The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Baobab Lane Lodge | TravelGround
+41

Baobab Lane Lodge

Review Summary

4.6 out of 5from 5 reviews for Baobab Lane Lodge
Cleanliness
4.6/5
Service
4.6/5
Location
4.6/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.6/5
Leon H - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leon H
With spouse/partner

Luuks en lekker.

Baie gemaklik, luuks, vriendelike personeel, persoonlike aandag. Net mooi! Veilig. Alec is 'n baie vriendelike bestuurder en kok. Heerlike kos.

Arno D - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Arno D
With spouse/partner

Baie beter as verwag.

Baie goed, was presies wat ons voor gesoek het, sal definitief weer daar bly, ons is in en uit Groblerbrug ten minste drie keer 'n jaar. Ek kan ongelukkig nie die opsigter se naam onthou nie maar hy was baie goed en niks was te veel vir hom nie. Skoon, netjies, goed geleë. Baie dankie.

Joey V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Joey V
With spouse/partner

Okay.

First of all, the towels had cigarette burn holes. When we got there, we asked for a place where we could sit outside or somewhere and have a drink, because the accommodation is just the room and there is no chairs in it. He then sent someone to put 2 chairs outside on a cement slab so we could sit there. Much later, he remembered he forgot to tell us we could sit down in the bar / lounge with an aircon and TV. After walking around a bit and exploring the place we were told we couldn't sit there.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Oukei.

In die eerste plek, die handoeke het sigaretbrandgate ingehad.Toe ons daar aankom, het ons gevra is daar dan nêrens 'n plek waar ons kan buite of êrens sit en iets sit en drink nie, want die akkommodasie is net die kamer en daar is geen stoele daarin nie. Hy stuur toe iemand om 2 stoele buite op 'n sement blad te sit sodat ons daar kan gaan sit in die vlakte. Heelwat later toe onthou hy hy het vergeet om vir ons te sê ons kan in die kroeg/sitkamer met 'n aircon en TV gaan sit. Nadat ons 'n bietjie rondgeloop het en die plek verken het en ons gevra maar mag ons nie daar gaan sit nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jakes M - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jakes M
With spouse/partner

Netjies en skoon - kos was baie lekker.

Ons het redelik laat daar aangekom maar staf was baie vriendelik en nog steeds vir ons kos gemaak, Alex het baie moeite gedoen, dankie.

Bert W - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bert W
With friends

Asemrowend.

Baie uniek, was baie hulpvaardig en die kamer pragtig.

From
R700
per night, for 2 ppl
From
From R700
per night, for 2 ppl
From
R700
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 14 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Farm Genoa 56, Tom Burke, 0621, Limpopo
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRhZDdhZGY3LWY0ZWEtNDYwZS05NDA1LWE5YzJkMWEwNDQ2OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R700  per night, for 2 ppl 5 5 1 5 Farm Genoa 56 Tom Burke 0621 Limpopo 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -23.129236 28.124495
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!