Review Summary
Sampie S - Oct 2020
Overall score
Was 'n plesier gewees om daar te oornag.
Anna-marie C - May 2019
Overall score
Value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld.
Ons het padkos gekry aangesien ons nie vir ontbyt kon bly nie. Ons sal weer hier oorslaap.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Schalk S - Mar 2019
Overall score
Good place to stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie oorslaapplek.
Ons het net een nag oorgeslaap, maar het die goed toegeruste kamer, vriendelike diens en uitstekende ontbyt baie geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marieta L - Jan 2019
Overall score
Netjies, skoon, gemaklik en uitstekende diens! Die beste wat ons ooit ervaar het!
Lindy C - Nov 2018
Overall score
Dit was ‘n heerlike belewenis.
Aliwal Villa Guest Lodge's response
Liewe Lindy,
Dankie vir jou terugvoer, ons het altyd liefde om te hoor van ons diens en dat ons die verwagtinge van die gaste ontmoet het. Ons hoop om u in die toekoms te sien.
Groete,
Pumeza
Front Office Manager
Mel D - Feb 2018
Overall score
Beautiful rooms
Pieter C - May 2017
Overall score
Clean, tidy, convenient, helpful, pleasant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon, netjies, gerieflik, behulpsaam, aangenaam.
Baie goeie diens. Besondere netjiese kamer. Heerlike ontbyt. Sal altyd baie sterk aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Annalize P - Apr 2017
Overall score
Goeie waarde vir geld en baie goeie diens.
- Capacity: 10 people
-
Check-in: 13:00 to 21:00
Check-out: 11:00 - Address: 6 Potgieter Street, Aliwal North, 9750, Eastern Cape
- No children under 2