The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Ancient Soul Space | TravelGround
+13

Ancient Soul Space

9 reviews
Guest House

Review Summary

4.9 out of 5from 9 reviews for Ancient Soul Space
Cleanliness
5.0/5
Service
4.9/5
Location
4.9/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.9/5
Riaan V - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riaan V
With spouse/partner

Wonderlike gasheer.

As jy wil wegbreek uit die stad en rustigheid soek is dit beslis die plek, woorde kan nie beskryf hoe lekker ons gekuier het nie sal definitief weer gaan.

Baltus D - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Baltus D

Uitstekende fasiliteite, stil en rustig.

Puik en netjiese verblyf, besonders goed in stand gehou. Gasheer baie vriendelik en behulpsaam. Lekker stil plek om te kom rus.

Dirk L - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dirk L
Family with teenagers

Dit was lekker rustig.

Ons het die tydjie baie geniet en lekker gerus. Johan was baie gasvry en het ons sommer dadelik tuis laat voel. Sal definitief weer terug gaan as ons in die omgewing is.

Lata S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lata S

Truly had a great time. The host was awesome.

Fantastic place to unwind.

Charlene K - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charlene K
Family with teenagers

Gerieflik, pragtige uitsig, nie vir ou mense wat nie trappe kan klim nie, gasheer baie gasvry.

Ek sal enigeen aanbeveel om ten minste een keer daar te gaan ontspan, veral die mense in Johannesburg en omgewing wat 'n blaaskansie soek en verfrissend wil terugkeer na die werk. Die plekkie is werklik gerieflik met meer as genoeg spasie indien julle meer as 2 is. Net een negatief indien enigeen 'n been probleem het, sal hy/sy/hulle nie daar kan bly nie, want daar is nogal heelwat trappe, maar dit is die moeite werd omdat die uitsig asemrowend is soos mens afkyk op die rivier en omliggende omgewing.

Hendrie N - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendrie N
Individual traveler

Vriendelik en gasvry.

Beeldskone omgewing, die rustigheid en stilte is tasbaar. Gaste kamers is “cozy” en spreek van omgee. Ek sal dit vir enige reisiger in die wêreld aanbeveel, baie dankie nogmaals!

Buddy J - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Buddy J
Family with young children

Pragtige view van die rivier.

Die eienaar is besonder oor gaste en gaan sommer baie myle uit om gaste te help, baie vriendelik.

Surita B - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Surita B
With spouse/partner

Very calm and relaxing.

Great host and beautiful view.

Eugenie C - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Eugenie C

A wonderful experience that I would recommend for anyone!

Had a peaceful and wonderful experience at Ancient Soul Space. Would definitely go back.

was R900
From R810
per night (for 5 people)
was R900
From R810
per night (for 5 people)
was R900
From R810
per night (for 5 people)
Make a Booking
  • Capacity: 5 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 590 Vaaloewer Street, Vaaloewer, Vanderbijlpark, 1900, Gauteng
  • No children under 10
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY0MjAzMTQ3LTMwNmUtNGVmZS04ZWNjLTViMmU1NmE2MmUwYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R900, now From R810  per night (for 5 people) 9 5 1 5 590 Vaaloewer Street Vaaloewer 1900 Gauteng 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -26.73377 27.59564
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!