West Rand Accommodation at Alicia's B&B | TravelGround
+22

Alicia's B&B

B&B

Review Summary

4.8 out of 5from 7 reviews for Alicia's B&B
Cleanliness
4.7/5
Service
4.9/5
Location
4.6/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.9/5
Giovanni N - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Giovanni N
With spouse/partner

Perfekte ligging, goeie gasvryheid en baie netjies.

Die ligging was perfek ons gewees, baie naby aan winkelsentrums, nasionale paaie, ons het baie welkom gevoel en die verblyf is baie mooi ingerig, hulle het dadelik aan ons verwagtinge voldoen en ek sal hulle definitief aanbeveel.

Franco R - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Franco R
With spouse/partner

Best accommodation in the area.

Very friendly reception and service. Beautifully presented breakfast, extra effort and friendliness. I will definitely recommend it to friends.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Beste verblyf in omgewing.

Baie vriendelik ontvang en bedien. Die ontbyt is keurig voorberei met spesiale moeite en vriendelikheid. Ek sal definitief die gastehuis vir vriende aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Adele O - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Adele O
On business

Baie aangenaam.

Dit was vir my soos 'n tweede huis. Hulle het my sakereis baie aangenaam gemaak.

Sean B - May 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sean B
With spouse/partner

Baie goeie waarde en professioneel.

Ons was baie beïndruk met die diens, uitleg en geriewe. Ons enigste grief was dat die kamer waarin ons was se badkamer geskei is van die slaapkamer met 'n skuifdeur met glasvensters so dit maak dinge bietjie ongemaklik wanneer mens moet toilet toe gaan. Ons stel voor dat die vensters donker gemaak word of vervang word met "frosted glass" om 'n bietjie privaatheid te gee. Verder was ons baie gelukkig en sal weer wil kom bly.

Alicia's B&B's response

Baie dankie Sean vir jour terugvoering. Ek waardeer dit baie. Ons neem jou aanbeveling aan en is bly julle het julle verblyf geniet.
Groete,
Joseph & Alicia

Alicia's B&B
Nokukhanya S - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nokukhanya S
Individual traveler

Great stay and Alicia and Joseph and their team are very helpful.

Thank you for a great stay. It feels like a home away from home.

Alicia's B&B's response

Thank you so much Nokukhanya. Indeed a pleasure to host. Take care, Joseph & Alicia

Alicia's B&B
Annemarie M - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annemarie M
With spouse/partner

Hoogs aanbeveelbaar en met 'n heerlike ontbyt!

Baie aangename gasheer en gasvrou. Ons het die verblyf werklik geniet.

Alicia's B&B's response

Baie dankie Annemarie. Dit was ons plesier. Joseph

Alicia's B&B
Lee C - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lee C
Individual traveler

Exceptional and superb service

The service hospitality homely environment and professional service made me feel like I was in a 5-star hotel.

From R1 000
per night (for 2 people)
From R1 000
per night (for 2 people)
From R1 000
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 17 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 7 Mulder Street, Ontdekkerspark, Roodepoort, 1724, Gauteng
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJkYzk1YzMzLWJkOTAtNDY4Yy04YjIyLTYyOGNjMDZiNjk0NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 000  per night (for 2 people) 7 5 1 5 7 Mulder Street Ontdekkerspark 1724 Gauteng 0860 022 102 14:00-22:00 10:00 -26.14614 27.89038
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com