The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Abrahamskraal Guest Farm | TravelGround
+39

Abrahamskraal Guest Farm

Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 57 reviews for Abrahamskraal Guest Farm
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.7/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.8/5
Dalene M - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Dalene M
With friends

Lafenis vir die siel na 'n lang dag se reis.

Ons het in die ou Hete huis gebly. Baie gerieflik, skoon en netjies. Het als wat jy nodig het. Kon lekker op die stoep sit en sonsondergang geniet. Ons het ook 'n lang ent gaan stap op die plaas om bene te rek. Ons het ook lekker gebraai onder 'n helder sterrehemel. Beddens gerieflik en heerlike warm water. As jy hou van 'n plaas is dit die plek om te oornag op pad Kaap toe.

Abrahamskraal Guest Farm's response

Hi Dalene, baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit is vir ons lekker om te hoor dat julle julle verblyf hier in die Karoo geniet het en gerieflik was.

Abrahamskraal Guest Farm
Antoinette K - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Antoinette K
With friends

Heerlik!

Heerlik, rustig en netjies.

Abrahamskraal Guest Farm's response

Ons waardeer julle positiewe terugvoering, Antoinette,. Kom gerus weer.

Abrahamskraal Guest Farm
Thorpe E - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thorpe E
With spouse/partner

Lekker Plekkie.

Loved staying on the farm - plenty of space in the cottage and a great stop-over.

Abrahamskraal Guest Farm's response

Hi Elske,
Baie dankie vir die goeie terugvoering.
Ons hoop dat ons julle weer in die toekoms hier kan ontvang.

Abrahamskraal Guest Farm
Carina F - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carina F

Alles baie keurig. Voorsiening gemaak vir alles.

Die kothuis is besonder gesellig. Die hoofhuis het pragtige outydse grasie. Stap in die veld baie verrykend. Eindeloos lekker vir kleinkinders wat kon hardloop, swem en speel.

Abrahamskraal Guest Farm's response

Hi Carina.
Dit was lekker om julle hier te ontvang.
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Ons waardeer dit opreg.
Hoop ons sien julle gou weer op die plaas.

Abrahamskraal Guest Farm
Corlia R - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corlia R
Individual traveler

Die stilte is fantasties. Vreeslik koud, maar die lekker kaggel en die vere-duvet maak op daarvoor!

Die personeel is baie aangenaam en vriendelik. Ek het baie veilig gevoel. Sal definitief weer kom!

Abrahamskraal Guest Farm's response

Hi Corlia,
Ons waardeer jou positiewe terugvoering. Ons hoop om jou sommer gou weer hier te ontvang.

Abrahamskraal Guest Farm
Grietjie D - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Grietjie D

Rustig, baie mooi en vriendelike gasvrou.

Pragtige plaashuis waarin ons gebly het. Groot kamers en groot badkamers. Die stilte was wonderlik.

Abrahamskraal Guest Farm's response

Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ons waardeer dit en sal julle graag weer hier wil ontvang in die toekoms.

Abrahamskraal Guest Farm
Wietske V - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wietske V
Family with young children

Heerlik gekuier en gerus.

Lieflike plek, met prentjie mooi natuur. Snags na die sterre gekyk en die pragtige Karoo ingeneem en waardeer. Kinders het lekker fiets gery en geswem.

Abrahamskraal Guest Farm's response

Ons waardeer julle positiewe terugvoering opreg. Baie dankie.
Kom gerus weer.

Abrahamskraal Guest Farm
Hester H - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hester H
On business

Baie netjies, wat presies voldoen het aan ons behoeftes. Gaaf, vriendelik en gasvry.

Hulle bied ook 'n diens waar jy die beste sosaties, lamstjoppies en wors kan koop vir jou braai. Sal definitief weer van hulle gebruik maak.

Abrahamskraal Guest Farm's response

Dit was baie lekker om julle hier te ontvang. Ons hoop om julle weer in die toekoms hier te sien.

Abrahamskraal Guest Farm
Justine R - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Justine R
With spouse/partner

Saligheid vir die siel.

Ons het in 2018 op Abrahamskraal getrou en sal aanhou terugkom so lank as wat dit moontlik is. Die stilte, spasie en sterre is baie spesiaal. Die plaasdam is 'n wenner om in af te koel in die somer!

Abrahamskraal Guest Farm's response

Dit was so lekker dat julle tweetjies weer kom kuier het. Dankie vir die lieflike terugvoering. Hoop ons sien julle sommer gou weer.

Abrahamskraal Guest Farm
Cj T - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Cj T
Family with teenagers

Amazing. Will choose it over and over again.

Has a beautiful view of the mountain and the stars.

Abrahamskraal Guest Farm's response

Thank you so much Cj. We are looking forward to see you again.

Abrahamskraal Guest Farm
Vaughan J - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Vaughan J
With friends

Hot but manageable. Quiet. Just what I needed.

The summer days are very hot, but the house inside remained cool during the day. Johan went out of his way to help me with an issue I had with my equipment, and I am very grateful for it. Sawness and his wife Fortune were very welcoming and helpful. Thank you for arranging the towel. The only issue I had was with the water pressure, it was taxing taking a shower. But I am grateful that there was at least water considering the lack of rain in the region. Will be seeing you guys again!

Abrahamskraal Guest Farm's response

Hi Vaughan, Thank you for your positive review. It was an absolute pleasure to have you here at Abrahamskraal. We are looking forward to having you here again. Perhaps when it is a little cooler.

Abrahamskraal Guest Farm
Megan P - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Megan P
With friends

Baie lekker.

Die feit dat ons ver van ander was, was baie lekker.

Abrahamskraal Guest Farm's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons is bly dat julle lekker gebly het hier by ons.

Abrahamskraal Guest Farm
Courtenay W - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Courtenay W
With friends

Fantastic summer getaway

The location, size and amenities were perfect for 8 friends or 4 couples to have a holiday together. The "Windpomp" swimming pool was a welcome reprieve from the heat. Would definitely recommend as well as book this place for a week away again!

Abrahamskraal Guest Farm's response

Hi Courtenay, thank you for the review. I am so glad that you enjoyed your time on the farm.

Abrahamskraal Guest Farm
Teresa R - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Teresa R
Individual traveler

Vreedsaam, rustig, ontspannend. Sou vir 'n hele week hier kon bly!

Baie netjies en goed ingerig. Net die plek vir diegene wat van oop spasies, stilte en plaas hou. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Mens kan beslis haar hand sien in die fyn detail waarmee alles afgerond is. Ek het in die plaashuis en die kothuis oornag. Die plaashuis is pragtig met meubels eie aan die era. Die kothuis is egter my gunsteling - eenkant, privaat, laat jou voel asof jy die enigste mens in die Karoo is. Heerlik salig! Uiters goeie waarde vir geld. Net terloops, ek het onwetend 'n romanspinnekop in my tas saamgeneem na my volgende bestemming en met die terugkomslag, toe ek in die kothuis oornag het, het 'n wildekat sy prooi reg voor my gevang, seker so 150m weg, terwyl ek op die stoep sit! Hierdie is dalk nie die ideale plek vir iemand wat na luuksheid op soek is nie, maar vir iemand wat plaas ken, is dit hemel op aarde.

Sharmane M - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sharmane M
Family with teenagers

Pragtig, baie dankie!

Wat 'n lafenis vir die oog en siel toe ons na 'n lang reis hier kon oorslaap. Nog nooit was die maan en sterre so helder en mooi nie. Die plek was netjies en alles was daar vir 'n gerieflike oorslaap. Sal dit beslis aanbeveel en defnitief weer hier oorslaap.

Abrahamskraal Guest Farm's response

Dis baie lekker om van julle te hoor en dat ook goed om te weet dat julle die Karoonag geniet het. Dankie vir die mooi boodskap, ons hoop ons sien julle sommer binnekort weer.

Abrahamskraal Guest Farm
Zandri D - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zandri D
With spouse/partner

Pragtig, veilig, en 'n definitiewe moet.

Sien sterre.

Elfranko M - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elfranko M
Individual traveler

Absolute vrede.

Was lekker om geen mens naby my te kon hê nie.

Abrahamskraal Guest Farm's response

Dankie Elfranko. Ons hoop ons sien jou sommer gou weer hier in die Karoo.

Abrahamskraal Guest Farm
Dennis G - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dennis G
With spouse/partner

Wow!

We were blown away - what a venue! The moon rising over the Karoo, a fire burning and a drink on the veranda. The accommodation and facilities are great. We will be back.

Marlize M - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlize M
With friends

A wonderful old farmhouse in the Karoo that gave us great comfort and quiet after a long drive.

The house was more than we expected and well equipped. It had an especially personal feel.

Theresia P - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theresia P

Peaceful, great location for 1 night stay over.

Ideal for large groups whom require to stay in one location.

Abrahamskraal Guest Farm's response

Thank you for the positive feedback. It was lovely to have you here at Abrahamskraal.

Abrahamskraal Guest Farm
Nadine C - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nadine C
Family with teenagers

Beautiful and peaceful perfect stopover.

Stunning traditional farm cottage. So peaceful.

Anneke V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anneke V

Dit was 'n wonderlike verposing in 'n pragtige omgewing, lieflike plaasopstal, met hartlike diens en heerlike kos.

Ons sal beslis weer by Abrahamskraal oorslaap.

Abrahamskraal Guest Farm's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Dit was 'n voorreg om julle hier te ontvang.

Abrahamskraal Guest Farm
Christel V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christel V
Family with young children

Oorslaap op pad terug vanaf Kaapstad na Johannesburg.

Heerlik! Die sterre was pragtig en die huisie aangenaam. Baie groter as wat ek verwag het! Alhoewel die Karoo nog baie droog is, het hierdie bestemming nog redelik water, en kon ons heerlik in die plaasdam swem na 'n baie warm dag op die pad.

Neeltje W - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Neeltje W
With spouse/partner

Kan die stilte aanbeveel.

Baie welkom laat voel. Regte plaasgevoel.

Mariana D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariana D
With spouse/partner

Goed vir die hart en siel.

Om een nag oor te bly op Abrahamskraal is eenvoudig net te min. Skoon. Rustig. En die naghemel: Sterre. Sterre. Sterre. In geheel: ‘n Goeie keuse vir oornag akkommodasie en sommer net goed vir die hart en siel.

Abrahamskraal Guest Farm's response

Baie dankie Mariana. Julle moet verseker weer in die Karoo kom kuier.

Abrahamskraal Guest Farm
Liezel R - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezel R

A lovely place with a friendly and tranquil atmosphere that makes one feel at home right away!

We had a wonderful visit to this beautiful Karoo farm - everything was excellent! The house has a lovely and friendly atmosphere - with the best patio to admire the sunset. The private braai area is very well appointed and was a favourite place to socialise. It was an unforgettable weekend with lots of fresh air, silence and rest! Thank you to Hestie and her team.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Lieflike plek met 'n vriendelike en rustige atmosfeer wat 'n mens dadelik tuis laat voel!

Dit was 'n wonderlike kuier op hierdie pragtige Karooplaas - alles was uitstekend! Die huis het 'n heerlike knus en vriendelike atmosfeer - met die lekkerste stoep om die sonsondergang te bewonder. Die privaat braai-area is baie goed ingerig en was 'n gunsteling-kuierplek. Dit was 'n onvergeetlike naweek met hope vars lug, stilte en rus! Baie dankie aan Hestie en haar span.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Abrahamskraal Guest Farm's response

Beste Liezel,

Dis lekker om sulke positiewe terugvoering te ontvang. Ons hoop ons sien julle sommer gou weer hier in die Karoo.

Groete,
Abrahamskraal Guest Farm

Abrahamskraal Guest Farm
Christelle B - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Christelle B
Family with teenagers

Stil en rustig op die plaas.

Ons het 'n heerlike naweek gehad op Abrahamskraal. Hestie was baie behulpsaam om ons oorspronklike bespreking te skuif ná werksplanne ons naweek in die wiele gery het. Hierdie naweek was daar niks in ons pad nie en kon ons net sit, rus, fietsry, bietjie stap en nog sit. Die kothuis is baie gerieflik met alles wat ons nodig gehad het. Koffee plunger, vereduvet teen die koue. Die kaggeltjie binne is klein, maar werk lekker. Onthou om te vra hoe die stort se hittepomp werk, anders gaan jy dalk sukkel met lae waterdruk. Bespreek asb. vir aandete. Doen dit net. Dit was super heerlik! Om te sien hoe my seuns uit vrye wil slaai eet, is 'n wonder. Tradisionele Karooplaaskos op sy beste. Karookuier op sy lekkerste.

Abrahamskraal Guest Farm's response

Dis lekker om te hoor dat julle die tydjie in die Karoo geniet het. Kom kuier gerus weer.

Abrahamskraal Guest Farm
Tonia K - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tonia K
Family with young children

Heerlik rustig.

Geleë in die pragtige, rustige Karoo. 'n Perfekte wegbreekplek vir afsluit van die wêreld en weer jouself vind.

Abrahamskraal Guest Farm's response

Ons waardeer julle positiewe terugvoering, Tonia, en ons hoop dat julle sommer gou weer kan kon kuier in die Karoo.

Abrahamskraal Guest Farm
Cara H - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cara H
With spouse/partner

Thoroughly enjoyed a relaxing stay at the Farm Cottage accommodation.

A lovely, roomy cottage. We were immediately charmed by the thoughtfulness present in everything from the design of the building, to the complimentary amenities provided. We felt completely at home from the moment we arrived and did not want for anything at all over our weekend stay. Would definitely recommend to others and hope to visit this peaceful part of the Karoo again soon. Thank you to Hestie for accommodating our late arrival from Cape Town, and for being so quick to find a solution when we realised the power was out!

Abrahamskraal Guest Farm's response

Hi Cara, we really appreciate your positive review. Glad to hear that you enjoyed your visit to the Karoo. We hope to see you again in future.

Abrahamskraal Guest Farm
Elisbe N - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elisbe N
With spouse/partner

Most enjoyable one night stay with comfortable beds after a long journey.

Most enjoyable one night stay. Quite and peaceful environment with lovely sunrise and sunset views. Cottage spacious, clean and tidy with an informative host. We enjoyed a very delicious dinner in our cottage with excellent customer services rendered overall. All the recommended attractions areas visited was worth while and time well spent. Fig and olive farm in the surrounding areas. Thank you very much for your kindness. It is highly appreciated.

Abrahamskraal Guest Farm's response

Dear Elisbe,
Thank you very much for the positive feedback. It was an absolute pleasure to have you here at Abrahamskraal. We hope to see you again in future.

Abrahamskraal Guest Farm
Tertia S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tertia S
With spouse/partner

Hospitable and quiet.

Had a great time and received wonderful hospitality. Beautiful Karoo farm. Will definitely visit again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gasvry en rustig.

Het baie lekker gekuier en is baie gasvry ontvang. Pragtige Karooplaas. Sal beslis weer daar gaan kuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Emiel N - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Emiel N
Family with teenagers

Rustig.

Was baie lekker gewees op die plaas.

Abrahamskraal Guest Farm's response

Hi Emiel, dankie dat julle teruggekom het om weer hier by ons te kom oorbly. Dit is vir ons baie spesiaal.

Abrahamskraal Guest Farm
Werner B - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Werner B
Family with teenagers

On a sweltering day in the Karoo we found refuge in a spacious cottage.

The cottage is private, very spacious and has fans in the lounge and two of the three bedrooms. It was incredibly hot and windy and we were very grateful for the ice we could get. The braai area is fully equipped, with wood that made the perfect coals. The ice and wood are very reasonably priced. The gravel road is in excellent condition.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Op 'n blitswarm Karoodag het ons in 'n ruim kothuis lafenis gevind.

Die kothuis is privaat, baie ruim en het waaiers in die sitkamer en twee van die drie slaapkamers. Dit was ongelooflik warm en winderig en ons was baie dankbaar vir die ys wat ons kon kry. Die braaiplek is ten volle toegerus, met hout wat die perfekte kole gelewer het. Die ys en hout is baie billik geprys. Die grondpad is in 'n uitstekende toestand.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Abrahamskraal Guest Farm's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoering, Werner. Kom maak gerus weer 'n draai hier in die Karoo.

Abrahamskraal Guest Farm
Pierre F - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Pierre F
With spouse/partner

Rus en vrede.

'n Stukkie oasis in die Karoo, vriendelike, mense-mense, rustige vrede vir jou siel, vind jouself plek.

Pieter B - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter B
With spouse/partner

'n Heerlike Karoo-ervaring.

Die Karoo bied 'n unieke ervaring en dit was 'n voorreg om in die ou plaashuis te bly. Hestie se gasvryheid is onderstreep deur 'n heerlike aandete wat ons lank sal bybly.

Abrahamskraal Guest Farm's response

Hi Pieter, baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Dit was baie lekker om julle te ontmoet. Kom gerus terug na Abrahamskraal.

Abrahamskraal Guest Farm
Mari S - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mari S
With spouse/partner

Mooi, gemaklik en baie vriendelike verblyf!

Dit was 'n heerlike stop op ons reis deur die Karoo. Hoop om volgende keer langer tyd te spandeer!

Jaco O - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco O
With spouse/partner

Breathtaking.

Clean, neat, peaceful, private. Our expectations were exceeded. You'll see us again shortly!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Asemrowend.

Skoon, netjies, rustig en privaat. Ons verwagtinge is oortref. Sien binnekort weer!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Abrahamskraal Guest Farm's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoering, Jaco. Dit was lekker om julle te ontmoet. Ons sien uit daarna om julle weer hier te ontvang.

Abrahamskraal Guest Farm
M C - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
M C
With friends

Perfekte Karoo sterrehemel and stilte.

Sal enige tyd weer daar stop. Pragtige natuur stilte en asemrowende sterrehemel. Wat 'n belewenis! Het my teruggevat na my kinderdae op die plaas.

Leon S - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Leon S
With spouse/partner

Nice and peaceful place to stay at alone, with friends or family.

We had a great stay and booked one of the self-catering units first. We later asked if we could have dinner. Hestie received us very kindly and prepared a fantastic dinner that we enjoyed in the conference room. There was enough wood in the fireplace in our unit so we could make a nice fire. It's close to the N1 - about 11 km, and you don't hear the traffic.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker rustige plek om alleen of met familie en vriende oor te bly.

Ons het lekker gebly en het eers een van die selfsorg-eenhede bespreek. Ons het later gevra of ons aandete kon bestel. Hestie het ons baie vriendelik ontvang en 'n fantastiese aandete voorberei wat ons in die funksielokaal geniet het. Daar was genoeg hout in die kaggel in ons eenheid dat ons 'n lekker vuur kon maak. Dis naby aan die N1 - sowat 11 km en mens hoor nie die verkeer nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Abrahamskraal Guest Farm's response

Leon,
Baie dankie vir die vriendelike, positiewe terugvoering. Dit was baie lekker om julle te ontmoet en om julle hier te ontvang.
Ons hoop ons sien julle weer in die toekoms by Abrahamskraal.

Abrahamskraal Guest Farm
Ester L - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ester L

Fantasties!

Ek sal Abrahamskraal aan enige iemand aanbeveel. Die plaashuis is pragtig en die uitsig oor die Karoo-vlaktes nog beter.

Abrahamskraal Guest Farm's response

Ester, ons is baie bly dat julle julle verblyf hier by ons geniet het. Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons waardeer dit en hoop dat julle sommer gou weer hier 'n draai sal maak.

Abrahamskraal Guest Farm
Marissa L - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marissa L
With spouse/partner

Wonderlike ervaring!

Dit was 'n fantastiese en outentieke ervaring om op die plaas te oornag. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Abrahamskraal Guest Farm's response

Marissa, baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons waardeer dit opreg en ons hoop ons sien julle weer in die toekoms hier in die Karoo.

Abrahamskraal Guest Farm
Wilmar V - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilmar V
Individual traveler

Baie skoon, netjies en waarde vir geld.

Baie skoon en netjiese kamer met als wat nodig was. Ek is vriendelik ontvang al het ek eers na 22:00 ingeklok.

Abrahamskraal Guest Farm's response

Hi Wilmar,
Baie dankie vir die terugvoering. Ons is baie bly dat jy jou verblyf hier geniet het. Ons hoop ons sien jou weer in die toekoms.

Abrahamskraal Guest Farm
Robert K - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Robert K

Warm, wind en vreedsaam.

Lekker oornagplek. Stil.

Abrahamskraal Guest Farm's response

Beste Robert,

Ons waardeer jul baie positiewe terugvoering. Hoop ons sien julle weer hier in die toekoms.

Groete,
Hestie

Abrahamskraal Guest Farm
Paul V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paul V
With friends

Wonderlike, rustige atmosfeer in Karooliefde omvou.

Geen persoon kan die gasvryheid in woorde uitdruk wat jy hier ontvang nie. Baie dankie vir 'n goed versorgde fasiliteit en die bereidwilligheid om dit met mense te deel. Hestie gaan uit haar pad om haar gaste tuis te laat voel. Die personeel verdien 'n pluimpie vir die manier waarop hulle gaste hanteer en dit kan duidelik gesien word in die atmosfeer wat op die plaas teenwoordig is. Beslis 'n volgende besoek aan Abrahamskraal vir my.

Abrahamskraal Guest Farm's response

Hi Paul,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit was vir ons baie lekker om julle hier by ons te ontvang en ons sien uit daarna dat julle terug kom na Abrahamskraal.

Abrahamskraal Guest Farm
Joe E - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joe E

Fantasties!

Sien die sterre.

Abrahamskraal Guest Farm's response

Hi Joe,
Dit is lekker om te hoor dat julle die Karoo en die sterre geniet het. Baie dankie vir die fantastiese terugvoering.
Kom kuier gerus weer.

Abrahamskraal Guest Farm
Henning G - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henning G
With spouse/partner

Goeie waarde vir geld en rus vir jou siel.

Wat 'n heerlike ervaring om te kom afsaal in die middel van die Karoo na 'n lang dag se reis. Die uitgestrekte vlaktes en stilte is kos vir jou siel. Om 'n vuurtjie aan te steek en 'n tjoppie te braai maak dit ekstra spesiaal. Dankie vir al julle moeite. Ons beveel Abrahamskraal enige tyd aan vir dié wat van die Karoo en sy stiltes hou.

Peet E - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Peet E
With spouse/partner

Just as we pictured it - Karoo house with a patio!

Friendly and helpful people - Johan quickly fixed my flat tyre! Everything is clean and tidy. The location, silence and tranquillity speaks to your soul! Happened upon it by chance, but as stated - nothing is a coincidence! Will definitely go back for a decent visit.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Presies soos die prentjie in ons kop - Karoo huis met kuierstoep!

Vriendelik en hulpvaardige mense - Johan het sommer gou-gou my pap wiel ook herstel! Alles is skoon en netjies en die ligging, stilte en rustigheid praat met jou binneste! Het toevallig daar beland, maar soos gesê word - daar bestaan nie iets soos toeval nie! Sal beslis teruggaan vir 'n ordentlike kuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Abrahamskraal Guest Farm's response

Beste Peet,

Dit is vir ons heerlik om te hoor dat julle die kort besoekie aan Abrahamskraal geniet het. Ons hoop om julle sommer gou-gou weer hier te kan ontvang.

Groete,
Johan en Hestie

Abrahamskraal Guest Farm
Andre N - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre N
With friends

Asemrowend en oorweldigend!

Vriendelik ontvang. Omgewing asemrowend. Totale verblyf oorweldigend, g'n mens het lus om verder te reis as jy eers daar afgepak het nie, veral as jy 'n Karookind is wat nou in die stad bly nie. Die nostalgie en heimwee hang nog dik in my geheue. Ai, sien julle vir seker weer! En ons bring nog mense saam wat daai soort van rus en vrede nodig het! Dankie!

Abrahamskraal Guest Farm's response

Hi Marelise,
Dit was vir ons 'n voorreg om julle hier te ontvang. Ons waardeer julle positiewe terugvoering opreg. Ons sien uit daarna dat julle sommer gou weer hier kom kuier.

Abrahamskraal Guest Farm
Arthur J - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Arthur J
Family with teenagers

Dit was heerlik, maar net te kort.

Die gasvryheid en rustigheid van die omgewing maak dat jy nog langer wil bly. Een nag was hopeloos te min.

Elsie M - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Elsie M
With friends

Baie lekker.

Baie netjies, mense gesellig en vriendelik.

Abrahamskraal Guest Farm's response

Hallo Elsie
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering, ons waardeer dit opreg.
Ons hoop ons kan julle weer in die toekoms hier by Abrahamskraal ontvang.
Groete
Hestie

Abrahamskraal Guest Farm
Anneri W - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Anneri W
With friends

Very clean and neat in a beautiful old farmhouse, pefect for anyone who needs a place to rest halfway to the Karoo.

Very clean and neat in a beautiful old farmhouse, perfect for anyone who needs a place to rest halfway to the Karoo. Hestie was so considerate even though we only showed up late at night. Maybe I'd just like to recommend installing a light at the outside entrance, because it is pitch dark at night and a bit difficult to see.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie skoon en netjies in 'n pragtige ou plaashuis, perfek vir diegene wat halfpad Karoo toe moet oorslaap.

Baie skoon en netjies in 'n pragtige ou plaashuis, perfek vir diegene wat halfpad Karoo toe moet oorslaap. Hestie het vreeslik baie moeite gedoen, al het ons laat die aand eers daar aangekom. Sal wel net aanbeveel dat hulle 'n lig by die buitenste ingang aanbring, want dis pikdonker in die aand en bietjie moeilik om te sien.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Willie V - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Willie V
With spouse/partner

Excellent.

Fantastic Karoo experience.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend.

Fantastiese Karoo-ervaring.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marius D - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marius D
Individual traveler

Stunning, beautiful place and ideal for overnight.

On a motorcycle tour, friendly reception ealry in the evening was much appreciated. Stunning place, peaceful, and equipped with everything you need to prepare your own meals. Unfortunately had to get some takeaways because there wasn't any space for groceries on the bike. Spacious, beautiful wooden floors and lots of atmosphere! Wonderful gravel road to the farm!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Stunning, mooi plek en ideaal vir oornag.

Op motorfietstoer en het die vriendelike ontvangs vroegaand baie waardeer. Pragtige plek, rustig en alles om kos te maak is daar. Ek moes ongelukkig weer ry om take-aways te gaan kry want daar was nie plek vir kos op die motorfiets nie. Lekker ruim plek met pragtige ou houtvloere en baie atmosfeer! Heerlike grondpad tot by die plaas!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Adel R - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adel R
Family with teenagers

Fantastic. Stunning place and very neat.

Relaxing with stunning natural beauty. Great, neat house.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was fantasties. Pragtige plekkie gewees en baie netjies.

Dit was rustig met pragtige natuurskoonheid. Huisie was ook pragtig en netjies gewees.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Abrahamskraal Guest Farm's response

Hi Adel, Ons is baie bly julle het dit geniet hier by ons. Dit was vir ons lekker om julle te ontmoet. Ons hoop ons sien julle weer in die toekoms. Geniet julle vakansie. Groete

Abrahamskraal Guest Farm
Floris S - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Floris S
With spouse/partner

Exceptional, friendly and peaceful time.

Pleasantly surprised. As an overnight destination it exceeded all expectations. Will stay longer in the future and enjoyed the area.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Besondere, vriendelike en rustige tyd.

Aangenaam verras. As 'n oornag bestemming oortref dit alle verwagtings. Sal in toekoms langer wil bly en omgewing geniet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Stephany F - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephany F
With spouse/partner

Abrahamskraal takes you back in time.

We regret not being able to stay langer at this stunning old farm house. Definitely a place to spend a weekend at to recharge your batteries. Lovely owners with great country hospitality. Thank you for a nice, relaxing stay!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Abrahamskraal vat 'n mens terug in tyd.

Ons is spyt dat ons nie langer kon bly in hierdie pragtige ou plaashuis nie! Dit is definitief 'n plek waar mens 'n naweek kan bestee om bietjie jou batterye te herlaai. Die eienaars is liewe mense en 'n toonbeeld van plattelandse gasvryheid! Dankie vir 'n baie rustige en aangename kuiertjie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Melanie C - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melanie C

Lovely old farmhouse, charmingly decorated.

Stayed here for one night on the way from Cape Town to Durban. Historical old Dutch style farmhouse, charmingly decorated and very well equipped. No WiFi. Hosts don't stay on property but in nearby Prince Albert. Staff on grounds. Beautiful Karoo scenery and peaceful surroundings. Could have stayed longer just to chill out on the verandah. If self-catering bring dinner as there are no shops closeby. The nearest town is at least 20 minutes' drive away on an unlit sand road. I believe there are good restaurants there.

From
R350
per night (sleeps 4)
From
From R350
per night (sleeps 4)
From
R350
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 44 people
  • Check-in: 14:00 to 17:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Off the R353, Abrahamskraal Farm, Prince Albert, 6930, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMxNmFhYzkyLTc5ZWEtNGI1Yi1hMjgxLTA2Y2FlMTZiYWY0NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R350  per night(sleeps 4) 57 5 1 5 Off the R353 Abrahamskraal Farm 6930 Western Cape 0860 022 102 14:00-17:00 10:00 -32.935000705769 21.992644071579
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!