Atlantic Loft
Review Summary
Robert F - Dec 2020
Overall score
It was good, however only parking is a concern.
Atlantic Loft's response
Thank you for the feedback Robert, it is much appreciated.
All the best for 2021.
Amanda V - Nov 2020
Overall score
Fantasties.
Atlantic Loft's response
Dankie Amanda, ons is so bly dat julle dit geniet het!
Chanelle D - Nov 2020
Overall score
Fantasties!
Read moreAtlantic Loft's response
Baie dankie Chanelle, ons is so bly dat julle dit geniet het!
Jonathan F - Nov 2020
Overall score
Awesome. Stunning. Chilled. Enjoyable.
Atlantic Loft's response
Thank you Jon, and so glad you guys enjoyed it!
Sheila S - Oct 2020
Overall score
Awesome!
Atlantic Loft's response
So glad you enjoyed your stay Sheila.
Hope you have an awesome 2021.
Marissa V - Mar 2020
Overall score
Lovely resting place for a romantic getaway.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike rusplek vir 'n romantiese wegbreek.
Die studio is pragtig en die gasheer het aan alles gedink. Een klein kwessie is in die gasteboek onder Mike se aandag gebring.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Atlantic Loft's response
Baie dankie Marissa.
Ons is so bly dat julle dit geniet het.
Gabrielle A - Mar 2020
Overall score
Comfortable and well equipped.
Atlantic Loft's response
Thank you, Marissa, and we are so glad you enjoyed your stay.
Thank you for the advice on the 'braai brush/cleaner', we have just purchased one.
Gerhard C - Feb 2020
Overall score
Very friendly and close to all amenities.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie vriendelik en naby alle benodighede.
Baie vriendelik en bedagsaam. Ons het dit baie geniet. Die plek is ook stapafstand van die see, winkel, ens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Atlantic Loft's response
Baie dankie Gerhard, ons is so bly dat julle dit geniet het.
Speek V - Jan 2020
Overall score
Dit was skoon en netjies. Daar was niemand wat ons ontvang of afgesien het nie.
Read moreAtlantic Loft's response
Baie dankie vir die terugvoer Speek, ons waardeer dit.
Shireen S - Jan 2020
Overall score
Dit was rêrig baie fantasies, die uitkyk op die see, en lekker om te ontspan.
Atlantic Loft's response
Baie dankie Shireen. Ons is so bly dat julle dit geniet het.
Shaniece C - Nov 2019
Overall score
Beautiful! Lovely sea view.
Atlantic Loft's response
Thanks Shaniece, so glad you enjoyed it!
Nicolette L - Oct 2019
Overall score
Dit was goeie ligging, maar heelwat stowwerig. Sal dit graag aanbeveel.
Atlantic Loft's response
Baie dankie Nicolette! Ons is so bly dat julle dit geniet het.
Ingrid S - Sep 2019
Overall score
Very nice and nice view.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker en mooi uitsig.
Baie gasvry en vriendelik. Lekker geslaap en uitsig fantasties.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Atlantic Loft's response
Baie dankie!
Ons is so bly dat julle dit geniet het.
Ralph M - Aug 2019
Overall score
Unbelievable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflik.
Die plek se uitsig alleen is asemrowend.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Atlantic Loft's response
Baie dankie Ralph,
Ons is so bly dat julle dit geniet het!
Nikki V - Jun 2019
Overall score
It was awesome.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was awesome.
Hulle is meer as 'n self-catering unit. Al die ekstras wat hulle het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Atlantic Loft's response
Dankie baie, Nikki.
Ons is so bly dat julle dit genier het!
Jacques L - Nov 2018
Overall score
Amazing.
Atlantic Loft's response
Baie dankie, Jacques. Ons is so bly dat julle dit geniet het!
Merle M - Oct 2018
Overall score
Fantasties!
Atlantic Loft's response
Baie dankie Merle! Ons is so bly dat julle dit geniet het.
Andre W - Oct 2018
Overall score
Baie lekker op die see.
Atlantic Loft's response
Baie dankie Andre. Ons is so bly dat julle dit geniet het.
Adri M - Aug 2018
Overall score
Mooi uitsig, uiters gemaklik en netjies!
Atlantic Loft's response
Dankie Adri, ons is bly dat julle dit geniet het.
Elsabe D - Jun 2018
Overall score
Pragtige uitsig en mooi ingerig.
Marlodene B - Mar 2018
Overall score
Too short!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Te kort!
Ek sal definitief Atlantic Loft aanbeveel! Die loft is ongelooflik mooi en ruim en ek het onmiddellik tuis gevoel. Baie naby die see en die area is stil en veilig. Ek sal beslis terug wees. My enigste klagte is dat daar nie 'n haardroër was nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Atlantic Loft's response
Ons is baie bly dat julle dit geniet het.
Ek gaan 'n haardroër in die Loft sit.
Dankie,
Mike
Lizaan V - Feb 2018
Overall score
Die mooiste plek so naby aan die see werklik amazing.
Atlantic Loft's response
Baie dankie Lizaan.
Ons is so bly dat julle dit geniet het.
Talicia J - Dec 2017
Overall score
Fantastiese verblyf. 'n Mens voel baie welkom.
Atlantic Loft's response
Dankie Talicia.
Ons is baie bly dat julle dit geniet het.
Liezl K - Oct 2017
Overall score
Rustig en wonderlik.
Atlantic Loft's response
Baie dankie Liezl. Ons is bly dat julle dit geniet het!
Yolande G - Sep 2017
Overall score
Very tidy.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies.
Baie netjies en pragtige uitsig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Atlantic Loft's response
Baie dankie Yolande, ons is bly dat julle dit geniet het!
Johan D - Aug 2017
Overall score
Not what we expected.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Nie wat ons verwag het nie.
Atlantic Loft is nie geskik vir ouer mense nie. Dit is moeilik om van die parkeerplek af teen die opdraande uit by die wooneenheid te kom. Dan is daar steil trappe op na die slaapkamer wat gevaarlik kan wees vir bejaardes. Vir jonger fiks persone sou dit ideale akkommodasie wees. Smaakvol gemeubileer met pragtige see- en berguitsigte.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Atlantic Loft's response
Dankie Johan. Ons is bly dat julle dit geniet het.
Abrie V - Jul 2017
Overall score
Baie aangenaam.
Atlantic Loft's response
Baie dankie Abrie, ons is bly dat julle dit geniet het!
Henry K - Jul 2017
Overall score
Beautiful view and convenient accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige uitsig en gerieflike slaapplek.
Pragtige uitsig en gerieflike slaapplek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Atlantic Loft's response
Dankie Henry! Ons is bly dat julle dit geniet het!
Divan V - Jul 2017
Overall score
A very nice getaway.
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Baie lekker wegbreek.
Die plekkie was baie netjies en skoon. Die vertrek bo was nog beter met wonderlike uitsigte en `n fantastiese badkamer. Baie goeie en vriendelike diens. Perfek vir `n paartjie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Atlantic Loft's response
Dankie Divan!
Ons is baie bly dat julle dit geniet het.
`madaleen S - Jun 2017
Overall score
Very pretty room. Wonderful service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie mooi kamer. Wonderlike diens
Melkbos is pragtig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Atlantic Loft's response
Beste Madaleen,
Ons is baie bly dat julle dit geniet het!
Alles van die beste,
Mike en Nats
Adri M - May 2017
Overall score
Wonderful location, close-by and the view was such a treat!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlike ligging, maklik binne bereik en groot bederf met die uitsig!
Wonderlike ligging, maklik binne bereik en groot bederf met die uitsig!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Atlantic Loft's response
Beste Adri,
Ons is baie bly dat julle dit geniet het!
Alles van die beste,
Mike en Nats
Raymond V - Mar 2017
Overall score
Beautiful!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtig!
Die loft is pragtig. Dit is skoon en selfs mooier as die foto's. Trappe vanaf kombuisarea na die hoofvertrek is steil, maar die uitsig is die moeite werd. Die gasheer, Mike, is baie vriendelik en behulpsaam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Henry V - Feb 2017
Overall score
Affordable accommodation close to the city.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Bekostigbare verblyf naby die stad.
Baie mooi verblyf, goeie waarde vir geld, vriendelike en professionele diens. Skoon en netjiese plek. Sal gerus weer daar bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Atlantic Loft's response
Hi Henry,
Thank you for your review, it is really appreciated!
Regards,
Mike and Nats
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 14:00 to 23:00
Check-out: 10:00 - Address: 4 Eagle Road, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Western Cape
- All ages welcome