Langenhovenpark Accommodation at Amity Guesthouse | TravelGround
+55

Amity Guesthouse

94 reviews
Self Catering

Review Summary

4.4 out of 5from 94 reviews for Amity Guesthouse
Cleanliness
4.4/5
Service
4.4/5
Location
4.3/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.3/5
Arista B - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Arista B
With spouse/partner

Oornag verblyf in Bloemfontein op pad Gansbaai toe met ons 3 honde.

Die verblyf was wonderlik. Die feit dat ons 3 honde welkom was, was voorwaar 'n bonus. Ons was gedaan omdat ons besig is om te verhuis en 'n uiters stresvolle paar weke beleef het. Ons het heerlik gerus en was reg vir die volgende skof van die pad.

Janine C - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Janine C
Family with young children

Lekker.

Dit was netjies en skoon. Ons het lekker geslaap.

Martin B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martin B
Family with teenagers

Overnight from Cape Town.

As always, The stay was nice. Not the first time we spend the night with them, nor the last time.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Oornag vanaf Kaap.

Soos altyd lekker gebly. Nie die eerste keer wat ons by hulle oornag nie, en ook nie die laaste keer nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan N - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan N
Family with young children

Netjies. Skoon en veilig.

Die plek is baie netjies. Alles is baie mooi skoon en veilig. Vriendelike ontvangs en was sommer behulpsaam met die skuif en parkering van die karavaan. Ons het baie lekker gebly. Sal dit graag aanbeveel.

Hettie P - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hettie P
With spouse/partner

Alles skoon en netjies in kamer.

Gasvrou Marjeanne het ons vinnig en vriendelik ontvang en ingeboek. Sal beslis weer daar tuis gaan.

Marika E - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marika E
Family with teenagers

Clean and neat, perfect location.

Hostess was very accommodating and friendly. Unit was clean and tidy. Beautiful gardens!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon en netjies, perfekte ligging.

Gasvrou was baie tegemoetkomend en vriendelik. Eenheid was skoon en netjies. Pragtige tuine!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Izak G - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Izak G
With spouse/partner

Excellent service, amenities, safe and well located close to main routes and restaurants.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende diens, geriewe, veilig en goed geleë naby hoofroetes en restaurante.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Linda P - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Linda P

Disappointing.

The hostess was very kind and received us earlier than we were supposed to check in. Unfortunately, the photos I booked on the web and the actual room differed so drastically I was shocked. We only slept there one night and not two. Although it was neat it is very dilapidated. There wasn't even a rug in front of the toilet and the toilet bowl fell off the wall. The shower was impossible to regulate. The sheets has a spot on them. Very sorry about the experience.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Teleurstellend.

Die gasvrou was baie vriendelik en gaaf en het ons vroeër ontvang as wat ons moes inboek. Ongelukkig het die foto's wat ek bespreek het op die web en die werklike kamer so drasties verskil ek was geskok. Ons het net 1 aand daar geslaap en nie twee nie. Hoewel dit netjies was is dit baie vervalle. Daar was nie eers 'n matjie voor die toilet nie en die toilethouer het uit die muur geval. Die stort was onmoontlik om te reguleer. Die lakens het 'n kol op gehad. Baie jammer oor die ervaring.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Amity Guesthouse's response

Ek waardeer jou terugvoering!
Ek is jammer dat die verblyf nie aan jou verwagting voldoen het nie, ek streef daarna om dit vir gaste so gerieflik moontlik te maak en sodoende sal ek aandag gee aan die klagtes.

Amity Guesthouse
Danel L - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danel L

Waarde vir geld.

Baie tevrede met die gastehuis en skoon en netjiese kamers. Kan vir niks meer vra nie.

Riza P - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Riza P
Family with young children

Baie lekker gebly dankie!

Baie gasvry ontvang. Lekker geslaap. Veilige area.

Markos M - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Markos M
On business

Neat and cosy.

Well presented accommodation in a safe environment.

Simone L - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Simone L
With spouse/partner

Een maal was genoeg.

Ons was ontvang met bitter min gasvryheid. Die bly sou baie beter gewees het as daar nie so baie probleme was nie. Gratis WiFi het nie gewerk nie. Moes filters verwyder van lugreëling omdat dit so stowwerig was vir een wat allergies is vir stof was dit onverdraagbaar. Die badkamer deur se handvatsel was stukkend. Daar was te min koffie en melk uit gesit vir ons 3 dae se oor bly. Ons het 1 roll toilet papier gehad waarvan ook te min was ons moes aan vra vir nog. Daar was ook geen drinkbare water uit gesit vir ons nie.

Marinda R - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marinda R
With spouse/partner

Uitstekend

Alles was perfek en sal dit aanbeveel.

Tiaan B - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Tiaan B
On business

Stil area tog naby alles.

Ons het nie warm water gehad vroegoggend nie.

Cindy S - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cindy S
Family with teenagers

Thank you very much, we had a great stay.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie dankie, ons het lekker gebly.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Colin L - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Colin L
With spouse/partner

Het slegs oornag en nie die geld werd wat betaal is nie.

Badkamer van kamer 10 stink. Vuilgoeddrommetjie was nie skoongemaak van vorige besoekers nie. WiFi werk nie. TV ingestel op slegs een kanaal. Lyk of geen aandag aan hierdie kamer gegee is voor ons inboek nie.

Anne-marie D - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Anne-marie D
With friends

Gemaklik.

Het net een nag oorgeslaap maar sal weer van hulle geriewe gebruik maak sou die geleentheid hom voordoen.

Ronelle G - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ronelle G
With spouse/partner

Ons het lekker geslaap.

Die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons tegemoet te kom. Daar is 'n groot tuin met 'n swembad en baie sitplek. Verder is daar 'n gemeenskaplike sitkamer waar mens kan kuier. Hierdie kamer is by uitstek geskik vir mense wat net vir 'n nag wil oorslaap.

Pieter V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter V
With friends

Very nice place, neat and friendly.

Will definitely recommend Amity to others and definitely value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker bly plek, netjies en vriendlike diens.

Sal beslis Amity aanbeveel vir ander en dis beslis waarde vir geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Corette S - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corette S
Family with teenagers

Uitgerus.

Alles was gemaklik van die begin, lekker rustig en privaat. Was so vriendelik gewees en ontbyt was heerlik. Baie baie dankie dat ons daar kon bly, ek beveel julle met liefde aan.

Danien M - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Danien M
Individual traveler

Veilig en rustig!

My verblyf was heerlik. Ek sou net graag 'n badkamerkassie of - rakkie wou gehad het in kamer 1.

Christa H - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christa H

Wonderful.

Good service and they helped us with extra requests.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlik.

Goeie diens en kon ons met addisionele versoeke help.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sanetta D - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sanetta D
With friends

'n Heerlike plek om huis te noem vir 'n kuier in Bloemfontein!

'n Wonderlike ervaring! Ons as groep is so ondersteun in die aanloop tot 'n familie-troue. So baie ekstra aandag is gegee en ons is in staat gestel om tot 14 mense te akkommodeer vir aandete. Baie, baie dankie!

Lizaan R - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Lizaan R
Family with young children

Netjies en skoon, lekker rustige oase na 'n dag se reis. Dankie!

Heerlike rustige gevoel, vriendelike ontvangs! Versteekte juweel. Sal maklik aanbeveel.

Alicia J - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Alicia J
With friends

'n Wonderlike rusplek.

Lekker geslaap en beste rus!

Elize A - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Elize A
Individual traveler

Geskik vir akkommodasie wat ek benodig het.

Geleë in 'n baie rustige area.

Daleen C - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daleen C

Netjiese skoon verblyf, waarde vir geld en baie veilig.

Ons was vriendelik ontvang, 'n keuse van 2 kamers gegee. Veilige parkering en veilige plek. Netjies, skoon en gerieflik. Sal Amity Gastehuis weer besoek en ook aanbeveel.

Jacques N - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques N
Family with teenagers

Simply friendly, professional with clean and neat unit. Can anyone just do something about the heat.

After a long journey it was very nice to stay in a clean, neat place. Friendly reception and made sure we were 100% happy. Will definitely stop with our next trip there.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dood eenvoudig vriendelik, professioneel met skoon en netjiese eenheid. Kan iemand net iets doen aan die hitte.

Na 'n lang reis was dit baie lekker gewees om in 'n skoon netjiese plek te oornag. Vriendelike ontvangs en het seker gemaak ons was 100% gelukkig. Sal vir seker met ons volgende trip daar stop.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jan G - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan G
With spouse/partner

Vir seker tuis weg van huis.

Gastehuis baie netjies, gasvrou en personeel baie vriendelik en professioneel, ons het regtig tuis en veilig gevoel in die rustige omgewing.

Eben T - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Eben T
With spouse/partner

Very neat, safe stay with friendly service. Will recommend Home From Home Guest House to anyone.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies, veilige verblyf saam met vriendelike diens. Sal Home From Home Gastehuis vir enigiemand aanbeveel.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Liezl G - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezl G
With friends

Nice and relaxing atmosphere.

Home from Home offers a relaxing experience where you feel at home as if its your own home. Will definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker rustige atmosfeer.

Home from Home bied 'n ontspannende ervaring waar jy regtig tuis voel soos in jou eie huis. Sal beslis weer daar oornag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Betsie C - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Betsie C
With friends

Netjiese, ruim goed geleë verblyf.

Ons was vriendelik ontvang en hulle het uit hul pad gegaan om dit vir ons gerieflik te maak. Lekker oornag-bestemming.

Elizna Z - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elizna Z
Family with teenagers

Aangenaam en gemaklik.

Ons as gesin het gemaklik en gerieflik oorgeslaap. Dit is aangenaam, mooi en gerieflik en sal gerus aanbeveel om daar oor te slaap.

Bennita V - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
1/5
Bennita V
With spouse/partner

Kamers was netjies, maar nie silwerskoon nie. Beddegoed was glad nie skoon nie.

Dankbaar vir die verblyf, maar ons kamers was nie skoon nie. Sal nie weer daar bespreek nie.

Elmarie L - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmarie L
With spouse/partner

Will definitely recommend it.

Room was clean and tidy, friendly service and delicious breakfast.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Sal dit beslis aanbeveel.

Kamer was skoon en netjies, vriendelike diens en heerlike ontbyt.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Talita W - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Talita W
Family with young children

Skoon en netjiese huis weg van jou huis!

Vriendelike diens. Niks was ooit te veel vir hulle nie. Presies soos naam sê:" home from home".

Alta L - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alta L
Family with young children

Waarlik Home-from-Home.

Ek het die bespreking vir my sus-hulle gedoen wat Kaap toe verhuis. Sy was het 3 kids so die plek was ideaal. Hulle was baie gelukkig met die verblyf en die veiligheid. Hulle sal beslis die gastehuis aanbeveel. Ek is so bly Home-from-Home kon ons help op so kort kennisgewing. Julle is sommer blerrie oulik!

Chamoné D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chamoné D
With friends

Pragtig.

Ontspannend, voel tuis en so pragtig.

Dorette V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Dorette V

Netjies, maar badkamer benodig aandag.

Vriendelike ontvangs en kamers was netjies. Swembad was egter vol alge. Die stortteëls in die stort se grout was swart van die muf. Ek stel net voor dat swembad en badkamers meer aandag kry. Ons was 4 volwassenes wat 2 aande oorgeslaap het. Daar was die eerste dag net koffie vir 3 gaste en die koffie is nie aangevul nie en ek moes die gasvrou vra om dit aan te vul.

Theuns H - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
1/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Theuns H
Individual traveler

Vir 'n slaapplek alleenlik. Baie onpersoonlik.

Net goed vir oorslaap. Baie onpersoonlik.

Johann R - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johann R
Family with young children

Die diens was vriendelik en ons kon bietjie vroeër ons tasse aflaai.

Die huis en familie kamer was netjies, in goeie toestand. Lekker privaat maar met groot tuin area. Ons kon ons tasse 12:00 al aflaai al was die kamers nog nie heeltemal reg nie. Dit het baie goed gewerk met ons kinders in die familie kamer.

Marieta G - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marieta G
Family with young children

Beautiful and clean and neat.

Thank you very much for a lovely night with you and a delicious breakfast the next morning. Room was beautiful and clean and neat and there was everything that we needed. We will definitely stay there again when we are in Bloemfontein.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtig en skoon en netjies.

Baie dankie vir 'n heerlike aand by julle met 'n lekker ontbyt die volgende oggend. Kamer was pragtig en skoon en netjies en daar was alles wat ons nodig gehad het. Ons sal beslis weer by julle bly as ons weer in Bloemfontein is.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Daleen B - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Daleen B
With friends

A pleasing experience, thank you.

Friendly and efficient reception and service.

Dorinda O - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Dorinda O
Family with teenagers

Teleurstellend.

Die plek was verwaarloos en onnet. Ontbyt was nie van die beste. Was glad nie plesier om in koue water te stort vir die duur van ons verblyf (4dae). Kamer baie beknop. Stort het goeie skrop gekort - ou seep was aangepak in stort, jy kon elke beweging hoor in kamers langsaan.

Rina N - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rina N
Family with teenagers

Skoon, netjies, veilig en beste diens ooit.

Sal Home from Home Guesthouse aanbeveel vir enige iemand. Vriendelike ontvangs en dienste. Netjies, skoon en veilig.

Pieter C - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter C
With spouse/partner

Friendly reception, they were very accommodating regarding breakfast time.

Nice stay and will go back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons is vriendelik ontvang, hulle was baie aanpasbaar ten opsigte van die tyd vir die ontbyt.

Lekker gebly en sal dit weer besoek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

 - May 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Family with teenagers

Was a very unpleasant experience. No hot water or privacy.

The two newly built units are separated by a door. You hear the person snor, move, talk. The shower has no door, the shower head squirts water in all directions, floor very wet. Danger to fall. Hot water was a problem even after they tried to fix it. Bathroom door was half cleaned, could see the dust. No warm blankets in the cupboards or cloths to dry a cup with. The curtains have no hook and were in the way when you walk in and out. Coffee, sugar and tea provided, but no milk and we also had to take the other unit's tea spoons. All you look for with your accommodation is a hot shower and good night's rest and a cup of coffee.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was 'n baie onaagename ondervinding. Geen warm water en privaatheid.

Die nuwe 2 geboude units is geskakel met ‘n deur. Jy hoor die persoon snork, beweeg, praat. Die stort geen deur, showerhead spuit in alle rigtings, vloer sopnat. Gevaar om te val. Warm water was ‘n probleem selfs nadat hulle dit probeer fix het. Badkamerdeur was half afgevee, kon die stof sien. Rak waarop mikrogolf staan was vuil. Geen warm kombers in kaste of lappies om jou koppie af te droog nie. Die gordyne het geen haak en was in jou pad as jy in en uit loop. Koffie, suiker en tee verskaf, maar geen melk en moes ook die ander unit se teelepels vat. Al wat jy soek met jou verblyf is 'n warm shower en 'n goeie nagrus en 'n koppie koffie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Armanda C - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Armanda C

Aangenaam verras.

Ons het oorgebly by Home From Home op pad terug van Oos-Kaap na Pretoria. Verblyf was baie netjies en skoon. Lekker beddens. Baie lekker ontbyt. Die diens is baie vriendelik en hulpvaardig. Vir 'n oorslaap is dit die perfekte plek. Naby aan die hoofweg! Kan nie fout vind nie!

Daleen V - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Daleen V

Relaxing and lovely.

We were moved to a bigger unit since we were 3 adults and breakfast was delicious.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en aangenaam.

Ons was geskuif na 'n groter plekkie aangesien ons 3 volwassenes was en het 'n heerlike ontbyt gehad.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gina E - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gina E
With friends

Really feels like your own home, just like the name says.

Jean-Marie was really friendly and welcomed us. Was awesome to spend the night there and have a jol around the pool and the braai with our friends. I can recommend it to anyone.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit voel regtig na jou eie tuiste, net soos die naam se.

Jean-Marie was baie vriendelik en het ons gretig verwelkom. Dit was baie lekker om die aand daar te spandeer met vriende om 'n braai en in die swembad. Ek sal dit aan enige iemand aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Joan B - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joan B
With spouse/partner

Absolutely your home away from home!

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absoluut jou huis weg van die huis!

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Michelle V - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle V
With spouse/partner

Will definitely stay there again.

Neat and fully equipped. Delicious breakfast. Excellent service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons sal vir seker weer daar oorbly.

Die plekkie is netjies en volledig toegerus. Ontbyt was heerlik. Diens was puik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marian S - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marian S
With friends

Friendly reception, neat and clean rooms.

Stunning rooms only for overnight accommodation. Breakfast staff in the morning weren't very friendly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelik ontvang, kamers netjies en skoon.

Mooi kamers, was net oornagverblyf. Ontbyt bediening in die oggend was nie baie vriendelik nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Theo K - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theo K
Family with young children

You can't go wrong staying here.

Place is very clean and neat. Delicious breakfast. Good location close to big shopping centres and restaurants.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Jy kan nie verkeerd gaan om hier te bly nie.

Plek is baie skoon en netjies. Baie lekker ontbyt. Goed geleë naby groot winkelsentrums en eetplekke.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bokkie P - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bokkie P
With spouse/partner

Nice stay and felt safe.

We needed water for the kettle and to drink, because there was a note that said we can't use the tap water. If you were traveling the whole day, a cup of coffee or tea would be nice and water to swallow your pills. The garden was stunning. Everything was clean and neat. We didn't know if we were allowed to have breakfast.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker gebly en veilig gevoel.

Ons het wel water in die ketel en drinkwater benodig, want daar was 'n nota wat gesê het ons kan nie die kraanwater drink nie. As 'n mens heeldag op pad is smaak 'n lekker koppie tee of koffie lekker en 'n slukkie water om jou pille te drink. Die tuin was ook pragtig! Alles was mooi skoon en netjies. Ons het net nie geweet of ons mag ontbyt eet nie?

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hennie S - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie S
Individual traveler

Great place to stay.

My small Toy Pom was also very welcome and that was a huge plus!

Werner N - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Werner N
Family with young children

Very hospitable and comfortable.

We had a pleasant stay. Unfortunately the one room didn't have air-conditioning or a fan which was problematic with the temperature being 36 degrees.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gasvry en gemaklik.

Ons het baie lekker gebly die een kamer het ongelukkig nie lugversorger gehad nie ook nie eers 'n waaier met temperature van 36 °C nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Heila S - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heila S
With spouse/partner

Definitely home away from home overnight accommodation.

Host is very friendly and helpful. The room is beautiful and spacious. The bathroom is on the smaller side regarding room to move in. Safety is what is expected of the city. Shopping centres are close by to quickly grab something to eat. There is a microwave in the room to heat something up. Remember to take your own drinking water. The water at the accommodation is not safe for drinking. We forgot clothes in the cupboard and the cleaner gave it to the host for safe keeping, we are very grateful for that.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Beslis 'n "home from home" oornagverblyf.

Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer is pragtig en ruim. Die badkamer is effe knap wat beweegruimte betref. Veiligheid is soos ons van 'n stad gewoond is. Inkopiesentrums is naby vir 'n vinnige eetdingetjie. Daar is wel 'n mikrogolfoond in die kamer om ietsie warm te maak. Onthou om eie drinkwater saam te neem. Die verblyf se water is nie geskik vir drink nie. Ons het klere in die kas vergeet en die werker het dit vir die gasvrou gegee vir veilige bewaring, waarvoor ons haar ewig dankbaar sal wees.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sias B - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sias B
With spouse/partner

Baie aangenaam.

Gerieflik. Baie netjies en skoon.

Delarey M - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Delarey M
With spouse/partner

Very good.

It was a short stay, but we were satisfied. Is close to family and will use it again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie goed.

Slegs 'n kort verblyf gewees, maar was baie tevrede. Is naby familie en sal dit weer gebruik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Petro R - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petro R
With spouse/partner

Very comfortable, tidy room.

The breakfast was delicious. I definitely recommend this guest house! Equipped with everything you need and the beds are divine. We enjoyed breakfast and everything was very neat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Baie gerieflike en netjiese kamer.

Die ontbyt was heerlik en smaaklik bedien. Die gastehuis is beslis aan te beveel! Alles wat jy mag benodig vir 'n oorslaap is hier en die beddens is heerlik. Ons het die ontbyt ook baie geniet en alles is baie netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mc H - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mc H
Family with teenagers

Aangenaam verras met die luuksheid van die binnenshuise versiering.

Ons is vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel.

Neels B - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
1/5
Value for money
2/5
Neels B
With spouse/partner

Plek is besig om agteruit te gaan.

Ons het voor die hek gekom waar geen antwoord op deur klokkie was nie. Was 14:15 daar. Ek was verplig op oproepe te maak om toegang te verkry. Die kamer was nie gereed en daar was nog daaraan gewerk nadat ons reeds dit beset het. Geen persoon het ons ontvang en inligting verskaf oor funksionering van geriewe nie. Gastehuis se voordeur en deur na swembad was hele nag oopgesluit gelaat - kamers in huis het nie sleutels gehad en veiligheid was dus groot risiko. Warm ontbyt is bedien sonder om vooraf te verneem hoe dit verkies sou word (Eiers, spek ens.)

Mark & Rolina C - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Mark & Rolina C
With spouse/partner

Dit was aanvaarbaar vir een nag se verblyf.

Die diens was goed, maar die kamer gemiddeld.

Esmé N - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esmé N
Family with teenagers

Gastehuis waar ons regtig tuis gevoel het.

Baie netjiese, stil en privaat gastehuis. Personeel was baie vriendelik en die ontbyt was heerlik. Ons sal beslis weer by hulle besoek.

Nadine V - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nadine V
Family with teenagers

Comfortable, clean place in a very safe area.

Friendly hostess. Place is situated in a very safe area. Rooms very neat and clean. Definitely sleep over again when traveling a long distance. Good value for money.

Ethene V - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ethene V
Family with young children

Baie goeie waarde vir geld, warm ontvangs en pynlik netjiese, beste verblyf van ons week se 'road trip'.

Ons het vir 'n week gereis en op verskeie dorpe oorgeslaap. Die verblyf was vir seker die beste. O ja, en 'n heerlike ontbyt saam met dit ook nog.

Hettie K - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hettie K
With spouse/partner

Skoon en rustig. Vriendelike personeel!

Oornag op pad terug van vakansie. Alles was skoon en netjies. My man was ekstra ingenome met die bed.

Chris B - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Chris B
With spouse/partner

Goeie halfweghuis.

Lekker verblyf, maar netheid vereis aandag.

Wouter K - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wouter K
With spouse/partner

Rustig en ontspannend.

Dit was ons derde besoek. Gul ontvangs en behulpsaamheid. Ons het 'n lekker ontbyt geniet. Ons sal weer kom. Dankie!

Hester V - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hester V

Ons is vriendelik ontvang en het heerlik gebly.

Ek sal die gastehuis aan enige iemand aanbeveel. Ons het baie lekker gebly in 'n baie warm Bloemfontein. Lugversorging het baie gehelp.

Kowie B - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Kowie B
Family with teenagers

Lekker snoesige plekkie.

Ons het dit werklik geniet en almal was baie vriendelik en hulpvaardig.

Lourena G - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lourena G
Family with teenagers

Goed.

Baie goeie diens, goeie kommunikasie, en die plek is baie netjies met 'n baie mooi tuin. Dit is baie sentraal geleë. Ons het die ontbyt baie geniet.

Christine V - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Christine V
With spouse/partner

Redelik gerieflik.

Alles het mooi skoon gelyk en dis redelik veilig en toeganklik van die universiteit af. Die lakens het al beter dae geken.

Willem R - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Willem R
Individual traveler

Lekker oornag verblyf op roete na Knysna.

Akkommodasie geskik vir oornag. Kombuis word gedeel deur gaste wat problematies kan wees met langer verblyf.

Diana T - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Diana T
With spouse/partner

Very friendly, clean and comfortable.

We did have a very pleasant stay. We were welcomed warmly and looked after very well.

Claudine V - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Claudine V
Family with teenagers

Very pleasant and hassle free.

See the stars.

Reece S - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Reece S
Family with young children

Uitstekend!

Dankie Chantelle, jy het uit jou pad gegaan om ons gemaklik te laat voel.

Chaneen L - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Chaneen L
With spouse/partner

Baie rustige omgewing. Skoon en netjies. Ons het gehou van die privaatheid en stil omgewing.

Ons het baie lekker gebly. Gastehuis is baie netjies en skoon.

Alex J - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Alex J
With spouse/partner

Aangenaam!

Goeie waarde vir jou geld.

Bertus N - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Bertus N
With spouse/partner

Aangenaam en lekker. Beskik oor al die nodige geriewe vir die reisiger.

Home From Home was net wat ek verwag het

Trea T - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Trea T
Family with teenagers

Pleasant, comfortable guest house with nice breakfast.

We stayed here 2 nights and had a very pleasant and comforatable stay. Everything was clean and comfortable and we did feel home from home. The breakfast in the morning was very nice and appreciated. Can recommend without hesitation.

Zenta D - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zenta D

Heerlik!

Dit is 'n baie mooi gastehuis. Baie skoon en netjies met 'n pragtige tuin. Ons het vir ure buite onder die koelte van bome gesit en koffie gedrink toe ons daar aankom. Die gasvrou Jean Mari is baie vriendelik en behulpsaam. Alhoewel dit net een aand was, was dit alles wat ons nodig gehad het op ons reis huis toe. Sal definitief weer daar bly.

Johann N - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johann N
With spouse/partner

Op kort kennisgewing uitgehelp en regtig 'n gastehuis om na terug te gaan in die toekoms.

Die gastehuis is baie netjies met goeie veiligheid en parkering. Die diens was regtig uitstekend en sal dit altyd aanbeveel.

Ping H - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ping H
Family with young children

Excellent

It was a quick stay as we just slept over. Everything was good.

Marié V - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marié V
Family with teenagers

Uitstekende waarde vir geld.

Ons beveel hierdie gastehuis met 'n oop gemoed aan en sal ongetwyfeld graag weer daar oorbly. Dis 'n pragtige, veilige, skoon plek waar ons baie tuis gevoel het.

Marié S - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marié S

Sal enige tyd weer daar oornag!

Dit is 'n pragtig gastehuis en sal enige tyd weer daar oornag en dit aanbeveel.

Berdine P - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Berdine P
With spouse/partner

Ons verblyf het ons verwagtinge oortref.

Baie netjies met alles wat mens nodig het.

Brian S - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brian S
With spouse/partner

Thoroughly enjoyable!

Jean-Marie was a fantastic host, surroundings immaculately kept.n We thoroughly enjoyed our stay there and immediately recommended it to our friends.

Anita D - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Anita D

Baie vriendelik ontvang.

Alles was baie mooi skoon, netjies en gerieflik. Heerlike ontbyt is bedien.

Yoland N - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yoland N
With spouse/partner

Excellent value for money!

Outstanding all round!! I am a very happy customer and will definitely use this facility again.

Johan L - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan L
With spouse/partner

Lekke geslaap, dankie. Wil graag weer daar slaap, en sal vriende saamneem.

Sien die sterre hieronder.

Rholand R - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Rholand R
On business

Ek sal weer daar bly!

Dit was baie gerieflik. Alles was daar wat ek nodig gehad het.

Herman K - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Herman K

Baie lekker! Dankie!

Ek het baie lekker gebly en kon kom en gaan soos ek wou! Netjies en skoon!

From R750
per night (for 2 people)
From R750
per night (for 2 people)
From R750
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 23 people
  • Check-in: 10:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 13 Chris Barnard Street, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Free State
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtMmQLKJn41ryR7l2TUo7wHvUdAZ9grZxwnuK054kvwslcE2tXg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R750  per night (for 2 people) 94 5 1 5 13 Chris Barnard Street Langenhovenpark 9330 Free State 0860 022 102 10:00-21:00 10:00 -29.102376825931 26.150684952736
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com