Review Summary
Heino V - Apr 2019
Overall score
Baie vriendelik en gasvry.
Martin E - Mar 2019
Overall score
Rustig en baie netjies!
Marisma M - Mar 2019
Overall score
Very hospitable and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gasvry en netjies.
Was baie gasvry. Die plek baie netjies en skoon. Het ons verblyf daar vreeslik geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Aloe Manor's response
Beste Marisma,
Ons is so dankbaar dat julle dit so positief ervaar het. Dit is heerlik om mense met sagte harte te huisves.
Groetnis,
Hannette
Orrmay G - Dec 2017
Overall score
Baie, baie lekker hier gebly en gekuier vir twee dae.
Billie W - Dec 2017
Overall score
Hartlike ontvangs, hope vriendelikheid, Hanette is 'n wonderlike gasvrou, fasiliteite is fantasties.
Aloe Manor's response
Hello Biilie,
Dankie vir die mooi woorde, dit doen 'n mens se hart goed as jy mense kry met dankbare harte en julle was regtig so.
Mooi wense vir 2018 en dalk kruis ons paaie weer.
Liefde,
Hannette
Nicola Vermeulen V - Nov 2017
Overall score
Dit was 'n ongelooflike lekker en rustige verblyf.
Aloe Manor's response
Hello Nicola
Dankie vir die mooi woorde. Dit was heerlik om julle hier te kon ontvang.
Mooi bly, en gaan voort met die goeie werk wat jul doen.
Liefde
Hannette
Erika S - Oct 2017
Overall score
Goeie waarde vir geld.
Hannetjie O - Aug 2017
Overall score
Very convenient accommodation.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangename verblyf.
Ons was dadelik verwelkom deur ons gasvrou, Hanette. Sy het uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel. Terwyl ons besig was met ons bagasie, het sy 'n skinkbord met tee en beskuit gestuur. Het gehelp met die aanwysings tot by die kerk waar ons die musiekuitvoerings, Klein Karoo Klassique, wou bywoon. Sy is 'n uitstekende gasvrou. Die kamers en geriewe was pragtig, luuks en skoon. Sal beslis weer daar oorslaap.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gerrit H - May 2017
Overall score
Very pleased - the hospitality was top shelf.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gebly - die gasvryheid was uit die boonste rakke.
Ons was daar vir die KKNK Fees - het Aloe Manor baie sentraal gevind en het elke dag gestap na die Feesterrein toe. Die persoonlike aandag wat ons ontvang het deur die week maar veral die Sondagaand voor ons vertrek het van die bestuurder, Hannette was uitstekend en word opreg waardeer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anton E - Apr 2017
Overall score
Werklik aangenaam!
Telana N - Jan 2017
Overall score
Good service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie diens.
Dame was baie gasvry gewees wat ons gehelp het. Baie lekker gebly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Nazel V - Mar 2016
Overall score
Fantasties.
Helen H - May 2015
Overall score
Pragtig, rustieke plek. Perfek na 'n lang dag. Mooi stoep met uitsig oor beeldskoon tuin.
Aloe Manor's response
Hi Nazel
Baie dankie vir jou terugvoer.
Dit was heerlik om jul hier te hê. Ons is so bly jul het die KKNK so geniet.
Hoop om jul weer te .sien.
Groetnis
Hannette
- Capacity: 22 people
-
Check-in: 14:00 to 18:00
Check-out: 10:00 - Address: 54 Jan Van Riebeeck Road, Oudtshoorn, 6620, Western Cape
- All ages welcome