Summerstrand Accommodation at Al-Beit Lodge | TravelGround
+39

Al-Beit Lodge

B&B

Review Summary

4.6 out of 5from 11 reviews for Al-Beit Lodge
Cleanliness
4.5/5
Service
4.7/5
Location
4.6/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.3/5
Adri C - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
1/5
Adri C
With spouse/partner

Our room was very bad.

We got an outside room which was attached to the kitchen. All the noise and smells from the kitchen were really very bad. The plug was also open and unsafe.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons kamer was baie swak.

Ons het 'n buitekamer gekry wat aan die kombuis vas was. Al die geraas en reuke van die kombuis was regtig baie erg. Ook was kragprop oop en nie veilig nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Noma D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Noma D
Family with teenagers

Awesome.

The rooms were very clean and neat, friendly staff and a good customer service.

Christian F - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christian F
Individual traveler

Baie netjies en aangenaam en sentraal geleƫ!

Die akkommodasie - kamers baie netjies met DStv - beveel aan vir families wat wil oorbly - vir die besigheidspersoon 'n probleem, nie tafel vir werk ens. Die ontbyt ook nie wonderlik aangesien jy slegs eier en roosterbrood kry met nie eens iets bykomend nie en jou roosterbrood self moet voorberei! Buiten dit beveel ek Al Beit aan.

Rehet V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Rehet V
Family with teenagers

Vriendelike en professionele diens.

Die ontvangs is baie vriendelik en hulpvaardig. Die kamers is skoon en ruim. Ons was te vroeg uit vir ontbyt, maar het gesien, daar is iets van alles en 'n chef aan diens!

Reinette T - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Reinette T
Family with young children

Were very satisfied, good service, would definitely recommend.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was baie tevrede, goeie diens, sal beslis aanbeveel.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lize-mari J - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lize-mari J

Lieflike gastehuis met baie vriendelike personeel.

Daar was 'n probleem met ons bespreking wat nie deurgegaan het nie en was aanvanklik 'n probleem. Met ons geluk was daar wel nog 'n kamer beskikbaar, maar dit het paniek veroorsaak omdat ons tydens Ironman daar was en meeste plekke in die omtrek was alreeds vol en ons sou nie ander blyplek naby kon kry nie. Die personeel was baie vriendelik en beskikbaar as ons hulle nodig gehad het. Kamers is lekker groot en mooi skoon. Ek weet nie watter gastehuis nog op die erf sit wat dieselfde ingang gebruik nie, maar ons is 01:00 die oggend wakker gemaak deur mense wat aanhoudend die klokkie gelui het. Ons moes 04:00 opstaan vir die wedren die volgende dag so ons was bitter kwaad vir die uitlander wat omtrent 20 maal die klokkie gelui het tot ons opgestaan het om vir haar oop te maak. Ek weet dis nie die gastehuis se skuld nie, maar dit sal dalk goed wees om tye op te sit vir as iemand na ure dalk daar aankom en hoe om in te kom of iets dat die gaste nie gepla word as iemand van buite wil inkom nie. Verder het oins baie lekker gebly.

Melani D - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melani D
Family with young children

Heerlik gebly.

Heerlik gebly in ruim kamer en ruim badkamer. Baie vriendelike ontvangs. Sal dit sterk aanbeveel.

Pierre K - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pierre K
With friends

Exterior needs some maintenance, but the rest was fantastic!

Needs some maintenance on the outside, but the rest was fantastic!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Kort werk aan die buitekant, maar die res was fantasties!

Kort werk aan die buitekant, maar die res was fantasties!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Trevor S - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Trevor S
With spouse/partner

Well looked after.

We were not aware of the strict regulations concerning alcohol etc. It was very hot and our room had no aircon.

Phillip P - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Phillip P
With spouse/partner

Lekker oorgebly vir besigheid.

Baie goeie diens gekry, asook gratis aandete. Vuyo het uit sy pad gegaan om dit vir ons aangenaam te maak.

Graham J - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Graham J
Family with teenagers

Awesome staff and owner.

Their hospitality was amazing. The owner invited us to dinner which was more than what I bargained for and his staff was so helpful. Will surely visit them again!

From R895
per night (sleeps 2)
From R895
per night (sleeps 2)
From R895
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 14 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 49 Admiralty Way, Summerstrand , Port Elizabeth, 6000, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY3ZjUxZTE4LWFiNmItNDI3YS1iNGQxLTc5NzkzYTk4NjNjYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R895  per night (sleeps 2) 11 5 1 5 49 Admiralty Way Summerstrand 6000 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-22:00 10:00 -33.99626162327 25.666512697935
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com