Pretoria CBD Accommodation at B'Guest House | TravelGround
+21

B'Guest House

Guest House

Review Summary

4.3 out of 5from 14 reviews for B'Guest House
Cleanliness
4.6/5
Service
4.4/5
Location
4.0/5
Safety
4.1/5
Value for money
4.4/5
Aggie O - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Aggie O
With spouse/partner

It was comfortable.

It was very comfortable and we will recommend it to family and friends. We would book there again.

B'Guest House's response

Hi Aggie,
I am so glad you enjoyed your stay with us. We look forward to welcoming you back soon!
Regards,
Hannelie Strydom

B'Guest House
Cecilia H - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cecilia H
With spouse/partner

Convenient, neat and staff were very friendly and helpful.

The guesthouse is close to Loftus for rugby lovers.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik, netjies en personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Die gastehuis is 'n klipgooi van Loftus vir die rugby liefhebbers.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

B'Guest House's response

Beste Cecilia,

Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is bly julle het ons gastehuis besoek, en die verblyf geniet. Net jammer die Bokke het nie gewen nie!

Hoop om julle gou weer hier by ons te ontvang!

Groete,
Hannelie en B'Guest span

B'Guest House
Natasha V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Natasha V
With spouse/partner

Organised, neat and cozy.

We enjoyed our stay, it was very comfortable and no issues.

B'Guest House's response

Dear Natasha,

Thank you for your review. We are glad that you had an enjoyable stay with us! Do come and visit us again!

Regards,
Hannelie and the B'Guest team

B'Guest House
Coreen M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Coreen M
Individual traveler

Waarde vir geld!

Vriendelik. Waarde vir geld.

B'Guest House's response

Beste Coreen M,

Baie dankie vir die positiewe kommentaar t.o.v. die verblyf by B'Guest Gastehuis.
Ons sien uit daarna om u weer by ons te ontvang!

Vriendelike groete,
Hannelie Strydom

B'Guest House
Ton V - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Ton V
With friends

Die geld wat ons betaal het, was te baie vir die kwaliteit wat ons gekry het.

Ons had by B'guest gebook omdat ons met drie mense ons werk as NPO moes doen in Pretoria en omgewing. Ons het dit by booking ook so gesê, dat ons moet werk en dat ons met drie mense moet slaap. Daar was nie een stoel by die desk nie. Die Yskas was vol drankies, wat nie genoeg spasie oor was vir ons eie kos en drankies nie. Die bad het nie gewerk nie. As jy die warm kraan oopdraai, kom daar net niks water uit nie. Ons het een emmer gehaal by die staff en vertel dat die bad nie werk nie. Die emmer moes ons gebruik om warm water van die stort oor te gooi naar die bad. Die verwarming was baie onvoldoende. Dit was bitter koud en die Aircon het nie goed en vinnig gewerk nie. Toe ons daaroor gekla het kry ons een elektriese oil radiator, wat so baie krag gebruik, dat ons nie koffie kon maak, die Aircon kon gebruik vir verwarming of ander goed nie. As ons dit wel doen, slaan die krag uit. Daar was nie een fatsoenlike geleentheid om ons goed op te set nie. Die klein tafeltjie was gevul met een waterkoker en een paar koppies. Die groter desk het ons nodig vir die rekenaar en administrasie. Die eind konklusie, bitter baie geld vir min kwaliteit, gerieflikheid en moontlikhede.

B'Guest House's response

Beste Ton,
Dit is jammer dat jy ontevrede hier weggestap het, sonder om u klagtes met my, die bestuurder op te neem. Ek sou graag persoonlik daaraan aandag wou gee as ek van u griewe of probleme kennis gedra het kon ek dalk alternatiewe akkommodasie aan u voorstel. U het al voorheen hier tuis gegaan, en geweet waaroor ons fasiliteite beskik en hoe groot ons kamer is. Die kamer wat u gekies het, is ons familie kamer en dus nie geskik vir 3 volwasse mense wat op 'n besigheids reis is nie. My aanbeveling sou wees dat u 3 enkel kamers eerder gekies het om aan u behoeftes te voldoen. Ons kon ook die yskassie vir u leeg gemaak het sodat u kos daarin kon berg. Ek vra om verskoning dat die bad se warm kraan nie sterk gevloei het nie, ons het daaraan aandag gegee. Wat die verhitting betref, kan u kan seker verstaan dat die krag uit kan sny indien daar 'n hele paar elektriese toebehore in een vertrek gelyktydig gebruik word. Dit is net 'n veiligheids maatreël om te keer dat die elektrisiteit nie oorbelaai word, en dalk 'n brand veroorsaak nie. Ons strewe by B'Guest House daarna om die beste diens en fasiliteite aan ons gaste te verskaf en u terugvoer is vir ons belangrik.

B'Guest House
Wentzel V - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wentzel V
With friends

Die verblyf was "soos om in jou eie huis te bly".

Verblyf was uitstekend en die personeel was vriendelik en altyd daar om te help en gaan uit hulle pad uit om seker te maak die gaste is tevrede met alles.

B'Guest House's response

Beste Wenzel,
Groot waardering vir die terugvoer!
Ek is bly julle het lekker gebly by ons, en is seker dit was 'n fees in Pretoria na die Bokke se wen oor die Aussies, jammer hulle kon dit nie gister reg kry nie. Hoop ons sien julle gou eer,
Groete,
Hannelie Strydom

B'Guest House
Michael S - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Michael S
With spouse/partner

'n Baie netjiese plek wat veilig is en goeie diens lewer. Dit is ook baie sentraal geleë!

Alles wat ek wou sê is in die vorige sin opgesom.

Stanley S - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Stanley S
With spouse/partner

Not good at all.

Will not use the guest house again. No parking on arrival due to some other function. We had to wait for that function to finalize before we could leave the guest house due to being blocked in by totally too many vehicles for the space. Serving of breakfast is stated to be from 06:30 am, but at 07:30 am the food was not ready and we could not enjoy the full breakfast due to having to leave. Honestly worst personal experience in a guest house ever for me.

B'Guest House's response

Dear Stanley,
I am sorry to hear about the problem you experienced on your visit with us. I must apologize for the inconvenience caused due to the function. The staff should have made sure that your parking was not blocked. The function should have been over by 16:00, but the Guests overstayed there welcome.
As with regards to Breakfast, the week end times for Breakfast differ from the week days, and is from 7:00. It still was not acceptable, as my staff was not ready by 7:30. I will look into the matter and definitely make sure that it doesn't happen again. You are welcome to contact me for a complementary stay in future.
Kind regards,
Hannelie Strydom ( Owner/Manager)

B'Guest House
Theo V - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Theo V
Individual traveler

Een baie fijn verblijf, aardige mense, die heel behulpsaam waren.

Ik vond het guesthouse mooi, prettig. Een groene oase in de stad. Leuk opgezet. Goed gelegen ook, ten opzichte van stasie en restaurants. De eigenaren en personeel waren ook heel hartelijk en behulpsaam. Ze boden aan om ons weg te brengen en op te halen en lieten ook wat dingen in de stad zien. Heel vriendelijke en gastvrij!

Esau R - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esau R

Die personeel was vriendelik en die akkommodasie was van hoogste gehalte.

Die groep was beïndruk met die gasvryheid en die algehele kwaliteit van diens en akkommodasie was van die hoogste gehalte. Baie dankie aan Hannelie en haar seun vir hul gasvryheid en uitstekende gastehuis. Die verblyf was aangenaam en sonder enige probleme.

Elsabe P - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsabe P
Family with teenagers

Lieflik!

Pragtig en skoon. Dit bied alles wat jy verwag as jy betaal om iewers te bly. Daar is aandag geskenk aan detail. Ek het elke oomblik geniet.

Petra J - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
5/5
Petra J
Family with young children

Pragtige plek, onveilige area.

Sien die sterre hieronder.

Frikkie B - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frikkie B
With friends

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Christelle B - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christelle B
With spouse/partner

Baie, baie aangename mense!

Sal hierdie plek enige tyd aanbeveel. Baie, baie dankie, ons kom verseker weer!

From R850
per night (for 2 people)
From R850
per night (for 2 people)
From R850
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 19 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 751 Park street, Arcadia, Pretoria, 0083, Gauteng
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZiZGMyZmU1LWIzNjYtNDM1ZC1hNTFiLTNiN2U5ZjYxMWQyNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R850  per night (for 2 people) 14 5 1 5 751 Park street Arcadia 0083 Gauteng 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -25.750291836428 28.217875236891
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com