Antbear Drakensberg Lodge
Review Summary
Marlies V - Oct 2017
Overall score
Rustige atrmosfeer, baie vriendelike personeel en heerlike etes.
Nicola C - Jul 2017
Overall score
Swak diens en swak verblyf.
Read moreConrad C - Feb 2017
Overall score
Unforgettable weekend and the most beautiful accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Onvergeetlike naweek gewees en mooiste plek!
Diens is puik! Mense maak seker jou bly daar is 'n onvergeetlike tyd en doen moeite.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marinda M - Aug 2016
Overall score
Persoonlike warm dromerige akkommodasie.
Antbear Drakensberg Lodge 's response
Dankie Marinda vir u wonderlikke kritiek. Ons is bly om te hoor dat u tyd saam met ons was fleurig.
Ons sien uit daar na om u weer te sien.
U is altyd welkom en ons personeel is altyd gereed om u te help.
Groete,
Dominik
Heloise D - Aug 2016
Overall score
Excellent long weekend in a beautiful place!
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekende langnaweek in 'n pragtige plek!
Wat 'n unieke en pragtige plek! Met aankoms is ons baie vriendelik gegroet deur Lechal. Sy het ons ook die lodge gewys en verduidelik hoe alles werk. Die kamers is pragtig. Alle houtwerk is self deur die eienaar gemaak. Jy sal nie hierdie unieke stukke iewers anders kry nie. Die akkommodasie is ruim, gerieflik en skoon. Kamers het almal 'n kaggel en Jacuzzi bad. Perfek vir die koue wintersdae. Ontbyt en aandete geskied om 'n gemeenskaplike tafel en jy kry die geleentheid om saam die ander gaste voor aandete 'n drankie te geniet en bietjie te kuier. Wat 'n lekker ervaring om soveel nuwe mense te ontmoet. Na aandete het sommige van die gaste agtergebly in die kuierarea voor die kaggel en speletjies gespeel of TV gekyk terwyl die res na hul eie chalets terug is om privaat voor die kaggel verder te kuier. Regtig 'n wonderlike plek, pragtige omgewing en vriendelike, behulpsame personeel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Andre S - Jun 2015
Overall score
Amazingly restful getaway for those who want time away from the rat race.
Read moreAntbear Drakensberg Lodge 's response
Hi Andre
Thank you for your kind reviews. Glad you enjoyed your stay here and hope to have you stay with us again soon.
Kind Regards
Leanne
Ignis V - Mar 2015
Overall score
Dit was baie lekker en het dit geniet om my vrou te bederf.
George B - Jul 2011
Overall score
Great experience
- Capacity: 30 people
-
Check-in: 13:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: Fernhurst Farm, Moor Park/ Giants Castle Road, Estcourt, 3310, KwaZulu-Natal
- All ages welcome