Azura Sleep
Review Summary
Gert W - May 2022
Overall score
Skoon, netjies. Alles wat jy nodig het.
Azura Sleep 's response
Baie dankie vir die mooi woorde, ons is bly dat julle lekker gebly het by ons en dat alles in orde was vir julle. Groete, Christo.
Christien J - May 2022
Overall score
Pleasure to stay!
Azura Sleep 's response
Thank you for your positive review. See you soon.
Marlene C - Apr 2022
Overall score
Die vriendelike kat het ons verblyf gemaak.
Lejani G - Jan 2022
Overall score
Baie lekker en goed uitgerig.
Azura Sleep 's response
Baie dankie vir die pragtige resensie. Dit was 'n groot plesier.
Hannelie N - Jan 2022
Overall score
Skoon en netjies en gerieflik.
Azura Sleep 's response
Baie dankie Hannelie vir die resensie. Kom kuier gerus weer by ons. Groete Christo
Hannelie N - Jan 2022
Overall score
Rustig en skoon.
Azura Sleep 's response
Dankie vir die resensie, ons waardeer opreg. Groete Christo
Maritza K - Dec 2021
Overall score
Baie lekker atmosfeer. Plek is baie skoon en netjies. Mal oor die privaat tuintjie.
Azura Sleep 's response
Dankie Maritza vir die mooi woorde. Altyd lekker om te hoor as ons gaste dit geniet het.
Rudiger S - Dec 2021
Overall score
The best.
Azura Sleep 's response
Thank you for your review, glad you enjoyed your stay. Regards Christo
Elzana B - Dec 2021
Overall score
Baie warm gekry.
Azura Sleep 's response
Elzana, ek is jammer jou ervaring was nie so lekker die keer gewees nie. Die lugversorging opsie was aangebied maar besef dat op sulke warm dae dit as standaard ingesluit moet wees. Ek vra hartlik om verskoning en hoop dat jy weer by ons sal kom bly. Ons maak dit ekstra spesiaal volgende keer.
Sandra S - Dec 2021
Overall score
Goed.
Azura Sleep 's response
Baie dankie, Sandra. Ons waardeer die resensie.
Juanita V - Nov 2021
Overall score
Baie lekker.
Malcomb D - Oct 2021
Overall score
Clean, comfortable and convenient.
Azura Sleep 's response
Thank you, Malcomb, for taking the time to review Azura Sleep.
We appreciate your kind words.
Kind regards,
Christo.
Ronette O - Sep 2021
Overall score
Was great vir die een aand.
Azura Sleep 's response
Dankie vir die terugvoer. Ons pryse raak goedkoper indien meer aande geneem word. Ongelukkig weens Covid moet ons ekstra produkte gebruik en voorsien om die plek uiters skoon vir ons gaste telos is daar ekstra kostes. Ons bly in 'n baie veilige area. Die parkeer area is baie goed belig en daar is 'n 24 uur kamera met alarm op die motors. Ontbyt is opsioneel. Ons sal kyk na die pryse van die chips en koeldrank.
Danica W - Jul 2021
Overall score
Stunning place. Perfect for a getaway. Loved the rustic vibe.
Azura Sleep 's response
Thank you for the review. We are very grateful that you enjoyed your stay with Azura Sleep.
Kind Regards
Amorin D - Apr 2021
Overall score
Excellent
Azura Sleep 's response
Thank you so much Amorin, for your kind words. It was only my pleasure and we are very glad that you enjoyed your stay with us. Kind Regards, Christo.
Nadia H - Apr 2021
Overall score
Baie skoon en gerieflik, en ook goeie gasvryheid.
Joeks L - Mar 2021
Overall score
Baie Lekker!
Azura Sleep 's response
Baie dankie vir die goeie resensie. Ons waardeer opreg. Groete Christo
Nickey V - Dec 2020
Overall score
Gasvry
Azura Sleep 's response
Dankie Nicolette Ann, vir die resensie. Dankie vir die mooi woorde en resensie. Ons waardeer dit. Groete, Christo en Sky.
Heleen C - Dec 2020
Overall score
Netjiese, gerieflike verblyf.
Azura Sleep 's response
Dankie Heleen vir die resensie. Ek is baie bly dat julle lekker by ons gebly het, kom gerus weer. Groete Christo
Eloise D - Nov 2020
Overall score
Baie aangename tyd gehad.
Azura Sleep 's response
Dankie Eloise, vir die resensie. Ek is baie bly dat julle lekker by ons gebly het. Groete, Christo.
Jolene G - Oct 2020
Overall score
Rustig, gemaklik, genotvol.
Azura Sleep 's response
Baie dankie Jolene, ek vertrou die eksamen het goed afgeloop. Groete Christo
Linda V - Oct 2020
Overall score
Baie gerieflik.
Azura Sleep 's response
Dankie Linda. Groete, Christo.
Wynand J - Sep 2020
Overall score
5/5
Azura Sleep 's response
Thank you, Wynand.
Shaneen F - Aug 2020
Overall score
Dit was 'n fantasmagoriese kuier.
Azura Sleep 's response
Baie dankie Shaneen F vir die wonderlike resensie. Dit maak ons baie bly om teweet dat julle lekker gebly het by ons. Sien volgende keer.
Marius K - Feb 2020
Overall score
Absolute gasvry vriendelike mense.
Azura Sleep 's response
Baie dankie Marius vir die resensie. Die eenheid is 40m2 basies dubbel die grote van die norm in die area. Die kombuis het alles wat jy nodig het met n volgrote yskas en 'n mikrogolfoond. Daar is onbeperkte Wi-Fi en vol pakket DStv. Die woonstel het lugversorging en 'n waaier. Die eenheid het 'n sitbank, eettafel met stoele en 'n 32" LCD TV.
Groete
Rochelle W - Dec 2019
Overall score
It was an awesome experience.
Azura Sleep 's response
Thank you for taking the time to give us such a great review. We appreciate the recommendation. Kind Regards
Elize P - Oct 2019
Overall score
Very convenient, clean and friendly service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gerieflik, skoon en vriendelike diens.
Die plek het alles in wat jy nodig mag hê en is baie sentraal geleë.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Azura Sleep 's response
Baie dankie Elize. Ek waardeer die resensie. Groete
Elzana B - Oct 2019
Overall score
Die verblyf was baie mooi, netjies en skoon. Ons was net bekommerd oor die parkering van ons voertuig, daar is nie baie veilige parkering nie.
Azura Sleep 's response
Beste Elizabeth,
Baie dankie vir jou resensie.
Ons bly in 'n area waar 60 - 70 % van die voertuie buite staan. Die parkering is baie goed belig met kameras op die voertuie. Vanaf ons bestaan was daar nog geen probleme met motors wat elke aand op die parkeer area staan nie. Ons is wel besig om te kyk na "beams" om aan die huidige alarmstelsel gekoppel te word. Algehele veiligheid is baie hoog. Elke eenheid het 'n aparte alarm wat aan 'n sekuriteitsfirma gekoppel is wat ook nood mediese dienste insluit.
Groete
Azure Sleep
Stephanus Johannes P - Oct 2019
Overall score
Very neat, clean and hospitable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies, skoon en gasvry.
Die verblyf was geleë in baie sentrale area. Geriewe was uitstekend. Baie toeganklik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Azura Sleep 's response
Baie dankie vir die resensie. Kom kuier gerus weer.
Tersia B - Oct 2019
Overall score
The owner was very accommodating in receiving us late at night.
Read moreAzura Sleep 's response
Thank you for taking the time to review our unit. We are so glad that you enjoyed your time with us. Regards
Heleen C - Sep 2019
Overall score
Baie netjiese, gerieflike blyplek.
Chantelle S - Jun 2019
Overall score
Dit was netjies, maar nie geskik vir 'n gesin met klein kindertjies nie. Meer geskik vir 'n paartjie.
Azura Sleep 's response
Baie dankie vir jou resensie. Ons het geluister en daar is nou 'n deur na die badkamer vir meer privaatheid.
Estelle L - Apr 2019
Overall score
Uitstekend.
Azura Sleep 's response
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om ons 'n goeie resensie tegee. Kom kuier gerus weer.
Semone V - Aug 2018
Overall score
Stunning.
Azura Sleep 's response
Thanks so much, Simmy, we appreciate your positive review.
Gerhard H - Aug 2018
Overall score
Goeie ligging, goed vir oornag, netjies en skoon, Christo baie behulpsaam.
Azura Sleep 's response
Dankie. Kom kuier weer.
Riaan H - Jul 2018
Overall score
Perfek vir sakereis. Alles mooi skoon en gerieflik.
Azura Sleep 's response
Lorraine ons is baie bly dat julle dit gelukkig was by Azura Sleep.
Dankie vir jou resensie.
Deynese Michelle L - Jan 2018
Overall score
All round awesome!
Azura Sleep 's response
Thank you Deynese, I'm very glad that you enjoyed your stay with us. We look forward to your next visit. Thank you for being such wonderful guests.
Johan E - Oct 2017
Overall score
Azura beantwoord aan alles wat jy nodig het.
Azura Sleep 's response
Baie dankie Johan, ek is bly dat jy dit hier geniet het. Kom kuier gou weer.
Jan B - Jul 2017
Overall score
Stylvol en netjies.
Azura Sleep 's response
Baie dankie vir die wonderlike resensie.
Groete
Frikkie V - Jun 2017
Overall score
Five star!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vyf-ster!
Baie mooi en en alles beskikbaar om oornagverblyf gerieflik te maak. Absoluut geen klagtes nie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Azura Sleep 's response
Beste Ilona,
Baie dankie, dit was ons plesier. Ek is baie bly jy dit hier geniet en hoop om jou gou weer by Azura Sleep te sien.
Groete,
Christo
Marjan V - May 2017
Overall score
Exceptionally clean, neat, spacious, well equipped, private, new and beautiful!
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Uitsonderlik skoon, netjies, ruim, goed toegerus, privaat, nuut en mooi!
Ons het familie besoek in 'n aftreeoord in Brackenfell en het naby verblyf gesoek. Azura was perfek geleë in 'n mooi, stil buurt, alles was nuut, uitsonderlik skoon, netjies, ruim, kombuisie volledig uitgerus met alles waaraan jy maar kan dink, badkamer pragtig, selfs 'n eie klein tuintjie met tafeltjie, stoele en braaigeriewe. Wat veral vir ons lekker was was die privaatheid met ons eie ingang. Deel van die verblyf was 'n kontinentale ontbyt - dit was fantasties! Dat ons kar buite gestaan het en nie agter 'n heining nie was moontlik al wat kon pla.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Azura Sleep 's response
Baie dankie vir die goeie resensie, ek is baie bly day julle dit hier by ons geniet het. Ons is besig om 'n sekuriteits kamera by die buite parkering op te stel asook die opsie te bied om die motor wel agter die motorhek te parkeer na 19:00 in die aand. Ons hoop om julle op julle volgende besoek weer by ons te sien. Groete Christo
- Capacity: 7 people
-
Check-in: 14:00 to 21:00
Check-out: 10:00 - Address: 23 Ronelle Street, Protea Hoogte, Brackenfell, 7560, Western Cape
- All ages welcome