The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Awimaweh Resort | TravelGround
+28

Awimaweh Resort

Self Catering

Review Summary

3.5 out of 5from 14 reviews for Awimaweh Resort
Cleanliness
3.2/5
Service
3.2/5
Location
3.6/5
Safety
3.7/5
Value for money
3.5/5
Anette F - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anette F
With friends

Perfect fishing spot.

Perfect for fishing and relaxing. Fishermen rondawels are not there for luxury, but are more than enough for fishing.

Martin V - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Martin V
On business

Baie slegte pad! Rondawels is vuil en verniel.

Ons het besluit om na die tweede aand te trek weens die slegte pad en omstandighede. Eienaar het my gesê al trek ons soek hy steeds sy geld vir die ander twee aande.

Awimaweh Resort's response

Ongelukkig het die mense bespreek en kon nie besigheid as makelaars gedoen kry nie. Ek wens hulle sterkte toe met hulle onderneming vorentoe. Ek het hulle nie gevra dat hulle moet betaal vir die 2 aande wat hulle nie geslaap het nie net die R120 uitstaande vir die aande wat hulle wel geslaap het. Dit lyk nie of hulle in staat is om die R120 te betaal nie en dis jammer dat hulle in die plek daarvan die negatiewe oorsig oor Awimaweh moes kwyt raak. Sterkte.

Awimaweh Resort
Elize V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize V
Family with teenagers

Stilte en vrede weg van die stad se geraas.

Lieflike plek met stilte en oop ruimtes! Het heerlik gerus. Plek het ongelooflik baie potensiaal en goeie fasiliteite, maar instandhouding kort aandag. Restaurant is tans glad nie in werkende toestand nie. Steeds het ons heerlik gekuier!

Isaac M - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Isaac M

Place is clean and the host, Mr Botha, a wonderful person.

Clean rondavels and chalets. Personal service by the owner. Making sure that we were comfortable and happy.

Isaac M - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Isaac M
With friends

Very pleasant for a retreat.

Would definitely recommend.

Wainwright S - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wainwright S
Family with young children

Awesome.

Lekker rustige plek vir 'n wegbreek.

Awimaweh Resort's response

Baie dankie vir die kompliment.

Awimaweh Resort
Hendrik F - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Hendrik F
Family with young children

Slordig.

Vuil, verwaarloos, onder standaard.

Pieter U - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter U

Beautiful and peaceful.

Very pretty and peaceful. We arrived very late, but the management made sure that we felt at home. Was just too short because we were on our way to another destination.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtig en rustig.

Baie mooi en rustig. Ons het baie laat gekom, maar die bestuur het gesorg dat ons tuis voel. Was net te kort omdat ons op pad was na 'n ander bestemming.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Henry L - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Henry L
With friends

Not pleasant at all!

Pathetic accommodation. Everything is dirty and ramshackle. One of the farm labourers checked us in. The bedding was dirty and worn out.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absoluut onaangenaam!

Akkommodasie is pateties. Alles vuil en vervalle. Ons is ontvang deur 'n plaasarbeider. Beddegoed vuil en verweer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bertus V - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Bertus V
With friends

Unbelievable place to relax.

What a beautiful place. The hills surrounding the dam was an awesome sight and we all had a great time. We did not really use the other facilities on the premises, just relaxed at the 2 fishing houses we rented. Plans are already being made for a follow up visit. I will definitely give this place a thumbs up.

Estelle F - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Estelle F
Individual traveler

Kom, al is dit net vir die sonsondergang.

Baie warm en droog. Maar die lang betowerende sonsondergang was dit meer as werd.

Arné M - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Arné M
With friends

Rustige plek, met pragtige uitsig oor dam.

Sien sterre.

Annamare D - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Annamare D
Family with young children

Enjoyable.

Was enjoyable. Just needs a bit of attention. Often there is no one at the bar when one needs something. No other complaints.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker.

Was lekker. Kort net bietjie aandag. Kroeg baie kere onbeman as mens iets nodig het. Geen ander klagtes

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Giovanni B - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
1/5
Giovanni B
On business

Dit was absoluut onaanvaarbaar.

Ek kan nie kla oor die diens nie, want daar was absoluut geen diens nie. Die beddegoed was nie vervang na vorige gaste uit is nie, inteendeel was ons beddegoed in die 11 dae wat ons daar was glad nie omgeruil nie. Met ons aankoms was die opsigter/bestuurder dronk en ook so vir die volgende twee dae. Daarna was hy vervang met iemand anders wat ook nie veel gehelp het nie. Nie een van ons plekke was enigsins uitgevee of skoongemaak nie, ek moes self gaan vra vir toiletpapier. Ek is nie bereid om die volle bedrag uitstaande te betaal vir die swak diens nie. Ek is seker julle sal ook hoor van die mense wat in nr. 3, 4 en 5 gebly het, of as julle nie my glo nie kontak hulle gerus.

Awimaweh Resort's response

Goeie dag
Die klient was alleen in 'n chalet. Volgens ons bestuurder het die klient ons werker weggewys toe hy die lakens wou oortrek. Ons bestuurder het ook die kliënt versoek om op die ander skoon bed te slaap. Die persoon wat hy na verwys was nie onder die invloed nie, hy het 'n suikersiekte-verwante probleem gehad maar is die volgende dag vervang deur 'n baie bekwame persone. Ek dink dit was eerder 'n geval dat die kliënt nie wou betaal nie want ons het hom van dag een af versoek om te betaal. Ons verseker ons beste diens. Groetnis Neels

Awimaweh Resort
From
R500
per night (sleeps 4)
From
From R500
per night (sleeps 4)
From
R500
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 79 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Elim Farm, Off the R26, Tweespruit, 9770, Free State
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYxMmQ1Y2YyLWUzNTYtNGE3OS04YjU1LTY2ODc5YTliYzE5Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R500  per night(sleeps 4) 14 5 1 4 Elim Farm Off the R26 9770 Free State 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -29.339526090478 27.147902291016
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!