The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Accommodation @ The Spa | TravelGround
+8

Accommodation @ The Spa

49 reviews
Self Catering

Review Summary

4.3 out of 5from 49 reviews for Accommodation @ The Spa
Cleanliness
4.5/5
Service
4.2/5
Location
4.6/5
Safety
4.2/5
Value for money
4.1/5
Danie O - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Danie O
With spouse/partner

Die plek is glad nie soos die fotos nie.

Daar is "mold" in die stort gewees, daar was mense hare op die spielkas waar my vrou haar hare moes doen. Die dak het water skade wat nie onlangs gebeur het nie, mens kan duidelik sien dit is langtermyn skade. Die gordyne is gevlek en daar is nie eers toilet-papier houers nie. GLAD NIE DIE MOEITE WERD NIE. Daar is nie eers 'n TV nie wat verskriklik frustreerend was.

Jenni Z - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jenni Z
With spouse/partner

Baie vriendelik.

Baie goeie vriendelik gaste.

Phillip G - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Phillip G
With spouse/partner

I had a great time, I will definitely be back.

This is a real friendly guest house which has great service and a good atmosphere. The rooms are really clean, well maintained and up to scratch. We had a wonderful time. The host was very helpful and knowledgeable of the current events in town. It's only a minute's walk from all the attractions in Clarens. The bed is huge! Best thing about this room? A full wall window/sliding door you can wake up to the most beautiful sunrise over Mount Horeb every morning. Thanks Ralph!

Eldre J - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Eldre J
With spouse/partner

Vehicles not safe behind a gate or no security.

One room is part of the spa, and not separate. So, one has to respect and heed the business silence as well. Apartment is by no means private and a big disappointment. Apartment was clean and tidy, but very small and simple.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Voertuie nie veilig agter 'n hek of geen sekuriteit nie.

Die een kamer is deel van die spa, en nie apart nie. So 'n mens moet die besigheid se stilte ook respekteer en in ag neem. Woonstel is geensins privaat en 'n groot teleurstelling. Woonstel was skoon en netjies, maar bitter klein en eenvoudig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Michelle R - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Michelle R
With friends

Baie oulik, rustig en naby alles.

Baie lekker en rustige verblyf naby al die restaurante en winkeltjies. Daar is wel bietjie opknapwerk wat gedoen moet word aan die blyplekkie. Ons het een dag reën gehad en die water het deur die kaggel en by die deur ingekom. Vorige waterskade kan ook gesien word. Ons het wel baie lekker gebly en dit het nie ons tydjie versuur nie. Elke gas moet definitief 'n draai maak by die spa, definitief die moeite werd en die personeel is baie vriendelik.

Andre H - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Andre H
With spouse/partner

Just what you need. Convenient, neat and clean.

The apartment is private, convenient. Something my wife liked. No other "in your face" guests.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Net mooi wat jy nodig het. Gerieflik, netjies en skoon.

Die woonstel is privaat en gerieflik. Iets wat my vrou baie van gehou het. Geen "in your face" ander gaste.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Cathy V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cathy V
With spouse/partner

Dit is 'n pragtige kamer, en hul diens was baie goed.

Die personeel by Accommodation @ The Spa het ons huweliksherdenking baie spesiaal gemaak en ons het ons naweek baie geniet, dit is naby aan alles in Clarens geleë en perfek vir 'n lekker wegbreek.

Isabel V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Isabel V
With spouse/partner

Very good attention to detail.

We had a really good time and would book @ The Spa again.

Estee D - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Estee D
With spouse/partner

Very neat and cozy!

Accommodation @ The Spa is very neat and well equipped with warm blankets and heat for the cold winter. The flat also has a fireplace that makes it extra cozy. Accommodation is centrally located close to restaurants and shops.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en cozy!

Accommodation @ The Spa is baie netjies en goed toegerus met warm komberse en hitte in koue winter. Die woonstel het ook 'n kaggel wat dit ekstra snoesig maak. Akkommodasie is sentraal geleë naby restaurante en winkeltjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johann B - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johann B
With spouse/partner

Ligging is baie goed, skoon.

Baie skoon, reg by die dorp. Geen interaksie met personeel behalwe om die sleutel te kry nie. Kry egter indruk dat kleiner detail agterweë bly, soos die gordyn wat bly uithaak, karton voor 'n klein hoë venster, lig in badkamer maar flouerig en een voor wat nie werk nie. Dis klein goed. Het nie die bly geaffekteer nie. Sal my ook nie stop om weer daar te bly nie. Ligging is regtig goed.

Deon S - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Deon S
With spouse/partner

Spa is a clean and safe place to stay. Close to all restaurants in Clarence.

Had a nice stay at the Spa, close to everything, so you can just walk.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Spa is skoon en veilige plek om by te bly. Naby aan alle restaurante in Clarence.

Het baie lekker by die Spa gebly, naby aan alles, kan sommer stap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tarryn H - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Tarryn H
With spouse/partner

Very well located and cosy stay.

Friendly and professional.

Sanchi L - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sanchi L
With spouse/partner

Lekker plekkie naby alles in die dorp.

Die mooi moderne eenheid is goed ingerig. Die semi selfsorg met 'n braai op die stoep is perfek. Die privaat stoep en uitsig is mooi. Die bamboes kan weer gesny word om die uitsig beter te maak. Alles is baie netjies en skoon. Die ekstras soos natuurlike badkamerbenodighede en die koue water en jogurt maak dit ekstra spesiaal. Ons was in 'n hittegolf hier so ons het ons eie waaier saamgebring. Die bed is egter nie 'n koninggrootte is soos op die inligting aangedui.

Monica S - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monica S
Family with young children

Gerieflik en stapafstand vanaf als.

Definitief waarde vir geld. Gemaklike bed, stapafstand vanaf als in dorp, veilig en netjies.

Jaco B - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco B
With spouse/partner

Very pleasant.

We enjoyed it very much and can strongly recommend the spa treatment.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangenaam.

Ons het dit baie geniet en kan 'n spa behandeling sterk aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lianie E - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lianie E

Baie lekker gebly.

Een ding wat Accomodation @ The Spa laat uitstaan was die pantoffel en japon vir elke gas. Beslis 'n ekstra bonus! Ons het heerlik gebly.

Hannes V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hannes V
With friends

Gerieflik geleë en baie skoon en netjies.

Ons het aan die Token D90 fietsresies deelgeneem en die akkommodasie was ongelooflik gerieflik naby aan begin/einde en restaurante. Skoon en netjies, presies wat ons benodig het.

Lana V - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
4/5
Lana V
With spouse/partner

Baie oulike plek. Netjies en baie ruim en privaat.

Ons sou net voorstel vir veilige parkering en 'n TV.

Candice D - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Candice D
With spouse/partner

Die kamer is groot en cosy met n kaggel, perfek vir 'n rustige naweek.

Ek en my man het ons huweliksherdenking in Clarens spandeer en die plekkie was perfek vir 'n private getaway met 'n mooi uitsig, rustige area, spacious accommodation en 'n 5 minute se stap dorp toe. Ons kon die spa se Jacuzzi ook gebruik, en hulle het vir ons sjampanje gegee om ons tyd daar te vier.

Nico V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nico V
With spouse/partner

Uitsig van kamer is baie goed.

Alles wat jy as besoeker benodig was in kamer. Die ligging was by al die besienswaardighede.

Bernice W - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bernice W
With spouse/partner

Sal beslis aanbeveel!

Baie lekker gebly, skoon, ruim en baie netjies! Baie gasvry ontvang! Sal beslis die plekkie aanbeveel en weer gebruik maak van in die toekoms!

Leandra L - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Leandra L
With spouse/partner

Had an amazing weekend. accommodation was awesome and close to everything.

Accommodation was very tidy and clean.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Amazing naweek gehad, verblyf was awesome en naby alles.

Verblyf is baie netjies en skoon.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hanneke D - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Hanneke D
With spouse/partner

Minder as wat ek verwag het - die foto's is misleidend.

Ek het 'n moderne, netjiese plek verwag, want die foto's het dit so laat lyk. Ons het wel die kaggel geniet.

Ilse M - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Ilse M
Family with teenagers

Baie gerieflik en aangenaam.

Die eenheid toegerus vir twee gaste is baie netjies en skoon, met kwaliteit bed linne en smaakvolle dekor. Die badkamer is ruim en privaat, stort werk baie goed en lekker toiletware was voorsien. Goeie kitskoffie sowel as moerkoffie was voorsien met beskuit, ontbyt graan en jogurt - 'n lekker verassing. Ek moet bieg, die graan mengsel was so lekker, ek het n porsie saamgeneem huistoe. Die ligging is perfek en loopafstand van die winkels en eetplekke. Ek sal beslis weer daar tuis gaan.

Charlene V - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Charlene V
With spouse/partner

Very nice and neat.

Spa treatment was amazing.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekke en netjies.

Spa-behandeling was amazing.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jacqueline P - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Jacqueline P
Individual traveler

Lovely, will recommend it.

It's well situated so that you could reach a lot by just walking. The rooms are beautiful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik, sal dit aanbeveel.

Dit was goed geleë, kon oral heen stap. Die kamers is pragtig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jacques M - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Jacques M
With spouse/partner

The accommodation was very pretty and clean.

See rating.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die verblyf was baie mooi, alles mooi skoon.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bianca W - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Bianca W
With spouse/partner

Very nice and relaxing.

The few days was very nice and the service was friendly. Recommend a TV in the room, but otherwise everything was great and we had everything we needed.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker en rustig!

Ons paar daggies was baie aangenaam en die diens was vriendelik. Ek sal dalk net aanbeveel dat daar dalk 'n televisie in die kamer gesit word, andersins was alles goed, het alles gehad wat nodig was.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

André K - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
André K
With spouse/partner

Heerlik stil en ontspannend.

Baie lekker gekuier, en bederf by die spa! Als wat mens nodig het is in die kamer en nog meer. Personeel is vriendelik en hulpvaardig, ons sal verseker weer gaan. Al wat bietjie pla is dat jou motor direk op die sypaadjie staan.

Johan L - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Johan L
With spouse/partner

Baie mooi en naby alles.

Ons was vir 'n troue daar. Plekkie lyk presies soos op die foto's. Mooi netjies en gemaklik. Vir ons was dit 'n koue naweek. Die plekkie het nie mat in nie, so dit was maar koud in die kamer. Die hout wou ook nie brand in die kaggel nie. Ons was bekommerd oor ons motor wat buite moes staan onder die boom. Personeel ook baie oulik en behulpsaam. Baie dankie.

Hildegard J - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Hildegard J
With spouse/partner

Comfortable if you just need an overnight spot. Friendly, helpful staff.

We were gone most of the time because of family event on the weekend. Maybe I would have find the unit unsatisfactory if I spent more time there. No carpet, so the room looks and feels cold. Only negative point. Milk and water in the fridge, gowns and slippers (HUGE) provided, was a nice touch. I mentioned that one bedlamp was out of order so it can be fixed for the next guests. The lady bought a bulb immediately. Not what I asked for or expected, again a nice touch.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik en gemaklik as jy net slaapplek soek. Baie vriendelike en behulpsame personeel.

Ons was meeste van die tyd nie daar nie vanweë 'n familie-geleentheid die naweek. Indien ons meer tyd in die eenheid sou deurbring, sou ek dalk minder daarvan gehou het. Die gebrek aan 'n mat laat die vertrek koud lyk en voel. Dis al wat negatief was. Daar was melk en water in die yskas, die japonne en pantoffels (hoewel BAIE te groot) was regtig 'n "nice touch". Ek het net genoem dat die een bedliggie nie werk nie, sodat dit vervang kan word vir die volgende gaste. Die dame het sommer dadelik 'n gloeilamp gaan koop. Glad nie wat ek gevra het of verwag het nie, weereens 'n "nice touch".

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Christine L - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Christine L

Gemaklik en sentraal.

Goed toegerus, beddegoed baie netjies, stortgeriewe goed en mooi uitsigte. Sou net verkies dat daar 'n TV is.

Risna L - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Risna L
With spouse/partner

Very nice.

Very nice place. I know it is Clarens and you want to spend time in the outdoors all the time, but a TV would be nice for those cold nights snuggled-up in bed. Maybe a small stove too. The extras, like the milk, had expired by the time we wanted to use it. But no complaints really, very neat and nice.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker.

Baie lekker plekkie om te bly. Ek weet dis Clarens en mens wil uitgaan heeltyd, maar 'n televisie sal ook lekker wees vir koue aande in die bed. Dalk 'n klein stoof ook. Die ekstras wat daar gelos was soos die melk, het ook al verval toe ons dit wou gebruik. Maar rêrig geen klagtes nie, baie netjies en lekker.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Petro S - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Petro S
With spouse/partner

Dit was baie aangenaam gewees en loopafstand vanaf die dorp.

Die woonstel was baie netjies gewees met koffie en beskuit en selfs water en melk in die yskas. Alles wat mens nodig het was daar gewees. Daar was 2 sambrele vir reëndae. Die elektriese kombers het baie gehelp. en ons het dit baie geniet om nie TV te kyk nie, maar eerder die speletjies te speel wat op die tafel is. Ons sal beslis weer daarvan gebruik maak en dit aanbeveel.

Nicolene V - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicolene V
With spouse/partner

Baie aangenaam, het niks kortgekom nie en kon lekker rus.

Ons sal definitief weer daar wou bly. Die produkte in die badkamer is hemels! Sondag was daar geen personeel in sig om ons te ontvang vir ons bespreekte stoomkamer-sessie nie. Die spa het oopgestaan, ons het deur al die vertrekke geloop en soek, maar die res van die verblyf was regtig aangenaam.

Andre K - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Andre K
With spouse/partner

Baie netjies en gerieflik met vriendelike diens.

Het die verblyf daar baie geniet, en veral die borrelbad was 'n wenner. Baie gerieflik en netjies. Ek sou egter verkies het om 'n een- of tweeplaat induksiestoof in die eenheid te kon hê, net om die selfsorg-eenheid te voltooi.

Reinette O - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Reinette O
With spouse/partner

Vriendelike diens en rustigheid.

Goeie waarde vir geld en naby alles. Vriendelike personeel. Baie lekker gebly.

Louise K - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Louise K
With spouse/partner

Baie gemaklike en rustige ervaring.

Ons het 'n baie gemaklike en rustige ervaring hier gehad en ek sal dit gerus aanbeveel aan ander.

Nardus N - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Nardus N
With spouse/partner

Definitely value for money.

We were looking for a place in Clarens that is close enough to walk everywhere but not in the buzz of the town. This place is definitely the best place we could find. The staff is very accommodating and friendly. The rooms are extremely neat and luxurious for the standards for South Africa. The stoep overlooks the mountains for your morning coffee and sundowners, but I suggest that you go out on hot days as the rooms don't have aircon. Kitchen doesn't have a stove, but we didn't go there to cook so it didn't bother us, all the rest you will need is there. Final thought: If you are looking for 1000 threat Egyptian cotton bedding, valet parking, and room service this is not for you. If you are looking for a clean, cozy, friendly experience with a room that is exactly like in the photos, so no unexpected surprises, this is a perfect little place. The owner, a very friendly lady, thought of little things and details that make the experience nothing but a pleasure.

Charmaine R - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charmaine R
With spouse/partner

Heerlik en rustig.

Ons het die verblyf baie geniet, die enigste item wat ons graag sou wou hê is 'n gasstoof. Al die nodige toerusting was verder verskaf. Pragtige kamer en uitsig vanaf die eenheid.

Luther B - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Luther B
With spouse/partner

Wonderlike uitrus in 'n pragtige dorp - dankie!

The Spa het uit hulle pad gegaan om ons te akkomodeer. Van ons laat aankoms tot die Jacuzzi wat vir ons beskikbaar gemaak is. Alles wat mens nodig het is in die eenheid. Heerlike stort en slaapgeriewe. Pragtige uitsig. Baie dankie en ons sal beslis weer van julle gebruik maak.

Roelof J - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roelof J
With spouse/partner

Uitstekend!

Baie lekker gebly. Is beter toegerus as meeste gastehuise en skoon.

Marinda O - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Marinda O
With spouse/partner

Simply awesome!

The spa accommodation is amazing. Absolute value for money and luxuries.

Marissa S - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Marissa S
With spouse/partner

Absoluut fantasties!

Ons het 'n wonderlike eerste ondervinding gehad in Clarens. Ongelooflike vriendelike meisies by die Spa. Die kamers was mooi skoon, verseker waarde vir geld. Sou miskien net seker gemaak het dat daar gas was, maar gelukkig die weer was in ons guns so nie 'n probleem gehad dat dit te koud was nie. Ek sal verseker dit aanbeveel, was sommer loopafstand van alles af. En die uitsig was ongelooflik!

Mark W - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Mark W
With spouse/partner

Tell visitors to bring a swimming costume as the Jacuzzi is included with your visit and we were never informed.

We are going at the end July. Also inform people to bring a passport for Afri Ski. We couldn't cross the border. Sofa and TV and carpets a must.

Rudolph V - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rudolph V
With spouse/partner

Goeie waarde vir geld!

Baie gerieflik geleë. Die "klein" ekstras is oulik!

Anika V - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anika V
With spouse/partner

Perfek vir 'n naweek in Clarens.

Dit was heerlik om so lekker naby aan al die restaurante en winkeltjies te wees. Alles was loop afstand van ons verblyf. Baie netjies en die klein goedjies soos die pantoffels en kamerjasse was 'n oulike "touch". Ons sal beslis weer by Accomodation @ the Spa wil bly en ek sal volgende keer die spa ook wil besoek.

Jane D - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jane D
With spouse/partner

It was perfect for what we needed.

Excellent. Enjoyed the Clarens Craft Beer Festival and the accommodation in easy walking distance to everything.

Marina K - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marina K
With spouse/partner

Ons het baie lekker oornag.

Die geriewe is netjies en lekker geleë. Ons het ook die spa se borrelbad en stoomkamer geniet. Die personeel was vriendelik en behulpsaam. Baie dankie!

From R800
per night (sleeps 2)
From R800
per night (sleeps 2)
From R800
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 17:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 410 Main Street, Clarens, Free State, 9707, Free State
  • No children under 16
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYzZGI3NDZkLTgwNDAtNDEzNy04OWRlLTA3MzRiNDM1NTg0NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R800  per night (sleeps 2) 49 5 1 5 410 Main Street Clarens 9707 Free State 0860 022 102 14:00-17:00 10:00 -28.512956565176 28.423080186508
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!