African Tribes
Review Summary
Rika D - Feb 2020
Overall score
Aanvaarbaar.
Nelia V - Nov 2019
Overall score
Neat, clean accommodation. We didn't need anything more that what we got.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjiese skoon verblyf, ons het niks meer nodig gehad as wat ons gekry het nie.
Goeie ontbyt, waarde vir geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Doris W - Apr 2019
Overall score
Was heerlik stil en vriendelike personeel.
Susan L - Dec 2017
Overall score
Terrible!
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Aaklig!
Die plek was dalk eens op 'n tyd 'n pragtige oornag-opsie. Maar a.g.v. swak bestuur en geen onderhoud is dit nou heeltemal vervalle. Op die internet word daar genoem daar is koffiemaak-geriewe in die kamers - dit is onwaar. Ons het maar self in die eetkamer koffie en suiker gaan haal. Die lakens het relatief skoon gelyk en die handdoeke het darem skoon geruik. Ons het gelukkig slegs een aand oorgeslaap en wou so gou as moontlik daar wegkom. Dit was nogals 'n gesukkel om by die hek in te kom. Nadat ons seker 3 keer die klokkie gelui het, moes ons hulle bel en na 'n wyle was ons eers ingelaat by die agterste hek waar daar skaars spasie is vir 10 voertuie om te parkeer. Ek sal vir seker nie weer hier oornag nie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
- Capacity: 69 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 35 Granaat Street, Edleen, Kempton Park, 1619, Gauteng
- All ages welcome