The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Aloe View Guest House | TravelGround
+92

Aloe View Guest House

Guest House

Review Summary

4.5 out of 5from 9 reviews for Aloe View Guest House
Cleanliness
4.8/5
Service
4.6/5
Location
4.2/5
Safety
4.4/5
Value for money
4.6/5
Calie E - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Calie E
With spouse/partner

Mooi plek met vriendelike diens, maar party bo kamers het aangehou tot na 23:15.

Partytjie was gereël en sou 9 uur eindig volgens die eienaars. Was klomp jong mense en het ooreengekom op 10 uur wat imperkingsreël ook is. Teen 11:15 het ek die eienaar 'n WhatsApp gestuur en party mense het gery. Later het ek die opsigter self gebel en res het bedaar voor middernag. Eienaar het geantwoord en gratis verblyf geoffer as ons weer kom of self gedeelte van geld terug te gee. Geen behoefte om weer daar te bly nie.

Koos J - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Koos J
With spouse/partner

Die kamer was mooi en gerieflik en ons het lekker geslaap.

Die personeel was vriendelik en behulpsaam. Ons het die pragtige uitsig oor die wingerde vanaf die dek geniet.

Aloe View Guest House 's response

Baie dankie, Koos.

Aloe View Guest House
Erika M - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Erika M
With spouse/partner

Hospitable, clean and neat.

The overnight facilities were very neat. Attention is payed to detail and the decor makes you feel relaxed and peaceful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gasvry, skoon en netjies.

Die oornaggeriewe was baie netjies. Daar is aandag gegee aan detail en die decor laat mens sommer rustig en ontspanne voel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Aloe View Guest House 's response

Dankie Erika. Ek is bly julle het jul verblyf geniet. Dit laat n warm gevoel as mens weet jou gaste voel tuis en gemaklik.

Aloe View Guest House
Elsabe J - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsabe J
With spouse/partner

Vriendelike ontvangs en goed toegeruste en netjiese verblyf.

Baie dankie vir die hartlike en behulpsame ontvangs. Ons het dadelik tuis gevoel en alles was netjies en skoon. Dit was 'n koue dag maar ons het heerlik warm gebly met die aircon in die kamer en elektriese kombers op die bed. Die parkering is ook baie veilig.

Aloe View Guest House 's response

Baie dankie, Elsabe. Dit was 'n plesier om julle hier te kon verwelkom. Hoop om julle weer te sien.

Aloe View Guest House
Marguerite J - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marguerite J
With spouse/partner

Lekker kamer en keurig en mooi binne. Beddegoed fantasties.

Ons het lekker hier gebly. Die kamer was gemaklik en skoon en beddegoed kraakvars en dekor is pragtig gedoen. Badkamer modern en stylvol. Ons het heerlik hier gebly met houtdek vir 'n sundowner en pragtige uitsig. Beveel die plekkie aan.

Aloe View Guest House 's response

Dankie. Dit is vir my lekker om te hoor my gaste het hulle verblyf geniet

Aloe View Guest House
Johan & Engela A - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan & Engela A
With spouse/partner

Everything was pleasant.

Accommodation was good, clean and neat. Breakfast was hearty and delicious. The only shortage was the sink that was too small to wash one's face or use for shaving.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Als baie aangenaam.

Die verblyf was baie goed, skoon en netjies. Brekfis was groot en lekker. Die enigste tekortkoming was die wasbak, wat te klein is om gesig in te was of maklik te gebruik vir skeer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Liezel D - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezel D
With spouse/partner

This place was an oasis after a long day on the road.

Room and bathroom were well equipped and neat. The host gave us a lot of info about Keimoes, the environments, and tourist attractions. We were more than satisfied,

This review has been translated,click hereto view the original version.

Hierdie verblyf was 'n oase na 'n lang dag op die pad.

Kamer met badkamer was goed toegerus en netjies. Die gasheer het ons baie inligting gegee oor Keimoes en omgewing en toeriste-besienswaardighede aan ons uitgewys. Ons was meer as tevrede.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Frans C - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Frans C
With spouse/partner

Mooi skoon kamer en geriewe. Stort in bad nie gerieflik vir ouer persone. Yskas baie klein.

Gerieflike oorslaap-akkommodasie. Raserig langs die hoofpad.

Johan V - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan V
With spouse/partner

Baie gerieflik, skoon en uitstekende diens.

Die reëlings via LekkeSlaap was uitstekend en was ons voortdurend op hoogte gehou met betrekking tot bevestiging van die bespreking asook die nodige kontak details van Aloe Gastehuis. Genoeg lugversorging was verskaf, veral met die uitsonderlike warm weer daardie tyd van die jaar. Ek sal beslis weer van Aloe gebruik maak en dit ook aan ander aanbeveel.

Aloe View Guest House 's response

Dankie dat julle so n hoë dunk van my plekkie het. Dis vir my belangrik dat my gaste gelukkig is met die diens. Ons sal net voortbou daarop.

Aloe View Guest House
From
R970
per night, for 2 ppl
From
From R970
per night, for 2 ppl
From
R970
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 16 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Main Road, Keimoes, 8860, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6afba098e21241c84199656a38658e915287f62c11ca8a29f700c6cc445b1a5268c6d88298df1149df6fe7949d103d87020c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R970  per night, for 2 ppl 9 5 1 5 Main Road Keimoes 8860 Northern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -28.710234 20.976247
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!