The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Apple and Spice | TravelGround
+27

Apple and Spice

Guest House

Review Summary

4.8 out of 5from 20 reviews for Apple and Spice
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.7/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.7/5
Renette B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Renette B
Individual traveler

Gasvry, gaan die ekstra myl.

Niks is te groot om te vra. Behulpsaam en gasvry.

Apple and Spice's response

Hello Renette

Hoop dit gaan goed.

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer en ons sien hierdie as 'n ware kompliment.

Dankie dat jy Apple & Spice Gastehuis gekies het as jou gasheer en ons sien uit om jou weer hier by ons te huisves.

Mag jy 'n uitstekende en geseende dag hê.

Baie Groete
Jake - Annie - Willie

Apple and Spice
Llewellyn L - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Llewellyn L
On business

Neat and comfortable.

Very neat and nice views, very friendly service and breakfast was also a winner.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies en gemaklik.

Baie netjies en mooi uitsig, baie vriendelike diens ontvang en ontbyt was ook 'n wenner.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Apple and Spice's response

Hello Llewelyn,

Hoop dit gaan goed.

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer en ons sien hierdie as 'n ware kompliment.

Dankie dat jy Apple & Spice Gastehuis gekies het as jou gasheer en ons sien uit om jou weer hier by ons te huisves.

Mag jy 'n uitstekende en geseende dag he.

Baie Groete,
Jake - Annie - Willie

Apple and Spice
Ria D - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ria D
With friends

Fantasties.

Sal altyd teruggaan. Was nou my 2de keer.

Ria D - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ria D
With friends

Fantastic!

As a non-smoker it was great to walk into a place that smells refreshing and with friendly staff. I highly recommend Apple and Spice!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties!

As nie roker is dit fantasties om in 'n plek in te loop wat lekker en skoon ruik en die vriendelikheid van die mense wat daar werk. Ek sal Apple and Spice vir enige iemand aanbeveel!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anton J - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anton J
With spouse/partner

Ons het baie welkom en tuis gevoel!

Sien die sterre.

Maretha V - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Maretha V
With spouse/partner

Heerlik welkom en tuis gevoel en gaan beslis weer daar oorbly!

Rustige omgewing en mooi uitsig. Groot verskeidenheid vir ontbyt en netjies voorgesit. Baie dankie Erica vir jou gasvryheid!!

Kgotso M - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Kgotso M
With friends

Loved my stay.

I loved the place. Nice!

Marisa J - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marisa J
With spouse/partner

Mal oor George!

Ons het vreeslik lekker gebly by Erica in Apple and Spice. Die diens was uitstekend. Erica is altyd behulpsaam met 'n restaurant wat jy moet probeer of aktiwiteite wat George aanbied. Pragtig in 'n stil buurt, heerlike ontbyt. Die kamers is netjies en gemaklik. In die area, 'n moet probeer is Serendipity vir aandete, 'n "experience" waaroor ons nog lank sal praat. "Fine dining with a local twist". De Vette Mossel op die strand was ook 'n unieke besoek, 'n moet vir al die seekos-liefhebbers.

Marko M - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marko M
With spouse/partner

It was simply amazing!

I would like to thank Erica and all her staff for the lovely stay. We have thoroughly enjoyed it. I would recommend Apple & Spice to anyone who enjoys being treated like royalty with love and respect!

Tyrone P - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tyrone P
With spouse/partner

Dit was wonderlik om weg van die huis te wees, maar ook tuis te voel met vriendelike mense.

Die verblyf was baie lekker, vriendelike ontvangs gehad, die plek is baie netjies. Sal dit beslis aanbeveel vir familie en vriende. Het die interaksie elke dag geniet wat 'n gevoel van huislikheid geskep het.

Willie L - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willie L
With spouse/partner

'n Aangename ondervinding.

Ek sal Apple and Spice aanbeveel vir enige persoon. Die gasvryheid sal ons altyd onthou.

Elske K - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elske K
On business

"Best choice!" Dit was beter as om in 'n hotel te slaap!

Warm, persoonlik, uitstekende diens ... Erika is 'n warm mens en die diens was uitstekend!

Hein-pierre D - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Hein-pierre D

Lekker gemaklik en luuks, maar oorprys.

Dit was uitstekende verblyf met goeie diens. Alhoewel die WiFi nie tot by ons kamer gekom het nie was dit nogtans lekker. Die badkamer kort wel 'n deur. Die etes was ook uitstekend. Weereens goeie diens.

Alouette K - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Alouette K
On business

Skoon, vriendelik en gerieflik!

Blyplek sentraal en maklik bereikbaar. Diens vriendelik en gasvry!

Diedre M - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Diedre M
With spouse/partner

Felt like home away from home!

Erica and her daughter-in-law's cheerful and friendly personalities made us feel welcome and very at home as soon as we arrived to Apple and Spice. The attention to detail in the house was much appreciated and loved. The heart warming breakfasts in the mornings put a cherry on top.

Dirk L - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Dirk L
With spouse/partner

'n Heerlike stil area uit die gewoel van George, maar naby genoeg om nie afgeskeep te voel nie.

Baie dankie vir die gasvryheid!

Andre B - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre B
With spouse/partner

Ongelooflik lekker gebly!

Sjoe, daar's baie om te sê, maar ek gaan dit kort hou. Dit was vir beide my meisie en myself 'n baie lekker kuier. Baie dankie vir die hulp met die bespreking op so 'n kort kennisgewing. Ek het dit baie waardeer.

Inge C - Apr 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Inge C
With spouse/partner

Pragtige plek met uitstekende diens.

Erica is 'n gasvrou duisend! Ons is bederf met die lekkerste ontbyte en dit is 'n lieflike plek om oor te bly. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Alesia K - Feb 2011
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alesia K
On business

Great place to stay and would recommend it to anyone!!

The place was clean, neat and the service was friendly. Great Breakfast. Thanks again Erica!

Louw L - Apr 2010
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Louw L
With spouse/partner

Great place to stay,hospitallity and service are excellent

Would recommend this without hesitation, Great breakfast very clean and a warm and friendly hostess.

From R1 500
per night (for 2 people)
From R1 500
per night (for 2 people)
From R1 500
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 10 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 36 Sidwell Avenue, Heather Park, George, 6530, Western Cape
  • No children under 16
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe0fdd1c96b9ed746710cda23797c3bfaefc2b99dc83bac94768537049a987e006bce5d59e86311099b912c48f535b981dfe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 500  per night (for 2 people) 20 5 1 5 36 Sidwell Avenue Heather Park 6530 Western Cape 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -33.958649691698 22.419576644897
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!