Robertson Accommodation at Ballinderry, The Robertson Guest House | TravelGround
+55

Ballinderry, The Robertson Guest House

Guest House

Review Summary

4.8 out of 5from 24 reviews for Ballinderry, The Robertson Guest House
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.6/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.7/5
Suritha V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suritha V
With spouse/partner

Very satisfied! Will definitely visit again!

We really enjoyed the special stay. It was very neat. We regretted that we could not stay long enough to make use of all the nice facilities. Thank you very much!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie tevrede! Sal beslis weer besoek!

Ons het regtig die besonderse verblyf geniet. Dit was baie netjies. Ons was wel spyt dat ons nie lank genoeg kon bly om van al die lekker fasiliteite gebruik te kon maak nie. Baie dankie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Stefan K - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stefan K
With spouse/partner

Good.

Neat place, friendly service, reasonable price.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goed.

Netjiese plek, vriendelike diens, billike prys.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Louis F - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis F
With spouse/partner

Spacious rooms, sociable, clean with friendly staff.

Very friendly and helpful staff, clean amenities and peaceful environment. Will definitely spend a night here in the future. Strongly recommended.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Kamers ruim, gesellig en skoon met vriendelike personeel.

Baie vriendelike en behulpsame personeel, skoon geriewe en rustige omgewing. Sal beslis weer hier oornag in toekoms. Sterk aan te beveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ad C - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ad C
With friends

Champagne at breakfast.

Highly recommended ─ loved the champagne at breakfast!

Rene K - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rene K
With spouse/partner

Uitstekend en vriendelik.

Sien sterre.

Maryke V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Maryke V
With spouse/partner

Very welcoming.

Everything was great except that the shower took a long time to get warm water meaning that a lot of cold water was wasted and given the current water restrictions this is not the best situation. That was the only problem, furthermore it was great.

Clarissa H - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Clarissa H
With spouse/partner

Beautiful, peaceful guesthouse with wonderful hosts and great culinary indulgence.

We experienced a peaceful, comfortable stay. Our lovely hosts treated us to a great weekend with a fantastic three course meal and complementing wine selection, MCC at breakfast and good recommendations of wine farms and activities in the area. I would stay here again and recommend Ballinderry to friends and family.

Marette K - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marette K
With spouse/partner

Awesome verblyf by Hilde en Luc.

Hilde en Luc, ons het so tuis gevoel in julle plekkie — baie dankie vir julle gasvryheid, heerlike sjampanje-ontbyt en huis wat met smaak ingerig is. Ons beveel 'n kuietjie by Luc-hulle beslis aan.

Charlotte S - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Charlotte S
With spouse/partner

Beautiful, stylish accommodation with friendly service.

It was just a quick sleepover, but the room was very stylish and the breakfast was delicious.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtig, stylvolle verblyf, met vriendelike diens.

Dit was net 'n vinnige oorslaap, maar die kamer was baie stylvol ingerig en die ontbyt was heerlik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sharlene O - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Sharlene O
With spouse/partner

Heerlike, intieme gastehuis... so tuis soos by jou eie huis!

Ons het egter 'n yskassie in die kamer gemis.

James O - May 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
James O
With spouse/partner

Wonderlike ervaring!

Pragtige gastehuis, gasvrye eienaars, baie aangename ervaring.

Melindi D - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melindi D
With spouse/partner

Heerlike verblyf, vriendelike mense en lekker kos! Ons sal beslis teruggaan!

Ons het 'n puik keuse gemaak om hier te bly vir die naweek. Alles is mooi. Van die tuin tot die dekor tot die ligging. Ons is met vriendelikheid ontvang en gegroet. Dit was 'n heerlike ervaring. Amper soos om by iemand te gaan kuier wat jy ken wat jou met ope arms ontvang. Ons verblyf was net te kort!

Hein V - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Hein V
With friends

Lieflike gastehuis.

Heerlik gebly. Vriendelike diens. Mooi decor. Baie veilig. Sou 'n kamer met 'n beter uitsig (op stoep), as dakke, verkies het vir die bedrag.

Lizelle S - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizelle S
With spouse/partner

Voortreflike verblyf!

Puik diens, aangename eienaars. Sal vir seker weer Ballinderry ondersteun.

Herman C - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Herman C
With spouse/partner

Dis 'n pragtige, stylvolle gastehuis waar ons bederf is met heerlike kos, ongelooflike gasvryheid en netheid.

Dis 'n pragtige, stylvolle en netjiese gastehuis. Hul gasvryheid staan uit en ons het die heerlikste ontbyt geëet. Luilekker namiddag geniet langs die swembad. Ons sal graag weer hier oorbly wanneer ons in die omgewing is.

Ria D - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ria D
With spouse/partner

Tops!

Ons was vir 'n troue in die omgewing en het net een nag daar geslaap. Alles was van uitstaande gehalte. Baie mooi kamer en die mooiste tuin. Sal die gastehuis beslis aanbeveel. Tien uit tien.

Janette D - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janette D
With spouse/partner

Baie lekker, netjies en luuks.

Baie netjies en luuks. Lekker ontbyt. Vriendelike mense.

Mariaan J - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariaan J
With spouse/partner

Ongelooflik!

Daar is niks sleg wat jy oor die plek kan sê nie. Die eienaars is baie gasvry, die kamer was baie lekker en volledig toegerus met alles wat jy nodig het. Ontbyt was uit 'n ander wêreld. Sal definitief dit vir enige iemand aanbeveel.

Monja P - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monja P
With spouse/partner

Die kamers was skoon, net, modern en baie stylvol. Mooi tuine en skoon swembad. Kos heerlik.

Baie dankie aan Ballinderry vir 'n heerlike kuier. Die kamer was skoon, net en modern. Die kos was heerlik met vrygewige porsies. Ek kan nie genoeg Ballinderry aanbeveel nie.

Louis S - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis S
With spouse/partner

Wat 'n voorreg en fees van vriendelikheid.

Ons reis nogal baie en ken baie gastehuise. Hierdie een kan ek hoogs aanbeveel! Van 'n vriendelike groet by die deur tot gemak en diens in jou kamer. Om nie eers te praat van die ongelooflike vars, tuisgemaakte ontbyt en sjampanje nie... Hierdie huis moet nie gemis word nie as jy in Robertson 'n draai maak nie.

Lianne V - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lianne V
With friends

Baie lekker by Ballinderry gebly.

Heerlike ontbyt, vriendelike, effektiewe diens en die elektriese laken op die bed was 'n bonus in die koue! Dis mooi, lekker en interessant.

Sarel R - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sarel R
With spouse/partner

Baie aangename plek om te bly.

Eienaars handig, betrokke en baie hulpvaardig. Kan dit beslis aanbeveel.

Wilma P - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilma P
With spouse/partner

Baie gasvryheid ondervind en alles was baie netjies.

Baie netjies en gerieflik geleë. Ontbyt heerlik.

Jane V - Jun 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jane V
With spouse/partner

Stunning

Great, will support you again. Everything was stunning.

From R1 390
per night (for 2 people)
From R1 390
per night (for 2 people)
From R1 390
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 14 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 11:00
  • Address: 8 Le Roux Street, Robertson, 6705, Western Cape
  • No children under 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAG5uCn9R7c9gD1YXB6AuHPoLY7HGu4RRNiMTEGRKcTowPLlxXXZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 390  per night (for 2 people) 24 5 1 5 8 Le Roux Street Robertson 6705 Western Cape 0860 022 102 14:00-20:00 11:00 -33.800631756319 19.88713145256
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com