The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Aves Indigo | TravelGround
+17

Aves Indigo

Review Summary

3.1 out of 5from 44 reviews for Aves Indigo
Cleanliness
3.3/5
Service
2.5/5
Location
3.6/5
Safety
3.2/5
Value for money
3.0/5
Adriaan P - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
1/5
Value for money
3/5
Adriaan P
Individual traveler

Geen WiFi.

Kamer wat gebook is, was nie beskikbaar nie. Swak.

Siphiwe N - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Siphiwe N
With spouse/partner

It was a nice place to visit.

The was no Wi-Fi as they said, the pool was not clean and I didn't sleep well due to mosquitos.

Jacques A - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
0/5
Value for money
1/5
Jacques A
With spouse/partner

Swak. Swak. Swak. Swak. Swak. Swak.

Ons in verkeerde kamer, geen ontbyt kombuis toe, geen personeel, geen Covid-reëls, stukkende toiletsitplek, stukkende bedkopstuk. Bly weg, bly weg.

Mabetha R - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Mabetha R
With spouse/partner

Bad experience. No reception, easy access for non residents. Parking issue, unfriendly tenants, poor security.

No breakfast, same linen, dirty swimming pool, could not swim. Noisy and rude tenants.

Esther D - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Esther D
Individual traveler

Ek sal my skaam om so 'n verwaarlose gastehuis te adverteer.

Foto's is misleidend. Die kamer het geen mikrogolf of ketel gehad nie. Geen seep by die wasbak. Ek wonder hoe kan so gastehuis nog 'n bestaan maak? Die meubels in die sitkamer is so vuil en die stoof se plate in die kombuis is om van naar te word. Wat 'n groot teleurstelling.

Kaizen B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Kaizen B
Individual traveler

Cockroaches.

The room was full of cockroaches, and not clean.

Nico H - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Nico H
With friends

Value for money that is why I gave so many stars.

An excellent stay. Very friendly staff and helpful too. Everything clean. Loved it from the beginning until we had to leave. If there is something wrong it has been dealt with immediately. Electrical things were not in order. Sockets looked like lightning struck the house. That's why "safety" has only three stars. Value for money, an awesome place to stay.

Jessica D - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jessica D
With friends

Was rustig en gemaklik.

Persoon wat ons oor die foon mee gepraat het was baie behulpsaam, maar ons het hom nooit ontmoet nie. Dames wat in die huis werk weet nie regtig wat aangaan nie, maar nie dat dit hulle stop om te help nie. Baie dankie!

Jan S - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Jan S
Individual traveler

Absolute waarde vir geld.

Ligging is baie goed en ek kon die gastehuis baie vinnig opspoor. Opset is baie netjies en uitstekende waarde vir geld veral in ag geneem die gemeenskaplike kombuis-geriewe wat daar is vir gaste se gebruik. Sal dit sonder twyfel aanbeveel.

Marleze V - May 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Marleze V
On business

Wat jy sien en wat jy kry is 2 verskillende dinge.

Foto's dui net die goeie gedeeltes aan en nie die werklike nie. Mens betaal geld en verwag sekere dinge maar sit is nie voorsien nie. Sal dit eerder as backpacker beskryf as B&B. Kamer nie soos op foto's nie. Geen DStv nie, net normale SABC-kanale. Sal nie weer daar boek nie. Sal eerder meer by ander plek betaal om kwaliteit te kry.

Sonja V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonja V
Family with teenagers

Perfek vir vinnige kuier.

Het ons na groter kamer opgeskuif sonder ekstra betaling! Baie dankie.

Gerrie M - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Gerrie M
With spouse/partner

Het meer verwag.

Nie wat ek verwag het vir 'n gastehuis nie. Moes voertuig buite parkeer oornag a.g.v. te min parkeerplek op die perseel. Een badkamer word gedeel tussen al die gaste.

Frans H - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Frans H
Individual traveler

'n Baie goeie gastehuis, maar benodig opknapping en professionele ontvangs.

Aves Indigo is baie goed geleë, bekostigbaar, skoon, baie mooi gemeubileer en versier en verskaf 'n heerlike ontbyt ingesluit in die prys. Maar, daar was geen vorm van ontvangs toe ons opdaag, trouens ons bespreking het verlore geraak en die aanlyn agent moes dit vir ons uit sorteer, wat hulle baie professioneel en effektief gedoen het. Die hele gebou het opknapping nodig en die parkeergeriewe is nie voldoende of veilig genoeg nie. Helfte van die gaste se motors moet in die straat geparkeer word. Alhoewel daar sprake van 'n nagwag is, het ek hom nooit gesien nie. Nieteenstaande die genoemde probleme het ons heerlik gebly en sal die gastehuis met 'n ope hart aanbeveel.

Marita V - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Marita V
With spouse/partner

Good service.

Very good service. Very happy.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie diens.

Baie goeie diens. Baie gelukkig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Yolandi D - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolandi D
With spouse/partner

Wonderlik.

Was 'n wonderlike tyd gewees en baie lekker ontbyt. Baie dankie.

Jean-pierre N - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Jean-pierre N
With spouse/partner

Onvriendelike personeel.

Die een personeeldame was glad nie vriendelik nie, ons kamers was deurmekaar geboek toe ons daar aankom en daar is geen klokkie op die hek nie, so moes 10 min buite wag, en ons was glad nie bly om ons kar buite te los deurnag nie.

Desmond W - May 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Desmond W
Individual traveler

Will make use of them again.

The fact that there were no soap or shampoo in the containers spoiled the accommodation. There was coffee in the room but no kettle. No management available.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Sal weer gebruik maak van hulle.

Wat die veblyf bederf het, was die feit dar daar nie seep of sjampoe in die houers was nie. Daar was koffie en suiker in die kamer, maar geen ketel nie. Geen bestuur besikbaar nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elani L - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Elani L
With spouse/partner

Bad service.

No communication. Door lock falls out. No DStv. Bad quality cupboard. No coffee or tee. Only one big and small towel for my wife and I.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Swak diens.

Geen kommunikasie. Deurslot val uit. Geen DStv. Hangkas lendelam. Geen koffie of tee nie. Net een groot en klein handdoek vir my en my vrou.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Angelique V - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Angelique V
Individual traveler

A lovely, pleasant getaway.

A peaceful area. The house is neat and the service is good. Close to Cullinan, so it's ideal for a weekend getaway. Will definitely visit it again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Heerlike, rustige wegbreek.

'n Rustige woonarea. Die huis is netjies en die diens goed. Naby Cullinan wat dit ideaal maak vir 'n naweekwegbreek. Sal verseker weer besoek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Walter P - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Walter P

Baie teleurstellend.

Met aankoms het die klokkie skynbaar nie gewerk nie, so ons moes bel om diens te kry. Die bestuurder was nie daar nie, en ons is ontvang deur 'n vroulike werknemer wat nie van ons geweet het nie. Daar was nie 'n kamer gereed vir ons nie. Ons het 'n kamer gekry maar 'n ekstra bed moes ingedra word vir die derde volwassene in ons groep. Geen ekstra handdoek of 'n ekstra koffiebeker is egter verskaf nie. Water het in die gang gelê terwyl die stortkrane los was. Dit is 'n pragtige huis en 'n mooi kamer, maar dit is jammer dat die diens dit vir ons 'n onaangename ervaring gemaak het.

Letitia H - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Letitia H

Teleurstellend ...

Sien asb. die sterre.

Christine C - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Christine C
With spouse/partner

Only here for a short stay. Staff very pleasant and helpful.

No one answered the door or the telephone when we arrived in a big rainstorm. It took a few telephone calls to locate someone to assist us / let us in. Outside of that, the service was excellent, the room was clean, and the premises were quiet. I would return to Aves Indigo again.

Jenny S - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Jenny S
With spouse/partner

Teleurstellend!

Ons het die afgelope naweek by Aves Indigo in Montana, Pretoria oornag, en ek wou maar net ons absolute teleurstelling met julle deel. Dit was ons huweliksnag, en so het my man en my broer vroeër die middag gou gaan inloer om die sleutels ens. te kry en hulle het 'n lang ruk by die hek gewag, naderhand maar die eienaar gebel, toe stuur hy die bediende om vir hulle oop te maak, wat net die sleutels vir hulle gegee het. Geen ander inligting of so is oorgedra nie. Die nag toe ons daar aankom was daar geen warm water om 'n lekker stort te neem nie. Asook was die hele kamer vol kakkerlakke., wat toe in van ons eetgoed ingeklim het. Die stort se handvatsel bly afval. Daar was geen seep of sjampoe in die badkamer. Die bedlampie het nie gewerk nie, die hooflig het een gloeilamp gehad wat nie werk nie. Die volgende oggend was ons af onder toe, nadat ons seker 'n halfuur lank na enige een wat daar werk gesoek het, het ons 'n bediende agter die kombuis opgespoor. Sy het ons verduidelik dat daar nie ontbyt is nie. Ons sal maar na een van hulle ander gastehuise moet gaan om te eet. Goed, so toe is ons na die ander plek waarvan hulle gepraat het. Die persoon daar het ons gesê dat die volgende oggend ons maar by ons eie plek sal kan eet. Alhoewel die volgende oggend was dit dieselfde storie. Die swembad was grasgroen en ons kon nêrens swem nie, en dit was juis hoekom ons die plek gekies het. Ons kon skaars buite op die stoep sit, as gevolg van al die blare en takke en nat kussings op die meubels. Om af te sluit, was ons veronderstel om 'n heerlike wittebrood te gehad het, en ek is nie iemand wat baie gou kla nie, maar hierdie was nou regtig nie wat ek verwag het nie. Dit is so mooi gebou en huis, maar dit word baie swak bestuur.

Jenny S - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Jenny S
With spouse/partner

Teleurstellend!

Ons het die afgelope naweek by Aves Indigo in Montana Pretoria oornag, en ek wou maar net ons absolute teleurstelling met julle deel. Dit was ons huweliksnag, en so het my man en my broer vroeër die middag gou gaan inloer om die sleutels ens. te kry en hulle het 'n lang ruk by die hek gewag, naderhand maar die eienaar gebel, toe stuur hy die bediende om vir hulle oop te maak, wat net die sleutels vir hulle gegee het. Geen ander inligting of so is oorgedra nie. Die nag toe ons daar aankom was daar geen warm water om 'n lekker stort te neem nie. Asook was die hele kamer vol kakkerlakke., wat toe in van ons eetgoed ingeklim het. Die stort se handvatsel bly afval. Daar was geen seep of sjampoe in die badkamer. Die bedlampie het nie gewerk nie, die hooflig het een gloeilamp gehad wat nie werk nie. Die volgende oggend was ons af onder toe, nadat ons seker 'n halfuur lank na enige een wat daar werk gesoek het, het ons 'n bediende agter die kombuis opgespoor. Sy het ons verduidelik dat daar nie ontbyt is nie. Ons sal maar na een van hulle ander gastehuise moet gaan om te eet. Goed, so toe is ons na die ander plek waarvan hulle gepraat het. Die persoon daar het ons gesê dat die volgende oggend ons maar by ons eie plek sal kan eet. Alhoewel die volgende oggend was dit dieselfde storie. Die swembad was grasgroen en ons kon nêrens swem nie, en dit was juis hoekom ons die plek gekies het. Ons kon skaars buite op die stoep sit, as gevolg van al die blare en takke en nat kussings op die meubels. Om af te sluit, was ons veronderstel om 'n heerlike wittebrood te gehad het, en ek is nie iemand wat baie gou kla nie, maar hierdie was nou regtig nie wat ek verwag het nie. Dit is so mooi gebou en huis, maar dit word baie swak bestuur.

Rene O - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Rene O
With spouse/partner

Ontspannend.

Toe ons by Aves Indigo stilhou, was daar niemand wat oopgemaak het nie en moes die nommer op die hek skakel. Die persoon wat geantwoord het, het ons na 'n ander gastehuis laat ry, net om weer terug te gaan Aves Indigo toe. Niemand het iets van ontbyt gevra of voorgestel nie, al het ek daarvoor betaal.

Hennie K - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
3/5
Hennie K
With spouse/partner

Nie baie welkom gevoel nie.

Die houding van personeel was baie stief en traag. Die lawaai van die kombuis vroegoggend is van so 'n aard dat mens geen wekker nodig het nie. Die parkeerplek was 'n nagmerrie. Dit is duidelik dat die perseel hoegenaamd nie vir 'n gastehuis geskik is nie. Met my bespreking is ek deur 'n ene Master meegedeel dat daar net drie onderdakparkeerplekke is en dat dit op 'n eerste kom basis is. Dit het met die eerste dag al duidelik geword dat dit glad nie die geval is nie. Die drie onderdak parkeerplekke is opgeneem deur twee voertuie wat onder so 'n dik stoflaag is, wat daarop dui dat die voertuig vir minstens 'n paar weke of langer nie gebruik is nie. (Dalk word dit net daar gestoor?)

Timothy P - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Timothy P
With spouse/partner

Aangenaam maar baie swak kliëntediens.

Met ons aankoms is ons deur een van die werkers ontvang wat graag met ons wou deel dat sy nog strykwerk het voor sy kan terugkeer huistoe. Sy het ons eers na 'n woonstel geneem en nadat ons vir die eienaar moes skakel het sy ons na een van 2 kamers in die kategorie geneem wat ons bespreek het. Daar was geen toiletpapier, koffie, tee of suiker nie (al was dit so geadverteer). Dit wys my net dat die kamer nie vir ons voorberei is nie. Nadat ons gevra het vir die tekorte het ons dit redelik vinnig ontvang. Die ontbyt die volgende oggend was heerlik en so ook op dag 2. Ons is egter nooit ingelig wanneer dit bedien word nie. Die advertensie noem dat DStv beskikbaar is en dit is nie so nie. Parkeerplek is ook 'n probleem aangesien daar slegs 2 parkeerplekke agter 'n hek is. Dit het gelei na nog 'n telefoniese gesprek met die eienaar aangesien ons op dag 1 agter die hek en onderdak parkeer het en op dag 2 nie weer daar kon stop toe ons terugkeer nie. Later die aand was die parkeerplek egter weer beskikbaar. Hulle beweer ook dat daar Afrikaans gepraat word. Ons is nie een keer in Afrikaans bedien nie met ander woorde: hul stelling is onwaar. Ek sal ook voorstel dat hulle wel 'n deur aanbring vir die badkamer in kamer 6. Kommunikasie bestaan slegs wanneer jy die eienaar skakel, die personeel by die gastehuis laat jou geensins welkom voel terwyl jy daar is nie. Ons sal definitief nie weer van hierdie gastehuis gebruik maak nie.

Hendrik V - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Hendrik V
With spouse/partner

Dit was goed, maar onvoldoende inligting.

Jammer om te sê, as daar nie geraas was deur nuwe gaste nie, sou ons seker nooit die bestuurder ontmoet het nie. Swak parkeerplek vir gaste. DStv nie op standaard nie, baie swak en onaanvaarbaar vir 'n gastehuis.

Nadia N - May 2015
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
1/5
Value for money
2/5
Nadia N
With friends

Dit is nie die moeite werd nie.

Ons ervaring was nie goed nie. Die plek se instandhouding is agter en dis nie skoon nie. Ek verwag die beste, want ek betaal vir die beste.

Andries B - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andries B
With spouse/partner

We had a wonderful stay at Aves Indigo!

The personnel were very friendly and made our stay perfect. With some small errors it was resolved very fast without any issues. We can definitely recommend Aves Indigo to anyone who needs relaxing accommodation whether for work, just overnight or for a vacation.

Yolandé J - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolandé J
With spouse/partner

A nice stay that we will remember forever and will visit again.

It is indeed a home away from home. Quiet and we had a peaceful night's sleep.

Roseleen D - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
0/5
Value for money
1/5
Roseleen D
With spouse/partner

Dit was aaklig!

Toe ons daar aankom het hulle nooit ons bespreking in hulle sisteem gesit nie en moes ons buite die hek staan en wag a.g.v. die bestuurder wat nie op die perseel was nie. Daar is geen parkering binne die perseel nie. Ons het regtig nie 'n goeie verwelkoming gehad nie. Die aand het die personeel so geraas dat ek en my man bo in die kamer nie eers mekaar kon hoor nie. Ons het uiteindelik ons goed opgepak en ander akkommodasie gaan soek. Ek sal niemand aanbeveel om daar te bly nie.

Bernice A - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Bernice A
With spouse/partner

Bad service.

We didn’t enjoy the stay there, the service was not good at all.

Angelique S - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Angelique S
With spouse/partner

Badkamers was onnet na gebruik. Almal deel 'n badkamer.

Sal nie weer hier wil gaan nie. Kamers was verhuur aan studente en hulle raas laat in die aand. Dis nie wat ek gedink het die plek sal wees nie.

Linda D - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Linda D
With spouse/partner

Uiters swak!

Kamer was voldoende. Die ontvangs was egter baie power. Die skoonmaker het vir ons oopgemaak en sy het nie geweet wie ons was of hoe lank ons bly nie. Vrae oor hoe laat ontbyt bedien word, was ook nie duidelik nie. Dit was uiters swak.

Wessel R - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Wessel R

Dit is 'n pragtige plek.

Dis net 'n jammerte die ander gaste het hard gekuier die aand.

Willemien T - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Willemien T
Family with young children

Gerieflik, sentraal en netjies!

Ons het baie lekker geslaap. Met ontbyt het die personeel baie hard gesels in die kombuis. Dit was die enigste laagtepunt.

Jackie A - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Jackie A
Family with teenagers

Netjies en stil!

'n Goeie area en dit was baie stil. 'n Probleem was die parkering: dit sal beter wees as daar meer onderdak parkering is.

Sandy V - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sandy V
With spouse/partner

Fantasties!

Die personeel is baie vriendelik en die diens is uitstekend! Sal weer enige tyd Aves Indigo gebruik vir eie gewin!

Michael S - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Michael S
With spouse/partner

'n Pragtige area: groot kamer, badkamer en sitkamer.

Ek sal verseker teruggaan. Mooi, groot en skoon. Ten volle toegerus.

Barbara I - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Barbara I

Private and secure

I stayed in the self-catering unit with my little dog. It suited us perfectly. Although there is a beautiful garden, my little dog was not too keen on meeting the resident dogs. I needed to stay an extra day and Master, the owner, was very helpful and accommodating.

Anabelle S - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Anabelle S
Family with young children

Nie aan ons verwagtings voldoen nie.

Sien die sterre hieronder.

Dennis F - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Dennis F
With spouse/partner

Mooi, maar sonder warm water.

Die kamer het 'n borrelbad, maar geen warm water.

Mary D - Nov 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mary D
With friends

Baie LEKKER, baie rustig en baie mooi!

Ons sal definitief weer daar bly. Die ontbyt was YUMMY! Die plek is baie mooi en skoon, meer as waarde vir jou geld!

From
R450
per night, for 2 ppl
From
From R450
per night, for 2 ppl
From
R450
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 26 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 11:00
  • Address: 1047 Blousysie Street, Montana Park, Pretoria, 0182, Gauteng
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNjMDBkM2U2LTQ3Y2ItNGNkZS1hM2FjLTM1NjVjMDg4NDI0Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R450  per night, for 2 ppl 44 5 1 4 1047 Blousysie Street Montana Park 0182 Gauteng 0860 022 102 14:00-18:00 11:00 -25.689976926502 28.272200971842
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!