The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Acacia Gastehuis | TravelGround
+100

Acacia Gastehuis

Guest House

Review Summary

4.8 out of 5from 9 reviews for Acacia Gastehuis
Cleanliness
4.9/5
Service
5.0/5
Location
4.8/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.7/5
Sylvie H - Aug 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sylvie H
Individual traveler

Dit is 'n "Home away from Home"-ervaring elke keer wat ek oorbly!

Veilige, ruim parkeerarea. Die beste verwelkoming deur die gasvrou. Die kamers is gemaklik met die gemaklikste bed en sagte katoenbeddegoed. Uitgekit met alles wat 'n oornaggas mag benodig - van hoofpynpille tot hot chocolate! Ek beveel Acacia aan met volle vertroue! Dankie Hermine.

Gary A - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gary A
With friends

A memorable experience.

Attention to detail, unsurpassed.

Anton P - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anton P
With friends

Goeie verwelkoming.

Dit was vir ons 'n oornagstop - goed gewerk en kon ook by 'n restaurant gaan eet naby die gastehuis.

Lisetta J - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Lisetta J
With spouse/partner

Uitstekend.

Die eenheid waarin ons oornag het, was uiters gerieflik. Ons was beïndruk met die stortreling en die aandag aan die persoonlike dinge wat ons welkom laat voel het: lekker koffie, eetgoedjies.

Acacia Gastehuis 's response

Goeie dag Lisetta,
Baie dankie vir jul terugvoer, dis absoluut heerlik om sulke terugvoerig te kan ontvang en ons is baie bly dat julle die tyd hier by ons geniet het. Baie dankie vir jul ondersteuning, dit bly steeds 'n absolute voorreg om gaste te kan verwelkom hier by ons! Kamer 3 is verseker een van my gunstelling kamers ook hier by die gastehuis, en dis ons rolstoel vriendelike kamer ook, rede vir die reelings soos opgemerk en waardeer.
Baie dankie weereens vir hierdie welkome terugvoer!
Gastehuis groete
Hermine en Acacia Gastehuis span!

Acacia Gastehuis
Apostle P - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Apostle P
With spouse/partner

Absoluut waarde vir geld.

Acacia Gastehuis het ons baie vriendelik ontvang, die kamer en badkamer was skoon en netjies, baie ruim en gemaklik, die koffie en lekkernye was van die beste. Baie dankie Acacia, ons sal definitief weer van julle gebruik maak.

Acacia Gastehuis 's response

Mnr & Mev Apostle,

Duisende dankies vir jul verblyf hier by ons, dis altyd wonderlik om sulke vriendelik gaste te kan ontvang!

Baie dankie ook vir die wonderlike 5-ster terugvoering, ons werk kliphard hier om te verseker dat ons gaste regtig skoon en gerieflike verblyf kan geniet en ek gee die terugvoering deur aan my dames ook, sonder hulle sou hierdie nie aldag moontlik gewees het nie! Ek geniet dit om te lees dat die heerlike koffie en bederfies in jul kamer geniet was, dis daardie onverwagse ekstras wat 'n gas se verblyf altyd spesiaal maak!

Ons hoop om julle weer gou te sien!

Acacia Gastehuis groete
xx

Acacia Gastehuis
Esther B - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esther B
With friends

Baie gasvry

Baie vriendelik ontvang. Die eienaar is baie gasvry en beskikbaar, die kamer is baie skoon en netjies. Dit was 'n aangename oornag.

Lize K - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lize K
With spouse/partner

Ons was op pad om te gaan blommekyk en het oorgeslaap op Kathu.

Skoon, netjies, smaakvol, aandag aan detail. Ons vriendelike gasvrou Hermine het boonop ekstra moeite gedoen om ons te help om 'n eetplek te kry.

Acacia Gastehuis 's response

Beste Lize,

Baie dankie dat julle op ons besluit het vir verblyf, dit bly slegs 'n groot voorreg om gaste te kan verwelkom!

Duisende dankies vir ons wonderlike terugvoer ontvang, dit maak my hart verseker bly en trots om te weet ons het voldoen aan standaarde en dat julle lekker hier by ons tuisgegaan het. Ek gee jou terugvoering aan my span ook want sonder hulle sou ek hierdie verseker nie kom volhou nie!
As julle ooit weer in die area is, kom bly asb gerus weer.

Gastehuis groete uit ons mooi Kalahari dorp,
Hermine en Acacia Gastehuis span

Acacia Gastehuis
Dawid V - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Dawid V
Family with young children

Maklike stop en gaan vir die langpad!

Sien sterre.

Acacia Gastehuis 's response

Beste van der Merwe gesin,

Dankie vir jul terugvoer ontvang, ons hoop ons sien jul weer in die toekoms as jul hier in ons area is!

Vriendelike groete,
Acacia Gastehuis span!

Acacia Gastehuis
Johan And Maria S - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan And Maria S
With spouse/partner

Neat, clean, friendly and good breakfast.

The prior communication was very good, the reception friendly and the room spacious, comfortable and clean. The bathroom is also spacious, clean and neat. Very nice shower but would have liked a hand rail to hold on to. Important for older guests. The breakfast was good. Would love to stay with them again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies, skoon, vriendelik en goeie ontbyt.

Die vooraf kommunikasie was baie goed, die ontvangs vriendelik en die kamer ruim, gerieflik en skoon. Die badkamer is ook ruim, skoon en netjies. Baie lekker stort maar sou graag 'n handreling wou gehad het on aan vas the hou. Belangrik vir ouer gaste. Die ontbyt was goed. Sal graag weer by hulle bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Acacia Gastehuis 's response

Beste Johan en Maria,

Baie dankie vir die terugvoer en komplimente! Ons waardeer elke gas se terugvoer - dit help ons om daar waar nodig te verbeter vir toekomstige gaste.

Ons gaan verseker inkyk daarop om die ander storte ook 'n reëling in te sit soos wat Kamer 3 reeds het.

Ek hoop om julle in die nabye toekoms as julle weer in hierdie area is te kan verwelkom!

Vriendelike groete en veilige reis terug na Spanje,
Hermine Haasbroek

Acacia Gastehuis
From R1 150
R1 150 R1 035
per night, for 2 ppl
From R1 150
R1 150 R1 035
per night, for 2 ppl
From R1 150
R1 150 R1 035
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 14 people
  • Check-in: 15:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 13 Stinkhout Street, Kathu, 8446, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9fefa187075653572ead466e202ed3f0ba4e0876d22d08b1bca96a39f61603c7043a3d6c2eb791af5125103f7eddf7b54378?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150, now From R1 035  per night, for 2 ppl 9 5 1 5 13 Stinkhout Street Kathu 8446 Northern Cape 0860 022 102 15:00-19:00 10:00 -27.688410713001 23.043887871498
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!