The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Avenues Guest Lodge | TravelGround
+11

Avenues Guest Lodge

10 reviews
Guest House

Review Summary

4.8 out of 5from 10 reviews for Avenues Guest Lodge
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.8/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.7/5
Juan L - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Juan L
With spouse/partner

Fantasties.

Die plek was baie mooi. Beveel dit aan.

Henriette M - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Henriette M
With spouse/partner

Puik diens, kraakvars linne, heerlike ontbyt, pragtige, rustige omgewing: Heerlik gebly.

Ons was vir die Kersnaweek in The Avenues Gastehuis. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om dit spesiaal te maak met pragtige tafelversierings en spesiale Kersbederfies vir elke gas. Die diens was puik, die kos uit die boonste rakke en die kamer skoon en netjies met kraakvars linne. Die sprankelende swembad en die Laan se pragtige akkerbome en spierwit, gerestoureerde huise, waarvan The Avenues een is, het bygedra tot 'n heerlike, rustige naweek en 'n besondere ervaring.

Jonine S - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jonine S
With friends

Ons groep vriendinne (6) het die kuier terdeë geniet en ek sou graag langer wou bly. Vriendelike, veilige kuiertjie. Puik diens.

Dankie Yolanda en Tanya vir die heerlike verblyf. Als was goed gereël met geen probleme nie. Dit help as die verblyf glad verloop. Ons het die Woordfees vreeslik geniet, en sal definitief vir Avenues aanbeveel en weer gebruik.

Elize L - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize L
With spouse/partner

Rustige, baie netjies met die lekkerste ontbyt en vriendelike personeel.

Ons het regtig baie lekker gebly. Dit is baie sentraal geleë en ons kon alles doen en sien wat ons wou. Sal die plekkie weer besoek.

Jacques L - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques L
Family with young children

Verskriklik behulpsaam.

Ek het aangejaag met die bespreking, maar hulle het so mooi gehelp en was baie vriendelik.

Karen D - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen D

Ons het hier gebly tydens gradeplegtigheid.

Ons was in Stellenbosch vir die gradeplegtigheid van een van ons kinders. Dis altyd verskriklik besig met druk verkeer. Avenues Gastehuis is ideaal geleë vir enige seremonie by Coetzenburg. Ons kon rustig ontbyt eet en stap na die geleentheid. Ons is vriendelik ontvang deur Tanya en het ons verblyf vreeslik geniet. Dis baie skoon, stil en aangesien jy 'n sleutel van die huis ontvang, kan jy kom en gaan soos jy wil. Dis werklik 'n plek wat ek kan aanbeveel en ons gaan verseker met die volgende geleentheid weer daar bespreek.

M.p. N - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
M.p. N
With spouse/partner

Ruim vertrekke en 'n rustige atmosfeer.

Ruim vertrekke en 'n rustige atmosfeer en 'n aangename ontbyt.

Ben J - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ben J
On business

Baie lekker gebly!

Baie skoon en netjies. Ontbyt was puik! Ek het net ’n televisie in die kamer gemis.

Hetlou V - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Hetlou V
With friends

Hoogs aan te beveel.

Baie vriendelike ontvangs! Kamers baie netjies met pragtige luukse beddegoed. Ontbyt uit die boonste rakke! Ideale sentrale ligging. Al wat pla is motors wat voor plek in klein area moet staan en nie agter veiligheidshekke nie.

Stiaan D - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stiaan D
With spouse/partner

Just awesome!

Thanks Tanya, it was a great experience.

From R1 700
per night (for 2 people)
From R1 700
per night (for 2 people)
From R1 700
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 16 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 32 The Avenue, Stellenbosch, 7600, Western Cape
  • No children under 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ1NzcxNGZhLTI5YjAtNDdkNy05Nzk0LTQwY2ZiZDNkMjg3Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 700  per night (for 2 people) 10 5 1 5 32 The Avenue Stellenbosch 7600 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.93841555598 18.868407011032
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!