraat beteken 'n mens kan lekker uitrus. Sal beslis teruggaan as ek weer in die omgewing is!

Aandrus's response

Tim
Baie dankie vir die mooi gevleuelde woorde. Wees verseker dat die huis nog konstant in die proses van opgradering is. Ons streef daarna om jou gerief en ons plaas atmosfeer te kombineer en te verbeter.
Ons sien daarna uit om jou in die toekoms nog vele uitrus kanse te gee. Kom gerus weer.

Karoo groete

Francois Rossouw

Aandrus
Neil P - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Neil P
With spouse/partner

A bit on the rustic side, but a most enjoyable stay.

Has everything one needs for an overnight stay.

Paula L - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paula L
With friends

Thanks Mari. Nice stay!

Very neat, spacious accommodation, fully equipped.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dankie Mari. Heerlik oorgeslaap!

Baie netjiese ruim akkommodasie, volledig toegerus.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Aletta E - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Aletta E
With spouse/partner

Pragtige plek met 'n rustigheid om jou.

Baie lekker gebly, dis regtig 'n oulike plekkie, sal beslis weer daar bly en regtig goeie prys teen wat die ander gastehuise vra.

Stephnie H - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Stephnie H
With friends

Wonderful getaway.

Close to the main street, walking distance from the Saturday market and restaurant! Quiet and tranquil environment. The children enjoyed playing in the huge garden. We enjoyed the weekend a lot!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike wegbreek.

Naby die hoofstraat, dus stapafstand vanaf die Saterdag-markie en restaurant! Stil en rustige omgewing. Die kinders het dit geniet om in die reuse tuin te speel. Ons het die naweek baie geniet!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elize K - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize K
With spouse/partner

So rustig en vredevol, voel of jy op ander planeet is.

Beste Vark-schnitzel ooit geëet by die Swartberg Hotel, so 'n pragtige eetkamer met ouwêreldse sjarme. Prince Albert is beslis 'n besoek werd, veral die Karoo Donkey Sanctuary en die Detroit Vintage Garage. Sal weer daar gaan kuier, moontlik langer volgende keer.

Marietjie F - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marietjie F

Heerlik en ontspanne.

Sal definitief weer daar gaan oorslaap. Kan met oorgawe aanbeveel.

Trent S - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Trent S
With spouse/partner

Ek was baie gelukkig om in so 'n huis tuis te gaan.

Die meubels was pragtig en goed versorg. Die beddegoed was skoon en netjies. Die enigste teleurstelling was die kitskoffie en daar was nie Rooibos tee nie net gewone tee. Ek en my man drink glad nie enige poeier koffie of gewone tee nie, ons drink koffiehuis sakkie koffie en Rooibos tee. Ons verblyf was baie aangenaam en ons het nie klagtes nie. Die dame was baie vriendelik.

Isaac A - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Isaac A
Family with young children

One sentence will not do justice to the heavenly atmosphere we experienced at Aandrus Prince Albert.

We arrived at Aandrus 1:00 in the morning and was welcomed by the beautiful spirited owner, who immediately made us feel welcomed. The peace of the place just drowns out everything else. Amazing experience. Will definitely visit again, next time for a longer stay.

Janitha D - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Janitha D
With spouse/partner

Rustig in Prince Albert.

As jy opsoek is na moderne verblyf, is jy op die verkeerde plek. Die huis se karakter pas in by die dorp en 'n mens kry die hele huis vir jouself ongeag die hoeveelheid mense. Daar is alles wat jy nodig het in die kombuis en om mee te braai. Stap afstand van oral waar jy wil wees. Dankie vir die afslag koepon by Lazy Lizzard. Ek sal net aanbeveel dat die gaste in kennis gestel word dat die een badkamer gekoppel is aan sonkrag.

Kowie V - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Kowie V
Family with young children

Neat place where you can wind down.

Very nice house with ample space for 3 families. Safe for the kids to play outside. Close to the town to be able to walk everywhere, yet far enough from the noise. Would definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Netjiese plek waar jy kan afskakel.

'n Baie lekker huis met genoeg plek vir 3 gesinne. Veilig vir kinders om buite te speel. Naby genoeg aan die dorp om na alles te kan stap maar ver genoeg om geen geraas te hoor. Gaan beslis weer daar bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Annetjie V - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Annetjie V
With spouse/partner

Tranquil accommodation in a beautiful village.

Friendly reception when we arrived. The is a typical little Karoo house with nice furniture. The house is well-equipped and ideal for a family with kids. We had a great time and we will definitely stay there again for a longer time. Was so nice to feed the fish.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige verblyf in 'n pragtige dorpie.

Ons is vriendelik ontvang met ons aankoms. Die huisie is 'n tipiese Karoo huisie met bypassende meubels. Die huis is goed toegerus en dis ideaal vir 'n familie met kinders ook. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer daar wil oorbly vir langer. Die voer van die visse was 'n ekstra bonus.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elize W - May 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elize W
Family with teenagers

Accommodation on the farm, but walking distance from everything.

Real farmhouse where you experience silence and tranquillity, but close to everything. Owners go out of their way to make your stay comfortable. Fish pond is definitely a winner with the children! Thank you for your kindness and interesting chat about the town's history. We will definitely come and visit again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Verblyf op die plaas, maar loopafstand van als.

Regte plaashuis waar jy stilte en rustigheid ervaar, maar naby alles. Eienaars gaan uit hul pad om verblyf gemaklik te maak. Visdam is definitief 'n wenner met die kinders! Baie dankie vir vriendelikheid, en interessante geselsie oor die dorp se geskiedenis. Ons sal beslis weer kom kuier!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Philip L - May 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Philip L
With spouse/partner

Beskeie, eerlike, skoon akkommodasie.

"Plat op die aarde", beskeie, eerlike, ekonomiese akkommodasie. Skoon, gerieflik, ruim. Geleë in stil area van die dorp. Die aansig van die gebou doen nié gestand aan wat binne wag nie. Moenie oordeel op voorkoms van die gebou nie.

Aandrus's response

Beste Philip,

Dankie vir die gevleuelde woorde. Ek is bly dat julle die verblyf geniet het. Ons is voortdurend besig om nog dinge te verbeter. Die buitekant van die huis is hoog op die agenda. Hoop om julle spoedig weer te sien.

Groete,
Francois Rossouw

Aandrus
Saretta L - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Saretta L
With spouse/partner

Goedkoop verblyf vir diegene wat na iets bekostigbaar soek.

Ons het net 'n slaapplek vir 1 nag gesoek en is baie tevrede met die slaap en badkamer geriewe.

Sharon M - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sharon M

Comfy, close to all amenities.

We had a lovely time. Will stay a bit longer next time.

Nicky V - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicky V
With spouse/partner

The accommodation suited our needs.

We enjoyed our stay in Prins Albert.

Ananda V - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ananda V
With spouse/partner

Good value for money.

It was a convenient place at an affordable rate. Only negative was that there was no hot water for the showers. Luckily it was during summer so it didn't bother us much.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie waarde vir geld.

Dit is 'n gerieflike plekkie teen 'n billike prys. Enigste negatief was dat daar nie warm water was vir stort nie. Gelukkig was dit somer en het nie te veel gepla nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ignatius S - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Ignatius S
Family with teenagers

Aandrus was vol maar Marié het ons in Klipstraat 8 gehuisves. Heerlik daar gebly.

Die Klipstraat huis is baie oud, maar alles was skoon en netjies, die dubbelbed uitstekend en die lugversorger doodstil en effektief. Pragtige dorpie.

Hennie B - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie B
Family with teenagers

Peaceful stop over accommodation.

In searching for accommodation in Prince Albert for 3 Aandrus was the only place that could accommodate us. I read the reviews and with the exception of 1 everyone was very satisfied. We kindly join this satisfied group. If you can appreciate true Karoo style antiques Aandrus is the ideaal place.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige oornagverblyf.

Op soek na oornagverblyf in Prins Albert was Aandrus die enigste wat ons 3 kon akkommodeer. Ek het die verwysings gelees en met die uitsondering van 1 was almal baie tevrede. Ons sluit graag by die tevrede groep aan. As jy egte Karoostyl met oudhede waardeer, is Aandrus die ideale plek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hendrik S - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendrik S
With spouse/partner

Lovely, peaceful, relaxing.

We stayed two nights at Aandrus. Very basic, but clean, neat and comfortable. The area is just the thing! Only problems (if I have to search for something to say) is that the microwave oven didn't work and the shower's taps are so high that you can almost not reach it. But, given the area and the price you pay, we were highly satisfied and will definitely come visit again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik, rustig en ontspannend.

Ons het twee nagte in Aandrus gewoon. Baie basies, maar skoon, netjies en gerieflik. Die omgewing doen die ding! Enigste probleme (as ek iets moet soek om te sê) is die mikrogolfoond werk nie en die stort se krane is so hoog 'n mens kom dit byna nie by nie. Maar, gegewe die omgewing en die prys wat 'n mens betaal, is ons hoogs tevrede en sal vir seker weer wil kom kuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dalene V - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dalene V
With spouse/partner

Nice and safe.

We couldn't stay in Aandrus as it was fully booked but stayed at other accommodation by the same owner. Really enjoyed it. The only thing that lacks is a portable braai that can be moved in front of the back door. Other than that it was wonderful and we would gladly return.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker en veilig.

Ons kon nie in Aandrus oorbly nie, aangesien dit vol was, maar het in 'n ander huis van die eienaar gebly. Het dit baie geniet. Die enigste tekort is 'n draagbare braaiplek wat voor die agterdeur gestoot kan word. Die res was baie lekker en sal ons weer daarheen gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sonelle S - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Sonelle S
With friends

Very hospitable and we had everything we might need.

Everything went smoothly and we had everything we needed.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gasvry en ons het alles gehad wat ons wou hê.

Alles het glad verloop en ons het alles gehad wat ons wou hê.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Aandrus's response

Sonelle, dankie vir die mooi gevleuelde woorde. Ek is bly dat julle ons verblyf en ons dorp geniet het. Ons hoop om julle nog baie in die toekoms te sien.

Groete

Francois Rossouw

Aandrus
Cornel T - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Cornel T
With friends

It was just quick, budget overnight accommodation.

The house is spacious and at least there is toilet paper. Everything you need is there, but it felt very old and like it hasn't seen renovation in some time. The walls and ceilings were rather dirty.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was vinnige budget oorslaapverblyf.

Die huis is groot en daar was darem toiletpapier. Alles wat mens nodig het was daar, maar die huis het vuil gevoel omdat alles baie oud is en lanklaas onderhou is. Die mure en plafonne was baie vuil.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Aandrus's response

Liewe Cornel
Ek is baie jammer oor die ongelooflike sleg ervaring wat julle gehad het. Daar is 'n paar dinge wat ek egter nie verstaan nie.
Waarde vir geld: Ek verstaan nie lekker hoe die R200 per persoon nie waarde vir geld is nie. Kon jy by enige ander gastehuis in Prins Albert 'n beter prys kry?
Customer Service: Ons het jou 3 keer geskakel om seker te maak dat ons jou persoonlik kan ontvang en die huis kan oorhandig. Ons het alle vrae beantwoord wat jy gehad het. Jy sal die 1 uit 5 regtig moet verduidelik.
Location: Die huis is 300 meter vanaf die naaste koffiewinkel, 400 meter van die melkery, kaasfabriek en die oulikste padstal. Prins Albert is besonder klein en omtrent alles is binne loopafstand. Indien jy 'n huis in die hoofstraat (waar dit minder rustig is) wil hê, het jy beslis verkeerd gekies.
Cleanliness: Ek hoop nie die ouderdom van die meubels het jou afgesit nie. Dit is bedoel om in te pas by die huis. Ons is bewus van die donker kol op die een plafon - Die lekplek in die dak is onlangs reggemaak en dit het sowaar weer gelek. Jammer daaroor.
Security: Is enigiets gesteel in die tyd wat jy by ons was? Was daar hoegenaamd enigiemand naby die huis? Dis Prins Albert hierdie en ons is baie trots daarop dat veiligheid baie beter as in ander dorpe en stede is. Die feit dat alles nie agter slot en grendel is, beteken nie dat dit nie veilig is nie.
Wees gerus dat ons aandag sal gee aan jou griewe en hoop om jou weer in die toekoms by ons te verwelkom.
Groete
Francois Rossouw

Aandrus
Berna K - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Berna K
With spouse/partner

Nice, relaxing and antique accommodation.

Nice, clean town, relaxing without noise. Friendly people.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik rustig en outentieke verblyf.

Mooi skoon dorpie. rustig sonder lawaai. vriendelike mense.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hein V - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hein V
With spouse/partner

Clean, neat, hot water and lots of silence.

Value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon, netjies, warm water en baie stilte.

Waarde vir geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Aandrus's response

Hein
Ek is bly dat julle die verblyf geniet het. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Groete
Francois Rossouw

Aandrus
Pieter D - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter D
With spouse/partner

We had a good stay.

Clean, neat and spacious. Thanks!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie 'lekke' gebly.

Skoon, netjies en ruim. Dankie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Aandrus's response

Pieter,
Ek is bly dat julle die verblyf geniet het. Dankie vir die terugvoering en die mooi 'gevleuelde' woorde oor die verblyf. Kom bly gerus weer oor as julle in die omgewing is.
Groete
Francois Rossouw

Aandrus
Lenie G - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lenie G
With friends

Wegbreek.

Plek was pynlik netjies en baie maklik om te kry. Als wat ons nodig gehad het, was in die volledig toegeruste huis. Lieflike braai-area buite en baie veilig. Ons het ook "vriende" gemaak met twee oupa skilpaaie wat kom kennismaak het. Sal dit aanbeveel! Loopafstand van als af.

Aandrus's response

Lenie
Ek is bly dat julle lekker gekuier het. Ons sien daarna uit om julle weer in die toekoms te ontvang.
Prins Albert Groete
Francois Rossouw

Aandrus
From
R3 600
per night, for 12 ppl
From
From R3 600
per night, for 12 ppl
From
R3 600
per night, for 12 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 12 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Cnr Deurdrif and Klipstreet, Prince Albert, 6930, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArb4hHd7ROQJG29FMrhXtbQxjTlhQtuRzB7g1XNcP8iDCLZo3Q3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R3 600  per night, for 12 ppl 79 5 1 5 Cnr Deurdrif and Klipstreet Prince Albert 6930 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.223869 22.027378
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!