Aandster Oornag Akkommodasie
Review Summary
Mags M - Jul 2022
Overall score
Warm, clean and very comfortable.
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
This lovely review is what's making our business worthwhile. We really appreciate it. Thank you so much!! Come again soon.
Ben S - Jul 2022
Overall score
Uitstekende ontvangs en verblyf. Sal weer van hulle gebruik maak.
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Ons is so bly julle het die verblyf geniet. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang. Kom gou weer.
G M - Jul 2022
Overall score
Persoonlike en vriendelike diens, warm mense. Meer as wat ons verwag het. Uitstekend!
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Baie dankie vir julle mooi woorde. Dit maak vir ons die gasvryheidsbedryf die moeite werd. Julle sal altyd so welkom wees.
Elma V - Jul 2022
Overall score
Uitstekend!
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Dit was lekker om julle te ontvang. Kom gerus weer.
Deon V - May 2022
Overall score
Die mooiste gerestoureerde huisie in Middelburg. Baie lekker gerieflik en skoon.
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Baie dankie vir so ʼn pragtige resensie. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Johan V - Apr 2022
Overall score
Wonderful.
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Thanks so much. We really appreciate your kind words. You are always so welcome!!
Hermien V - Apr 2022
Overall score
Quick planned stay - over with everything and more we needed.
Sidney K - Apr 2022
Overall score
Lieflik en pragtige decor.
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Baie bly julle het lekker geslaap en die oorbly geniet. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Jos N - Mar 2022
Overall score
Mooie selfsorg.
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Baie dankie. Ons waardeer julle mooi woorde. Hoop om julle oor 'n paar jaar weer in RSA te sien. Veilig terug reis.
Mana W - Mar 2022
Overall score
Rustig en uiters netjies en gerieflik.
Ockie K - Mar 2022
Overall score
Ongelooflik lekker gebly.
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Dit is vir ons 'n voorreg as ons gaste die oorslaap geniet. Ons wil die beste diens lewer.
Kom gerus gou weer!
Annemarie V - Mar 2022
Overall score
Heerlike oornagplek tussen hier en êrens.
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Baie dankie vir die aanbeveling. Ons gaste (en hulle hondjies) is vir ons ñ prioriteit. Kom sommer gou weer. Dit was vir ons baie lekker om julle te ontvang.
Sonja L - Feb 2022
Overall score
Aangenaam verras, pragtige plek, rustige oornagstop.
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Dit was so lekker om julle te ontvang. Hoop ons sien julle sommer gou weer!
Willie S - Feb 2022
Overall score
Ons is hartlik ontvang en die eienaars is baie vriendelik.
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Ons geniet dit terdeë om gaste te ontvang en veral as hulle hier tuis voel. Kom sommer gou weer.
Jan P - Feb 2022
Overall score
Alles was puik. Baie aangename mense. Alles skoon en netjies. Veilige parkering. Alles sommer lekker.
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Dit was heerlik om julle te ontvang. Ons hoop ons sien julle in die toekoms nog dikwels.
Arina S - Jan 2022
Overall score
Gesellig en gerieflik.
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Baie dankie. Ons waardeer ñ goeie resensie. Kom sommer gou weer!
Hilde H - Jan 2022
Overall score
Baie tevrede met die diens.
Manie V - Jan 2022
Overall score
Ongelooflik.
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Ons is altyd bly as ons gaste dit hier by ons geniet. Dis vir ons so lekker om julle te ontvang. Julle moet sommer gou weer 'n draai maak.
Marina R - Jan 2022
Overall score
Ons het almal so lekker uitgerus vir die langpad.
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Dis so lekker as die ouers en kindertjies tuis voel. Ons geniet dit om julle te ontvang. Kom sommer gou-gou weer!!
Ronel V - Jan 2022
Overall score
Netjies, bekostigbaar.
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Baie dankie vir die goeie resensie. Dis vir ons lekker as die gaste die verblyf geniet. Kom gerus weer!
Fransa Z - Jan 2022
Overall score
Pragtige en gerieflike huis!
Read moreMary M - Dec 2021
Overall score
Felt so at home. They are excellent hosts definitely.
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Thanks for the lovely review. We appreciate it. You and the doggies are always welcome. Come again soon!
Rina O - Dec 2021
Overall score
Lekker gerieflik en hartlike ontvangs. Sal vir seker weer daar oorslaap.
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Baie dankie. Ons geniet dit om julle te ontvang. Ons land het lekker mense!! Ons waardeer julle ondersteuning. Kom gerus weer.
Yolanda V - Dec 2021
Overall score
Baie lekker gebly, alles was perfek.
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Baie dankie vir jou pragtige resensie. Ons geniet dit om gaste soos julle te ontvang. Julle is altyd so welkom.
Anita S - Dec 2021
Overall score
Netjiese oornag akkommodasie.
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Baie dankie. Ons sal julle graag weer ontvang.
Wilna G - Dec 2021
Overall score
Baie aangename oornag akkommodasie.
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Ons is bly julle het dit geniet. Julle is hartlik welkom om weer te kom!
Gerhard L - Dec 2021
Overall score
Baie netjies en veilig!
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Baie dankie.
Ons waardeer dit as julle lekker bly. Kom gou weer.
Chrissie B - Nov 2021
Overall score
Very friendly staff.
Carelia S - Nov 2021
Overall score
Super verblyf.
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Baie dankie vir ʼn pragtige resensie. Ons waardeer dit opreg. Kom gerus gou weer.
Jaq S - Nov 2021
Overall score
Lekker oornag-eenheid op pad na George.
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Baie dankie vir die pragtige resensie. Julle is altyd so welkom!! Kom gerus gou weer.
Ria S - Nov 2021
Overall score
Gasvrye oornagverblyf.
Read moreAandster Oornag Akkommodasie 's response
Ons is bly julle verblyf was gerieflik. Julle hondjies was pragtig en ons as diereliefhebbers geniet altyd die honde. Kom sommer gou weer.
Trevor R - Nov 2021
Overall score
Pleasant and peaceful.
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
We really appreciate it if guests are satisfied. Do come again! It is always a pleasure.
Jimmy R - Oct 2021
Overall score
Everything as promised.
Michiel V - Oct 2021
Overall score
Vriendelike mense, baie gasvry.
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Dit was aangenaam om julle te ontvang.
Gaste soos julle maak dit vir ons die moeite werd.
Kom gou weer.
Scholtz D - Sep 2021
Overall score
Ons het vanaf Randburg na Middelburg gereis en die oorbly by Aandster was net regte medisyne om ons weer reg te kry vir die reis verder na George.
Read moreAandster Oornag Akkommodasie 's response
Baie dankie vir so n pragtige resensie. Gaste soos julle maak die gasvryheidsbedryf die moeite werd !!! Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Myrna N - Aug 2021
Overall score
Uitstekende, veilige selfsorgverblyf met uitsonderlike gasvryheid.
Read moreAandster Oornag Akkommodasie 's response
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons waardeer dit opreg. Hoop om julle gou weer te sien!!
Elisma O - Aug 2021
Overall score
10 uit 10!
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Baie dankie.
Ons waardeer dit as die gaste gelukkig is en ons geniet dit om julle te ontvang.
Kom gerus weer.
Carol C - Aug 2021
Overall score
Delightful stay with the most helpful of hosts. Can highly recommend.
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Thank you very much for your kind words. We look forward to your next visit. Come again soon!
Madeleine R - Aug 2021
Overall score
Gerieflike verblyf
Franci En Hannes J - Jul 2021
Overall score
Host and hostess communicates immediately before arrival, warm welcome, everything ready and incredibly neat on arrival. Highly recommended.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Gasheer en -vrou kommunikeer duidelik voor aankoms, hartlike ontvangs, alles gereed en uiters netjies met aankoms. Sterk aan te bevele.
Lieflike gaste-eenheid, huislik, keurig ingerig en versier, pragtige slaap- en woonkamer met addisionele bankbed; badkamer mooi met outydse bad op pootjies, moderne stort. Vriendelike ontvangs en goed georganiseerd met wegneemete spyskaart beskikbaar, wat gaste kan bestel en gaan afhaal, en dan gesellig in 'n pragtige kombuis rondom 'n lekker kuiertafel kan geniet. Koffie, tee, suiker, genoeg melk en tuisgebakte beskuit vir oggend voor vertrek, met Aandster gebottelde water vir saamneem vir die reis. In Middelburg sal ons vir seker altyd in Aandster tuisgaan!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons waardeer dit opreg! Kom gerus sommer gou weer!
Babs K - Jun 2021
Overall score
Baie netjies en keurig, uitstekende waarde vir geld en wonderlike gasvryheid.
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Ons waardeer so 'n pragtige resensie! Baie dankie. Ons geniet dit om soveel puik gaste te ontvang. Julle is altyd baie welkom. Kom gerus sommer gou weer!
Wilma B - Apr 2021
Overall score
Very helpful host and hostess. Place spotlessly clean. Highy recommended.
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Dit was 'n groot plesier om julle te ontvang. Kom sommer gou weer!
John S - Apr 2021
Overall score
Baie aangename plekkie.
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Baie dankie vir die mooi resensie. Wat kan ons doen om die veiligheid te verbeter? Ons het volle diefwering en veiligheidshekke.
Andries B - Apr 2021
Overall score
Waarde vir geld.
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Baie dankie. Ons waardeer die mooi resensie!
Mrs D - Mar 2021
Overall score
Lieflike verblyf.
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Ons geniet dit as julle lekker bly. Kom gerus enige tyd weer. Julle is altyd welkom.
Willie S - Mar 2021
Overall score
Geskikte oornagbestemming vir 'n reisiger.
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Dankie. Dit is vir ons 'n groot plesier om sulke gawe gaste te ontvang.
Danie V - Mar 2021
Overall score
Baie aangenaam om daar te bly.
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Dankie kom gerus weer!
Jacobus D - Feb 2021
Overall score
Baie goeie akkommodasie
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Ons werk daaraan. Dankie vir die mooi boodskap!
Gustav V - Jan 2021
Overall score
Uitstekende akkommodasie en verwelkoming. Baie dankie ons sal vir seker weer kom bly.
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons sal julle verseker weer graag wil ontvang.
Kotie V - Dec 2020
Overall score
Ideale oornagverblyf.
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Dankie Kotie vir die pragtige resensie. Dit maak dit vir ons die moeite werd. Dit was heerlik om jou te verwelkom. Kom gerus weer. Jy is altyd welkom!
Karlien V - Dec 2020
Overall score
Netjies, silwer skoon en gemaklik.
Sonja F - Dec 2020
Overall score
Vriendelike ontvangs, netjies en beslis waarde vir geld.
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Ons is bly dat dit vir julle soos 'n oase was. Ons geniet dit om sulke lekker gaste te verwelkom. Julle is altyd welkom!
Michelle V - Dec 2020
Overall score
Uitstekend!
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons waardeer dit opreg! Julle is altyd welkom.
Yolande S - Dec 2020
Overall score
Ons verwagtinge is oortref.
Rian L - Dec 2020
Overall score
Lovely dog-friendly stopover
Read moreAandster Oornag Akkommodasie 's response
It is always a pleasure welcoming you. Do come again!
Trinity D - Dec 2020
Overall score
5 ster geriewe en beste gasvryheid!
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Dit was ñ groot plesier om julle te verwelkom. Kom gou weer!!
Simon B - Dec 2020
Overall score
Vriendelik, hulpvaardig, soos 2e huis.
Simon B - Dec 2020
Overall score
Albei kere was soos soos om tuis te wees!
Jan V - Nov 2020
Overall score
Vriendelike, veilige, skoon verblyf.
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Dankie vir die aanbeveling. Ons waardeer dit opreg.
Kom sommer gou weer!
Piet K - Nov 2020
Overall score
Aangenaam verras gewees. Pragtig, skoon en ten volle toegerus. Die ideale eerste nag van ons vakansie.
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Baie dankie. Ons waardeer sulke aangename gaste!! Kom gerus weer.
Nico E - Oct 2020
Overall score
Net die plek om te oornag.
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Baie dankie. Dis altyd 'n plesier om julle te ontvang.
Marina D - Oct 2020
Overall score
Excellent overnight stay
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
It was a pleasure meeting you. Do come again!!
Ho D - Sep 2020
Overall score
Dis 'n ideale plek vir oorslaap.
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Kom gerus weer. Dis vir ons 'n groot plesier om julle te ontvang.
Johann C - Sep 2020
Overall score
Het vorige keer daar oornag daarom weer.
Reinette V - Sep 2020
Overall score
Akkommodasie was pragtig en het heerlik en warm geslaap.
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Baie dankie vir jou mooi boodskap. Ons waardeer dit. Kom sommer gou weer!
Johanna R - Sep 2020
Overall score
Ongelooflike waarde vir geld. Oulikste eienaars. Dierbare sout van die aarde. Lekker warm geslaap na ver pad.
Pw B - Aug 2020
Overall score
Puik, bekostigbare, netjiese verblyf.
Jo-ann S - Aug 2020
Overall score
Gerieflik en rustig.
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Julle is altyd welkom. So kom gerus weer. Dis vir ons 'n plesier om julle te ontvang.
Elmi J - Aug 2020
Overall score
Lieflik, skoon, hartlike mense.
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Dis vir ons 'n plesier om julle te verwelkom. Kom gerus weer!
Irida S - Mar 2020
Overall score
Lekker plek, sorgsame mense!
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Dit was lekker om julle te ontvang. Kom gou weer.
Hilletje B - Jan 2020
Overall score
Wonderlike verblyf! Ons sal beslis weer teruggaan!
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Baie dankie. Julle is altyd so welkom.
Andrew J - Jan 2020
Overall score
What a great over night stop, clean, private and all you need in a home away from home.
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
We appreciate your kind words and are looking forward to your next stay!!
Christo N - Jan 2020
Overall score
Wat 'n amazing ondervinding! Selfs ons hond het 'n handdoek in die reën gekry! Baie dankie vir wonderlike gasvryheid!
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons waardeer dit opreg. Kom gou weer. Julle hond het sulke mooi maniere.
Justin R - Jan 2020
Overall score
Good value for money.
Read moreAandster Oornag Akkommodasie 's response
Barking dogs are an occasional problem in our town caused by wondering stray animals. The town officials have attended to this problem and we believe it has been solved. You are always very welcome.
Willem B - Dec 2019
Overall score
In alle opsigte puik!
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Baie dankie vir jou pragtige resensie. Julle is altyd welkom.
Erika T - Dec 2019
Overall score
Wow! Dit is 'n oase in Middelburg.
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Baie dankie vir al die wonderlike gaste wat oorbly. Dit is vir ons ñ fees om julle te ontvang.
Kom gerus weer
Deirdre R - Dec 2019
Overall score
Vyfsterbehandeling!
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Baie dankie vir die aanbeveling. Ons geniet dit om gaste te ontvang. Kom gerus weer!
Gawie J - Dec 2019
Overall score
Don't be deceived by what you see from the outside. Super high-end accommodation at a fraction of the price you would expect to pay.
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Good day Gawie,
Thanks for the kind comments. We really appreciate it! There is however no reason to be concerned about the security. Hope to see you soon again.
Anina V - Nov 2019
Overall score
5-Star service and accommodation.
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
It was a pleasure receiving you. Hope you found your roots in Middelburg that you were looking for! Do come again.
Adriaan K - Nov 2019
Overall score
Uitstekende waarde vir geld.
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Dit was ñ plesier om julle te verwelkom. Kom gerus weer!!
Susan B - Sep 2019
Overall score
Lovely accommodation and can definitely recommend it.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike verblyf en kan beslis aanbeveel.
Ons het heerlik gerus na 'n lang pad. Die verblyf is baie netjies, gerieflik, skoon en baie goed toegerus. Ons beveel Aandster Oornag Akkommodasie beslis aan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Dankie vir die aanbeveling. Kom gou weer!!
Wilmien V - Sep 2019
Overall score
Neat, spacious and very friendly.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies, ruim en baie vriendelik.
Baie netjies en ruim. Sal weer by Aandster oornag.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Dankie vir julle ondersteuning. Kom gerus weer. Dis vir ons ʼn plesier om julle te ontvang!
Esther W - Sep 2019
Overall score
Mooiste plek, wens ons kon langer bly.
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Ons is so bly dat julle lekker gebly het. Kom sommer gou weer.
Henry H - Jul 2019
Overall score
Neat and good value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netheid en waarde vir geld.
Baie netjies. Volledig toegerus. Vriendelike Karoo-mense. Gaan ver soek vir beter waarde vir geld akkommodasie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Dit was vir ons ʼn groot plesier om julle te kon ontvang. Kom gerus weer!
Ashlea S - Jun 2019
Overall score
Perfect place for a night over.
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
We are looking forward to seeing you again. Lovely meeting you!!
Jan D - Jun 2019
Overall score
Dit was regtig aangenaam.
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Ons geniet dit om gaste te ontvang. Dit was baie lekker om julle te ontmoet. Kom gou weer!
Richard K - May 2019
Overall score
Amper vergeet om aan te gaan - so lekker gekuier.
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Dis vir ons ʼn plesier om sulke aangename gaste te ontvang. Dankie vir die goeie geselskap. Kom gerus hou weer.
Louise O - May 2019
Overall score
Baie netjiese plekkie met alles wat nodig is, en aangename mense.
Marlene J - May 2019
Overall score
Had a wonderful overnight stay.
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
It was a pleasure to receive you. Please call again.
Prof Lourie T - Apr 2019
Overall score
Puik gasheer en gasvrou, en besondere verblyfplek met unieke karakter.
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Ons is bly julle het lekker oornag. Kom sommer gou weer!!
Matthew S - Apr 2019
Overall score
Great value for money and really beautiful. Everything clean and neat and stylish.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Puik waarde vir geld en regtig pragtig. Alles skoon en netjies en stylvol.
Vriendelik ontvang, lekker oornag in pragtige huis. Sal weer hier bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Baie dankie! Julle is altyd welkom.
Ronel V - Mar 2019
Overall score
Gerieflik, ruim en netjies.
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Dankie! Ons waardeer dit, kom gou weer!
Wikus S - Jan 2019
Overall score
Fantastic!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties!
Een nag oorgebly. Ons was verbaas hoe netjies an gerieflik dit was. Uitstekende opsie as jy reis PE of Knysna toe.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Dankie, ons hoop om julle gou weer te sien!
Gerhard V - Jan 2019
Overall score
Baie mooi en skoon plekkie, met baie vriendelike en hulpvaardige eienaars.
Linda S - Jan 2019
Overall score
Relaxing.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ontspannend.
Ons is baie gasvry ontvang, dit was aangenaam om daar oor te slaap.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Ons is bly julle hou van ons karoo-huisie. Kom gerus weer.
Cas B - Jan 2019
Overall score
Kwaliteit akkommodasie.
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons waardeer dit. Julle is altyd welkom.
Ina B - Jan 2019
Overall score
Karoo huis, gemaklik netjies en skoon.
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Dankie vir jou ondersteuning. Dis vir ons ʼn plesier om julle te ontvang.
Jaco M - Jan 2019
Overall score
Fantasies, skoon en netjies en baie gasvry.
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Julle is gewaardeerde gaste. Kom sommer gou weer.
Ilse C - Jan 2019
Overall score
Gemaklik en veilig.
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Ons is bly julle het dit geniet. Kom sommer gou weer
Theuns O - Dec 2018
Overall score
Uitstekende waarde vir geld.
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit!
Jane M - Dec 2018
Overall score
Baie netjies, skoon en huislik.
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Ons geniet dit om sulke wonderlike gaste te ontvang. Dit is vir ons ʼn groot plesier. Kom gerus weer.
Patricia B - Dec 2018
Overall score
Charming, clean and comfortable accommodation.
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Thank you for your kind words. Do come again!
Jan V - Nov 2018
Overall score
'n Verrassend aangename ervaring!
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Baie dankie vir so 'n pragtige resensie. Ons waardeer dit opreg! Julle is enige tyd hartlik welkom.
Willie M - Oct 2018
Overall score
Puik.
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Baie dankie vir julle ondersteuning. Kom gerus weer. Dit was lekker om julle te ontvang.
Anton L - Oct 2018
Overall score
Toegang to akkommodasie onvoldoende.
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Ons was besig om die ingang te bou en die ingang is nou klaar. Dit bied vrye toegang tot die woonstel. Gaste geniet dit.
Helen L - Sep 2018
Overall score
Netjies en lekker warm beddegoed. Gasheer en gasvrou baie vriendelik en hulpvaardig.
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Dankie vir jul besoek. Ons gastehuis is geskik vir gesinne omdat ons aparte vertrekke het. Kom kuier gerus weer!
Nadine B - Sep 2018
Overall score
Ons het lekker geslaap na 'n lang rit vanaf Namibia.
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Dit was vir ons 'n groot plesier om julle te ontvang. Kom gerus weer.
Santie H - Sep 2018
Overall score
Pragtige selfsorgeenheid in huis.
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Ek is jammer om te hoor. Dit is 'n nuwe en goeie matras en ons het nog nooit vantevore klagtes gehad nie.
Groete
Nic R - Sep 2018
Overall score
Die akkommdasie was uiters skoon en gerieflik, die eienaars baie vriendelik.
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Dit was ñ groot plesier om julle hier te ontvang. Kom gerus weer.
Venita V - Sep 2018
Overall score
Value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir jou geld.
Met ons aankoms het die eienaars ons verwelkom. Dit was asof ons mekaar ken vir jare. Alles was aan ons verduidelik. Die eienaars weet regtig hoe om hul kliënte te behandel. Vyfster-diens. Sal enige een aanraai om daar te oornag. Jy kry meer waarde vir jou geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons waardeer dit en dis vir ons net ñ plesier om gaste te ontvang en verwelkom.
Lee-anne S - Jul 2018
Overall score
Was very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was baie lekker.
Dankie vir die gasvryheid en vriendelike verwelkoming. Was baie lekker om in so 'n lekker dorpie te kon oorslaap na 'n lang reis.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Ons is bly om julle te verwelkom en lekker te laat uitrus. Kom kuier gerus weer!
Erik V - Jul 2018
Overall score
Goeie warm Karoo-gasvryheid.
Aandster Oornag Akkommodasie 's response
Baie dankie. Ons het dit geniet om julle te verwelkom. Kom gerus weer!
Frik N - Jun 2018
Overall score
Hospitable reception.