Somerset East Accommodation at Angler & Antelope Guesthouse | TravelGround
+21

Angler & Antelope Guesthouse

Guest House

Review Summary

4.6 out of 5from 13 reviews for Angler & Antelope Guesthouse
Cleanliness
4.8/5
Service
4.4/5
Location
4.7/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.5/5
Celia V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Celia V
With spouse/partner

Rustige verblyf in 'n pragtige omgewing.

Die kamers is pragtig en goed toegerus. Die diens is vriendelik. Die omgewing is rustig. Hoogs aanbeveel.

Angler & Antelope Guesthouse's response

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering Celia, ons is bly julle het die verblyf geniet. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Vriendelike groete,
Annabelle

Angler & Antelope Guesthouse
Bernice B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Bernice B
Family with teenagers

Die verblyf was aangenaam en lekker ruim.

Ons was aangenaam verras met die lekker ruim kamers, badkamer en sitkamer. Die ou huis met sy pragtige plankvloere was netjies en skoon en die diens was vriendelik.

Angler & Antelope Guesthouse's response

Dankie vir die terugvoering Bernice. Ons is bly dat julle lekker gebly het.
Groete,
Annabelle

Angler & Antelope Guesthouse
Gert D - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gert D
With spouse/partner

Excellent guesthouse in Somerset East.

Beautiful antique furniture combined with excellent quality bedding and towels etc. Spacious room and bathroom - and the old church as dining hall is exceptional. Alan and Annabelle made us feel very welcome and they are true ambassadors for Somerset East. We will book there again for sure.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstaande gastehuis in Somerset-Oos.

Pragtige antieke meubels gekombineer met uitstaande gehalte beddegoed, handdoeke, ens. Ruim kamer en badkamer - en die ou kerkie as eetsaal is baie besonders. Alan en Annabelle het ons baie welkom laat voel en hulle is ware ambassadeurs vir Somerset-Oos. Ons sal beslis weer daar bespreek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Angler & Antelope Guesthouse's response

Baie dankie vir die terugvoering Gert, ons waardeer dit baie. Ek moet sê al die kiekies wat jy neem is besonders!

Angler & Antelope Guesthouse
Leon V - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Leon V
With friends

Everything you need is there but the people aren't helpful at all.

The people didn't make us feel welcome, instead they made us feel like intruders. When we went asking for coffee the next morning in the restaurant, they only said that breakfast was done.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Alles wat nodig is was daar maar mense geensins behulpsaam.

Mense het ons nie juis welkom laat voel meer asof of indringers was. Toe ons die volgende oggend vir koffie gaan vra in restaurant is daar net geantwoord dat ontbyt verby is.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Angler & Antelope Guesthouse's response

Ons is jammer dat julle gevoel het dat julle nie welkom was nie. Ons was onder die indruk dat ons bestuurder, Alice, julle verwelkom het op haar gewone vriendelike manier. Ons wil net uitwys dat julle in die selfsorg eenheid was, waar daar komplimentêre koffie voorsien word. Ons het nie 'n restaurant op die perseel nie, maar bedien ontbyt vir die mense in die gastehuis tot 09:00. Julle het 09:10 die rekening kom betaal, terloops ons het julle perongeluk R 90.00 te min gevra wat julle blykbaar nie opgetel het nie en gesê dat julle dalk later sal kom koffie drink, en dit is hoekom ek vir julle gesê het dat ontbyt reeds 09:00 toe maak.

Vriendelike groete
Annabelle Hobson
Eienaar

Angler & Antelope Guesthouse
Gerda D - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gerda D

Comfortable.

The unit we were in had a lot of stairs and no one helped us with our luggage. The car was parked a bit far and we were only 2 women, one of us was 83 years old. Not all the beds in the unit were prepared and no one asked us beforehand if we would be sleeping in 1 bed or separately. Apart from that everything was alright. Clean and neat and had a good night's rest. Thank you.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik.

Die eenheid waarin in ons was het redelik trappe gehad en niemand het ons gehelp met ons begasie nie ─ die kar was 'n ent geparkeer en ons was net 2 vroue gewees waarvan 1 'n 83-jarige was. Nie al die beddens in die eenheid was voorberei nie en daar is nie vooraf gevra of ons in 1 bed slaap of apart nie. Verder was als ok gewees. Skoon en netjies en het goed geslaap. Dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Angler & Antelope Guesthouse's response

Baie dankie, ons waardeer u terugvoering. Ons vra om verskoning vir enige ongerief. Indien ons vooraf bewus was dat daar spesiale omstandighede was, kon ons u verblyf meer gerieflik gemaak het. In die toekoms sal ons vir gaste vra of addisionele beddens benodig word.

Angler & Antelope Guesthouse
Andries Van Wyk V - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Andries Van Wyk V
With spouse/partner

Off the main route, but worthwhile.

We spent a single night in the self-catering flat and can only report positively on all aspects. Our hosts took exceptional effort to ensure that some of our belongings that stayed behind could find us again.

Ilse M - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilse M
With spouse/partner

Baie lekker gebly, sal vir seker weer wil teruggaan.

Kamers is pragtig en selfsorg-eenheid is goed toegerus. Gratis beskuit en filterkoffie was lekker bederf.

Angler & Antelope Guesthouse's response

Baie dankie vir jou terugvoering Ilse. Hoop dat julle volgende keer bietjie langer kan bly en ons wonderlike area kan verken.

Groete,
Annabelle.

Angler & Antelope Guesthouse
Ann B - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ann B
With spouse/partner

Very pleasant stay.

Great place for trout fishermen!

Pieter B - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter B
Family with teenagers

Uitstekende diens.

'n Baie gerieflike, goed toegeruste oorslaapplek.

Hans V - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hans V
With spouse/partner

Die selfsorg-eenheid was netjies en skoon en die diens deur Alan en Annabelle uitstekend.

Uitstekende verblyf en Annabelle se lamskenkels was onverbeterlik. Die uitsig op Bosberg is pragtig.

Ida B - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ida B
With spouse/partner

Alles lekker: die verblyf, die kos en die mense!

Sien die sterre hieronder.

Delene T - Aug 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Delene T

Baie, baie goed.

Ek sal dit weer gebruik.

Francois D - Jan 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois D
With spouse/partner

Excellent stay, great hosts. Breakfast at Hobson's Choice - fantastic.

This is establishment has it's own unique character - very tastefully decorated. Alan and Annabel are excellent hosts, and have done a great deal of renovating to make this a really exceptional B&B.

From R950
per night (for 2 people)
From R950
per night (for 2 people)
From R950
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 16 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 2 College Road, Somerset East, 5850, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJjODliYmE2LWZlMTktNDEwOC1hYjZiLWUxNzFmMzMwMjRkNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R950  per night (for 2 people) 13 5 1 5 2 College Road Somerset East 5850 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-21:00 10:00 -32.721215500761 25.586892190144
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com