The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Absolute Farenden | TravelGround
+52

Absolute Farenden

Review Summary

4.9 out of 5from 17 reviews for Absolute Farenden
Cleanliness
4.9/5
Service
4.8/5
Location
4.9/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.9/5
Adri D - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adri D
Family with teenagers

Excellent service and you get a lot more than you pay for. Very safe in a neat area of the city.

Was absolutely surprised by hou spacious the apartments were. Security was the best we've ever seen. Friendly and helpful receptions. Will definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend diens en kry baie meer as wat jy voor betaal. Baie veilig in 'n netjiese deel van die stad.

Was uiters verras oor die spasie van die woonstelle. Sekuriteit van die beste wat ons nog gesien het. Vriendelike en hulvaardige ontvangs. Sal beslis weer daar bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Absolute Farenden's response

Hi Adri, dankie dat jy die tyd geneem het om terugvoer te gee. Dit is altyd lekker om goeie terugvoer te kry en motiveer my span net nog meer om hul beste te gee. Ons glo ons sien julle binnekort weer.
Groete
Gary

Absolute Farenden
Wimpie G - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wimpie G
With friends

Very nice and neat.

Highly recommended. Very clean and neat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker en netjies.

Sal dit enige tyd aanbeveel. Baie skoon en netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Absolute Farenden's response

Hi Wimpie
Dankie dat jy die tyd geneem het om 'n resensie te doen. Ek is bly julle het die verblyf geniet en natuurlik bly dat die Bokke ook gewen het.
Ek sien uit om julle weer te sien.
Groete
Gary
Algemene bestuurder

Absolute Farenden
Michiel S - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michiel S
On business

Skoon en uitstekende ligging.

Ek was aangenaam verras met die ruimte en netheid van die kamer. Geriewe is volledig. Selfs 'n skottelgoedwasser!

Absolute Farenden's response

Hi Michiel
Ek is baie bly dat julle aangenaam verras was met ons kamers en dat julle die verblyf geniet het.
Ek sien uit om julle weer te sien.
Groete
Gary
Algemene bestuurder

Absolute Farenden
Suzette M - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suzette M
With spouse/partner

It was ideally located for our meeting to counter the traffic. Very neat with real SA creative décor - really liked it.

See rating.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vir ons vergadering was dit ideaal geleë om die verkeer te counter. Baie netjies ingerig met eg SA kreatiewe dekor - hou baie daarvan.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Absolute Farenden's response

Hi Suzette
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir Absolute Farenden 'n resensie te doen. Ons is bly julle het die verblyf geniet en dat julle logistieke reelings makliker gemaak was. Sien julle binnekort weer.
Vriendelike groete
Gary
Algemene bestuurder

Absolute Farenden
Robert J - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Robert J
With spouse/partner

Love the rooms and the comfort.

Very nice place to stay and affordable. Close to Loftus, just what is needed for a stay over for a game. Loved it.

Gloria V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gloria V
With spouse/partner

Moet net nie in kamer 115 bly nie, want dis naby die hek, die mense lawaai as hul uit die motors klim en die musiek is hard en die hek pla 'n mens as dit kort-kort oop gaan.

Sien sterre.

Fanie V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fanie V
With friends

Was the perfect room, very neat, nice and spacious.

The rooms are ideal, very nice spacious and liked the fridge and kitchenette. Will go back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was die perfekte kamer, baie netjies, lekker ruim.

Die kamers is ideaal, baie lekker ruim en hou van die yskas en klein kombuisie. Sal vir seker weer daar oorbly en aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Absolute Farenden's response

Middag Mnr,
Baie dankie vir die uitstekende resensie en sien uit om u weer te verwelkom.
Groete,
Gary,
General Manager

Absolute Farenden
Melissa P - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melissa P
With friends

Baie mooi.

Dit is baie mooi en netjies.

Mariana S - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariana S
Family with teenagers

Moderne skoon goedgeleë verblyf en vriendelik diens.

Ons het ons verblyf by Absolute Farendum baie geniet. Die eenhede was silwerskoon en baie gerieflik. Stapafstand na Affies en die Afrikaanse Meisieskool waar ons 'n Sportdag gehad het. Marie by die onvangs was baie vriendelik. Ons het sommer tuis gevoel. Sal vir almal aanbeveel.

Absolute Farenden's response

Baie dankie vir die vriendelike verwysing dit is 'n groot voorreg om julle hier te hê.

Absolute Farenden
Neil R - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Neil R
With spouse/partner

Neat and comfortable.

Easy to find and quite centrally located in the city. Very neat and well equipped for staying longer than 1 night. Safe, so you can have a relaxing stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was netjies en gerieflik.

Die plek is maklik om te kry en dis redelik sentraal geleë in die stad. Dis baie netjies en goed toegerus as 'n mens langer as een aand wil bly. Goeie veiligheid, so mens is lekker ontspanne wanneer jy daar bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Absolute Farenden's response

Hi Neil
Baie dankie dat julle by Absolute Farenden gebly het ons waardeur dit baie ons hoop om julle weer te sien
Vriendelike Groete
Marie

Absolute Farenden
Nico S - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nico S
With spouse/partner

Puik!

Sien asb. die sterre.

David R - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
David R
With friends

Excellent location

Secure property, friendly staff.

Rodney V - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Rodney V
Family with teenagers

Het veilig en tuis gevoel.

Kan asb. braaigeriewe aanbring om 'n vleisie oor die kole te gooi.

Adri V - Jul 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adri V
With spouse/partner

Waarde vir geld en absoluut fantasties.

Die gasheer was ongelooflik gaaf! Goeie dekor in 'n skoon, onberispelike eenheid! Ons sal dit beslis weer besoek! Veilig parkering, redelik sentraal geleë! Personeel baie behulpsaam! Vyfsterdiens.

Ann C - Jul 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ann C
Family with teenagers

Absoluut fantasties!

Ons het heerlik gebly by Absolute Farenden. Die verblyf is gerieflik, baie netjies en voldoen aan al die standaarde. Die ontvangs was vriendelik en baie behulpsaam.

Maria S - Jul 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maria S
With friends

The place was wonderful.

We were warmly welcomed. The place was clean, safe and very beautiful. We enjoyed our stay-over.

Jolanie W - May 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jolanie W
Family with young children

Good value

It was great - will stay here again.

From
R1 100
per night (sleeps 2)
From
From R1 100
per night (sleeps 2)
From
R1 100
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 80 people
  • Check-in: 12:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 396 Farenden Street, Arcadia, Pretoria, 0028, Gauteng
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYnDrP0yN8zJusPdEApHsFYUqehGyiaBsjOQZLVrEvg7zzizmmY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 100  per night(sleeps 2) 17 5 1 5 396 Farenden Street Arcadia 0028 Gauteng 0860 022 102 12:00-19:00 10:00 -25.749485 28.2205
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!