Gariep Dam Accommodation at Angela's Lodge | TravelGround
+73

Angela's Lodge

Self Catering

Review Summary

3.9 out of 5from 41 reviews for Angela's Lodge
Cleanliness
4.2/5
Service
4.1/5
Location
3.7/5
Safety
3.7/5
Value for money
3.6/5
Reece Z - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Reece Z
Family with young children

Okay.

Good customer service and an okay stay. We feel that the linen is aged a little, the couches aren't in a good condition, and the noisiness at night from the next door rooms due to the only separation being drywall, caused some discomfort. The solar geysers are very noisy when the hot water taps are opened by any of the rooms. Otherwise we enjoyed our nights' stay and appreciated the aircon in each of the rooms.

Morne D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Morne D
Family with teenagers

Nie waarde vir geld nie, in vergelyking met wat ek deur die webtuiste vir die eenheid in Tergniet betaal het.

Nie ten volle toegerus vir 4 gaste nie. Meubels in sitkamer afgeleef en skep nie 'n goeie beeld nie. Parkering nagmerrie met waentjie. Geen braaitang. Waterpype raas verskriklik en alle gaste is wakker as warm water oopgemaak word.

Danie V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
5/5
Danie V
With spouse/partner

Spyt dat ons nie van die ligging geweet het voor ons bespreek het nie.

Baie lekker bed om op te slaap, het die verwarmer en warmkombers baie waardeer. Alles was mooi skoon en die kombuisgeriewe was voldoende. Die plaaslike inwoners se huismoles was ontstellend en het as gevolg van dit nie veilig gevoel nie.

Johan W - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan W
With spouse/partner

We were very satisfied.

Reception was quick and very friendly. Electric blankes were a bonus.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons was baie tevrede!

Ontvangs was vinnig en baie vriendelik. Elektriese kombers was 'n bonus!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Chris W - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris W
With spouse/partner

Good accommodation and safe.

There is an uncle - short, round, gray hair who looks after the back room. He stays there and doesn't come out.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie verblyf en veilig.

Daar is 'n oom - kort, rond, grys hare wat die agterste kamer oppas. Hy bly daar en kom nie uit nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marius S - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Marius S
With spouse/partner

Uiters telleurstellend!

Asblik en asbakkie nie leeggemaak nie. Afgeleefde meubels in sitkamer. Swak uitleg van die eenheid. Baie ou matjies in die badkamer. Stort was nie skoon nie. Baie ou foto's gebruik op die webwerf.

Angela's Lodge's response

Marius
Jammer oor dit, ek het die probleme nou opgelos.
Groete

Angela's Lodge
Hakkie V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hakkie V
With spouse/partner

What a wonderful and pleasant accommodation.

Had a lovely and friendly reception.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was 'n wonderlike en aangename verblyf.

Het hartlike en vriendelike ontvangs gehad.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rualda L - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rualda L
With spouse/partner

Rustig.

Heerlike kuier, behalwe die solar water is nie baie warm nie.

Dewaldt H - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Dewaldt H
With spouse/partner

Relaxing and quiet accommodation.

Neat and clean. Everything needed for a comfortable overnight stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige en stil verblyf.

Netjies en skoon. Alles wat benodig word vir 'n gemaklike oornagverbly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johannes V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johannes V
With spouse/partner

Stil, rustig en kan sonder sorge net ontspan.

Baie vriendelik ontvang, baie skoon en huislik, kamers was lekker koel by ons aankoms. Ligging is stil en laat mens werklik lekker skoene uitskop. Lekker privaat met 'n afkoelpoel. Sal ek dit aanbeveel, vir seker. Dankie vir 'n kommerlose, veilige nagrus.

Angela's Lodge's response

Dankie Johannes, ons is bly dat jy ons gaaste huis geniet het, alttyd welkom terug.
Groete
Robin

Angela's Lodge
Francisca B - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Francisca B
Family with teenagers

Heerlik gerus.

Heerlike, rustige omgewing. Baie dankie.

Caren V - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Caren V
Family with young children

Baie gerieflik.

Skoon, netjies en gerieflik. Vinnige diens. Die werksoppervlak vir kosmaak is klein bietjie knap, maar verder baie oulik.

Lynette V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynette V
With spouse/partner

Skoon en netjies.

Sal aan vriende en familie aanbeveel.

Sandra C - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sandra C
With friends

Clean, welcoming.

I had a great time at Angela's Lodge, it was clean, welcoming and easy to find.

Andre V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Andre V
With spouse/partner

A truly pleasant and very friendly welcome.

It was truly pleasant and Johan is very friendly. The unit has everything you need and is also safe.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Werklik aangenaam en baie vriendelike ontvangs.

Dit was werklik aangenaam en Johan is baie vriendelik, die eenheid het alles binne wat 'n mens nodig het en is veilig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Angela's Lodge's response

Dankie Andre
Groete Johan en Robin

Angela's Lodge
Awie S - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Awie S
With spouse/partner

Accommodation and service were great.

Johan is a great host and walks the extra mile for his guests. Will go back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Akkommodasie en diens was puik.

Johan is 'n puik gasheer en stap baie ekstra myle vir sy gaste. Sal weer van hulle gebruik maak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Angela's Lodge's response

Dankie Awie
Johan en Robin

Angela's Lodge
Samantha H - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Samantha H

Sal dit aanbeveel aan familie en vriende.

Goeie plek vir 'n leke nagrus.

Angela's Lodge's response

Beste Samantha,

Dankie vir die resensie.

Groete,
Robin van den Berg (Eienaar)

Angela's Lodge
Andries O - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Andries O
With spouse/partner

Sal vir seker aanbeveel as die water probleem uitgesorteer kan word.

Baie vriendelike ontvangs en flinke diens van Johan om ons te neem tot by die plekkie. Baie skoon, gerieflike kamer. Die enigste teleurstelling was die warm stort die aand. Die koue water het byna nie geloop as die krane oopgemaak is nie en die warm water wat na so minuut of so (soos verduidelik deur Johan en notas op die muur) kokend by die kraan uitspuit, maak dit so te sê onmoontlik om die stort water hitte te beheer. Nadat ons so te sê verbrand is, het ons maar net die aand gewas uit die wasbak.

Daan J - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daan J
With spouse/partner

Profesionele diens.

Ontvangs van personeel is uit die boonste rakke wat diens aanbetref. Tintinkie is 'n lieflike een en halwe slaapkamer-eenheid met 'n ruim kombuis, eetkamer en 'n sitkamer. Veilige parkering. Baie netjies. Glo my dis waarde vir jou geld.

Elise V - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elise V
With spouse/partner

Gerieflik.

Ons het baie gemaklik en tuis gevoel in die Albatros eenheid van Angela's Lodge. Dis baie gerieflik geleë en het al die fasiliteite wat ek benodig het. Ons is vriendelik ontvang en het gou tuis gevoel.

Natasha B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natasha B

Very comfortable sleep. Value for money. Suitable accommodation for entire family of 6 and nephew.

Very comfortable overnight accommodation. The rooms were very neat and well equipped. We booked all 3 rooms, but stayed in 2 only. We were 4 adults, 1 teen and 2 children under 13. The host was very pleasant and accommodating. We arrived quite late in Gariep. Definite recommendation.

Jan Hendrik M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Jan Hendrik M
With friends

In vergelyking met akkommodasie in Bloubergstrand en George is die tarief regtig belaglik duur.

Veiligheid baie swak, geen diefwering voor vensters aan voorkant wat beteken mens kan nie kamervenster oopmaak nie. Deurslotte by badkamer en kamer werk nie. Voorste skuifhek staan oop. Geen sekuriteit nie. Badkamer baie swak met geen pakplek of handdoekrelings.

Jacqueline J - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Jacqueline J
Family with young children

Netjies en skoon, maar nie 'n fantastiese area nie en die mure is so dun, jy kan alles hoor wat jou bure sê en doen.

Sien sterre.

Pierre H - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
3/5
Pierre H
On business

Gemiddeld.

Verblyf is slegs goeie waarde indien beset word tydens halfpryspromosie.

Donavan S - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Donavan S
With spouse/partner

Gasvrye ontvangs, baie skoon eenheid, lekker vars beddegoed. Waarde vir geld.

Baie skoon eenheid. Vloere geblink. Rustige atmosfeer. Vriendelike ontvangs. Veilige parkering. Lekker bed om op te slaap.

Leo B - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leo B
With spouse/partner

Very good accommodation.

Accommodation was as advertised. No nasty surprises.

Angela's Lodge's response

Thanks Leo, pleas come again. Regards Robin

Angela's Lodge
Jaco D - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Jaco D
With spouse/partner

Was baie sleg gewees.

Daar was nie toesig oor parkering nie, iemand het skuins oor my parkeerplek gestaan, die dorp se krag was af en het ook nie koue water die oggend gehad toe ons wou stort nie.

Angela's Lodge's response

Hi Jaco
Ja nee, dit was een van daai aande dat ons dorpie se krag af was en 'n water pyp wat die hele dorpie met water voorsien het gebars.
Dit het ons behoorlik grys hare gegee.
Jammer vir die ongerief, ek sal vir jou 'n Free-Stay Voucher aanbied en hopenlik gaan dit beter volgende keep.
Groete
Robin (Eienaar)

Angela's Lodge
Leon S - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Leon S
With spouse/partner

Skoon en netjiese oornagverblyf.

Lekker gebly na lang ure se reis op pad na Gauteng. Ons het veral die skadunet waardeer, wat ekstra gemoedsrus gegee het ('n mens weet nooit wanneer jy die onverwagte haelbuie kry nie).

Angela's Lodge's response

Hi Leon, ja did net so, so week gelede het ons n' verskriklike hael storm gehad. Danke vir die review, kom gerus weer bly. Groete Robin

Angela's Lodge
Marinda P - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marinda P
With spouse/partner

Dit was heerlik en rustig en beslis die moeite werd wanneer halfpad stop op pad na die eindbestemming!

Ons het lekker gebly en het die swembad waardeer omdat dit warm was! Ons was vriendelik ontvang en ons plekkie was skoon en netjies. Sal definitief weer daar vertoef!

Angela's Lodge's response

Danie Marinda vir die mooi review, warder dit, bly jy het die swembad geniet. ja dit was die jaar darem baie warm.

Groete,
Robin

Angela's Lodge
Dave K - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Dave K
On business

Neat and clean with more than enough space.

The shower was very dismal with hardly any water pressure and the door to the bathroom didn't close properly, otherwise nice clean rooms.

Angela's Lodge's response

Hi Dave, thank you for your review, we have fixed both the problems. Seems the low-pressure pump that boosts the solar geyser water to 2 bars was switched off. We have sorted the problematic bathroom door. Hope to see you soon: Robin van den Berg

Angela's Lodge
Anne M - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Anne M
Family with teenagers

Duur vir blyplek wat sub-standaard is.

Arriveer by gastehuis ongeveer 17:00 en dit is moeilik om plek te vind. Die asblikke was nog vol van vorige huurders se rommel. Volgens webblad sou daar twee enkelbeddens wees en een dubbelbed, maar geen dubbelbed. Eetgerei nie voldoende vir 4 x persone nie. Net 2 messe, 3 vurke ens. Glase en borde nie genoeg asook ander kombuis gereedskap. Slegs klein slaai wasbakkie in sogenaamde "selfsorg" kombuisie. Miere was orals teenwoordig. Die eenheid waarin ons gebly het heet geen lugversorging gehad soos geadverteer nie, slegs dakwaaiers wat geraas en geswaai het aan die dak en dit het slaap moeilik gemaak. Ek sal definitief hierdie plek vermy in die toekoms en al die ander gaste waarmee ek gesels het, het presies dieselfde oor hierdie plek gevoel.

Angela's Lodge's response

Angela's Lodge regrets to hear that you seemed not to have enjoyed your stay with us. I have brought this matter to the attention of our resident manager and he has assured me that all will be rectified. We are prepared to offer you a free stay voucher.

Hope to see you again.

Kind Regards,
Robin van den Berg (Owner)

Angela's Lodge
Simon S - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Simon S
With spouse/partner

Average at best.

Die DStv is glad nie DStv "select" nie. Dit is SABC en 'n klomp nuuskanale. Die stort het ongelukkig net 2 stellings: hel toe brand of vries jouself dood. Maar buiten die klein dingetjies is dit baie netjies en skoon en baie goed toegerus en lekker stil.

Riaan R - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Riaan R
With spouse/partner

Heerlike rusplek na die langpad. Word sterk aanbeveel vir getroudes, families en vriende wat nie te ver wil ry op een dag nie.

Baie lekker oornagplek halfpad op pad Kaap toe. Omgewing is baie rustig wat perfek is om te rus na 'n lang skof op die pad. Het baie lekker gebly!

Stephen O - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Stephen O
With spouse/partner

Rustig, kalm, fantasties.

Alles was soos gereël, geen onaangename verrassings. Die mense in die omgewing sowel as gedurende ons navrae by die oord, restaurante was net eenvoudig aangenaam. Dit sal definitief ons oornagplek wees.

Iddi V - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Iddi V
With spouse/partner

Regtig 'n groot verrassing.

Dis goed toegerus en baie netjies! Wonderlike verblyf, goeie linne en meubels.

Angela's Lodge's response

Baie dankie vir die mooi "review", ons waardeer dit opreg!

Groete,
Robin van den Berg - Eienaar van Angela's Lodge

Angela's Lodge
Jurie S - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jurie S
With spouse/partner

Wat 'n ongelooflike ervaring by Angela's Lodge!

Ons sal dit aanbeveel vir enige persoon wat in daardie rigting ry! Al was dit minimum temperature het ons nie geweet van koue nie! Die heerlike, warm kombers en verwarmer het ons dadelik tuis laat voel! Dankie!

Angela's Lodge's response

Danke vir die mooi woorde. Dit word opreg waardeer.

Groete,
Robin van den Berg - Eienaar van Angela's Lodge

Angela's Lodge
Lourens M - May 2015
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Lourens M
With spouse/partner

Aaklig!

Die mure tussen die kamers is net 'n stuk karton! Ons kon alles hoor wat in die kamer langs ons gebeur het en die spesifieke gaste het tot 03:30 die oggend kliphard musiek deur die TV gespeel. Die veiligheid waarvan gepraat word is net 'n skuifhek wat nie eens gesluit word in die aand nie. As ek nie klaar betaal het nie, sou ek nooit daar gebly het nie. Darem was Ronnie 'n gawe mens. Sal dit glad nie aanbeveel nie.

Angela's Lodge's response

Hi Lourens, we are sorry that you did not enjoy your stay at our Angela's Guest House complex. Unfortunately most of these houses at Gariep Dam are pre-fabricated, in fact, some 98% of the houses, and when one has a rowdy neighbour, it can certainly be irritating. We would like to offer you a free-stay voucher for your next visit and the SunRose Group of Guest Houses will make sure that you have a comfortable, safe and quiet unit.
Robin van den Berg
(Owner of Angela's Lodge)

Angela's Lodge
Callie V - May 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Callie V
Family with young children

Aangenaam.

Was net reg vir 'n vinnige oornag op die langpad!

Phillip H - May 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Phillip H
With spouse/partner

Nie regtig waarde vir geld nie.

Ander plekke wat dieselfde tariewe vra, is gewoonlik beter ten opsigte van geriewe, ruimte, diens ens. Aanwysings op dokumentasie en internet is foutief. Fasiliteit is te klein. Diens ondergemiddeld.

Angela's Lodge's response

Hi Phillip, we are sorry that you felt that you were not getting value for your money, we are still one of the least expensive Guest House complexes in RSA and have kept our rates as low as possible. We hope to see you again, we have some seasons where the rates are exceptionally reduced.
Robin van den Berg
(owner of Angela's Lodge)

Angela's Lodge
Frans V - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Frans V
With spouse/partner

Sal dit aanbeveel as die sekuriteit opgeskerp word.

As die onderhoud op die plek gereeld gedoen word, sal die stort nie met stukkende teëls en deure gesit het nie. Was teleurgesteld met die stort waar daar 'n gebreekte teël was. Dit kon 'n ernstige besering veroorsaak het, en die stortdeur wil op jou val as dit oop- of toegemaak word. Dis een ding wat jy gewoonlik wil hê as 'n mens 'n ver pad gery het, om 'n lekker stort te vat en rustig te wees. Die sekuriteit is nie na wense nie, hekke word nie eers gesluit nie. Ons het vir Ronnie gevra of die hekke gesluit word, sy antwoord was "daar is nie inbrake of diefstal hier nie".

Angela's Lodge's response

Hi Frans, based on your review, we have completely replaced the shower, re-tiled the area, and jacked up the security with extra lights. We would like to offer you a free-stay voucher.
Robin van den Berg
(Owner of Angela's Lodge)

Angela's Lodge
Renier B - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Renier B
Family with young children

Uiters swak vir R1350 vir EEN NAG!

Swak ontvangs. TV buite werking, en dit was blykbaar te veel moeite vir Roger om te kom help. Die krag het afgegaan en daar is geen voorsiening gemaak daarvoor nie. Geen seep of sjampoe nie. Die stortdeur het afgeval en was van swak gehalte. Die wasbak-water het nie warm geword nie.

Angela's Lodge's response

Hi Renier, we are sorry that you had a bad overnight stay at Angela's Lodge, we have replaced the shower unit as well as replaced the old TV with a large flat screen TV. As all our units have solar geysers, there are aproximately 10 days a year when the hot water is not up to standard, also the basin mixer is somewhat confusing to operate. We would like to offer you a free stay voucher and hopefully you have a pleasant and hassle-free stay with us the next time we see you.
Kind regards,
Robin van den Berg
(Owner Angela's Lodge)

Angela's Lodge
From R495
per night (sleeps 2)
From R495
per night (sleeps 2)
From R495
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 4 Hammerkop Street, Gariep Dam, 9925, Free State
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArlBCPLqCfzZsd5wJ336AV7EfnUWcCZmSNG9jQODHpQ9lmSMxlB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R495  per night (sleeps 2) 41 5 1 4 4 Hammerkop Street Gariep Dam 9925 Free State 0860 022 102 14:00-21:00 10:00 -30.594478982157 25.492701530457
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com