Beaufort West Accommodation at Appirklaas Self-Catering Apartments | TravelGround
+17

Appirklaas Self-Catering Apartments

Self Catering

Review Summary

4.3 out of 5from 7 reviews for Appirklaas Self-Catering Apartments
Cleanliness
4.3/5
Service
4.3/5
Location
4.3/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.3/5
Janus J - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Janus J
Family with young children

Aanvaarbaar as die laaste uitweg, maar daar is beter opsies beskikbaar.

Sien die sterre.

Laguerenne V - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Laguerenne V
With spouse/partner

Goed vir oor oorslaap.

Goed vir oorslaap op die pad na Kaapstad. Nie baie gemaklik vir rolstoele nie. Ontvangs is ongeveer 200 meter in die pad af en daar is geen duidelike aanwysings nie.

Appirklaas Self-Catering Apartments's response

Baie dankie vir die terugvoer. Volgende keer moet u vroegtydig melding maak van u spesifieke behoeftes soos rolstoel-vriendelike geriewe. By ons ander gastehuis het ons die beste rolstoel-vriendelike kamer in die Karoo.

Ons hoop vir 'n veilige reis verder!

Appirklaas Self-Catering Apartments
Kobus T - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus T
With spouse/partner

Rustige, verwelkomende plekkie.

Ontbyt en aandete is 'n moet by hierdie rustige plekkie. In die vervolg sal ek weet waar om te oornag as ek in daardie omgewing is.

Werner R - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Werner R
Family with teenagers

Dit was so lekker op pad Kaap toe, sommer weer daar geboek op pad terug Gauteng toe.

Die vriendelikheid en gasvryheid was 5-ster!

Annette D - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annette D
With spouse/partner

Was vir twee aande in Beaufort Wes vir troue.

Sien die sterre hieronder.

Jeannette K - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Jeannette K

Heerlik.

Sien die sterre hieronder.

Johan W - Jun 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan W
Family with young children

Goeie, vriendelike diens

Het 'n vorige keer by 'n ander gatehuis in selfde omgewing oornag, en die ervaring by Appirklaas was be verre beter. Ek sal Appirklaas vir enige persoon aanbeveel wat in Beaufort-Wes wil oornag.

From R935
per night (for 2 people)
From R935
per night (for 2 people)
From R935
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 32 people
  • Check-in: 14:00 to 00:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 15 Meintjies Street, Beaufort West, 6970, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkEfpkZ9bzU31JDoDEEHqro8KNUkrs4rjDXb87XRDbtSmd73KhB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R935  per night (for 2 people) 7 5 1 5 15 Meintjies Street Beaufort West 6970 Western Cape 0860 022 102 14:00-00:00 10:00 -32.346693638613 22.582708597183
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com