The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Anchors Aweigh 53 | TravelGround
+61

Anchors Aweigh 53

6 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 6 reviews for Anchors Aweigh 53
Cleanliness
4.7/5
Service
4.8/5
Location
4.8/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.5/5
Reynard M - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Reynard M
With spouse/partner

Marli het uit haar pad gegaan vir ons, kom weer volgende jaar.

Die eienaar Marli het ons fantasties behandel, die verblyf is gemaklik, skoon, goed geleë. Ons kom weer volgende jaar.

Dirk R - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Dirk R
Family with young children

Baie bekostigbaar en rustigheid was 'n droom.

Apies mag dalk 'n probleem word so hou maar deure gesluit as jy chalet verlaat. Baie goed ingerig. Rustigheid 'n droom. Sou daarvan hou as hul die brug kon regmaak.

Anchors Aweigh 53's response

Hi Dirk,
Baie dankie vir u terugvoer ons waardeer en hoop jul kom kuier gou weer op Anchors. Die trustees is besig om alle opsies te ondersoek om die brug reg te kry. Mooi bly.
Vriendelike groete

Anchors Aweigh 53
Belinda J - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Belinda J
Family with young children

Place is just for 2 people, good for short stays.

Cute little rondavel for just 2 people, the sofa bed is a bit awkward and makes it difficult for 2 more people / children. It is good for a short stay for 2 people and the owner is very friendly and hospitable and also the people who work and stay there. The gatekeeper Eric was very helpful and kind, thank you. Furthermore, it is very nice and green, nice pool and easy access for fishing. Was a good 5 days. Beware of the monkeys, they come in for a visit.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Plekkie is reg vir net 2 mense, lekker vir kort verblyf.

Oulike Klein rondaweltjie vir net 2 mense, die slaapbank is bietjie ongemaklik en maak dit dus moeilik vir nog 2 mense/kinders. Dis reg vir kort verblyf vir 2 mense en die eienaar is baie vriendelik en gasvry en so ook die mense wat daar werk en bly. Die hekwag Eric was baie behulpsaam en vriendelik, dankie. Verder is dit baie mooi groen, lekke swembad en lekke toegang vir visvang. Was 'n lekke 5 dae. Pasop vir die apies, hul kom gerus binne vir 'n kuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anchors Aweigh 53's response

Bitter baie dankies vir u resensie. Ons hoop dat u sommer gou weer by Anchors sal kom kuier

Anchors Aweigh 53
Michelle D - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Michelle D
With spouse/partner

Rustig en lekker omgewing. Baie teleurgesteld omdat oorloopbruggie gesluit was. Advertensie tans misleidend oor bruggie. Bed was nie na wense. 'n Braaivleisbak en groter borde nodig.

Lekker plek, beter bed asb.

Anchors Aweigh 53's response

Bitter baie dankies dat u tyd geneem het vir die mooie boodskap, ons waardeer dit opreg. Vriendelike Anchors Aweigh groete

Anchors Aweigh 53
Leon F - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leon F
With spouse/partner

A lovely, relaxing stay in a beautiful resort.

Thank you very much to the owners who had the room prepared with everything needed to sleep, shower, braai and relax while down at the coast for an amazing, memorable weekend.

Anchors Aweigh 53's response

Beste Leon

Bitter baie dankies vir die mooi review, ek waardeer opreg. Ons hoop om julle sommer gou gou weer te sien.
Vriendelike Groete

Anchors Aweigh 53
Lukas M - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lukas M
With spouse/partner

Lekker rustige plek.

Ons het baie lekker gekuier, die naweek was net te kort.

Anchors Aweigh 53's response

Middag Lukas,
Baie dankie vir u positiewe terugvoer ons waardeer en hoop om u sommer weer vinng te sien in toekoms vir 'n langer vakansie.
Mooi bly.

Vriendelike Warm Groete,
Anchors Aweigh 53

Anchors Aweigh 53
was R400
From R300
per night (sleeps 4)
was R400
From R300
per night (sleeps 4)
was R400
From R300
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 17:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Eton Road, Wood Grange, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8fcOlwyURFdsUfX9q8jIe5JBkO4atmxiwhtfPyEjwx1fhsngUI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R400, now From R300  per night (sleeps 4) 6 5 1 5 Eton Road Wood Grange 4220 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-17:00 10:00 -30.585160130252 30.565619766712
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!