Avar Lodge
Review Summary
Nelie S - Aug 2022
Overall score
Ons kan Avar Lodge beslis aanbeveel.
Avar Lodge 's response
Dit was aangenaam om julle hier te ontvang en te ontmoet. Baie dankie vir die pragtige verwysing. Waardeer julle ondersteuning.
Malcomb D - Aug 2022
Overall score
Neat and clean.
Avar Lodge 's response
It was lovely to meet you and thank you for choosing Avar Lodge.
Astrid B - Jul 2022
Overall score
Dit was baie aangenaam gewees om by Avar Lodge te kon bly.
Avar Lodge 's response
Baie dankie. Ek is bly julle het dit geniet.
Mary-ann B - Jun 2022
Overall score
Mooi, skoon en na aan die stad.
Avar Lodge 's response
Dit was so lekker om julle hier te ontvang. Baie dankie vir julle besoek en mooi resensie.
Carla H - Jun 2022
Overall score
Relaxing.
Avar Lodge 's response
It is wonderful to hear you had a great relaxing weekend.
Kosie G - May 2022
Overall score
Absolutely outstanding service.
Avar Lodge 's response
It was wonderful to host you. Thank you for choosing Avar Lodge. You are most welcome.
Amanda B - May 2022
Overall score
Pleasant stay friendly host.
Avar Lodge 's response
Thank you. You are most welcome.
Ivor F - Apr 2022
Overall score
Rustig, veilig en het privaatheid gehad. Basies wat ek gesoek het en het dit gekry.
Avar Lodge 's response
Baie dankie vir die ondersteung. Waardeer dit.
Stiehann S - Feb 2022
Overall score
Baie rusting en veilig. Ons het die stilte baie geniet.
Avar Lodge 's response
Was lekker om julle te ontvang. Baie dankie vir jul ondersteuning.
Mishka C - Sep 2021
Overall score
Amazing and relaxing.
Read moreAvar Lodge 's response
Thank you for your kind words. It was a pleasure hosting you.
Maylene J - Sep 2021
Overall score
Amazing, peaceful and very relaxing.
Avar Lodge 's response
Thank you for your kind words. We appreciate your review. Also, many thanks for choosing Avar Lodge.
Maylene P - Sep 2021
Overall score
Phenomenal
Zelna T - Jul 2021
Overall score
Toepaslik vir wat ek wou hê. Vriendelike gasheer en baie netjies.
Avar Lodge 's response
Baie dankie. Waardeer u ondersteuning.
Stephanie D - May 2021
Overall score
Merkwaardig.
Avar Lodge 's response
Baie dankie vir julle aanbeveling en ondersteuning. Waardeer baie.
Anneline N - Sep 2020
Overall score
My kuier was lekker en het ons privaatheid geniet en sal weer bespreek in die toekoms. My tydjie by Avar Logde was baie lekker.
Avar Lodge 's response
Dear Anneline
Wonderful to receive a review from you guys. It was lovely to have you here at Avar Lodge. Thank you so much for choosing us. See you again.
Kind regards
Alta
Pierre B - Mar 2020
Overall score
Very friendly and safe.
Avar Lodge 's response
Dear Pierre
Thank you for your visit and for choosing Avar Lodge. It was a pleasure to meet you and your family. Also, you are most welcome to stopover should you visit Cape Town again.
Kind regards
Alta
Marius K - Mar 2020
Overall score
Skoon en netjies, baie sentraal.
Avar Lodge 's response
Beste Marius,
Dit was aangenaam om julle te ontvang hier by Avar Lodge. Baie dankie vir julle resensie.
Alle voorspoed met julle fietswedren.
Vriendelike groete
Alta
Jan E - Mar 2020
Overall score
Baie lekker en alles was gereed en daar.
Avar Lodge 's response
Beste Jan
Wonderlik om van julle te hoor.
Baie dankie vir jul mooi boodskap. Dit was heerlik om julle te ontmoet en lekker te gesels.
Seënwense daar.
Alta
Yvonne B - Feb 2020
Overall score
Baie netjies en redelik sentraal geleë.
Avar Lodge 's response
Beste Yvonne
Dankie vir jou aanbeveling. Ek waardeer dit baie.
Vriendelike groete
Alta
Japie S - Jan 2020
Overall score
Netjies en skoon.
Avar Lodge 's response
Beste Japie,
Baie dankie vir die boodskap. Dit was wonderlik om julle hier te kon huisves. Julle is altyd meer as welkom.
Vriendelike groete,
Alta
Chanine N - Jan 2020
Overall score
I would definitely recommend it!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ek sal dit beslis aanbeveel!
Alles was pragtig skoon en netjies! Naby Kaapstad en die omliggende besienswaardighede! Ons sal dit beslis weer ondersteun. Ons vlug het baie laat geland en hulle het steeds gewag met 'n vriendelike glimlag!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Avar Lodge 's response
Liewe Chanine
Dis 'n lekker gevoel om positiewe terugvoer te ontvang. Dit was aangenaam om julle te leer ken. Julle is pragtige mense.
Tot volgende keer, 'n mooi 2020 vir julle.
Alta Rheeder
Arina C - Dec 2019
Overall score
Clean place and friendly owner.
Avar Lodge 's response
Dear Arina
Thank you for your review. Much appreciated.
Regards
Alta
Phumla G - Nov 2019
Overall score
The place is very neat and tidy.
Avar Lodge 's response
Dear Phumla,
Thank you so much for your kind words. It was just a pleasure hosting you.
Kind regards,
Alta
Andrit M - Nov 2019
Overall score
My stay was nice and safe.
Avar Lodge 's response
Dear Andrit,
Thank you so much for your kind words. It was all my pleasure hosting you.
Kind regards
Alta
Aaron N - Nov 2019
Overall score
Great stay. Very friendly and helpful host. Centrally located and safe.
Avar Lodge 's response
We appreciate your feedback and positive message. It was pleasant to host you.
Gerrie J - Nov 2019
Overall score
Great.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik.
Kan Avar Lodge enige tyd aanbeveel. Alta is 'n uitstekende gasvrou wat jou gou tuis laat voel en ons baie gehelp met ons reisbeplanning na die stad. Kamer is netjies en skoon. Ons wat van die platteland af kom, het vergeet hoe stadsverkeer kan klink, maar die toeganklikheid van die omliggende snelweë was die volgende oggend 'n bonus. Die kamer beskik oor als wat 'n mens nodig het vir oorbly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Avar Lodge 's response
Baie dankie vir jul besoek. Dit was aangenaam om julle te ontmoet. Dankie ook vir jul verwysing, waardeer baie. Geniet jul reis oorsee.
Nash P - Nov 2019
Overall score
Beautiful people that live there.
Avar Lodge 's response
Baie dankie en ons waardeer jou pragtige verwysing.
Alicia R - Oct 2019
Overall score
Baie lekker gebly.
Avar Lodge 's response
Baie dankie vir jou verwysing. Dit was aangenaam om julle hier te ontvang.
Ed D - Oct 2019
Overall score
Waarde vir geld en regtig baie netjies!
Avar Lodge 's response
Baie dankie vir die verwysing. Waardeer baie.
Mohamed Abd Elbasit M - Oct 2019
Overall score
We enjoyed our stay at Avar.
Avar Lodge 's response
Thank you for your sincere reference. Much appreciated.
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 73 DF Malan Street, Parow North, 7500, Western Cape
- No children under 18