De Kelders Accommodation at Amazing Grace B&B | TravelGround
+81
+81

Amazing Grace B&B

Review Summary

4.8 out of 5from 12 reviews for Amazing Grace B&B
Cleanliness
4.8/5
Service
4.9/5
Location
4.6/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.7/5
Rose G - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rose G
With spouse/partner

A glorious breakaway!

Incredible views, abundant garden birds, delicious breakfast, luxurious room and gracious hosts.

Petra V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petra V

Dit was heerlik.

Die gasvryheid van Deon en Linda was besonders. Deon se vrugte kelkie en omelette is voortreflik. My ouers het heerlik gekuier en het die uitsig en voëls geniet. Ek sal Amazing Grace enige tyd aanbeveel.

Johan R - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan R
Individual traveler

Beste verblyf ooit.

Een van my lekkerste plekke wear ek nog bespreek.

Amazing Grace B&B's response

Baie dankie vir die wonderlike resensie, Johan, ek hoop jy bring volgende keer jou gesin saam.
Groete

Amazing Grace B&B
Elsabe V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsabe V

Pragtige uitsig, heerlike ontbyt, gasvrye eienaars.

Alles wat jy nodig het en nog meer. Linda en haar man was baie gasvry en het ons dadelik laat tuis voel. Kamers is skoon en pragtig en om als te top het ons ook 'n heerlike ontbyt ontvang die volgende oggend. Sal definitief Amazing Grace aanbeveel.

Amazing Grace B&B's response

Baie dankie vir die wonderlike resensie Elsabe, julle is 'n pragtige gesin. Julle is enige tyd welkom!

Amazing Grace B&B
Mandy C - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mandy C
Family with teenagers

Absoluut fantasties!

Wat 'n plesier om daar te kon tuisgaan! Vanaf ons aankoms het ons welkom gevoel, die eienaars is sooo vriendelik en gasvry! Amazing Grace is 'n pragtige plek en die see-uitsig is asemrowend. Ontbyt was 'n fees! Ons sal definitief weer daar gaan bly.

Amazing Grace B&B's response

Baie dankie vir die puik resensie, Mandy. Dit was heerlik om julle hier te kon ontvang. Ons sien byvoorbaat uit daarna om julle weer as gaste te kan verwelkom.

Groete,
Amazing Grace B&B

Amazing Grace B&B
Ella D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ella D
With spouse/partner

Pragtige uitsig en heerlike ontbyt.

Ons het ons oornagakkommodasie geniet. Die kamer is gerieflik, alhoewel nie juis modern nie. Die uitsig is asemrowend en die voëllewe pragtig. Die ontbyt op die dek was ook baie lekker.

Sonja S - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonja S
With spouse/partner

Vir seker waarde vir geld, netjies en alle noodsaaklikhede wat benodig.

Meer as wat ons benodig gehad het, naby aan besienswaardighede, netjies en ontbyt vir die boeke!

Suzie B - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suzie B
With spouse/partner

Gasvrye ontvangs en baie lekker geslaap!

Baie netjiese en skoon kamers, rustige omgewing en pragtige uitsig vanaf die dek. Vriendelike en baie hulpvaardige gasheer en gasvrou. Sal vir seker weer hier kom bly.

Henrietta B - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henrietta B
With friends

Peaceful, neat and everything you need.

Friendly and very helpful hosts. Delicious breakfast and the ideal place for a peaceful getaway! Easy walking-distance to the beach to relax or take a walk. Definitely a place to recommend!

This review has been translated, click here to view the original version.

Rustig, netjies en alles wat jy nodig het.

Vriendelike en baie behulpsame gasheer/vrou. Heerlike ontbyt en ideale plek vir 'n rustige wegbreek! Lekker stapafstand see toe om daar te ontspan of te stap. Beslis 'n plekkie om aan te beveel!

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Ludwig G - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ludwig G
With spouse/partner

Nice, relaxed stay, and excellent service.

Stunning room, nice patio and delicious breakfast. Thanks for you hospitality.

This review has been translated, click here to view the original version.

Lekker rustig gekuier, en puik diens ontvang.

Pragtige kamer, lekker stoep, en heerlike ontbyt. Dankie vir die gasvryheid.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Karin F - May 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Karin F
With spouse/partner

Linda and Deon are very friendly and welcoming. That's one of the most remarkable features of Amazing Grace.

Delicious breakfast and the opportunity to braai. Thanks for all the extra effort.

This review has been translated, click here to view the original version.

Linda en Deon is baie vriendelik en gasvry. Dit is die uitstaande kenmerk van Amazing Grace.

Heerlike ontbyt en geleentheid om te braai. Dankie vir al die ekstra moeite.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Jennobia K - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jennobia K
With spouse/partner

We had a good reception and enjoyed the tranquillity.

The Amazing Grace B&B is a wonderful place with friendly owners and it has a beautiful sea view. The room is beautiful and stylish and the service is good.

This review has been translated, click here to view the original version.

Ons is lekker ontvang en het die rustigheid geniet.

Die Amazing Grace B&B is 'n wonderlike plekkie met gawe eienaars en het 'n besonderse see-uitsig. Die kamer is pragtig en stylvol en die diens was puik.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

From R1 100
per night (for 2 people)
From R1 100
per night (for 2 people)
SECURE PAYMENT VIA
TRAVELGROUND.COM
From R1 100
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 80 Vyfer Street, De Kelders, 7220, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZkZjA2ODg0LWFmNTctNGYwOS1iODE4LTMyODM0M2Y2Zjc3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 100  per night (for 2 people) 12 5 1 4.8 80 Vyfer Street De Kelders 7220 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.553314 19.368454
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com