Artist's Attic Self-Catering Cottage
Review Summary
Corne S - Dec 2020
Overall score
Fantastiese, skoon en rustige plekkie met flink diens.
Paulette B - Mar 2020
Overall score
Asemrowend.
Annette V - Mar 2020
Overall score
Very enjoyable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangenaam.
Baie aangenaam en rustig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Werner V - Feb 2020
Overall score
Baie skoon en oulike plekkie. Buurman se honde blaf net die hele nag deur.
Artist's Attic Self-Catering Cottage's response
Jammer dat ons bure se honde gepla het. Daar is gewoonlik 'n goeie rede maar ons sal gaste vra in die vervolg om ons in kennis te stel. Ons bure is baie inskiklik en sal dadelik werk maak as hulle bewus gemaak word van die steurnis. Ons is ook gewoonlik beskikbaar om die saak aan te spreel en sou verkies as ons gaste oop kaarte speel. Nogmaals dankie vir die ondersteuning.
Hein M - Jan 2020
Overall score
Baie lekker omgewing en baie rustig.
Nina M - Jan 2020
Overall score
Lovely place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike plek.
Baie gerieflik, netjies en skoon. Ons sal beslis terugkom vir nog 'n kuiertjie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lance H - Jan 2020
Overall score
Netjies, skoon en gasheer is baie aangenaam.
Desire C - Jan 2020
Overall score
Warm welcome and friendly.
Carina R - Jan 2020
Overall score
Neat and clean in a beautiful, tranquil and safe area.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies en skoon, in 'n mooi, rustige en veilige omgewing.
Sal dit beslis aanbeveel en ons sal beslis weer daar wil oorbly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Mariza V - Dec 2019
Overall score
Unieke verblyf.
Karin S - Nov 2019
Overall score
Wonderful, safe atmosphere.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike veilige atmosfeer.
Ons het heerlik gebly, was 'n rustige stil omgewing. Als wat mens nodig het. Sal weer daar oorbly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Erimma A - Sep 2019
Overall score
The place was nice and clean the host was very kind.
Ilse R - Aug 2019
Overall score
Comfortable and spacious, very clean and peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik en ruim, silverskoon en rustig.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Charlotte V - Jul 2019
Overall score
Very nice, neat and quiet.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie nice, netjies en lekker stil.
Sal beslis weer daar oornag. Baie lekker.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sophia K - Jul 2019
Overall score
Verblyf was warm en huislik!
Yolandi O - Jul 2019
Overall score
Baie oulike plekkie.
Wilfried B - Jul 2019
Overall score
Baie aangenaam.
Lizl D - Jul 2019
Overall score
Beautiful, tasteful accommodation in a quiet and friendly environment.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige, smaakvolle verblyf in rusige en vriendelike omgewing.
Baie dankie vir 'n heerlike verblyf in hierdie smaakvolle en uiters goed toegeruste cottage.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Zanie M - Jul 2019
Overall score
Heerlik, rustig en knus.
Debbie L - Jun 2019
Overall score
Wonderful, suited my needs perfectly.
Christine V - Apr 2019
Overall score
It was very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was baie aangenaam.
Reinette is baie vriendelik en hulpvaardig. Die plekkie lyk presies soos op die foto’s. Dit is net jammer ons tydjie was so kort. Baie dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ronnette B - Apr 2019
Overall score
Great hospitality and location.
Kobus N - Mar 2019
Overall score
Dit was rustig en net wat ons nodig gehad het, baie baie dankie.
Marco D - Mar 2019
Overall score
Friendly.
Chris S - Feb 2019
Overall score
Rest for the soul.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rus vir siel.
Artist's Attic is goed geleë and baie rustig. Die perseel is lieflik om in te sit and net te lees of te eet. Prys is waarde vir geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Janet V - Feb 2019
Overall score
Comfortable with all you need.
Pestco S - Nov 2018
Overall score
Baie Lekker gebly.
Sonet P - Nov 2018
Overall score
Lekker bederfverblyf!
Albert V - Nov 2018
Overall score
Tranquil and lovely.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie rustig en heerlik.
Baie aangename mense en vriendelik en 'n baie knus atmosfeer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Albert V - Sep 2018
Overall score
Beautiful and comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie pragtig en gerieflik.
Baie mooi en netjies binne, en gasvrou en gasheer baie vriendelik. Sal definitief weer daar bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Desree D - Jul 2018
Overall score
Pragtige plekkie, home away from home.
Egmondt B - Apr 2018
Overall score
Artist's Attic is 'n pragtige eenslaapkamer eenheid met ekstra slaapplek vir twee mense in die sitkamer, let wel nie geskik vir mense wat nie kan trappe klim nie.
Gwen D - Apr 2018
Overall score
Baie rustig!
Johny R - Apr 2018
Overall score
'n Baie mooi, netjiese, skoon plekkie vir gesin van 3 of 4.
Rina B - Apr 2018
Overall score
Lieflike, stil omgewing en verblyf was puik!
Marlene M - Mar 2018
Overall score
Heerlik, salig en ontspanne.
Johan V - Mar 2018
Overall score
Heerlik,rustig en stil.
Jan W - Feb 2018
Overall score
Baie mooi en rustig.
Wj C - Jan 2018
Overall score
Gemaklike prag, goed toegerus en gerieflik.
Marieth B - Nov 2017
Overall score
Baie aangename verrassing! Pragtig!
Karin S - Nov 2017
Overall score
Aangename verblyf.
Artist's Attic Self-Catering Cottage's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Mense soos julle maak dit al's die moeite werd. Kom gerus weer!
Rene K - Oct 2017
Overall score
Baie behulpsaam.
Loretta V - Oct 2017
Overall score
Very nice experience.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker ervaring.
Die omgewing is rustig en pragtig. Met ons aankoms het Josef ons baie vriendelik ontvang en was baie behulpsaam om ons seuntjie sy bed reg te kry en seker te maak ons kon nessie skrop. Ons was bederf met heerlike koffie, beskuit en ontbytgraan wat vir ons gerief in die kombuis geplaas is. Die bediende het ons Saterdag verras toe sy ons klere gewas het en netjies vir ons op die droog rak gehang het. Die enigste nadeel is dat ons glad nie die sleutel van die binnedeur, (wat die hoof huis en die die eenheid skei) van die eenheid gehad het nie. Dus het dit ons effens ongemaklik laat voel, aangesien jy nie seker was wie, wanneer by die eenheid sou instap nie. Nota aan bestuur: Die hoofslaapkamer se blinds is baie deursigtig, en dus is dit moeilik vir iemand wat lig sensitief is om daar te slaap, of selfs bietjie laat te slaap. Die hondjie is ook baie oulik en ons seuntjie het lekker met hom gespeel (hy wou hom sommer saam vat huis toe), maar om voor 6 in die oggend wakker gemaak te word met sy getjank voor die deur is glad nie lekker nie. Verder was ons verblyf by Artist's Attic heerlik en ons sal beslis weer by julle boek. Julle is gasvry en vriendelik en dit is wat 'n mens laat tuis voel by julle! Nogmaals dankie Josef en Riette dat julle hierdie pragtige plekkie met ons gedeel het!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Artist's Attic Self-Catering Cottage's response
Dankie Chinè vir julle meestal.positiewe terugvoer. Die sluit van deur na hoofhuis is om ons privaatheid te behou. Alle gaste verblyfplekke het toegang tot eenhede om te diens en dus normaal. Sal in die vervolg gaste aannraai om die hondjie van die begin af te ignoreer en nie verwagtinge by hom te skep nie.
Deon J - Oct 2017
Overall score
Quickly felt at home and had a great chat over the weekend. Fresh salad leaves were eve brought out of the garden on Saturday.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vinnig tuis gemaak en lekker gesels deur die naweek. Selfs Saterdag vars slaaiblare uit die tuin gebring.
Ons gasheer het ons na 21:00 Vrydagaand ontvang en vinnig tuis laat voel. Saterdagoggend na ons welstand kom verneem en heerlik gesels. Die Saterdagmiddag ons selfs vars geplukte slaaiblare uit sy eie tuin gebring. Alles het gewerk en was rustig (veral omdat daar geen TV in eenheid is nie). Sal enige tyd weer daar oorbly as ons in Nelspruit is.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Artist's Attic Self-Catering Cottage's response
Dankie Deon vir julle positiewe terugvoer. Sal julle graag weer ontvang!
Carla O - Sep 2017
Overall score
Lovely, spacious and neat unit.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lieflike ruim en netjiese eenheid.
Ons verblyf by Artist Attic was heerlik gewees met alles wat ons nodig gehad het plus 'n hele paar oulike ekstras. Baie dankie Reinette, ons sal vir seker terug wees!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Brenda T - Sep 2017
Overall score
Absolutely beautiful and totally unique!
Yolande D - Aug 2017
Overall score
Heerlik rustig en gerieflik.
Mervin B - Aug 2017
Overall score
Unieke ervaring!
Bruce S - Jul 2017
Overall score
An ideal place for 2 people to overnight.
Artist's Attic Self-Catering Cottage's response
Thank you for your review, Bruce.
Kind regards.
Marietjie C - Jun 2017
Overall score
Neat and comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies en gerieflik.
Sal aanbeveel en weer bespreek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sonya G - Mar 2017
Overall score
Very friendly reception.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie vriendelik ontvang.
Netjies, skoon en vriendelik ontvang. Sal weer daar gaan bly!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Heidi C - Jan 2017
Overall score
Lovely!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik!
Pragtige plekkie, ek sal dit aanbeveel. Lekkerste bak gesnyde veselperskes gekry vir ontbyt, 'n aangename verrassing.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kotie V - Nov 2016
Overall score
Very peaceful and clean, neat environment.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie rustig en skoon, netjiese omgewing.
Vriendelike ontvangs. Skoon, netjiese en rustige verblyf.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ronel M - Nov 2016
Overall score
Good value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie waarde vir jou geld.
Dankie vir goeie diens, waarde vir geld en heerlike ontbyt. Ek is seker gaste sal van die ontbyt gebruik maak as julle dit aanbied. Ek sal julle cottage definitief aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Andreas B - Nov 2016
Overall score
Friendly, neat, and full of character.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelik, netjies en karaktervol ingerig.
Die ligging van Artist Attic is in 'n rustige area van Nelspruit.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jacquelene D - Oct 2016
Overall score
Felt like home away from home.
Artist's Attic Self-Catering Cottage's response
Thanks for the positive review. We hope you will visit us again soon.
Kind regards,
Reinette Fourie
Evert D - Sep 2016
Overall score
Wat 'n wonderlike verassing.
Artist's Attic Self-Catering Cottage's response
Dankie Evert. Dit is heerlik om sulke positiewe terugvoering te kry. Hoop dit inspireer gaste om self te kom kyk! Groete
- Capacity: 6 people
-
Check-in: 12:00 to 21:00
Check-out: 10:00 - Address: 81 Columbus Street, Steiltes, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- No children under 4