The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at At The Loerie | TravelGround
+38

At The Loerie

Guest House

Review Summary

4.5 out of 5from 13 reviews for At The Loerie
Cleanliness
4.5/5
Service
4.4/5
Location
4.6/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.3/5
Joane S - May 2022
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Joane S
With spouse/partner

Reg vir 'n stop-en-go.

At The Loerie is 'n oulike plekkie. Dis perfect vir 'n stop and go.

Saartjie V - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Saartjie V
With spouse/partner

Baie lekker, gerieflik en waarde vir jou geld.

Baie baie dankie Jen, ek waardeer die bly by julle, dit was baie lekker.

Annelise R - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelise R
With spouse/partner

Dit was fantasties.

Ons sal weer daar oorslaap.

Francois B - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois B
With friends

Goeie waarde vir geld.

Skoon, netjies, bekostigbaar.

Lee-anne C - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lee-anne C
With spouse/partner

Lekker plekkie.

Baie lekker gebly, die plek het potensiaal om 'n B&B te wees eerder as self-catering. Baie netjies en skoon.

Eloize O - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eloize O

Ons het ons kuier baie geniet by At the Loerie.

Ons is hartlik verwelkom en daar was iemand permanent op die perseel vir as ons enige iets benodig het. Die host was baie vriendelik en het seker gemaak ons was na gekyk. Dit is 'n lieflike gastehuis met genoegsame kamers om ons groot groep te huisves. Ons het veilig gevoel en sal hierdie gastehuis aanbeveel.

Attie C - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
4/5
Attie C
With spouse/partner

Die kamer is ruim genoeg, met 'n baie groot topgehaltebed, Ons het 2 dae gebly. Daar is 'n lekker sitkamer met 'n ketel en koffie beskikbaar en 'n gemeenskaplike kombuis met yskas.

Hoewel ons baie lekker gekuier het, is veiligheid vir my 'n bekommernis. Die voorkant spog met elektriese omheining, elektriese hek, veiligheidsdeur en goeie beligting op die parkeerarea. Die kombuiskant is aan 'n kant straat met 'n paar ongure karakters wat daar verby loop, daar is wel 'n elektriese heining, maar geen veiligheidsdeur. Die buite deur was nie een aand gesluit nie en daar is nie eens 'n lig aan nie. Enige een wat oor die heining kom het toegang tot die hele gastehuis.

Linden C - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linden C
With spouse/partner

Aangename kuier.

Baie lekker gekuier. Alles was skoon en netjies. Geriewe ook goed.

Melinda C - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melinda C
With spouse/partner

Lovely and convenient location with spotless facilities.

We only stayed one evening but was super relaxing and a comfy bed and clean and neat and quiet ! Will definitely be back.

Francois M - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois M
With friends

My only problem was the lack of a sink in the shared bathroom.

The location couldn't be better - absolutely centrally located near dining and entertainment venues. The lounge with shared facilities is excellent - even gingerbread cookies!

This review has been translated,click hereto view the original version.

My enigste probleem was die gebrek aan 'n wasbak in die gedeelde badkamer.

Die ligging kan nie beter nie - absoluut sentraal geleë naby eet- en kuierplekke. Die sitkamer met die gedeelde geriewe is uitstekend - selfs gemmerkoekies!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gavin K - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gavin K
With spouse/partner

Fantastic.

Very nice place, thank you!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Baie lekker plek, dankie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marne V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marne V
With spouse/partner

So lekker gewees!

Jen was vriendelik en behulpsaam. Sy het 'n pragtige gastehuis. Ons het so welkom gevoel en kon ons verkyk aan al die mooi goedjies in die huis. Ons was stapafstand van die waterfront af en het heel veilig gevoel. Sou ons weer in Knysna kuier, sal ek beslis weer by Jen boek.

Yusuf H - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
1/5
Yusuf H
With spouse/partner

Dit was baie ongemaklike verblyf.

Alhoewel hulle adverteer as 'n gastehuis was daar geen voorbereiding vir ontbyt nie. Geen skoonmakers en 'n onvolledige, klein selfhelp-kombuis wat nie paslik is vir 'n gastehuis is nie. Ek is te teleurgesteld om nog 'n resensie te skryf.

From
R590
per night (sleeps 2)
From
From R590
per night (sleeps 2)
From
R590
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 10 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 39 Fitchat Street, Knysna, 6570, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAettB25oKkOfA9jPMWgOQu1WrnqKQr02n6yVflC7jYt20KglwC9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R590  per night (sleeps 2) 13 5 1 5 39 Fitchat Street Knysna 6570 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.034457190999 23.04807046627
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!