Barklystraat Gastehuis
Review Summary
Liesll S - Feb 2020
Overall score
Absolutely amazing.
Denzyl W - Jan 2020
Overall score
Our stay was comfortable and we had easy access to the rooms.
Lize L - Jan 2020
Overall score
Quiet, friendly staff. Can breathe here.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig, vriendelike personeel. Kan hier asemskep.
Dankie vir 'n heerlike tyd by jul gastehuis. Dit was regtig 'n tyd om te rus en ontspan. Baie dankie vir 'n skoon en ruim kamer. Dankie vir vriendelike personeel wat omgee. Ons sal julle beslis aanbeveel by ons vriende en familie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Megan P - Dec 2019
Overall score
Very clean environment and very secure.
Mulynn B - Oct 2019
Overall score
Relaxing.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ontspannend.
Wit beddegoed, groot asb!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Daniel D - Sep 2019
Overall score
Netjiese kamer, Swak ontbyt. Geen atmosfeer
Else H - Aug 2019
Overall score
Very good owners and friendly guest house.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie goeie eienaars en vriendelike gastehuis.
Baie dankie vir wonderlike verblyf. Julle gaan regtig uit jul pad uit om die verblyf so wonderlik as moontlik te maak. 'n Baie groot dankie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Nicolette C - Aug 2019
Overall score
Barklystraat Gastehuis is neat and modern.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Barklystraat Gastehuis is netjies en modern.
Barklystraat Gastehuis se personeel is vriendelik en behulpsaam. Die gastehuis is sentraal gelee, naby eetplekke en in 'n boomryke area. Ons kamer was netjies, skoon en modern. Ek en my tienerdogter moes vroeg-oggend en laat-aand na ons bestemmings ry, maar het veilig gevoel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Shiree W - Mar 2019
Overall score
Excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend.
Barklystraat sal moeg raak van my, was die beste kuier in 'n lang tyd.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Yvonne F - Dec 2018
Overall score
The service was awesome.
- Capacity: 12 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: 23 Barkly Street, Uitenhage, 6229, Eastern Cape
- All ages welcome