The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Amberlight Guest Accommodation | TravelGround
+30

Amberlight Guest Accommodation

28 reviews
Self Catering

Review Summary

3.3 out of 5from 28 reviews for Amberlight Guest Accommodation
Cleanliness
2.9/5
Service
3.0/5
Location
3.7/5
Safety
3.5/5
Value for money
3.1/5
Abraham D - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Abraham D

Perfek vir 'n groot groep wat nie vol fiemies is nie en net wil oorslaap.

Ons groep het die hele huis bespreek. Ons was baie goed en vriendelik ontvang deur 'n aangename en behulpsame gasheer. Beddens was skoon en netjies. Party kamers het 'n paar spinnekopneste gehad wat die idee skep dat dit lanklaas skoongemaak was. Koffieromer (Cremora) was in een kamer in 'n ou, suur-uitjie bottel gehou wat die koffie baie sleg laat smaak het. Die mense het geweet van die probleem, so dit is onaanvaarbaar. 'n Lekker koppie koffie in die oggend laat gaste maklik van klein probleempies vergeet. Komaan Amberlight, moet nie dat sulke klein goedjies 'n swak indruk laat nie.

Magda B - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Magda B
Family with teenagers

Not too bad.

Would recommend that the smoke smell that hung in the room, is removed because it is unpleasant. Besides that, it is a nice place.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Nie te sleg nie.

Sal aanbeveel dat die rookreuk wat half in kamer rondhang net verwyder word want dit is onplesierig. Behalwe daarvoor, is dit 'n lekker plekkie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Amberlight Guest Accommodation's response

Hi Magda,

Baie dankie vir jou terugvoerig en tyd saam ons!
Ons sal beslis ondersoek instel - daar was kontrakteurs in daardie kamer die vorige week en dit kan wees dat hul nie die deur toe gehou het toe hul buite gerook het nie.

Mooi bly en 'n lifelike Kersseisoen vir julle! :)
Vriendelike groete!

Amberlight Guest Accommodation
Louis W - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Louis W
With spouse/partner

Pleasant.

Thank you, we had a lovely stay. Thanks for your friendliness and helpfulness.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangenaam.

Dankie ons het lekker gebly. Dankie vir julle vriendelikheid en hulpvaardigheid.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Amberlight Guest Accommodation's response

Hi Louis,
Dit was absoluut 'n plesier om julle by ons te hê. Mooi bly!
Vriendelike groete

Amberlight Guest Accommodation
Corette S - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Corette S
Family with teenagers

Tevrede.

Paar goedjies wat mens pla, maar vir die bedrag wat ek betaal het kan ek seker nie kla nie.

Hennie S - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hennie S
With spouse/partner

The owner was friendly, considerate and helpful.

The apartment could accommodate six people in beds. The self service facilities were good and a braai lapa is available next to the swimming pool. I would definitely visit the guesthouse again if the need arises.

Amberlight Guest Accommodation's response

Dear Hennie,

Thank you for your positive feedback. It was really a pleasure to have the group at our establishment!

We look forward to seeing you again!

Keep well and warm.

Kindest regards,
Amberlight Guest Accommodation

Amberlight Guest Accommodation
Arthur W - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Arthur W
With friends

Plek sien my nie weer nie.

Twee kamers bespreek. Half een die oggend toe kom klop ons ander gaste ons wakker om te laat weet hulle ry nou weens goggas in die bed. Ons het toe verder probeer slaap terwyl ons na die rotte luister in die dak. Volgende oggend is ons vroeg weg na 'n stort met 'n stukkende deur.

Ronell S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ronell S
With spouse/partner

Standard, clean and neat.

I'm from Mpumalanga and stayed overnight on Friday night to get closer to cycling next morning. Met our needs 100%. Owner very hospitable and helpful - made an effort to buy tea especially for me. Also, the braai was cleaned us and brought the roast tongs out of his house for us to braai.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Standaard, skoon en netjies.

Is vanaf Mpumalanga en het Vrydagaand oornag om nader aan wegspring vir fietswedren die volgende oggend te wees. 100 persent voldoen aan ons behoefte. Eienaar baie gasvry en behulpsaam - het moeite gedoen om spesiaal vir my tee te gaan aankoop. Ook vir ons die braaier mooi skoongemaak en braaitang uit sy huis gebring vir ons om te braai.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rene B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Rene B
With spouse/partner

Netjies maar beddegoed kort aandag. Twee verskillende kleur lakens en duvet outyds.

Ons was opgradeer na 'n groter kamer teen geen ekstra koste nie. Badkamer netjies en modern maar dekor kort 'n upgrade. Aangesien ons nie rokers is nie het die onderliggende reuk van rook ons geweldig afgesit. Ek sou ongelukkig gewees het as ons R800 per nag vir die betrokke kamer betaal het maar aangesien ons R400 het kan ek seker nie kla nie.

Amberlight Guest Accommodation's response

Beste René,

Ons kan ongelukkig nie vir kliënte sê dat hulle nie mag rook nie, maar die regulasie stipuleer dat hulle slegs buite die kamers mag rook. Rook kleef gewoonlik aan mense se klere en dit kon gewees het dat iemand wat gerook het die kamer voor julle gebruik het. Ons sal ondersoek instel op die kwessie.

Ons décor is nie so modern nie, ons gee toe, maar ons bied ruim, netjiese en gemaklike kamers aan kliënte teen 'n baie billike prys

Groete,
Erna en Wesley

Amberlight Guest Accommodation
Eugenie L - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eugenie L
With spouse/partner

Baie lekker gebly. Kamer is mooi en netjies.

Amberlight kon ons op kort kennisgewing help en ons was verbaas hoe lekker en netjies dit was. Diens vriendelik en behulpsaam.

Amberlight Guest Accommodation's response

Hi Eugenie,

Baie baie dankie, ek waardeer die positiewe terug voering.

Vriendelike groete,
Erna and Wesley

Amberlight Guest Accommodation
Robert B - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Robert B
With friends

Unprofessional, very disappointed.

The website doesn't show the reality. Owner wasn't aware of our stay after many emails before we arrived. Unprofessional reception.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Onprofessioneel, baie teleurgesteld.

Webtuiste en realiteit nie dieselfde nie. Eienaars nie bewus van ons verblyf na vele e-posse voor ons verblyf tyd. Onprofessionele ontvangs.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Godfrey T - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Godfrey T
With spouse/partner

On point.

I enjoyed myself with my partner however the TV was not working, when I asked I was told they are still waiting for a decoder.

Johan R - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Johan R
With spouse/partner

Bad, very bad and dirty.

Bedding had fat stains on, no TV in the room, towels unravelling, tiles in bathroom still dirty, basin pedastil still had the price tag on, this place it not worth it.

Amberlight Guest Accommodation's response

Dear Johan,

It is with dismay to find out that your stay was not up to par. Our sincerest apologies, we really value your honest feedback. We are currently attending to your complaint as we are investigating the matter and will soon reply with concrete feedback.

Kindest regards,

The Management Team

Amberlight Guest Accommodation
Sarie S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sarie S
With spouse/partner

Tevrede met wat ek gekry het vir die geld wat ek betaal het.

Geen TV in kamer. Mure en beddegoed nie van die beste, sigaret brandmerk op laken en vuil overthrow. (Jammer weet nie wat noem mens dit in Afr) Muurproppe nie voldoende en moeilik om by muurprop te werk dus was dit moeilik om selfoon in te prop om te charge. Ketel kan ook eerder koordloos wees om vol maak te vergemaklik. Die badkamerteëls bo deurkosyn en stort was baie vuil. Ek is seker hul kan dit met 'n mop of besem en lap skoon maak, maar soos ek sê as ek meer betaal kan ek beter verwag. Het goedkoop slaapplek nodig gehad en dis wat ek gekry het. O en nog 'n ding die Saterdagoggend was aan die deur geklop en ek is gesê my tyd is verby ek moet die kamer verlaat waarop ek ontsteld gesê het ek het bespreek en betaal tot Sondag 10 uur. Die oprit kan ook skadelik wees vir motor daar is 'n hoë walletjie by hek. Baie dankie vir julle reëlings. Glo ek sal weer van jul gebruik maak in die toekoms.

Amberlight Guest Accommodation's response

Baie dankie vir die Terugvoer Sarie. Dankie ook vir positiewe komentaar. Die bestuur sal beslis kyk na die punte wat genoem is. Amberlight is in 'n proses met verbeterings en wil graag he die gaste moet terugkom.

Groete,
Amberlight Accommodation

Amberlight Guest Accommodation
George D - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
George D
With spouse/partner

Rustig, skoon, gemaklik.

Amberlight se diens was uitstekend, selfs toe ons eers laat ingeboek het. Die kamer was skoon, gemaklik en die omgewing so rustig. My ouers het dit terdeë geniet om daar te oornag.

Amberlight Guest Accommodation's response

Dankie vir die terugvoering George. Ons is baie bly jou ouers het dit geniet.
Hopelik sien ons julle weer.
Ons probeer hard om ons plek gemaklik te maak vir ons gaste.
Groete

Amberlight Guest Accommodation
Tebogo M - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tebogo M
With spouse/partner

A great place to relax, nothing hectic.

Had a great time, the place was too clean, the kitchenette was available as promised and the customer service was also on par - except for one day when we requested for the room to be cleaned while we went to the shops for a good 2 hours and we came back to a dirty room. Nonetheless, it was not a train smash. They can change towels and provide cleaning soap for the bathtub.

Linda W - May 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Linda W
Individual traveler

Quiet and peaceful.

Lovely and quiet. Wish it had been warmer to have a dip in the pool. Had an upgrade to a unit.

Amberlight Guest Accommodation's response

Dear Linda,
Thank you so much for the positive review.
Thank you for going the extra mile to do the rewrite.
Regards,
Erna - Owner

Amberlight Guest Accommodation
Magda O - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magda O

Rustig en eienaars baie tegemoetkomend.

Het verblyf geniet. Thanks.

Amberlight Guest Accommodation's response

Hi Magda,
Baie dankie vir die positiewe terug voering. Dit was vir ons ook baie aangenaam om julle hier te akkommodeer. Baie dankie, Wesley.

Amberlight Guest Accommodation
Neels L - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Neels L
With spouse/partner

Gemaklik vir 'n aand se slaap afhangende watse kamer jy verkies.

Ek is 'n musikant en reis baie. Die kamer was voldoende maar wel nie die twee enkelbeddens nie. Ons sou verkies het om 'n dubbelbed te kon hê. Die spasie is redelik beperk in die kamer waar ons gebly het, maar dit was voldoende vir 'n aand se rus.

Amberlight Guest Accommodation's response

Goeiedag Neels,

Baie dankie vir jou terugvoer. Hierdie kamer is baie gewild, oor die billike prys Dit is 'n mooi kamer, met eie badkamer en eie ingang na buite. Ons kan oorweeg om eerder 'n dubbel bed in te sit. Nogmaals baie dankie vir julle voorstel.

Vriendelike groete.
Erna en Wesley

Amberlight Guest Accommodation
Alet D - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Alet D

Redelik gerieflik en veilig.

Sal beslis Amerlight Guest Accommodation aanbeveel, maar die eienaars sal moet oorweef om dinge soos tee en vars melk vir koffie en tee aan te hou en nie net poeiermelk nie. By van die ander gastehuise waar ek al tuis was, was dit wel beskikbaar. Sal ook aanbeveel om 'n pocket size shampoo en handeroom ook aan te hou in die badkamers. Behalwe vir bogenoemde was dit 'n aangename verblyf.

Amberlight Guest Accommodation's response

Goeiedag Alet,

Baie dankie vir die possitiewe terugvoer. Ons self-sorg eenhede is ruim en gerieflik. Ons bemark ons plekkie as bekostigbaar en ons tariewe is baie billik. Ongelukkig kan ons nie ekstra's bied nie, want dit sal veroorsaak dat ons ons tariewe daarvolgens moet aanpas.

Vriendelike groete
Erna en Wesley

Amberlight Guest Accommodation
Tlhanodi M - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Tlhanodi M
Family with young children

The place lacks privacy with no TVs in rooms.

There is a lot to be improved to bring this facility on standard. It doesn't have baths, but showers which are not preferred by woman folk.

Tanja V - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Tanja V
On business

Unpleasant and uncomfortable.

Unpleasant and uncomfortable. Bad service from the "manager". Bed was due for a replacement 20 years ago. Entire guesthouse needs a coat of paint and new linen. Shower drenches everything except the person who's trying to take a shower. Had to call manager at 23:15 and ask him to turn down his loud music so we could try and get some sleep. I'm sorry, nog positive feedback from my side.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Onaangenaam en ongemaklik.

Onaangenaam en ongemaklik. Swak diens van 'bestuurder'. Bed moes al 20 jaar terug vervang geword het. Hele gastehuis binne kort verf en nuwe beddegoed. Hele badkamer word nat gespuit deur stort maar nie die persoon in die stort nie. Moes 23:15 die bestuurder bel om sy raasmusiek sagter te sit sodat ons net kon probeer slaap. Nee wat, geen positiewe terugvoering van my af nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hestr V - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Hestr V
With spouse/partner

Cheap and nasty.

We stayed here as we needed to be near a hospital. Being from another province the safety was quite an issue, none of the doors lock, I felt very scared, the electric fence is in no working order, the gate does not lock, the door to the pool (dirty) is broken, the other guest that we shared with's door was broken and she moved her furniture in front at night for safety. the decoder gets taken away - as the batteries of the remotes? No cutlery and plastic spoons, also not amenities such as coffee/tea etc. No bedlamps in the rooms - these are on the photos, but not in the rooms. The bathrooms is so small and water squirting out of pipes wetting the whole floor. the one glass I used had 6 chips. the cupboards are dirty in the inside and some rooms have no doors to the cupboards. The owner booked in another guest at 22:30 at night, walking past our room, which was quite strange.I feel robbed and very unhappy about this place, as we paid upfront, we felt obliged to stay, but I will never make the same mistake. What you see is definitely not what you get. I have photos.

Trudy M - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Trudy M
Individual traveler

Aaklig! Hek sluit nie so motor nie veilig, kamerdeur slot werk nie, voel onveilig, geen handdoeke of vadoeke, TV moet op versoek aangesit word.

Alles lyk wonderlik op die foto's, maar die realiteit is dat daar baie probleme is. Hoe kan my motor veilig wees as ek die hek net kan oopstoot. My kamerdeur se slot is stukkend so ek het nie veilig gevoel nie, eienaar het belowe hy sal dit regmaak maar ek het 3 nagte geslaap met stukkende slot. Ek moes 'n kledingstuk gebruik die eerste aand om af te droog en die volgende dag 'n handdoek koop want daar is geen handdoeke in die badkamer nie. Daar is nie vadoeke in die kombuis nie. Die TV se dekodeerder word weggeneem en eienaar kom sit die TV op versoek aan, hy haal die batterye uit die remote want hy sê mense steel dit. Nie al die ligskerms het 'n 'globe' in nie. Ek sal nooit weer gebruik maak van Amberlight nie!

Maritsa F - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Maritsa F
With spouse/partner

Ek sal beslis weer gaan. Vir die prys is dit baie goed.

Baie tevrede. Hulle doen hul bes om als reg te hê.

Lavinia V - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Lavinia V
Family with teenagers

Ongelukkig.

Die eienaars is besig om die plek op te bou. Ek voel as alles klaar is sal dit 'n lekker plekkie wees, alhoewel dit op die stadium nie 'n eerste keuse moet wees vir besoekers nie. Nie alle eetgerei was teenwoordig in ons kamer nie, ligte werk nie, swembadpomp werk nie, braaigeriewe nog nie voltooi nie, TV het nie gewerk nie, beddegoed is verouderd, elektriese omheining werk glad nie, veiligheidshek moet self oop gestoot word en sluit maar met 'n slot. Eienaars doen moeite om die plek reg te kry, maar ek voel dat dit eers moet voltooi wees voor gaste ingeboek word.

Johan F - May 2015
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Johan F
Individual traveler

Very poor.

Very unprofessional. Not very clean. Ambiance very off-putting. It does not warrant any stars for any category listed. Location is the exception.

Micky M - May 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Micky M
With friends

Great Stay

We have really enjoyed the stay. Improvement needed on the cleanliness of the carpets as some of us have sinuses. Though our car was safe but would have appreciated for it to have been parked in the vacant garage.

Annemie D - May 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annemie D
Family with teenagers

Het heerlik gebly en die eienaar was baie gaaf gewees.

Die plek was baie netjies en skoon. Het net 'n spieël in die kamer gemis. Was moeilik om hare te blaas.

From R550
per night (sleeps 2)
From R550
per night (sleeps 2)
From R550
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 13 people
  • Check-in: 13:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 18 Jacob Maree, Monument, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRmMTUyNzEzLWFhM2EtNDcwMS1iZmJhLWU0ODdiOTA0MjZhOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R550  per night (sleeps 2) 28 5 1 4 18 Jacob Maree Monument 1739 Gauteng 0860 022 102 13:00-21:00 10:00 -26.094424223807 27.783930301666
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!