Review Summary
Brigette M - Nov 2019
Overall score
It was a lovely place, close to everything and the staff were very friendly.
African Roots Guest House's response
Thank you so much for your review. Hopefully, the heat did not get to you. We hope to have you stay with us again soon.
Regards,
Douglas and staff
Albert E - Nov 2019
Overall score
Ek het meer verwag.
Read moreAfrican Roots Guest House's response
Hi Albert,
Ek is jammer jou ervaring was nie tot jou standaard nie. Ek vra om verskoning oor die sepie ens. wat nie die tweede aand vervang is nie - dit is nie ons beleid nie. Die rede hoekom nie net die swembad maar die hele tuin onversorg lyk is omrede ons in Polokwane vir die laaste twee maande moet water aanry met trokke en die Jojos opvul vir gebruik deur gaste. Ons word verhoed om swembaddens te vul en tuin nat te maak. Op die webwerf word daar spesifiek genoem dat die Standaard kamers net 'n dak waaier het - die Konigins en Twin kamers het lugversorging. Oor die feit dat daar goggas in jou kamer was kan ek nie veel se nie want ons bly tog in Afrika. Daar is 'n verskeidenheid akkommodasie beskikbaar in Polokwane en ek hoop jy kry iets wat meer geskik is vir jou behoeftes. Groete Douglas
Joe F - Sep 2019
Overall score
Comfortable accommodation overall.
African Roots Guest House's response
Thank you so much for your review. We hope that you will stay with us again in the near future.
Kindest regards,
Douglas and staff
Anita Z - Sep 2019
Overall score
Vriendelike personeel en baie akkomoderend. Veilig, ontspannend en skoon.
African Roots Guest House's response
Hi Anita,
Ek is jammer dat ek nie self daar kon wees nie, maar ek weet Sarah sou mooi na julle gekyk het. Hopelik was die weer nie te koud vir die hokkie nie.
Beste groete
Douglas
Frikkie C - Jan 2019
Overall score
Everything was as expected, thank you.
African Roots Guest House's response
Dear Frikkie,
Pity I missed your stay but hopefully, my staff looked after you. We hope to see you again soon.
Regards,
Douglas
- Capacity: 44 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: 58A Devenish Street, Polokwane, 0699, Limpopo
- All ages welcome