The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Assendelft Lodge & Bush Camp | TravelGround
+60

Assendelft Lodge & Bush Camp

Guest House

Review Summary

4.8 out of 5from 29 reviews for Assendelft Lodge & Bush Camp
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.8/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.7/5
Annelien V - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelien V
With spouse/partner

Ongelooflike Karoo-ervaring.

Netjiese, skoon kamers. Ons is verwelkom en ons verblyf oor drie aande was net een groot ervaring. Die diens is uiters professioneel. Lieflike Karoo-aande om die kampvuur. Ook nie te ver van Prince Albert vir 'n uitstappie nie.

Brian H - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Brian H
With spouse/partner

Convenient for overnight stop.

See stars.

Marieta M - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marieta M
With spouse/partner

Goeie keuse.

Baie welkom gevoel. Uitstekende gasheer en gasvrou. Sal graag weer daar oornag

Assendelft Lodge & Bush Camp's response

Baie dankie Marieta!
Ons waardeer jou terugvoer.

Assendelft Lodge & Bush Camp
Rika M - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rika M
Individual traveler

Reis vanaf die Kaap.

Het 'n oorslaapplek gesoek vanaf die Kaap. Assendelft is naby aan die snelweg, so dis gerieflik om af te draai. Dis doodstil in die nag en heeltemal veilig. Ek het lekker gebly en sal weer daar gaan bly.

Francois R - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois R
With spouse/partner

Die stilte praat met jou.

Die plek is regtig 'n baie rustige plek en redelik naby N1 'n mens kan aan stilte gewoond raak.

Retha V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Retha V
With spouse/partner

Like an oasis in a desert.

Assendelft Lodge is tucked away very close to the N1, just about halfway between Beaufort West and Laingsburg. It's a great find! We were welcomed with the greatest hospitality, our hostess even lit a fire on our behalf and kept an eye on it during the stormy winds. She made sure that we were comfortable. We stayed in a well-equipped room with a lovely large shower with definite attention to detail. We could use the dining room and sit and eat there. Please note that the rooms are not self-catering units. There is a fridge and coffee station in the dining room. We will definitely go here again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Soos 'n oase in 'n woestyn.

Assendelft Lodge lê weggesteek baie naby aan die N1, omtrent in die middel op die lang pad tussen Beaufort-Wes en Laingsburg. Dis 'n wonderlike fonds! Ons is met die grootste gasvryheid ontvang, ons gasvrou het selfs namens ons 'n vuurtjie aangesteek en dit in 'n stormwind opgepas. Sy het doodseker gemaak dat ons gerieflik en gemaklik is. Ons het heerlik gebly in die goed-toegeruste kamer met 'n lieflike groot stort. Hier is beslis aandag aan detail. Ons kon die eetkamer gebruik en het lekker daar gesit en eet. Let net op dat die kamers nie selfsorgeenhede is nie. Daar is wel 'n yskas en koffiestasie in die eetkamer. Ons sal beslis weer hier aandoen.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dolf G - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dolf G
With spouse/partner

Great location and stunning hosts.

Perfect stay over to and back from Cape Town. Great views peace and tranquillity. Accommodation was clean and comfortable. Food was great and lovely hosts.

Colyn D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Colyn D
With spouse/partner

Rustig, netjies en lekker.

Baie aangename mense met baie netjiese verblyf. Dis lekker rustig op die plaas en is goed geleë vir oorbly op pad Kaap toe.

Riana V - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Riana V
With spouse/partner

Fantasties!

'n Baie gesellige plek om oor te bly. Nie net vir een nag nie, maar sommer 'n paar.

Assendelft Lodge & Bush Camp's response

Hi Riana,
Thank you for your lovely review.
We enjoyed meeting you and your husband with good conversation and we hope your next stay with us will be for a couple of days.

Regards,
Andre & Stephanie

Assendelft Lodge & Bush Camp
Anton H - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anton H
Family with teenagers

Dit is die tweede keer wat ons hier bly, soos die eerste keer was dit baie lekker.

Kamers baie mooi en netjies. Lekker warm in die kamers met verwarmers en elektriese komberse. Eienaars vriendelik en behulpsaam.Maklik bereikbaar en naby die N1. Sal weer hier tuisgaan.

Assendelft Lodge & Bush Camp's response

Hi Anton,

Thank you for your review. We are glad to have had you stay with us again. We truly enjoyed meeting you and your beautiful family.

We look forward to your next stay with us in the near future.

Regards,
Andre and Stephanie.

Assendelft Lodge & Bush Camp
Andre M - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Andre M
With spouse/partner

Very well located and easy to find.

Very neat and clean and the hospitality overwhelming. André and Stephanie really make you feel at home.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie goed geleë en maklik om te vind.

Baie netjies en skoon en die gasvryheid oorweldigend. Andre en Stephanie laat mens werklik tuis voel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Assendelft Lodge & Bush Camp's response

Hi Andre,

Thank you for your review, we are glad you enjoyed your stay with us and we hope to see you again soon.

Regards,
Andre and Stephanie

Assendelft Lodge & Bush Camp
Theunis O - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Theunis O
With spouse/partner

Neat with excellent service!

Enjoyed stay, neat and clean place with nice hosts.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Geriewe netjies en diens puik.

Verblyf baie geniet, netjies en skoon geriewe met aangename gasheer en gasvrou.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Assendelft Lodge & Bush Camp's response

Hi Theuns
Thank you for your review! We really enjoyed our talks watching the evening sun and the fire talks!
We hope to see you soon again!
Kind Regards,
Andre & Stephanie Knoop

Assendelft Lodge & Bush Camp
Ludi V - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ludi V
Family with young children

Lekker stil karoo plaas omgewing.

Netjies en skoon. Gasheer en vrou was baie vriendelik en kinders ingetrek met voer van hoenders, rooibokkies en die uithaal van eiers. Gesukkel om hul weg te kry. Sal volgende keer die boskamp probeer. Sal definitief weer hier oorslaap

Assendelft Lodge & Bush Camp's response

Hi Ludi
Thank you for review, we really enjoyed spending the time with your two lovely girls.
We hope to see you soon!
Kind Regards
Stephanie Knoop

Assendelft Lodge & Bush Camp
Coenraad S - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Coenraad S
With spouse/partner

Ons verblyf was baie aangenaam, netjies en skoon.

Ontvangs was baie vriendelik.

Minette F - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Minette F
With spouse/partner

Assendelft is 'n rustige, ontspannende omgewing onder die Karoo-sterre.

Die bestuurder van Assendelft was ongelooflik behulpsaam, t.o.v. die verblyf asook omliggende stede en selfs paaie. Ons sal Assendelft aanbeveel vir enige toeriste.

Assendelft Lodge & Bush Camp's response

Thank you very much for your review, we hope to see you again soon!

Assendelft Lodge & Bush Camp
John-william D - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
John-william D
With spouse/partner

Skoon, netjiese kamparea in die Karoo. Pragtig.

Ons was vriendelik verwelkom na 'n lang dag se ry en dadelik na ons rusplek geneem. Die boskamp skep 'n heerlike rustige, plaas-atmosfeer, maar is tog besonders netjies met alle geriewe nodig vir 'n gemaklike bly. Sal definitief hierdie skatkis aanbeveel vir iemand wat die gejaagde lewe wil ontsnap.

Gail H - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gail H
With spouse/partner

A great Karoo farm experience.

The bush camp is comfortable and quiet.

Steve F - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Steve F
With spouse/partner

Aangenaam, skoon en vriendelike ondersteunende personeel.

Sien gradering.

Leon K - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leon K
Family with teenagers

Dit was 'n besonders lekker oorslaap op pad Kaap toe en sal dit beslis aanbeveel.

Die kamers is skoon en netjies. Die eienaars en personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal beslis weer daar oorslaap en vir almal aanbeveel.

Peter L - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Peter L
With spouse/partner

Quiet and relaxing and perfectly positioned between destinations.

See rating.

Sanet V - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sanet V
With spouse/partner

Beste waarde vir geld, ongelooflike mooi kamers, die ideale ontspanningsplek.

Assendelft is die beste oornagplek op pad Kaap toe. Hulle bied egte Karoo-gasvryheid met kamers wat 'n 5-ster hotel oortref. Vriendelike diens en asemrowende mooi Karoo-sonsondergange. Doen jouself 'n guns en gaan kuier daar.

James P - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
James P
With friends

Van die beste plekke waarby ek nog geslaap het op die N1 tussen Kaapstad en Johannesburg.

Baie lekker plek om by oor te slaap, die Boskamp is baie gerieflik en gesellig.

Cornelia S - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cornelia S
With spouse/partner

Dit was soos 'n oase in die woestyn!

Dankie, vir wonderlike gasvrye diens, ons sal vir seker volgende keer langer daar vertoef. Die kos was uit die boeke! Julle verdien 5 sterre!

Ronel L - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronel L
With spouse/partner

Ongelooflike gasvryheid.

Baie gasvrye mense. Huislike atmosfeer. Sal definitief weer daar gaan bly.

Kean P - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Kean P
Family with teenagers

Baie geniet!

Dankie vir die goeie gasvryheid.

Henning P - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henning P
With spouse/partner

Baie tevrede. Vriendelik ontvang. Omgewing baie geniet.

Sal dit wel aanbeveel!

Villeen S - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Villeen S
With spouse/partner

Heerlik gebly! Pragtig, stylvol en skoon. Gerieflik naby die N1 sonder om die verkeer te hoor.

Sal die plek enige tyd aanbeveel. Ons het baie lekker geslaap, gerieflik teen N1, maar sonder die geraas van voertuie. Die kamers en res van die huis is baie mooi stylvol, huislik, skoon en netjies.

Pierre D - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pierre D
With spouse/partner

'n Aangename, vriendelike gasheer en gasvrou.

Beveel dit sterk aan vir oorslaap.

Bertie B - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Bertie B
With spouse/partner

Baie lekker Karoo-oornag!

Dit was 'n aangename oornag in die Karoo, net jammer van die wind wat ons die nag gepla het.

From
R900
per night (sleeps 2)
From
From R900
per night (sleeps 2)
From
R900
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 23 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Goeiemoed Farm No. 90, Prince Albert Road, 6931, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ccbec30ea901196fa44c044e6312d11bf918efcbb29c608ef5579d7083a7d32939addd6467021b23b908fe762eb08de00c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R900  per night(sleeps 2) 29 5 1 5 Goeiemoed Farm No. 90 Prince Albert Road 6931 Western Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -32.994698928333 21.682698726654
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!