Addo African Home, Restaurant and Safari
Review Summary
Mxolisi M - Jan 2021
Overall score
See stars.
Addo African Home, Restaurant and Safari's response
Dear Mxolisi,
It was a real pleasure to welcoming you on our Green Escape.
Thank you very much for your review.
We always do our best to make our clients happy.
We hope to see you soon in Addo!
All the best for the New Year.
Lolo
Bernalene W - Dec 2019
Overall score
Fantastic.
Addo African Home, Restaurant and Safari's response
Dear Bernalene,
Thank you so much for taking the time to write us a review. We are delighted to see that you enjoyed your stay with us because it is well reflected in the stars you rated us. We hope that in the future you will come to visit us again.
Kind regards, until next time.
Roni
Liz B - Jul 2019
Overall score
Awesome plekkie en mense.
John Bruce A - May 2019
Overall score
A convenient spot from which to visit the Elephant Park.
Read moreEurika L - Apr 2019
Overall score
Personeel baie vriendelik, uiters professioneel en Afrikaans.
Zelda R - Feb 2019
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Altyd 'n fantastiese plek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Wim K - Jan 2019
Overall score
Goeie oornag.
Gabi W - Jan 2019
Overall score
We had a lovely stay! Such helpful and friendly staff.
Anne Marie M - Jan 2019
Overall score
Fabulous to sleep in a well equipped tent with basic modern equipment and comforts!
Antoinette B - Dec 2018
Overall score
Lekker bosverblyf-gevoel.
Fraser B - Dec 2018
Overall score
Glamping at its best.
Charl H - Nov 2018
Overall score
Wonderful!
Kate A - Oct 2018
Overall score
Good value for Monet on Addo's doorstep.
Dereck S - Oct 2018
Overall score
Het ons stoutste verwagtinge oortref.
Read moreAnita H - Aug 2018
Overall score
Prima accommodatie vlak bij het park.
Martli D - Aug 2018
Overall score
Beautiful! Truly a piece of paradise. Just sorry for the noisy area in which it is located.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtig! Waarlik 'n stukkie paradys. Net jammer vir die raserige area waarin dit geleë is.
Maak gerus 'n draai by die restaurant! Die kos is uitstekend!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Addo African Home, Restaurant and Safari's response
Liewe Martli D,
Dankie vir die lifelike resensie, ons waardeer dit baie. Jammer vir die raserigheid maar dit is duidelik u het u verblyf by ons geniet. Ons hoop om u in die toekoms weer te akkommodeer.
Die Addo African Home Team
Louisa S - Jul 2018
Overall score
Vriendelike diens, netheid en pragtig!
Ena O - Jul 2018
Overall score
We enjoyed our stay at Addo.
Amanda J - May 2018
Overall score
Wonderful, enjoyed it!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlik, baie lekker!
Ons het in 'n tent geslaap, lekker groot en gerieflik. Die kombuis en badkamer is 'n paar tree van die tent, goed toegerus en netjies. Personeel is vriendelik en hulpvaardig. Ons enigste probleem was die geraas van voertuie vroegoggend.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Wessel V - Apr 2018
Overall score
Very nice.
Charles B - Jan 2018
Overall score
Leuke ervaring om in rondavel of tent te slapen, natuurzwembad heerlijk.
Read moreAddo African Home, Restaurant and Safari's response
Liewe Charles,
Dankie vir die resensie. Ons is bly om te hoor dat u die verblyf geniet het, ons kon sien dat u kinders die swembad terdeë geniet het. Omdat dit 'n natuurlike swembad is, sal daar natuurlik klein paddatjies wees omdat hulle deel uitmaak van die natuur, maar ons verwyder hulle sodra ons hulle sien.
Ons restaurant is ook 'n kookskool, so ons het studente van Kaapstad wat opleiding ontvang van ons Franse Sjef. Partykeer lyk dit as of hulle op en af loop maar hulle moet ook observeer. Ek is jammer as u nie heeltemal verstaan het nie, volgende keer as u kom besoek sal ek met graagte aan u alles omtrent Addo African Home en die restaurant verduidelik sodat u dit kan geniet wat ons hier aanbied.
Ons hoop om u weer in die toekoms te kan akkommoddeer.
Vriendelike groete,
Addo African Home Span
Marguerite D - Dec 2017
Overall score
The rooms were not nice. The armed security guard at the gate was alarming
Judith M - Nov 2017
Overall score
Perfect.
Sean A - Nov 2017
Overall score
The reception was very good.
Addo African Home, Restaurant and Safari's response
Dear Sean, Thank you very much for the kind review. We are happy to see that you had a great stay with us. All the best, until next time. Addo African Home Team
Sonja Van Klink C - Oct 2017
Overall score
Geweldig.
Cobus C - Oct 2017
Overall score
Gemengde gevoelens.
Alexandra T - Aug 2017
Overall score
Bezoek aan Addo park, ligt centraal.
Addo African Home, Restaurant and Safari's response
Hello Alexandra, thank you for your wonderful review. We do our best to please our guests.
Kind regards, from the Addo African Home team.
An Zwijsen B - Aug 2017
Overall score
Baie goeie.
Jandre O - Jul 2017
Overall score
Baie baie lekker
Addo African Home, Restaurant and Safari's response
Beste Jandre,
Dankie vir die terugvoering en die pragtige sterre. Ons kan sien u het dit geniet hier by ons en nou dat u weet waar ons is en wat ons hier bied, glo ek sal ons mekaar weer in die toekoms sien.
Groete,
Addo African Home Span
Engela C - Jul 2017
Overall score
Aangenaam.
Marie V - Jul 2017
Overall score
Veilige en vriendelike omgewing by mense wat omgee.
Addo African Home, Restaurant and Safari's response
Liewe Leana,
Baie dankie vir die terugvoering ons waardeer dit baie. Ons probeer altyd ons beste om ons gaste te gee presies wat hulle verlang, u help ons dus deur sekere punte uit te wys wat u waardeer. Ons is bly u het ons dienste geniet en hoop om u weer eendag sien hier by Addo African Home. Ons wens u alles wat mooi is toe.
Vriendelike groete,
Addo African Home Span
Koos S - May 2017
Overall score
Too close to the noise of the neighbourhood closeby.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Te naby aan die erge geraas van die nabygeleë woonbuurt.
Netjiese chalet en ontbyt baie smaaklik. Te naby aan die rumoerige woonbuurt en onveilig. Motors jaag teen hoë spoed verby na woonbuurt.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Addo African Home, Restaurant and Safari's response
Beste Koos,
Dankie vir u resensie, dit was aangenaam om u by Addo African Home te verwelkom.
Ons is regtig jammer oor die pad en die geraas maar ongelukkig is dit iets wat ons nie kan verander nie en dit is nie te alle tye so raserig nie. Die veiligheid van ons gaste is een van ons hoofprioriteite. Daarom het ons elke dag sekuriteitswagte op die perseel asook 'n heining om die perseel.
Voel asseblief vry om ons te laat weet of daar iets is wat ons beter kan doen met betrekking tot veiligheid.
Vriendelike groete,
Addo African Home Personeel
Anita T - Apr 2017
Overall score
Aanrader gemoedelijk kleinschalig.
Allard G - Mar 2017
Overall score
Prachtige plek en mooie omgeving.
Addo African Home, Restaurant and Safari's response
Ons is gelukkig dat julle by ons gebly het! Hoop ons sien julle weer hier by Addo African Home. Dankie wel vir die resensie!
- Capacity: 35 people
-
Check-in: 14:00 to 21:00
Check-out: 11:00 - Address: Caesar Avenue, Addo, 6105, Eastern Cape
- All ages welcome